Tankwa Karoo Accommodation at Kalkgat Avontuur Plaas | TravelGround
+41

Kalkgat Avontuur Plaas

9 reviews
Guest House

Review Summary

3.2 out of 5from 9 reviews for Kalkgat Avontuur Plaas
Cleanliness
3.4/5
Service
3.0/5
Location
3.6/5
Safety
3.8/5
Value for money
2.2/5
Mathilda V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Mathilda V
With friends

Family room needs many finishes.

The room, which was actually the garage, needs a lot of finishes. There is only 1 light in the room, the refrigerator wasn't empty ─ other people's food was still in it. The steel sliding doors were large and difficult to open and close. The single beds were also shaky. This unit was our most expensive stay this holiday and the worst value for money. The rest of the house was nicely finished.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Familie-kamer kort baie afwerkings.

Die kamer, wat eintlik die garage was, kort baie afwerkings. Daar is bv. slegs 1 lig in die vertrek, yskas was ook nie leeg nie ─ huis bewoners se kos was steeds daarin. Die staal skuifdeure was groot en het moeilik oop- en toegemaak. Die enkelbedjies was ook maar wankelrig. Hierdie eenheid was ons duurste verblyf die vakansie en die minste waarde vir geld. Die res van die huis was mooi afgewerk.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rene B - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rene B
With spouse/partner

Dit was baie netjies, baie modern en baie skoon.

Die gasvryheid en huislike atmosfeer was heerlik. Die kos was heerlik en die omgewing pragtig! Werklik die moeite werd! Ons het lekker gekuier, gerus en uitgery na die pragtige omgewing.

Kalkgat Avontuur Plaas's response

Baie dankie vir die mooi kompliment met waardering.

Kalkgat Avontuur Plaas
Corlize T - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Corlize T
With spouse/partner

Don't let the photo's fool you. Stay away, no Eskom electricity, engine was switched off at 21:00. No candles, lamps or matches so you can see after lights out.

I should have known there would be a problem when the owner asked me to phone him back, because he didn't have airtime. My request was for safe parking, seeing as we had furniture on the trailer, and then we had to pay R200 extra to park in the shed. It wasn't mentioned in the advertisement that there was no Eskom electricity. The engine was switched off at 21:00. There weren't any matches, candles or lamps next to the bed. Luckily we had matches so we could have light to go to the bathroom at night. The engine was switched on at 06:45. We got up at 06:00 already so that we could leave at 07:00. We had to take turns to light matches for each other so we could get dressed and use the bathroom. I knocked over flower pot with plastic flowers in the dark. The owner expected us to pay R425 for it, witch I refused, but I gave it to the cleaner, Cindy. I don't want other people to have such a bad experience. The room is even inside the house the owner lives in. Luckily he wasn't there that evening. I wouldn't recommend this place to anyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Moenie dat die foto's jou mislei nie. Bly weg, geen Eskom-krag, enjin was 9 uur afgesit. Geen kerse, lampies of vuurhoutjies om na ligte-uit te kon sien nie.

Ek moes lont geruik het toe eienaar my vra om hom terug te bel, want hy het nie genoeg lugtyd op sy foon nie. My versoek was veilige parkering aangesien ons meubels op 'n sleepwa gehad het, daarvoor moes ons ekstra R200 betaal om in die stoor te mag parkeer. Nêrens in die advertensie word gesê dat daar geen Eskom-krag is nie. Die enjin is 9 uur die aand afgesit. Daar was nêrens vuurthoutjies, kerse of 'n lampie langs die bed nie. Gelukkig het ons vuurhoutjies gehad waarmee ons in die nag moes badkamer toe. Volgende oggend is enjin 6.45 vm aangesit, ons het reeds 6 uur opgestaan om 7 uur te kon ry. Ons moes beurte maak om vir mekaar vuurhoutjies te trek om sodoende te kon aantrek en die badkamer te kan gebruik. In die donkerte het ek 'n blompot met plastiekblomme omgestamp. Daarvoor verwag die eienaar dat ons R425 betaal wat ek natuurlik geweier het, as daar 'n lig was sou ek nie die blompot omgestamp het nie. A.g.v die ongerief het ek nie die R200 vir veilige parkering betaal nie maar dit wel vir Cindy, die huishulp wat dierbaar was gegee. Ek wil nie hê ander mense moet so 'n nare ondervinding ervaar nie. Die kamer is boonop binne die eienaar se huis waar hy ook woon. Dankbaar was hy die aand nie tuis nie. Ek sal die plek vir niemand aanbeveel nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Melanie S - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Melanie S
With spouse/partner

Ons het gasvryheid soos by min ander plekke ervaar!

