The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Kaja vir Baja | TravelGround
+35

Kaja vir Baja

30 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 30 reviews for Kaja vir Baja
Cleanliness
4.5/5
Service
4.7/5
Location
4.7/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.6/5
Tommy R - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Tommy R
With spouse/partner

Lekker.

Rustig, lekker gerus, stort is bietjie klein. Veranda baie geniet.

Steve F - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Steve F
Family with young children

Close to the beach, comfortable, relaxing.

Kaja vir Baja is a comfortable beach house. It may be dated but it is all you need for a base for visting the beach and surrounding areas. The large verandah is great for having meals and hanging out. The verandah also had a mini pool table for the kids. The house and property is alarmed with electric fencing, making you feel safe at night and when away at the beach. Will return in the near future.

Heini S - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Heini S
On business

A very pleasant stay for my work team. They all were very satisfied and enjoyed their time.

Clean, tidy and a great setting.

Juan V - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Juan V
Family with teenagers

Plekkie waar jy tuis voel.

Dit Kothuis is netjies uitgerus met alles wat jy verwag, dit laat jou dadelik tuis voel. Daar is 'n groot stoeparea waar ons lekker gekuier het in die aande, selfs toe dit reën. Die Kothuis is goed beskut teen die wind van die kus af. Ons was vriendelik ontvang met ons aankoms en sal beslis weer bespreek vir ons volgende vakansie.

Kaja vir Baja's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het lekker gekuier.

Kaja vir Baja
Marina V - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marina V
Family with young children

Baie netjies, skoon naby see.

Ons het wonderlike diens ontvang van Wanda en Willie. Die verblyf is baie netjies en skoon. Tuine word baie goed instandgehou. Baie naby aan die see, kan dit vir enige iemand aanbeveel.

Kaja vir Baja's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het 'n aangename rus tyd geniet.

Kaja vir Baja
Frik J - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Frik J
With friends

Ons het ons vakansie baie geniet.

Ons seevakansie by Kaja vir Baja was baie lekker en ons kon ons Yorkie saamneem. Ons was goed ontvang en die akkommodasie was skoon en netjies. Die plek is goed toegerus, met 'n ysmaker en 'n vrieskas wat ons baie gehelp het. Stap slegs oor die pad en volg die wandelpaadjie en jy is op die strand. Dankie, ons het dit geniet!

Kaja vir Baja's response

Ek is bly julle het 'n aangename tyd gehad, en baie dankie dat julle ons besoek het.

Kaja vir Baja
Suzette R - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzette R
Family with young children

Rustig en waarde vir geld.

Lekker kuier huisie by die see met 'n baie bekostigbare pub om die draai.

Kaja vir Baja's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Eks bly julle het 'n lekker tydjie gehad.

Kaja vir Baja
Kathleen O - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Kathleen O
With friends

I was really looking forward to staying in Kaja for Baja but I have to say I was slightly disappointed.

I would definitely find another cleaner to clean the cottage. She came to do our floors the Wednesday but her work is definitely not up to standard and no one is watching her doing her job properly. We found some of the cutlery in the drawer that still had food, some of the serving bowls were still dirty with food and the can opener could be replaced. A few serving spoons can be purchased and the knives are disappointing. We had a very serious ant problem. And then what was also inconvenient is that the 1 room was outside the security gate, I would definitely include the second wooden cabin outside with the security of the porch, the room doesn't have a bathroom and they had to go outside on the grass and it was a lady!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ek het geweldig baie uitgesien na die verblyf in Kaja vir Baja maar ek moet sê ek was effens teleurgesteld.

