Clarens Accommodation at Joybells | TravelGround
+35

Joybells

11 reviews
Guest House

Review Summary

4.9 out of 5from 11 reviews for Joybells
Cleanliness
5.0/5
Service
4.9/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
5.0/5
Moné E - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Moné E
With friends

Joybells is 'n pragtige plek en ons het heerlik gebly. Dit is ruim, netjies en baie bekostigbaar!

Yolandie is 'n baie aangename en vriendelike gasvrou. Ons sal definitief weer daar bespreek.

Jannie V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jannie V
With spouse/partner

Baie aangenaam.

Plekkie was baie mooi en die gasvrou was baie behulpsaam. Sal beslis Joybells weer besoek.

Christina E - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Christina E
With spouse/partner

'n Lieflike, stylvolle en rustige plekkie met pragtige tuin en asemrowende uitsig op die berg.

Die eenheid is toegerus met al die noodsaaklikhede en die kunssinnige interieur en lieflike tuin sorg vir 'n romantiese, gerieflike verblyf.

Philip H - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Philip H
With spouse/partner

Perfekte ligging, stylvolle ruim slaapplek, awesome host!

Baie dankie Yolandie vir die amazing tyd by Joybells! Jou blyplek is pragtig en gemaklik! Ons kon lekker rus! Jy is ‘n wonderlike host!

Douw & Heleen V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Douw & Heleen V
With spouse/partner

We really slept well.

Location very nice, comfortable, clean and neat. Would definitely recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het regtig baie lekker geslaap.

Plek baie mooi, gerieflik, skoon en netjies. Sal dit beslis aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sanet F - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sanet F
Family with young children

Die oulikste plekkie, vriendelikste mense.

Die plek was skoon, netjies en pragtig. Yolandie het ons welkom laat voel met die eetgoed en gerief. Sal beslis weer daar uitspan.

Ronelle V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronelle V
With friends

Rustig.

Dankie Yolandi, ons het heerlik gekuier, ons het nie verwag die derde bed is deel van die een slaapkamer nie, maar dit was nie 'n probleem nie. Ons waardeer jou aandag aan detail en die lekker verrassingtjies in die yskas en die beskuitblik. Die koffie was heerlik! Sal beslis Joybells aanbeveel vir twee mense.

Karel B - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karel B
With spouse/partner

Gasvry, vriendelik, als was 100%.

Plek was mooi en daar is baie aandag gegee aan die kleiner dingetjies om ons tuis te laat voel.

Marina K - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marina K
With spouse/partner

Pragtige gaste-eenheid in rustige tuin.

Dit was heerlik om in Joybells te bly. Het vir 3 nagte lekker warm geslaap met elektriese kombers en genoeg ander komberse. Ons kon ontspan in die pragtige herfstuin, waar veervoethoendertjes rustig gaskrop het. Die koffie "plunger" en moerkoffie met beskuit was 'n pluspunt. Sal beslis weer by Joybells oorbly.

Elzet M - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elzet M
With spouse/partner

Fantastiese diens en verwelkoming.

Fantastiese diens en baie goeie detail aan klein verrassings. Goeie ligging, 'n klein entjie se stap na die middedorp, maar baie lekker stil en rustig. Ons sal vir seker weer Joybells besoek.

Pieter V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter V
With spouse/partner

Aangenaam verras, waarde vir geld. Puik uit die boonste rakke.

Vriendelike ontvangs van die eienaares haarself. Sy het uit haar pad gegaan en vir ons n ligte maal "quiche" voorberei. enig een wat van Joybells se verblyf gebruik maak hoef absoluut niks saam te neem nie. Daar word voorsiening in als gemaak vir jou behoeftes. Teen die koue in winter sherry en lekker warm bed en vertrekke. Pragtige uitsig en gasvryheid skort glad nie. Ons beveel Joybells aan vir enige paartjie. Ons sal geen ander verblyf weer soek in Clarens nie, Joybells is ons bestemming in die toekoms. Baie dankie.

From R1 350
per night (for 3 people)
From R1 350
per night (for 3 people)
From R1 350
per night (for 3 people)
Make a Booking
  • Capacity: 3 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 463 Cilliers Street, Clarens, 9707, Free State
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcyNTZlYTFkLTliMjEtNGZkNi05YWI3LTlmZDQ0ZDA1MTgzZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 350  per night (for 3 people) 11 5 1 5 463 Cilliers Street Clarens 9707 Free State 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -28.509175841112 28.419717110451
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com