The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Kalahari Hide | TravelGround
+40

Kalahari Hide

Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 92 reviews for Kalahari Hide
Cleanliness
4.7/5
Service
4.8/5
Location
4.2/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.7/5
Corrie J - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corrie J
Family with young children

Gasvry, vriendelik, gemaklik - home away from home.

'n Heerlike oorstop met gerieflike verblyf. Die kuier op die stoep laatmiddag was die beste medisyne na 'n lang dag op die pad. Baie dankie vir die gasvryheid!

Kalahari Hide's response

Goeiedag Corrie,
Ek is so bly julle het julle verblyf hier geniet. Dit moet n lekker rus/ontspan oorbly hier by ons wees, dan het ek my doel bereik.
Julle is altyd weer welkom om hier oor te bly, was n plesier om julle te ontvang.

Groete
Janet

Kalahari Hide
Bertie N - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bertie N
With friends

Verblyf is netjies en gerieflik.

Kamers en huisie was skoon en kombuis was goed ingerig. Eienaar was baie vriendelik en verwelkomend.

Kalahari Hide's response

Baie dankie Bertie vir jou terugvoer. Waardeer dit baie.

Kalahari Hide
Martie S - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martie S

Excellent. Hospitable. Value for money. Personal touch.

Excellent facilities. Good value. Janet made us feel very much at home.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend. Gasvry. Waarde vir geld. Persoonlike aanraking.

Puik fasiliteite. Goeie waarde. Janet het ons baie tuis laat voel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kalahari Hide's response

Baie dankie Martie. Ek waardeer elke resensie geweldig baie. Dit is uiters belangrik vir ons om te weet hoe gaste ons plekkie aanvaar.

Kalahari Hide
Roelof C - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Roelof C
With spouse/partner

Atmosfeer moet meer aandag kry.

Afronding van die werf bietjie aandag kry.

Charlie D - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Charlie D
With spouse/partner

Lekker oornagstop en ideaal vir troeteldiere.

Uit die dorp Kuruman geleë, gerieflike slaap- en oornaggeriewe met bederfseltjies soos beskuit vir die koffie en 'n sjokoladetjie op die kussings.

Kalahari Hide's response

Baie dankie Charlie.
Solank julle voel julle het goeie waarde vir julle geld ontvang. Dit is vir my baie belangrik.
Groete
Janet

Kalahari Hide
Anna-marie F - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anna-marie F
With friends

Wonderful stay!

Thank you Janet, we had a wonderfull stay. The accommodation is very well equiped, neat and very clean. The cherry on top is your hospitality!

Louwrance W - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louwrance W
With spouse/partner

Uitstekende oornagperseel vir reis na die Noord-Kaap.

Ons was baie vriendelik ontvang en die eienaars het uit hulle pad gegaan om te sorg dat alles in orde was.

Kalahari Hide's response

Baie dankie Louwrance, dit ook vir ons n plesier om gaste soos julle te ontvang. Veilige reis verder.
Groete
Janet

Kalahari Hide
Michelle K - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle K
With spouse/partner

Baie goed ingerigte huis en vriendelike gasvrou.

Baie goed toegeruste huis. Ingerig vir koue. Elektriese komberse, kaggel, lugversorging.

Kalahari Hide's response

Baie dankie Michelle. Dit is vir my baie belangrik dat die gaste tuis moet voel en dat hulle goeie waarde vir hulle geld ontvang.

Groete,
Janet Strydom
Kalahari Hide Kuruman

Kalahari Hide
Ronald M - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronald M
With friends

Stayed overnight. Very comfortable.

Everything you need is at hand.

Kalahari Hide's response

Thank you, we appreciate all the feedback we get. Stay safe and healthy.
Kind Regards
Janet

Kalahari Hide
Willy S - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Willy S
With spouse/partner

Unit was neat and clean and suited our needs as overnight travellers.

It is situated well away from dirty Kuruman city centre with a farm-like feeling. Janet, our host, was very friendly and made us feel at home.

Altus & Griet N - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Altus & Griet N
With spouse/partner

Rustig, uitstekend toegerus en weg van die bedrywige dorpskern.

Ons wens ons kon nog langer bly! Die kothuisie is so goed toegerus dat ons byna nie eens van beurtkrag bewus was nie. Janet het ons uit die staanspoor laat welkom voel. Dit was ook lekker om aan die buitewyke van die dorp tuis te gaan.

Lucinda G - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lucinda G
With spouse/partner

Baie lekker gebly.

Janet is baie vriendelik en behulpsaam.

Kalahari Hide's response

Baie dankie ek hoop julle het lekker gebly en veilig tuis gekom.
Groete
Janet

Kalahari Hide
Heini S - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Heini S
With spouse/partner

Really great

Had a wonderful time in a lovely environment.