Op pad soontoe uit Calvinia het ek my bedenkinge gehad, die wêreld is droog en lyk verlate. Maar ons was so goed ontvang en het so tuisgevoel, dat dit moeilik was om die volgende oggend na 'n heerlike ontbyt te vertrek. Ons gasheer en gasvrou het ons genooi vir aandete en dit was voorwaar 'n heerlike geleentheid. Die droogte in die area maak geen verskil aan die asemrowende sonsondergange, die volmaan uit die ooste en die sonsopkoms oor rantjies nie! Van die mooiste foto's op ons reis was op Kalkgat geneem.

Jacques B - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Jacques B
With friends

Kalkgat sal my nooit weer sien nie!

Die avontuur gedeelte is misleidend of ons was net nie ingelig nie. Ondervinding was baie sleg om volgende redes: Akkommodasie duur as res van punte in ag geneem word. Geen reëls. Luidrugtige gaste, wat kru taal gebruik en geen ander mens in ag neem nie - dronk en braai tot 3 uur in oggend - Saterdagoggend. Gaste wat baklei en mekaar vloek en skel na middernag - Sondagoggend. Die eienaar kuier harder as gaste en maak meer geraas as hulle. Geen ontvangs/verwelkoming by aankoms en inligting oor aktiwiteite nie. Hoenderhok langs kampterrein en "vals" haan wat in middel van nag kraai. Lister kragopwekker wat in middel van 01h00 - 02h00 en 05h00 oggend aangeskakel word want sonkrag/batterye stelsel wat lig moet voorsien werk nie. Geen vullisdromme by kampplek nie. Geen krane by kampplek. Geen braaigeriewe by staanplekke. Een toilet op vlak en een stort vir kampers wat nie warm water gehad het nie a.g.v. gas verhitting stelsel wat nie werk nie. Geen geriewe om skottelgoed te was nie. Bg. is baie jammer want die omgewing is pragtig, die plaas is baie netjies en goed onderhou en ek kan sien dat baie moeite gedoen is en geld gespandeer is. Hy is nie voorberei vir kampers nie en ek sal nooit weer terugkeer nie.

Chris V - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Chris V
With spouse/partner

Sal Kalkgat vir niemand aanbeveel nie.

Teen R250 per persoon, per nag vir kamp, is dit bitter duur. Veral as jy die volgende in ag neem: Daar is nie elektrisiteit beskikbaar by die staanplekke nie. Die staanplekke is nie afgemerk nie, first come, first serve. Daar is geen waterkrane naby die staanplek nie. Ek weet nou nog nie waar anders as 'n emmer met water in by die toilet, waar ek moes water kry nie. Daar is slégs 1 stort en 1 toilet beskikbaar vir almal om te gebruik, mans en vrouens. Die warm water word deur 'n gas geyser warm gemaak wat foutief is en elke nou en dan af gaan en jou vol koue water gooi. Die stort kan ook nie behoorlik toemaak nie. Die toilet het nie 'n lig nie, so in die nag, as die son gesak het moet jy jou kopliggie saamneem as jy wil sien. Daar is 'n hoenderhok, reg langs die kamp staanplek met 2 hane wat letterlik elke 15 minute kraai, regdeur die nag. Ek oordryf nie. Bo-op dit alles, start die plaas-eienaar sy diesel opwekker so teen 6 uur die aand en laat loop hom tot laat in die nag. Saterdag 12 uur die nag het hy weer die ding op gestart, slegs 20 m vanaf die kamp staanplek. Soos dit voorkom was hy bevriend met van die gaste wat gekamp het en het hulle tot 3 uur die oggend gekuier, gevloek en geraas. Dit was die mees onaangenaamste kamp van my lewe. Moet vir seker nie hierna kom as jy rus vir jou siel soek of die natuurskoon wil geniet nie. Laastens staan die kamp se voorste hek oop, vir enige iemand om oop te maak en in te kom.

Juantia M - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Juantia M
Family with teenagers

Great adventure and great fun.

Great adventure camping fun! Great for hikers, joggers and mountain bikers too! We want to go back and explore the farm. Camp site garden beautiful with plants from the area and view priceless! Great to sit around camp fire in the evening under the stars! Very close to Vleidfees in Calvinia!

Wayne N - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Wayne N
Family with teenagers

Pricey for campers.

Positives: Owner tries his best. Great vision for Kalkgat. Helpful and friendly. Allowed dog. Neat, safe, great walks. Comfortable grass for campers. Firewood available. Negatives: Cold showers with bad smelling water. Expensive per person camp fee. Roosters crow at 03h40. No dish washing facility for campers. Four wheeler was not running (sounded attractive when booking).

Lydia S - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lydia S

Fantastic and unbelievable, would go again.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties en ongelooflik, sal weer teruggaan.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R500
per night (for 2 people)
From R500
per night (for 2 people)
From R500
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 49 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Kalkgat Avontuur Plaas, R27, Calvinia, 8190, Northern Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlNzQyMGM1LTU1MDAtNDFjYS1hNDk3LTQ4NGYyNmE5Mjg5MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R500  per night (for 2 people) 9 5 1 4 Kalkgat Avontuur Plaas R27 8190 Northern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -31.53140334875 19.798157177216
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com