The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Jumala Looming | TravelGround
+75

Jumala Looming

14 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 14 reviews for Jumala Looming
Cleanliness
4.6/5
Service
4.6/5
Location
4.7/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Jenny D - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jenny D
Family with teenagers

Was heerlik ontspanned

Enige een wat mal is oor die wildtuin kan gerus daar gaan in boek vir 'n nadere gevoel aan die wild en natuur.

Jumala Looming's response

Baie dankie vir jul resensie ons is bly julle het jul tyd in Marloth geniet

Jumala Looming
Morne H - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Morne H
Family with young children

Wondelike kuier, en sal vir seker weer gaan.

Het die kuier geniet en was 'n wonderlike ervaring aan Marloth, sal beslis weer gaan.

Jumala Looming's response

Baie dankie vir jul resensie dit beteken baie vir ons.
Julle is verseker gewaardeerde gaste en ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Jumala Looming
Elna K - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Elna K
Family with young children

Ruim en rustig.

Die dek het ruimte geskep vir ons om heerlik saam te kuier en ook die rustigheid en natuurlewe van Marloth te geniet. Sal definitief weer daar boek.

Jumala Looming's response

Baie dankie vir julle besoek by Jumala Looming. Julle is gewaarde gaste.

Jumala Looming
Mariska D - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariska D
Family with teenagers

Gerieflik mooi en alles wat jy nodig het.

Baie dankie Renee vir al die info voor ons ingeklok het en dankie dat ons deel kon hê aan jul pragtige plek in die bosveld, dit was heerlik gewees.

Jumala Looming's response

Baie dankie vir jul resensie, dit was 'n groot plesier en vir ons 'n groter voorreg om julle as ons gaste te kon ontvang.

Jumala Looming
Ester D - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ester D

Perfekte plek om te ontspan saam familie.

Was bevoorreg om daar te bly oor die Kerstydperk.

Jumala Looming's response

Baie dankie vir jul resensie so bly julle het die wegbreek geniet by Jumala Looming.
Ons is bevoorreg om gewaardeerde gaste soos julle te verwelkom by Jumala Looming, en sien uit na julle volgende besoek.

Jumala Looming
Andre F - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre F
Family with teenagers

Fantasties!

Heerlik ontspan en gerus, pragtige plek. Dankie aan Renee en Leon vir al die hulp verleen deur die week om ons tyd so aangenaam as moontlik te maak.

Jumala Looming's response

Baie dankie vir jul resensie en jul besoek by Jumala Looming. Wat 'n ongelooflike voorreg om gewaarde gaste te ontvang wat deel van ons boshuis familie word.

Jumala Looming
Magda R - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda R

Ons het heerlik gekuier by Jumala!

Kan aanbeveel! Vanaf ons houtdek kon ons elke dag diere gesien soos sebras, duikers, rooibokke, vlakvarke en tot 40 muishonde het verbygedraf! Erwe is groot en geen geraas. Die aircons het baie gehelp en die buite stoep en uitkykpunte was fantasties.

Jumala Looming's response

Baie dankie vir jul resensie Magda, ons waardeer dit opreg. Ons is baie dankbaar dat julle ongeag die vreeslike hitte gedurende Desember maande so bevoorreg was om diere te kon sien vanaf Jumala Looming. Hulle kruip gewoonlik maar weg in die hitte. Ons sien uit na jul volgende kuiertjie in die bos.

Jumala Looming
Coleen D - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Coleen D
Family with teenagers

Dit was n onvergeetlike tyd by Jumala Looming - God se skepping!

Vanaf die eerste indrukke is alles fantasties en mens besef dat Reneé en haar span deur baie moeite gaan om jou 'huis weg van jou huis' so gerieflik, gemaklik en modern moontlik te maak. Alles en nog meer was daar wat ons benodig het en nie net was dit baie netjies, ruim en veilig nie maar die ruim stoepe wat amper reg rondom die huis geplaas is voorsien uitsigte wat jou asem wegslaan! Die diere kom loer gereeld in wat wonderlike fotografie en onvergeetlike oomblikke voorsien. Die plonspoel is net reg vir afkoel op die warm bosveld dae en met lugreling regdeur die huis kan mens ook lekker koel bly op die warm someraande. Ons kon sterre kyk vanaf enige van die talle stoepe en net weer besef hoe klein ons is in God se skepping. Reneé het baie mooi en vriendelik alles aan ons gekommunikeer en selfs vir ons probleme wat moontlik op ons roete mag voorkom die oggend wat ons gereis het deur gegee. Ons sal beslis weer van Jumala Looming gebruik maak en is reeds baie opgewonde vir ons volgende bosveldkuier!

