The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Julsies Home | TravelGround
+36

Julsies Home

6 reviews
Guest House

Review Summary

5 out of 5from 6 reviews for Julsies Home
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
4.8/5
Value for money
5.0/5
Cornelia M - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cornelia M
With spouse/partner

Professioneel, maar gesellig, smaakvol en gemaklik, pragtige uitsigte.

Ons het so lekker gekuier by Juliette en Nick. Ons was vriendelik verwelkom en gewys waas alles is. Alles was netjies en skoon en so smaakvol afgerond. Daar was genoeg komberse en die duvet was so lekker warm. Die uitsig uit Kamer 1 was net asemrowend. Die walvisse en dolfyne het spesiaal vir ons kom hallo sê. Die stoepie was ook lekker om op te sit, en die beskikbaarheid van al die DStv-kanale was lekker vir my man. Die ontbyt was baie smaaklik en vullend. Laastens het ons lekker met Juliette en haar man gesels en 'n hartskonneksie gemaak wat ons sal terugroep om weer te kuier. Baie dankie Juliette en Nick, dit was so lekker.

Julsies Home's response

Hi Cornelia,
Baie dankie vir al die komplimente. Dit was 'n voorreg om julle by Julsie's Home te ontvang en dit was vir ons heerlik om julle te ontmoet. Julle besoek sal ons altyd onthou. Veilig bly en hoop ons sien julle weer.
Groete uit die mooie Mossel Baai.

Julsies Home
Magda B - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Magda B

Gesellig, warm, vriendelik.

Dit was ’n heerlike verblyf met huislike atmosfeer, vriendelike gasvrou en gasheer en ’n 5-ster ontbyt.

Lizelle D - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizelle D
With spouse/partner

Die eienaars is baie gasvry en die gastehuis super netjies.

Sal enige tyd weer Julsies Home besoek.

Hanlie A - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hanlie A
With spouse/partner

Absoluut fantastiese gashere!

Ons kan dit beslis aanbeveel. Fantastiese gasheer en gasvrou wat jou baie tuis laat voel. Baie mooi en gerieflik. Ons gaan beslis weer so maak.

Julsies Home's response

Hi Hanlie baie baie dankie vir al die komplimente ons waardeer dit opreg. Dit was vi ons 'n groot voorreg gewees om julle as gaste hier te gehad het en ons het sommer dadeliik vir julle lief geraak. Kom kuier asseblief weer julle was puik gaste en ons sien uit na 'n volgende keer.

Julsies Home
Cecile B - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cecile B
Individual traveler

Die verblyf by Julsies Home het alle verwagting oortref: gerieflik, netjies gasvry.

Juliette en Nic het my tyd by Julsies Home laat voel ek is by die huis. Hulle gasvryheid was wonderlik. Die plek is so smaakvol gemeubileerd, gerieflik en super netjies. Ek sal beslis weer van Julsies Home gebruik maak. Stuk van my hart het agtergebly daar. Ek waardeer al die moeite wat hulle gedoen het - voorwaar in my tydperk weg vir 2 weke - die hoogtepunt van alles. Uitsig van die kamer was net so wonderlik.

Charleen M - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charleen M
Family with young children

Stunning, homely atmosphere. Lovely hosts.

Awesome!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Stunning, huislike atmosfeer. Lieflike tannie en oom.

Awesome!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

was R1 210
From R1 089
per night (for 2 people)
was R1 210
From R1 089
per night (for 2 people)
was R1 210
From R1 089
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 6 Duiker Avenue, Reebok, Mossel Bay, 6503, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqKMFpBHuVBTOo1vdjvWC34jdpjRKOOvV5EJdRsFhmizo92Utnb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 210, now From R1 089  per night (for 2 people) 6 5 1 5 6 Duiker Avenue Reebok 6503 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.080083285755 22.163995611769
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!