Kalahari Hide's response

Thanks for your feedback.

Kalahari Hide
Jurie D - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jurie D
With spouse/partner

Netjies en goed toegerus.

Die gasvrou se vriendelikheid en hulpvaardigheid is uitstaande.

Kalahari Hide's response

Baie dankie ek waardeer u terugvoer baie.
Griete
Janet

Kalahari Hide
Annamarie N - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annamarie N
With spouse/partner

Heerlike oornaggeriewe op pad Augrabies toe.

Baie dankie Janet vir jou vriendelike ontvangs. Julle plek is mooi netjies en daar is alles wat mens nodig het. Ons het heerlik uitgerus gevoel die volgende oggend. Sal jul beslis aanbeveel.

Kalahari Hide's response

Dankie vir julle terugvoer wasrdeer dit baie.
Groete
Janet

Kalahari Hide
Hannetjie L - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannetjie L
With friends

'n Ruim, rustige, oornag-slaappek.

Die tuinwoonstel is beslis waarde vir geld. Die gasvrou was baie vriendelik, en klein bederfies was uitgesit. Nie die modernste blyplek nie, en dalk kan die enkelbeddens in die tweede slaapkamer op 'n stadium opgegradeer word. Hoofslaapkamer se bed was heerlik gerieflik. Yskas dalk al vorige generasie, met bietjie aandag nodig, maar vir 'n nag of twee se slaap, meer as voldoende.

Kalahari Hide's response

Dankie vir jou resensie, ek waardeer dit baie. Die 2 enkelbedtjies was op bestelling en is intussen vervang. Dit is vir my geweldig belangrik dat gaste moet voel dat hulle goeie waarde kry vir die geld wat hulle spandeer het.
Groete
Janet

Kalahari Hide
Louisa O - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louisa O
With spouse/partner

Gemaklik sonder frille en fieterjasies. Lekker stoep met braai. Goeie linne en stilte.

Die kothuis is gemaklik. Die gasvrou was werklik vriendelik en die kuier was rustig en gemaklik. Voel amper asof jy by jou oom op die plaas kuier. Ek sal dit aanbeveel vir reisigers met families of pelle wat saam reis. Volledige kombuis bring eie braaihout.

Kalahari Hide's response

Baie bly julle was tevrede. Dankie vir die terugvoer.
Groete
Janet

Kalahari Hide
Alta C - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Alta C

Baie aangename ervaring. Privaat, netjies en goeie waarde vir geld.

Eenheid was bitter mooi skoon en modern met 'n tikkie plaasgevoel wat daarmee gepaard gaan.

Bianca J - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bianca J

Baie gesellig, goed ingeruimde akkommodasie, fantastiese gasvryheid.

Janet is 'n baie deeglike en vriendelike gasvrou, die akkommodasie is pragtig, en ons was aangenaam verras deur hoe goed die eenheid toegerus was met enige basiese noodsaaklikhede en bykomstighede wat mens mag nodig kry. Sal beslis hierdie akkommodasie aanbeveel aan enigeen wat tyd in Kuruman spandeer.

Kalahari Hide's response

Baie dankie vir jou resensie Bianca. Waardeer dit baie. Groete Janet

Kalahari Hide
Annari B - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annari B
With friends

Gasvrye, pragtige verblyf.

Ons het in die tweeslaapkamer cottage gebly en was hoogs beïndruk. Janet is 'n uitstekende gasvrou, die eenhede pragtig skoon, ten volle toegerus en gee 'n huislike gevoel. Sal dit definitief aanbeveel vir ander.

Kalahari Hide's response

Baie dankie, dit is vir my 'n riem onder die hart as mense voel hulle kry waarde vir hulle geld.

Kalahari Hide
Dune E - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dune E
Family with young children

Ongelooflik mooi en skoon.

Pragtige plek en mense is so dierbaar en vriendelik.

Kalahari Hide's response

Baie dankie, ek waardeer alle terugvoer en dankbaar as julle dit geniet het.

Groete
Janet

Kalahari Hide
Ronel L - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel L
Family with teenagers

Rustig en ontspannend.

Reuse koeltebome en grasperke nooi jou uit om te rus en ontspan na jou reis. Slaapplek en badkamers puik. Ons kom nog 'n vleisie braai en swem ook. Sal die plek aanbeveel.

Kalahari Hide's response

Baie dankie bly julle het dit geniet.
Groete,
Janet

Kalahari Hide
Theunis M - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Theunis M
With spouse/partner

Gaaf ontvang en verwelkom. Lieflike plaas wat baie netjies onderhou word.

Gaste word op die hande gedra. Netjiese eenhede. Baie gehoorsame honde.

Kalahari Hide's response

Baie dankie waardeer jou resensie. Groete

Kalahari Hide
Jason V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jason V
With friends

Beste plek in Kuruman.