Ek sou vir seker 'n ander skoonmaker kry om die kothuis skoon te maak. Sy het ons vloere kom doen die Woensdag maar haar werk is vir seker nie op standaard en niemand kyk of sy haar werk behoorlik doen nie. Ons het van die eetgerei in die laai gekry wat nog kos aangehad het, van die opdienbakke was nog vuil met kos aan en die blikoopmaker kan vir seker vervang word. Daar kan 'n paar opskeplepels aangeskaf word asook die messe is teleurstellend. Ons het 'n baie erge mier-probleem gehad. En dan wat ook ongerieflik was, is dat die 1 kamer buite die veiligheidshek was, die tweede houtkamer buite sou ek beslis by die veiligheidsafskorting soos by die stoep insluit, hulle het nie 'n badkamer in hulle kamer en moes buite op die gras gaan en dit was 'n dame!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kaja vir Baja's response

Baie dankie vir die terugvoer. Ja, vuil messegoed is nie aanvaarbaar nie. Ons sal definitief daaraan aandag gee. Ons sal ook aanskaf / vervang wat nodig is.
M.b.t. die toilet: nie veel wat ons daaraan kan doen nie, die toilet is seker nie 5 meter van die kamer af nie. Om 'n veiligheidhek oop te sluit om toegang te kry behoort nie te veel van 'n kwessie te wees nie.

Kaja vir Baja
Theunis K - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theunis K

Ons het lekker gerus en honde het gespeel op die strand!

Ons het ons verblyf baie geniet! Die stoep is 'n lekker kuierplek en die huis self is netjies en eenvoudig, dog prakties. Ons honde was mal oor die erf en die strand, terwyl die elektriese heining almal binnegehou het. Dankie!

Kaja vir Baja's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Theunis.

Kaja vir Baja
Angelique M - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Angelique M
Family with young children

Rustig en veilig.

Ons het baie lekker gebly. Alles wat ons benodig het was in die huisie beskikbaar.

Natascha S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natascha S
Family with young children

Heerlik. 'n Definitiewe moet vir enige familie!

Baie lekker plek sal vir seker weer, Kaja vir Baja bespreek en vir enige familie aanbeveel.

Johan B - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan B
With friends

Wonderfully quiet and peaceful.

The right place to get away from all the running around of modern life and to get some perspective.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustigheid, stilte en wonderlik vreedsaamheid.

Die regte plek om te besoek om weg te kom van al die gejaag van ons tyd en om weer perspektief te kry in jou lewe.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Liza M - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liza M
With friends

Just perfect.

Lovely and quiet. A great place to be if you really want to get away. Everything you need is there except anything that resembles a concrete jungle. Absolutely perfect for a family or just a bunch of friends looking to just chill. So close to the beach, makes this the best spot to be if you love the sea.

Suzette R - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzette R
With spouse/partner

Netjies, skoon, veilig, perfekte rusvakansie.

Netjiese, klein transhuisie. Sal hulle weer sien.

Charl S - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charl S
Family with young children

Lieflik en baie lekker gewees. Het gerus.

Sien sterre.

Hilde P - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hilde P
Family with teenagers

Baie lekker gebly, sal vir seker weer gaan!

Ons het ons verblyf by Kaja vir Baja baie geniet! Die stoep is 'n treffer! Die kothuis is goed toegerus. Die strand is minder as 'n 5 minute stap ver. Glenmore se swemstrand is ongeveer 10 min se stap ver.

Dalene E - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Dalene E
Family with teenagers

Heerlik gekuier in `n baie rustige omgewing met pragtige natuurskoon.

Ons het die kuier ongelooflik baie geniet en alles gehad wat ons kon nodig kry. Ons kon selfs met 'n 24 uur kragonderbreking aangaan omdat die verblyf toegerus is met 'n heerlike gasstoof. Die Kothuis is in die 1940's gebou, maar baie mooi opgegradeer. "Home away from Home" met die lieflike bonus dat die see net oorkant die straat is. Sal beslis weer daar inklok!

Nerupa R - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nerupa R
With friends

Fantastic place.

House is old but clean and neat and well kept. Will certainly recommend it to people. Thoroughly loved being so close to the beach.

Kaja vir Baja's response

Glad you had a good break Nerupa!

Kaja vir Baja
Susan V - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan V
Family with teenagers

Uitsonderlike lekker vakansie.

'n Uitsonderlike lekker vakansie wat ons in Kaja vir Baja kothuis deurgebring het. Ons verwagtinge is oortref. "Home from home". Kritiek: Die bed raamwerk (in die kamer met die stort en wasbak) was met ons aankoms gebreek (die dwars middel raam het uitgeglip). Die blikoopmaker het nie gewerk nie (het ons eie gaan koop). Ons sal beslis weer van Kaja vir Baja vir 'n volgende vakansie gebruik maak.