Jumala Looming's response

Baie dankie vir jul besoek aan Jumala Looming, en ook die terugvoering wat ons opreg baie waardeer. Wat 'n wonderlike voorreg om julle te kon akkomodeer by ons boshuis en julle welkom te heet as ons bos familie. Baie dankie dat julle die huis so netjies nagelaat het. Julle is gewaardeerde gaste en altyd welkom by Jumala Looming.

Jumala Looming
Daniel P - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daniel P
Family with young children

Die eienaars is wonderlike mense. Die huis uitstekend met alle geriewe om als gemaklik te maak.

Ek sal Jumala Looming vir enige iemand aan raai wat op vakansie wil gaan of net in die bos gaan rus.

Jumala Looming's response

Baie dankie vir jul resensie Danie, ons is baie bly julle het jul wegbreek geniet. Julle is waardee gaste en ons sien uit daarna om julle weer te akkomodeer.

Jumala Looming
Francois L - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois L
Family with young children

'n Rustige huis met die atmosfeer van vakansie.

Dankie Renee vir julle pragtige huis. Alles was in orde met soveel meer as wat ons verwag het. Dit is waarlik 'n plek om na terug te kom.

Jumala Looming's response

Baie dankie Francois en gesin ons waardeer jul eerlike opinie oor jul verblyf baie, en dit is 'n groot plesier om gaste soos julle te akkomdeer. Wat 'n wonderlike voorreg om julle deel te kon maak van Jumala Looming se bos familie, julle is baie gewaarde gaste. Baie dankie dat julle Jumala Looming so netjies agtergelaat het. Ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer te akkomodeer.

Jumala Looming
Christo C - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christo C
Family with young children

Dit was baie privaat en gerieflik alles wat mens benodig is daar.

Dit was baie rustig en almal het dit geniet. Die verblyf is fantasties en gerieflik en alles wat mens benodig is daar. Die tydperk was net bietjie kort sal volgende keer vir langer inboek. Al probleem wat ek het is die klein buite braaier by die swembad.

Jumala Looming's response

Baie dankie vir jul besoek by Jumala Looming en die terugvoering. Julle is gewaardeerde gaste en ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Jumala Looming
Adele V - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adele V
Family with teenagers

Rus vir jou siel.

Als was netjies. Als was in werkende toestand. Lekker gekuier en gerus. 'n Naweek is beslis te kort.

Jumala Looming's response

Baie dankie vir jul besoek aan Jumala Looming, asook jul terugvoering.
Julle is verseker gewaarde kliente en ons sien uit om julle weer te ontvang.

Jumala Looming
Sue D - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sue D
With spouse/partner

Was heerlik. Rustig weg van rumoer.

Kort net plekkie waar mens 'n potjie kan maak. Weber moeilik.

Jumala Looming's response

Dankie vir jul besoek aan Jumala Looming.
Jumlala Loming spog tans met 'n groot braai langs die swembad area waar ons gaste heerlik kan braai en potjie kan maak terwyl hulle die swembad geniet.

Jumala Looming
Ankia V - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ankia V
With friends

Fantastic, especially the view.

The owner. Renee, goes out of her way to inform you about everything and is very helpful. Neat, clean and well appointed. The wooden deck offers breathtaking views and warm atmosphere.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties, veral die uitsig.

Die eienaar Renee gaan uit haar pad uit om jou oor alles in te lig en is baie behulpsaam. Netjies, skoon en ingerig. Die houtdek bied 'n asemrowende uitsig en warm atmosfeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jumala Looming's response

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer, Ankia.
Dit is wonderlik dat julle dit so geniet het. Dankie dat julle Jumala Looming so mooi opgepas en skoon agtergelos het. Hoop om jul gou weer te verwelkom. Julle is gewaardeerde kliente.

Jumala Looming
From R1 500
per night (sleeps 6)
From R1 500
per night (sleeps 6)
From R1 500
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 407 Locust Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63ccb7a9ef19dac3d15f95db3b9cb41708e8cbff2e7535710affd03ae3d2e64c6e6da24849c074a4820d0b6ab832a086be97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 500  per night (sleeps 6) 14 5 1 5 407 Locust Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.381218305491 31.760316874764
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!