Baie mooi plek met baie mooi huis en lekker gerieflik en naby 'n mooi Spar en die hulp van Tannie Janet het baie gehelp

Kalahari Hide's response

Baie dankie vir jou terugvoer. Ek is dankbaar dat julle dit geniet het en tevrede was.

Groete
Janet

Kalahari Hide
Marie S - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marie S
With spouse/partner

Ontspannend met alles wat ons nodig gehad het.

Was lekker, netjies met soveel spasie en kuierplek. Swembad na 'n lang dag se reis was heerlik. Kommunikasie was goed en ons was baie gelukkig met alles!

Kalahari Hide's response

Baie dankie vir die terugvoer. Dit is vir my baie belangrik goed of sleg om te weet hoe die gaste ons plekkie vind.
Groete
Janet

Kalahari Hide
Casper K - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Casper K
Family with teenagers

'n Heerlike plekkie.

Janet, baie dankie vir 'n netjiese, skoon en heerlike plekkie waar ons kon oornag. Dis die klein dingetjies wat saak maak in die lewe. Jou vriendelikheid en besorgdheid word baie waardeer. Die kinders het die tjoklits in die yskas geniet en sê weereens baie dankie. Ons sal beslis weer by jou oornag as ons in daardie area is. Geseënde Kersfees.

Kalahari Hide's response

Dankie vir die terugvoer, ek is dankbaar julle het dit geniet en ek hoop om julle weer te sien. Groete, Janet.

Kalahari Hide
Doreen A - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Doreen A
On business

Baie netjiese huisie.

Baie gerieflik en skoon. Die huisie is op die werf wat voel soos 'n plaaswerf al is dit feitlik in Kuruman self. Dit voel baie veilig. Netjiese meubels en goed ingerig. Sal weer kom! Genoeg werkplek om die eetkamertafel vir sakereisigers.

Andrew S - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andrew S
With spouse/partner

Nice neat place and I would return again.

Nice stopover in Kuruman, out of town and it was nice and quiet.

Belinda W - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Belinda W
With spouse/partner

We had an overnight stay in a clean and comfortable room on a lovely property.

Kalahari Hide is a few kms outside the town and we enjoyed our time there. We felt safe, comfortable and relaxed.

Jan B - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan B
On business

Vantasties

Baie netjiese kamers en vriendelijke diens

Kalahari Hide's response

Baie dankie, dis 'n riem onder die hart.

Kalahari Hide
Attie S - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Attie S
Family with young children

Die beste in Kuruman, no doubt

Die beste in Kuruman, no doubt

Jan B - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan B
On business

Vantasties

Baie lekker rustige plek, en net buite Kuruman. Ontvangs was gasvrei en Baie behulpsaam. Kamers netjies en skoon.

Kalahari Hide's response

Baie dankie ons waardeer alle terugvoer. Ons probeer net ons bes. Groete, Janet.

Kalahari Hide
Alan G - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Alan G
With spouse/partner

Pleasant location, effort could be made in making gardens and view to neighbour (north side) better.

As looks pretty scruffy.

Kalahari Hide's response

Hi Alan,

Thank you for your reply. Yes, the view to my neighbors to the North SIde does look scruffy. We have considered putting up a wall, but unfortunately, the lockdown has set as back quite a bit. To get water so far from our rooms to that side will also be a challenge, but thanks anyway, maybe see if we could try something as soon as the financial situation improves.
Kind regards
Janet

Kalahari Hide
Susan S - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan S
With spouse/partner

Heerlik gekuier.

Ons het hier oorgeslaap op pad terug van Namakwaland en is hartlik ontvang. Heerlik met gasheer en gasvrou gekuier. Sal beslis weer 'n draai maak.

Doris R - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Doris R
With spouse/partner

Pleasant

Nice, quiet and very good hospitality.

Miriam T - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Miriam T
With spouse/partner

Well relaxed environment.

Hospitable, but they have dogs.

Gawie D - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Gawie D
With spouse/partner

Ja, maar ek sal hulle waarsku dat die dorp baie onveilig is en dit eerder vermy.

Dit is regtig jammer, maar die dorp Kuruman is baie onveilig.

Kalahari Hide's response

Dankie Gawie.

Dit is so al ons plattelandse dorpies is uiters gevaarlik vir roof ens. Ons wa self laasweek in Vryburg geroof. Gelukkig is ons plekkie so 5 km van die middedorp en het ons 'n nuwe Mokala Sentrum 'n km weg van ons wat baie veilig is. Ons probeer dan ook selfsprekend ons perseel so veilig moontlik te hou.

Groete, Janet.

Kalahari Hide
Chris D - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris D
With spouse/partner

Het ligging hoog geplaas, maar beter aanwysings is nodig sal weer van die behuising gebruik maak. Janet is baie vriendelik en behulpsaam.

