KezKer's Guest Room
Review Summary
Ernie S - Nov 2020
Overall score
Lekker gebly.
Gerhard F - Jan 2020
Overall score
Gerieflike oornag, billik geprys.
Janet V - Dec 2019
Overall score
Close to all you need.
Lynette L - Oct 2019
Overall score
Friendly, affordable accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike, bekostigbare verblyf.
Ons het lekker gebly, ekstra bed was in die kamer gesit vir een van die kinders sonder enige ekstra koste! Die hek is bietjie moeilik om te kry ─ die GPS het ons agterom geneem.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bonny M - Apr 2019
Overall score
Great place to stay as all we wanted was a bed and a shower.
Emma L - Apr 2019
Overall score
Not so bad.
Gumiso N - Feb 2019
Overall score
Beautiful, secure and very comfortable place to stay.
Landiswa G - Feb 2019
Overall score
Great place.
Simi S - Jan 2019
Overall score
Will definitely return.
Erin M - Jan 2019
Overall score
Neat, cosy.
Lo-ann B - Jan 2019
Overall score
Verblyf het nie aan verwagtinge voldoen nie.
Megan M - Jan 2019
Overall score
Netjiese kamers.
Jolanda L - Dec 2018
Overall score
Billik, veilig en gemaklik.
Jeandre V - Dec 2018
Overall score
Netjies.
Rudy K - Nov 2018
Overall score
The accommodation is good value for money and very safe.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Verblyf is waarde vir geld en baie veilig!
KezKer's is loopafstand van Kirstenbosch National Botanical Garden. Ideaal vir die buiteligkonserte in die aand.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Donna Lee J - Nov 2018
Overall score
Peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig.
Baie rustige plekkie al is dit net langs die M3.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Engela N - Nov 2018
Overall score
It was clean, neat and the parking is safe.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was skoon, netjies met veilige parkering.
Ons het net daar geslaap. Eienaar hulpvaardig. Gereeld in kontak met Whatsapp om advies te gee soos bv. om buiteligte aan te skakel as ons saans uitgaan. Water probleem binne 15 minute opgelos.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tholoana R - Oct 2018
Overall score
Brilliant stay offering peace of mind.
Nompumelelo M - Aug 2018
Overall score
It's a safe place.
Marié F - Jul 2018
Overall score
Comfortable for a one night stay. Against a busy road. Picture not showing everything.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik vir een aand se verblyf. Teen 'n besige pad. Foto beeld nie kamergeriewe uit nie.
As jy na 'n luukse kamer met 'n en suite-badkamer opgegradeer word, is hierdie nie juis wat jy verwag nie. Die kamer is beknop, teenaan 'n besige pad en jy hoor jou bure, selfs as hulle die badkamer benut. Foto beeld geensins die kamergeriewe uit nie. As jy net een aand moet oorbly en teen 'n budget bespreek kan ek dit aanbeveel. Die parkering en akkommodasie is veilig, moet net nie te veel verwagting skep nie, jy sal teleurgesteld wees.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nontlahla M - Jun 2018
Overall score
The place is quiet and very secured.
Jaco S - May 2018
Overall score
Baie vriendelik en professioneel.
Kobus J - Apr 2018
Overall score
Skoon en netjies, maar te veel geraas.
Read moreMichael S - Apr 2018
Overall score
Waarde vir geld verblyf!
Tholoana R - Apr 2018
Overall score
A beautiful accommodation indeed!
Denise W - Apr 2018
Overall score
Netjies en goeie diens.
Eunice M - Feb 2018
Overall score
Everything thing was up to standard.
Marlize S - Jan 2018
Overall score
Gerieflik, skoon, goeie waarde vir geld.
Nick B - Dec 2017
Overall score
Nie aangenaam nie.
Karin K - Nov 2017
Overall score
Very quaint and comfy.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie oulik en gerieflik.
Ek sal net een aanbeveling doen en dit is die volgende: Die gordyne in die kamer waar ons gebly het, is bietjie skraps en maak nie die hele venster toe nie. Maar verder was die verblyf goed en die mense vriendelik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 18 people
-
Check-in: 12:00 to 22:00
Check-out: 10:00 - Address: 15 Paradise Road, Newlands, Cape Town, 7700, Western Cape
- All ages welcome