Review Summary
Amori S - May 2022
Overall score
Baie gerieflik.
Simoné S - May 2022
Overall score
Beautiful scenery, they thought of little details.
Harry D - May 2022
Overall score
Van die beste.
Anita D - May 2022
Overall score
Baie veilig en vriendelike diens.
Estelle M - Apr 2022
Overall score
Rustig, netjiese verblyf.
Obie O - Apr 2022
Overall score
Baie gerieflik.
Nico B - Apr 2022
Overall score
Heerlike oornag-akkommodasie.
Ben V - Apr 2022
Overall score
Ons was op pad na die Augrabiese watervalle.
Nadia M - Mar 2022
Overall score
Wat 'n heerlike oornagverblyfstop op pad Kaapstad toe!
Read moreKambro Accommodation & Farm Stall 's response
Beste Nadia, wat 'n voorreg om julle hier by ons te kon ontvang. Ons is bly dat julle die Karoo ook kon geniet veral noudat dit so lekker gereën het. Ons sien uit na julle volgende besoek. Groete, Kambro.
Jeanne V - Mar 2022
Overall score
Oase in die Karoo.
Kambro Accommodation & Farm Stall 's response
Beste Fanie, ons kampeerders lê ons ook baie na aan die hart en ons probeer om dit vir almal 'n goeie ondervinding te maak. Ons is bly dat julle dit geniet het by ons en hoop regtig om julle weer in die toekoms te sien. Groete
Theo H - Mar 2022
Overall score
Net wat mense nodig het na so paar ure op die pad.
Kambro Accommodation & Farm Stall 's response
Beste Theo, gaste wat weer en weer terugkom is vir ons regtig 'n groot kompliment. Ons sien uit na julle volgende kuier by ons. Groete
Estelle V - Mar 2022
Overall score
Oornagverblyf sommer 'n lafenis.
Kambro Accommodation & Farm Stall 's response
Beste Estelle, ons moet darem alles is ons vermoë doen om ons Karoogasvryheid ten toon te stel! Dit was vir ons aangenaam om julle hier by ons te kon ontvang en 'n bietjie te bederf. Kom gerus weer! Groete
Santie H - Mar 2022
Overall score
Netjiese verblyf. Goeie beddegoed.
Kambro Accommodation & Farm Stall 's response
Beste Santie, onthou tog vir die toekoms dat ons groter eenhede ook het. Die eenheid waarin julle geslaap het, is ons klein eenhede soos die beskrywing aandui op die webwerf. Ons probeer maar almal akkommodeer. Hoop om julle weer te sien. Groete
Lynette S - Mar 2022
Overall score
Heerlik rustig.
Kambro Accommodation & Farm Stall 's response
Beste Lynette, dankie vir jou positiewe terugvoering. Die toilet is alweer herstel en ons is bly dat julle jul verblyf by ons geniet het. Groete
Prof Hannes V - Mar 2022
Overall score
Goeie oornagslaapplek.
Kambro Accommodation & Farm Stall 's response
Beste Hannes, dankie vir jou positiewe terugvoering. Groete
Sandra N - Mar 2022
Overall score
Gasvry, gesellig en gerieflik ingerig.
Kambro Accommodation & Farm Stall 's response
Beste Sandra, dit was vir ons 'n voorreg om julle hier te kon ontvang en dat julle lekker in die Karoo gekuier het. Kom gerus weer!
Dirk V - Mar 2022
Overall score
Skoon, netjies, goed toegeruste, rustige verblyf.
Kambro Accommodation & Farm Stall 's response
Beste Dirk, wat 'n lekkerte was dit vir ons om julle hier by ons in die Karoo te ontvang! Ons waardeer die positiewe terugvoering en sien alweer uit na julle volgende kuier by ons. Karoogroete
Gerda R - Mar 2022
Overall score
Kambro se personeel het uit hulle pad gegaan om ons versoek te akkommodeer.
Kambro Accommodation & Farm Stall 's response
Baie dankie Gerda, dit was 'n voorreg om jou dogter hier te kon ontvang en was dankbaar dat sy veilig aangekom het. Ons sien uit na die volgende keer!
Thys L - Feb 2022
Overall score
Baie lekker gekuier, gebraai en geslaap. Dankie vir die lekker broodjie en gratis hout. Alles wat nodig is en meer. Dankie.
Pieter V - Feb 2022
Overall score
Rustig en wonderlike kos.
Susan M - Feb 2022
Overall score
Veilige gemaklike tuiste na 'n lang dag op die pad!
Isabel V - Feb 2022
Overall score
Baie gasvry en vriendelik ontvang!
Lynette K - Feb 2022
Overall score
Great.
Louis K - Feb 2022
Overall score
Dit is die perfekte oorslaap plek vir my en my vrou. Skoon, gerieflik en bedagsame pesoneel.
Karen T - Jan 2022
Overall score
Ons is baie vriendelik ontvang en ekstra moeite is vir ons gedoen. Verblyf was aangenaam.
Kambro Accommodation & Farm Stall 's response
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, Karen. Ons is bly dat julle jul verblyf by ons geniet het en sien uit na julle volgende kuier. Groete Wilma
Dennis V - Jan 2022
Overall score
No hot water in the morning.
Read moreKambro Accommodation & Farm Stall 's response
Good day,
I'm sorry to hear that you're unhappy about your stay with us. If you look at the units description, you will see that it says that it is a small unit, budget unit. We have more spacious units as we indicate.
As for the cold water, we are sorry about that, because that's not how it should be. We do not know what went wrong, but if you had informed us, we would have looked into it immediately.
Greetings Management
Anita K - Jan 2022
Overall score
Aangename verrassing.