Baie mooi oornagplek.

Kalahari Hide's response

Baie dankie vir jou resensie , waardeer dit baie. Sal dit defnitief met die besprekings instansies opneem en dan ook n uitgedrukte aanwysiging aan gaste mail of whatsapp wat dit dan makliker sal maak.
Groete,
Janet

Kalahari Hide
Peter W - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Peter W
With friends

Goeie waarde vir geld en geriewe.

Die dorp is vuil en kom nie veilig voor nie.

Kalahari Hide's response

Dankie vir jou gradering. Ja ongelukkig is ons dorp nie meer wat dit was nie. Baie onveilig en vuil. Gelukkig is ons n entjie uit die middedorp uit.
groete
Janet

Kalahari Hide
Simon K - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Simon K
Family with teenagers

Family friendly.

Everything necessary for a family with teenagers.

Kalahari Hide's response

Hi Simon,
Thank you so very much for your review, it is much appreciated. It was a pleasure having you here. Maybe we will see each other again.
Warm regards,
Janet

Kalahari Hide
Gavin M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gavin M
Family with teenagers

Great place to explore Kuruman from.

We only used this accommodation as an overnight stay. This place deserves a longer stay. Well equipped with excellent hosts.

Tanya S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tanya S
Family with teenagers

From the time we arrived at Kalahari Hide, we felt completely at home, the owners are friendly and extremely accommodating.

Coming from the city, it was such a change, relaxing at the pool, sitting at the duck pond, and lazing around in the cottage in general. I would really recommend them to anyone who wants to relax and find their breathe. I am going back in 2 months time for some relaxation.

Kalahari Hide's response

Thanks Tanya, hopefully, the stoep of the cottage will be fixed the windstorm has damaged the roof but I hope we can
start fixing next week.
Thank you for your kind words.
Janet

Kalahari Hide
Louise V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise V
Family with young children

Dit was net wat ons nodig gehad het op pad huistoe.

Ons was baie vriendelik ontvang. Die kinders het die swembad geniet. Geen klagtes, ek sal dit aanbeveel vir enige iemand.

Kalahari Hide's response

Baie dankie, solank julle voel julle het goeie waarde vir geld gekry, is die saak reg. Baie dankie vir die resensie, ek waardeer dit ontsettend baie.
Groete
Janet Kalahari Hide

Kalahari Hide
Marius V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius V
Family with teenagers

Goeie waarde vir geld. Wonderlike gasvrou.

Lekker gemaklik gebly met genoeg plek vir ons hele gesin. Ongelukkig te laat opgedaag om die swembad te benut.

Kalahari Hide's response

Baie dankie vir die gradering. Ek hoop daar sal 'n volgende keer wees, dan kom julle vroeer en braai en swem lekker.
Groete, Janet.

Kalahari Hide
Sussie N - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sussie N
With spouse/partner

Would love to have such a getaway again in the near future.

It is the ideal getaway for couples as well as families. My next visit will definitely be with my whole family. I would definitely persuade my friends to take a getaway to Kalahari Hide.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sal baie graag weer in die nabye toekoms so 'n wegbreek vat.

Dis die geskikte wegbreekplek vir paartjies sowel as gesinne. My volgende kuier sal beslis met my helle gesin wees. Ek sal beslis my vriende oorreed om 'n wegbreek na Kalahari Hide te neem.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Natasha L - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natasha L
On business

Good value for money!

We had a lovely stay at Kalahari Hide. The cottage where we stayed had all the needed amenities and small personal touches. The host is very friendly and good safety measures are in place. Would definitely recommend.

Kalahari Hide's response

Thank you very much, we do try that guests must feel safe and comfortable.
Warm regards,
Janet

Kalahari Hide
Lester A - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lester A
Family with young children

It was beyond expectation.

A well deserved rest indeed.

Kalahari Hide's response

Thank you so very much, I am so happy if guests are satisfied. Maybe we will see you again in the future!
Kind Regards,
Janet

Kalahari Hide
Judy S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Judy S
Family with young children

Lovely and cosy one-night stay.

Lovely and cosy overnight accommodation ─ perfect for our needs. The host was very friendly and helpful. Lovely place!

Trudie R - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Trudie R
With spouse/partner

Very friendly reception, lovely stay and would recommend it.

Very nice cottage, with ample amenities. Taken care of and hospitable reception.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie vriendelik ontvang, heerlik gebly en sal dit kan aanbeveel.

Baie mooi kothuisie, met genoegsame geriewe. Netjies versorg en gasvrye ontvangs.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Judy J - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Judy J
With friends

Lovely, peaceful and friendly.

We received a warm welcome and this is a little gem in Kuruman.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik, rustig en vriendelik.