Kaja vir Baja's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ja, ons sal kyk na die bed.

Kaja vir Baja
Madelein P - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madelein P
With friends

Baie lekker en gemaklik.

Netjies, veilig, gemaklik.

Franci B - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Franci B
Family with teenagers

Fantasties.

Alhoewel daar nie 'n see-uitsig is nie, is die strand net 3 minute se stap weg. Dit was werklik 'n heerlike vakansie en goed toegeruste huis.

Bertie M - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Bertie M
Family with young children

Lekker winter-wegbreek!

Die strand is nie eers 100 m weg nie en was amper net vir ons.

Nadia R - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Nadia R
With spouse/partner

Nie baie beïndruk nie.

Dit was alles wat die advertensie gesê het. Daar was geen luukse nie, maar ons was gereed hiervoor. Ongelukkig het ons dit nie baie skoon gevind nie. Die rooi kombers bo op ons bed het soos stink voete geruik. So ons was nie seker of die beddegoed op die bed (duvet en lakens) wel skoon was nie. Die vreeslike groot versoek (op die gedrukte papier agter die voordeur), dat jy die huis skoon en netjies moet laat vir die volgende besoeker, het ons laat wonder of iemand wel tussen besoeke kom skoonmaak? Ek besef dis dalk net 'n versoek om mooi na die plek om te sien maar siende dat ons dit nie baie skoon gevind het nie, het die versoek my tog laat wonder.

Vernon K - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Vernon K

Perfekte vakansieplekkie.

'n Heerlike leefhuisie waar 'n mens werklik kan ontspan en net jou vakansie geniet met die perfekte ligging. Beslis iets besonders weg van die remoer van die stadslewe, maar tog naby genoeg indien mens iets benodig.

Melissa V - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melissa V
With friends

Heerlike vakansie!

Vir 'n rustige plekkie net oorkant die pad van Munsterstrand en stap afstand na Glenmore swemstrand. Lekker kuiers op die groot stoep selfs al reën dit en lekker slaap met die branders se gedruis - Kaja vir Baja is ideaal! Ons sal definitief weer daar kuier!

Marelize P - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marelize P
Family with teenagers

'n Fantastiese rustige wegbreek.

Kaja vir Baja het ons uit die staanspoor beïndruk en ons het dit vreeslik geniet. Die rustigheid en mooi natuur is voorwaar 'n aanwins en ons sal definitief weer wil terug!

Esme B - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esme B
Family with young children

Baie rustig, skoon en netjies.

Dit het gevoel soos ons eie huisie by die see.

Belinda C - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Belinda C
Family with young children

Ons vakansie was net 'n kort wegbrekie saam met ouma, oupa en die 2 tannies, met ons baba.

Die plekkie was ideaal vir ons omdat die see net 'n kort stappie weg was. Die huisie is 'n familie-strandhuis wat mooi ingerig is, maar moenie enige luukses verwag nie. Tog, daar is alles wat mens nodig het en die buiteseisoen-prys was uitstekend. Ons het baie lekker gebly en ek sal die plek ten sterkste aanbeveel.

Antoinette L - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antoinette L
Family with young children

Lekker en sal weer daar tuisgaan.

Lekker naby die strand, loopafstand, en ons verblyf was uitstekend. Sal weer daar tuisgaan. Glenmore het 'n lekker swemstrand net om die hoek.

Heloise W - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heloise W
Family with young children

Baie lekker gebly, tuis gevoel!

Aangenaam verras, goed ingerig, hou van die stoep, "great" vir klein kindertjies, sal weer van die verblyf gebruik maak.

From R725
per night (sleeps 6)
From R725
per night (sleeps 6)
From R725
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 15:00 to 19:00
    Check-out: 09:00
  • Address: 429 Munro Rylaan, Munster/Glenmore, 4278, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzYTcyZDA0LWIxNTEtNGVlMC05ZWMzLThmYzhiNmQ2NzVhOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R725  per night (sleeps 6) 30 5 1 5 429 Munro Rylaan Munster/Glenmore 4278 KwaZulu-Natal 0860 022 102 15:00-19:00 09:00 -31.006892833361 30.259909629822
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!