JS Inn
Review Summary
Thys S - Aug 2020
Overall score
Baie lekker, netjies en gerieflik.
Chantel B - Oct 2019
Overall score
What a surprise.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wat 'n verrassing.
Ons het dit terdeë geniet. Baie netjies en skoon en alles wat mens nodig het. Vriendelike diens. Ons sal definitief weer van die geleentheid gebruik maak as ons weer na Nelspruit gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
JS Inn's response
Dankie Chantel! Hoop ons sien jul gou weer.
Groete
William N - Jul 2019
Overall score
Wonderful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Puik.
Skoon, netjies. Geen probleme ondervind nie. Uitstekende ligging, sal in die toekoms weer hier tuisgaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
JS Inn's response
Dankie William,
Ons sien jul weer volgende jaar.
Groete,
Jacolien
Jackie F - Jun 2019
Overall score
Baie mooi buurt en naby alle winkels.
Read moreHannetjie D - Apr 2019
Overall score
Very neat. And friendly reception.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies. En vriendelike ontvangs.
Kan JS Inn aanbeveel. Pragtige oornagplek. Skoon en netjies. En baie veilig. Lekker gebly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
JS Inn's response
Hannetjie, dankie vir jou boodskap. Ons waardeer dit baie en hoop ons sien jul gou weer.
Groete,
Jacolien
Coetzee V - Jan 2019
Overall score
Very neat, clean, friendly people.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies, skoon, vriendelike mense.
Regtig 'n 5-ster-verblyf. Heerlike bed en als wat 'n mens nodig het. Jy kan net jou tandeborsel neem. Lekker sentraal met groot stoep en pragtige tuin. Baie vriendelike eienaars. Regtig 'n oase.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
JS Inn's response
Beste Coetzee,
Baie dankie vir die wonderlike verwysing. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Jacolien
Jacobus E - Jan 2019
Overall score
Die ontvangs by JS Inn was baie gemaklik en die personeel is vriendelik en baie behulpsaam.
JS Inn's response
Baie dankie vir die terugvoering. Ek waardeer dit baie. Ons hoop ons sien jul weer gou. Groete Jacolien
Michelle G - Oct 2018
Overall score
Jacolien is a wonderful host with great attention to detail and caring about her guests' well being.
JS Inn's response
Thank you Michelle. Hope to see you soon. Regards Jacolien
Hettie M - Oct 2018
Overall score
Gemaklik en privaat.
Read moreJS Inn's response
Dankie Hettie. Ons glo ons sien jul gou weer. Groete Jacolien
Santie V - Sep 2018
Overall score
Excellent!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend!
Die gasheer en gasvrou is vriendelik en gasvry. Die verblyf is skoon, netjies en die kamers is presies soos op die foto's. Ek kan dit beslis aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
JS Inn's response
Baie dankie Santie! Ons hoop ons sien jul gou weer.
Groete
William N - Jul 2018
Overall score
Absoluut 5 ster!
JS Inn's response
Baie dankie William. Ons hoop ons sien jul weer. Groete, Jacolien
Jacqueline T - Jan 2018
Overall score
Netjiese kamer met al die geriewe nodig vir 'n oornagstop.
JS Inn's response
Baie dankie vir jou opinie. Dis jammer jy het nie gevra vir n ander kamer met n badkamer deur nie. Mens neem aan dis gewoonlik pare wat bespreek. Jammer oor die ongerief! Groete
Beate V - Nov 2017
Overall score
JS Inn verdien elk van die 5 goue sterre.
JS Inn's response
Baie dankie Beate. Ons hoop ons sien jou gou weer!!
Frans C B - Sep 2017
Overall score
Baie stil en aangename verblyf.
JS Inn's response
Baie dankie Frans. Julle moet weer kom kuier as jul hier verby gaan.
Groete
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 15:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 26A Koraalboom Avenue, West Acres, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- No children under 12