Ons is hartlik ontvang en dis 'n klein juweeltjie in Kuruman.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kalahari Hide's response

Baie dankie vir die gradering, waardeer dit baie, mens probeer maar net jou beste, en is dankbaar as dit voldoende is.

Groete
Janet
Kalahari Hide

Kalahari Hide
Francois D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Francois D
With spouse/partner

Bekostigbare, gasvrye verblyf.

Die eienares het vir ons gewag en verwelkom. Die eenheid was goed toegerus. Daar is braaigeriewe, 'n swembad en lugreëling. Ons het een aand oorgebly, op pad na ons volgende bestemming.

Theresa A - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theresa A
Family with young children

To stay in Kalahari Hide is definitely value for your money.

Kalahari Hide is highly recommended with its comfort and hospitality. The rooms are comfortable and clean in the self-catering unit we stayed in.

Kalahari Hide's response

Dankie Theresa,

Julle is altyd welkom. Was ook 'n plesier om julle hier te hê.

groete
Janet

Kalahari Hide
Belinda S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Belinda S
With friends

Kuruman oasis of charm, comfort, care and kindness.

Janet was a caring and delightful hostess. The rooms are stylish and comfortable, fabulous bed, great hot shower and all the comforts needed after a long drive. Privacy is great with a lovely patio but access to the pool area close by. Janet took time to give directions to areas of interest and ensure we had everything we needed. A real Kuruman gem in a lovely garden!

Kalahari Hide's response

Dear Belinda,

Thank you for your kind response. It was lovely having you here.

It is very nice for us to see when visitors/guests appreciate what we are trying to achieve.

Kind Regards,
Janet

Kalahari Hide
Johan K - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan K
With friends

Rustigheid buite die dorp.

Sal die plekkie vir seker aanbeveel. Eienaar het ons ontvang en seker gemaak alles is reg. Tot my verbasing was kaartmasjien beskikbaar gewees. Het heerlik gebly en is goed geleë net buite Kuruman en naby die Super Spar.

Kalahari Hide's response

Baie dankie. Waardeer julle goeie resensie.
Groete,
Janet Strydom

Kalahari Hide
Jacque O - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Jacque O
With spouse/partner

We felt at home.

It was nice to stay there. Would just suggest a bigger air con or at least with the existing air con also a small fan. Also, better pillow, the ones there are too soft.

Kalahari Hide's response

Baie dankie vir julle resensie, ons waardeer dit baie. Ons sal onmiddelik werk maak van die kussings. Sal ook defnitief 'n ekstra waaier beskikbaar stel indien ons weer 'n hittegolf kry soos toe julle hier was. Dit was baie lekker om julle hier te ontmoet.
Groete,
Janet

Kalahari Hide
Andries O - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Andries O
With friends

Baie lekker.

Baie dankie vir die vriendelike ontvangs en netjiese verblyf, ons kom weer.

Magda V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
1/5
Value for money
3/5
Magda V
With spouse/partner

Beautiful overnight stay.

Hospitable, neat and clean, but worried about safety.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Mooi oornagplekkie.

Gasvry, netjies en skoon, maar is bekommerd oor die veiligheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kalahari Hide's response

Dankie Magda vir jou resensie, dit is vir my baie belangrik om te weet wat die gaste voel en ervaar. Die veiligheid dink ek is vir al die gastehuise in Kuruman, dalk nog in SA 'n groot faktor. Ons het al aan die voorkant van ons grond 'n Sekuriteits bane geinstaller wat gekoppel is aan 'n sekuriteitsfirma in Kuruman. Die plan is om die beboude gebied heeltemal te omring met hierdie sekuriteits bane, en hopelik sal dit help om enige ongewenste elemente buite hou. Hopelik help die 4 groot honde ook om die plek te beveilig. Groete,
Janet

Kalahari Hide
Elza S - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elza S
With spouse/partner

Wonderful hospitality and attention to comfort.

We had a nice time relaxing. Thank you!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike gasvryheid en bedagsaamheid ten opsigte van gerief.

Ons het heerlik gerus, baie dankie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kalahari Hide's response

Dankie Elza vir jou terugvoer. Ons probeer ons bes en solank gaste tevrede is met goeie waarde vir hulle geld, is ek ook tevrede.
Hoop julle stop weer hier as julle deur die Kalahari gaan.
Groete,
Janet

Kalahari Hide
Sanet J - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Sanet J
With friends

Units was neat.

The units were neat and well-equipped. It was less neat around the unit and full of dust. Kuruman isn't a nice town.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Eenhede was netjies.

Eenhede was netjies en goed ingerig. Maar om die eenheid was minder netjies en baie stof. Kuruman is nie 'n mooi dorp nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kalahari Hide's response

Dankie vir jou terugvoering Sanet. Ja, Kuruman se dorp is nie meer wat hy was nie, soos baie van die dorpe in die platteland. Ongelukkig tot tyd en wyl ons reën kry, is dit baie stowwerig so na die winter. Ons probeer ons bes met besproeing en boorgatwater om die gras lekker te laat groei en sodoende die stof hok te slaan.
Groete,
Janet

Kalahari Hide
Johan V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Johan V
Family with teenagers

Very neat and safe.

Very neat and safe with friendly hosts.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en veilig.

Baie netjies en veilig, vriendelike mense.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Maryke S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Maryke S

Perfekte, netjiese oornagplek teen bekostigbare pryse.

Heerlike oornagverblyf teen bekostigbare pryse.

Tinus M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tinus M
With spouse/partner

Baie netjies en veilig.

Baie goeie oornag verblyf.

Kalahari Hide's response

Baie dankie vir julle gradering. Dit is al manier hoe ons kan weet waar om te verbeter, en 'n beter diens kan lewer.
Groete
Janet

Kalahari Hide
Essa G - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Essa G

Baie aangename verblyf.

Ons het ons oornagverblyf terdeë geniet. Vriendelike en behulpsame ontvangs.

Essa G - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Essa G

Dit was baie aangenaam.

Ons het die vriendelike ontvangs en die bedagsaamheid baie waardeer, en het heerlik daar oornag.

Maxie N - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maxie N
With spouse/partner

Heerlik ontspan, was lekker bederf.

Ons het heerlik gekuier. Egte gasvryheid. Sal beslis hulle aanbeveel. Was so bederf elkeen met 'n sjokolade, pakkiekoekies. Kon tot die rugby en my sepies kyk.

Nadia J - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadia J
Family with young children

It was great.

Very friendly hostess.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was baie lekker.

Baie vriendelike gasvrou.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elaine S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Elaine S
With spouse/partner

Acceptable.

Very friendly and made a lot of effort when the power went off the whole time at our accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aanvaarbaar.

Baie vriendelik en het baie moeite gedoen toe krag hele tyd met ons verblyf daar af was.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kalahari Hide's response

Dankie Elaine,
Dit is vir ons baie sleg as die dorp (Eskom) krag heeltyd probleme gee. Ons is nogmaals jammer daaroor en hoop nie dat dit te veel ongerief veroorsaak het nie.
Groete,
Janet

Kalahari Hide
Louise S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise S
With spouse/partner

A wonderful haven for tired travelers.

Very friendly welcome. House clean, tidy and convenient. Kitchen fully equipped. Would love to stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Heerlike oase vir moeë reisigers.

Baie vriendelike ontvangs. Huisvesting skoon, netjies en gerieflik. Kombuis ten volle toegerus. Sal graag weer by Kalahari Hide oornag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Madelaine M - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madelaine M
Family with young children

Baie oulik, rustige, netjies en baie vriendelik.

Die verblyf kan definitief aanbeveel word vir enigiemand. Die standaarde is baie hoog en die pryse is billik. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam die kamers is puik en elke bed het 'n warm kombers op. Daar is regtig aan alles gedink om die verblyf lekker te maak dit is ook 'n baie veilige omgewing. Julle kan met 'n geruste hart daar gaan bly. Baie dankie Kalahari Hide, julle is awesome.

Kalahari Hide's response

Dankie waardeer jou kommentaar. Groete Janet Kalahari Hide

Kalahari Hide
Pieter D - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pieter D
With spouse/partner

Die verblyf was baie lekker, met alles wat ons nodig gehad het.

Janet was baie behulpsaam met die roete aanwysings na haar gastehuis. Dit is miskien nie heeltemal so maklik om hulle plek te kry nie, omrede ons nie GPS of ander hulpmiddels tot ons beskikking het nie. Danksy Janet se aanwysings en ook met Google Maps om ons te help, kon ons Kalahari Hide sonder probleme kry. Dit is baie landelik en veilig by Kalahari Hide. Ons het die stilte daar baie geniet. Ek sal Kalahari Hide enige tyd aanbeveel. Die verblyf is beslis waarde vir geld.

Danie G - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Danie G
With spouse/partner

Aangename verblyf.

Vriendelike gasvrou en behulpsaam. Kamer baie netjies en skoon. Sal aanbeveel vir oornagreisigers.

Janneke S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Janneke S
With friends

Very quaint and neat little house with all that you need.

Kalahari Hide is a neat little house on the outskirts of Kuruman. Janet went out of her way to welcome us and make our stay as comfortable as possible.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Baie oulike en netjiese huisie met alles wat 'n mens benodig.

Kalahari Hide is 'n netjiese huisie op die rand van Kuruman. Janet het uit haar pad uit gegaan om ons te ontvang en ons verblyf so lekker en gemaklik as moontlik gemaak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Erika D - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Erika D
With friends

Very nice accommodation.

Very satisfied. Kindly welcomed even though we arrived later than planned.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker oornag plekkie.

Baie tevrede. Vriendelike verwelkoming al het ons later opgedaag as wat beplan was.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ronel F - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel F
With spouse/partner

Fantasties!

Janet is die wonderlikste mens, sout van die aarde. Sy het uit haar pad gegaan om vir oupa en ouma te help met aandete en sy het hul selfs in die dorp gaan haal en saam met hulle gery tot by die eenheid. Ouma kan nie uitgepraat raak oor die heerlike kerrie en patats nie. Baie dankie Janet, julle is uitsonderlike mense met 'n pragtige plekkie.

Jaco P - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco P

Uitstekend, bekostigbare verblyf.

Was baie vriendelik ontvang deur ons gasvrou wat ons dadelik laat tuis voel het. Verblyf was baie bekostigbaar en netjies gewees. Het ook 'n bottel water en 'n soet eetding in die yskas gekry sonder enige ekstra omkostes. Dit is sulke klein dingetjies wat wys dat jy as gas waardeer word. Sal Kalahari Hide met die grootste vrymoedigheid aanbeveel vir almal. Weereens dankie en volgende keer bly ons definitief langer.

Estie V - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Estie V
With friends

Janet is baie gasvry - voel soos ou vriende.

Die warmkomberse en verwarmers was vooraf aangesit en dit het die koue wintersaand baie aangenaam gemaak.

Mercia D - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mercia D

Waarde vir jou geld.

Het lekker gebly. En 'n spesiale dankie aan Janet vir die ekstra dingetjies, soos die vuurhout. Kan Kalahari Hide rerig aanbeveel.

Kalahari Hide's response

Baie dankie, baie bly alles was reg en in plek. Dit is maar koud hier in die Kalahari in die winter, en dit is baie lekker om te weet dat gaste die kaggel en lekker vuurtjie geniet.

Kalahari Hide
Anne D - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anne D
With spouse/partner

Lovely setting and well worth a visit.

Kalahari Hide is in a lovely, quiet, rural setting. We were warmly welcomed by Janet and her dogs. The accommodation was clean and we appreciated the electric blankets on the beds. I would happily use Kalahari Hide again.

Kalahari Hide's response

Thank you Anne. We enjoyed having you here, and we hope you had a safe trip back home. Kind regards, Janet.

Kalahari Hide
Andries O - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Andries O
With friends

Very nice!

Very nice and will make use of Kalahari Hide again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker!

Baie lekker en sal weer van Kalahari Hide gebruik maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lourens H - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lourens H
With spouse/partner

Gemaklik en vriendelik.

Janet, die eienaar, was baie oulik en het ons met oop arms ontvang. Ons het baie veilig gevoel en het 'n heerlike nagrus gehaad. Die geriewe is baie goed en die diens nog beter.

Kalahari Hide's response

Goeeidagi Lourens,

Baie dankie vir jou kommentaar. Was vir ons net so lekker om julle hier te ontvang. Dit is altyd vir my belangrik dat wanneer
gaste hier oorbly, dit vir hulle 'n lekker afskop is op hulle vakansie of toer.

Groete
Janet

Kalahari Hide
Moses G - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Moses G
With friends

It was a worthwhile stay.

Warm hospitality. Won't resist a future opportunity to visit the place again.

Kalahari Hide's response

Baie dankie, altyd lekker om te hoor hoe die gaste die plek beleef. Dit is al hoe mens kan weet waarop om te verbeter en beter diens te lewer.

Groete
Janet

Kalahari Hide
Basti V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Basti V
With spouse/partner

Gemaklike nuwe akkommodasie.

Ons het net een nag oornag. Die kamer was redelik nuut gebou en die agterste stoep was nog nie voltooi nie, met voltooiing sal dit nogal 'n aanwins wees sodat die besoeker lekker privaat op die stoepie kan sit en ontspan. Enigste nadeel aan die plek was dat die bourommel nog langs die kamer gelê het wat bietjie ongemaklik was. Lekker bebly, lekker gebraai. Baie dankie.

Kalahari Hide's response

Baie dankie vir julle kommentaar. Ja ongelukkig was die bourommel nog nie weggeneem nie, maar bly dat julle verblyf nog steeds aangenaam was. Hopelik as julle dalk eendag weer hier draai dan sal daar 'n lekker private kuierplek op die stoep wees.

Groete
Janet

Kalahari Hide
Cobus V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cobus V
With spouse/partner

Dit was baie baie aangenaam.

Ons was baie vriendelik deur Janet ontvang en vinnig vinnig na ons huisie geneem. Dit was 'n verrassing - 'n tweeslaapkamer cottage met alles in wat jy benodig. Dit het self 'n wasmasjien in en ons kon ons stowwerige klere lekker was. Janet ons sal beslis weer kom kuier en aanbeveel aan vriende en familie.

Sarina P - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sarina P
With spouse/partner

'n Oase van rus en vrede.

Na die lang pad van Gauteng af, het dit gevoel of ek op my eie stoep sit en na die diere geluide luister terwyl die son sak. Sal die plek beslis aanbeveel as jy nie in die besige dorp en lawaai wil bly nie.

Lloyd M - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Lloyd M
Individual traveler

Baie mooi en het tuis gevoel.

Janet, die eienaar, was baie gasvry en ons het toe lekker gesels, die kamer was baie lekker en ekt so tuis gevoel en maklik geslaap.

Nico V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nico V
With spouse/partner

Vriendelik en netjies!

Baie dankie dat julle ons so welkom laat voel het na 'n baie lang reis. Die verblyf was netjies en baie skoon. Ons waardeer!

Kalahari Hide's response

Baie dankie vir julle kommentaar. Solank die gaste tevrede en welkom voel is ek dankbaar.
Hoop om julle weer eendag te sien.
Groete
Janet Kalahari Hide

Kalahari Hide
Marzanne V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Marzanne V
With spouse/partner

Gerieflik en netjies.

Gerieflik en netjies. Alles wat dalk benodig kan word is beskikbaar i.e. braaitoerusting. Eienaar is baie vriendelik.

Jacques S - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques S
With spouse/partner

Ongelooflik.

Mens verwag nie veel vir die prys nie, maar ons was aangenaam verras. Ons was net spyt ons het nie langer gebly nie. Sal definitief weer daar bespreek en vir langer!

Kalahari Hide's response

Baie dankie vir julle positiewe resensie. Ek hoop om julle weer eendag te sien! Veilig ry en geniet julle toer/vakansie verder!

Groete
Janet
Kalahari Hide

Kalahari Hide
Johan & Engela A - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan & Engela A
With spouse/partner

Everything is clean and neat.

The animals skins on the floor creeped my wife out. The rest was great. The street numbers are problematic. The GPS helped us to get close to the correct address.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Alles is skoon en netjies.

Die dierevelle op die vloer laat my vrou gril. Andersins, baie goed. Die straatnommers is 'n probleem. Die GPS het egter gesorg dat ons redelik naby die korrekte adres uitgekom het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rauvanne B - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rauvanne B
With friends

Alles was baie, baie goed.

Sal versekerlik weer Kalahari Hide gebruik.

Grietjie V - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Grietjie V
With spouse/partner

Pleasant.

Will like to extend a compliment to Janet- I forgot a pendant and my reading glasses and Janet went the extra mile to keep it safe, put in a parcel and posted it to me. Thank you very much.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam.

Wil vir Janet komplimenteer het 'n hangertjie en leesbril daar vergeet. En Janet het die ekstra myl gegaan om dit vir ons veilig te bewaar en in 'n pakkie te sit en te pos. Baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jos D - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
3/5
Jos D
With spouse/partner

Very neat room, but we were disappointed with the untidiness of the yard and the buildings.

The directions are very misleading and lead us to an extension.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjiese kamer, maar ons was baie teleurgesteld met die onnetheid van die werf en geboue.

Die aanwysings is baie misleidend en dit het ons na 'n uitbreiding gelei.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kalahari Hide's response

Beste Jos,

Baie dankie vir julle kritiek. Alle kritiek, positief en negatief, is baie belangrik vir ons, en ek waardeer dit baie. Ons kan nie verbeter as mens nie weet wat kliënte pla nie.

Ek moet verskoning maak vir die toestand van die verfwerk aan die buitekant van die kamers waarin julle gebly het. Ons doen ons instandhoudings werk in die winter wanneer dit nie reën nie. Ons het sopas die trappe klaar gebou by die braai area en daarom ook dat daar nog bourommel langs die kamers was. Die verfwerk en die trappie wat wegslyt voor die kamers is volgende op ons instandhoudings lysie, daarna verfwerk buite die kothuis en binne waar nodig.

Wat die aanwysigings na ons perseel aanbetref, ons werk tans saam met LekkeSlaap om dit reg te stel.

Groete,
Janet Strydom - Kalahari Hide

Kalahari Hide
From
R800
per night, for 2 ppl
From
From R800
per night, for 2 ppl
From
R800
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 130 Seodin Road, Kuruman, 1038, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21dd0c6b58b177e2b0c2070d67610e96d82639522490cac26357c8fafb1a197bef781554944246da485b94a18a4231a50341?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R800  per night, for 2 ppl 92 5 1 5 130 Seodin Road Kuruman 1038 Northern Cape 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -27.418927891017 23.433809134254
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!