Kambro Accommodation & Farm Stall 's response
Beste Anita. Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons waardeer dit baie en julle kan gerus weer kom kuier in die Karoo. Groete Wilma
Chelma S - Jan 2022
Overall score
Al wat jy nodig het.
Marlize V - Jan 2022
Overall score
Lekker ontspanning na 'n lang pad. Geniet die stilte en ooptes. Als goed ingerig en skoon.
Read moreKambro Accommodation & Farm Stall 's response
Beste Marilize. Ons waardeer jou positiewe terugvoering baie. Om ons mooie, rustige Karoo met julle te kon deel bly ‘n groot voorreg. Kom gerus weer. Groete Wilma
Johan V - Jan 2022
Overall score
Sal weer daar oorbly.
Rayno C - Jan 2022
Overall score
Bly altyd lekker by Kambro.
Kambro Accommodation & Farm Stall 's response
Beste Rayno. Ons is bly dat julle jul verblyf by ons geniet het. Kom gerus weer!
Willie En Elna B - Jan 2022
Overall score
'n Oornagkuier op pad huis toe.
Kambro Accommodation & Farm Stall 's response
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Dit was vir ons aangenaam om julle hier te ontvang. Wat die Afrikaanse kanale betref, die enigste manier om Kyknet te kry, is om op die volle pakket in te teken en elke chalet moet dan sy eie volledige pakket kry, wat net nie bekostigbaar is nie. Ons kwalifiseer nie vir die gastehuis pakkette nie omdat ons chalets ver van mekaar af is. Glo julle sal dit so verstaan. Tot 'n volgende keer!
Anneke D - Dec 2021
Overall score
Uitstekende oornagverblyf.
Kambro Accommodation & Farm Stall 's response
Beste Anneke. Baie dankie vir jul positiewe terugvoering. Elke gas is vir ons belangrik en daarom is ons bevoorreg om julle hier te kon bederf. Kom gerus weer. Groete Wilma
Suhannie B - Dec 2021
Overall score
Baie vriendelik en behulpsaam. Het baie lekker geslaap en geëet.
Duncan S - Dec 2021
Overall score
Skoon en netjiese verblyf.
Mona V - Dec 2021
Overall score
Stunning. Dit was die lekkerste oorslaapplek met die mooiste winkel.
Kambro Accommodation & Farm Stall 's response
Beste Mona, dit was vir ons 'n groot voorreg om julle hier by ons te ontvang.
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Ons sien uit na julle volgende kuier!
Groete, Kambro
Elaine B - Dec 2021
Overall score
Heerlike oornagplek.
Cathleen H - Dec 2021
Overall score
Gasvryheid op sy heel beste!
Kambro Accommodation & Farm Stall 's response
Beste Cathleen, baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons is bly dat julle jul verblyf by ons geniet het. Ek is jammer dat die TV kanale jou nie geval het nie. Daar is volle DStv in die restaurant beskikbaar soos verduidelik. Dit is net nie vir ons lonend om vir elke huisie die volle DStv pakket te betaal nie. Ons kwalifiseer nie vir gastehuispaket nie omdat ons chalets so lekker vêr van mekaar af is. Kom kyk gerus volgende keer in die restaurant. Mooi 2022 vir julle.
Martie M - Dec 2021
Overall score
Heerlik!
Kambro Accommodation & Farm Stall 's response
Beste Martie, ons waardeer julle positiewe terugvoering. Dit is vir ons so lekker om ons Karoo met gaste te deel en na die lekker reën is dit ekstra spesiaal. Ons sien uit om julle weer te sien. Groete
Anton B - Nov 2021
Overall score
Naby aan die pad.
Kambro Accommodation & Farm Stall 's response
Hallo Anton. Ons is jammer oor die ligte van die stoor. Hulle koppe het uitgehaak met die loadshedding, maar ons het daarna gekyk. Ons was elke dag die beddegoed en kan nie verstaan dat dit na kos ruik nie tensy julle kos gemaak het in die eenheid. Ons het ander opsies waar die slaapkamer in 'n apparte kamer is en die kombuis ook appart is waarna julle gerus in die toekoms kan kyk. Ons probeer maar vir alle inkomste groepe "budget" en daarom ook die kleiner badkamer om die leefspasie groter te maak. Jammer dat julle nie tevrede was nie. Groete Wilma
Willem D - Nov 2021
Overall score
Gerieflik, skoon, lekker plaas.
Kambro Accommodation & Farm Stall 's response
Beste Willem, ons is bly dat julle jul verblyf by ons geniet het en ons sien uit om julle weer te sien. Die Karoo bly maar spesiaal met sy mooi sonsondergange en stilte en ons deel dit graag met julle. Groete
Trudie B - Nov 2021
Overall score
Hartlik warm en vriendelik, baie netjies en skoon!
Liané E - Nov 2021
Overall score
'n Warm hartlike ontvangs en ideale keuse om te oornag vir 'n nuwe dag se energie.
Deon N - Nov 2021
Overall score
Netjiese en gerieflike oornagkampering.
Read moreHeila V - Nov 2021
Overall score
Uitstekende akkommodasie.
Kambro Accommodation & Farm Stall 's response
Beste Heila,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Dit was vir ons baie aangenaam om julle hier te ontvang. Ons sien al weer uit na julle volgende besoek. Mooi loop tot 'n volgende keer.
Groete,
Bestuur
Susan V - Oct 2021
Overall score
Keurig, netjies, georganiseerd.
Phillip R - Oct 2021
Overall score
Goeie diens.
Schalk B - Oct 2021
Overall score
Vir een aand oorgeslaap.
Rayno C - Oct 2021
Overall score
Wonderlike plek vir oornag
Kambro Accommodation & Farm Stall 's response
Beste Rayno.
Dit was so lekker om julle te ontmoet en te bederf met heerlike Karoo vleis. Ons is bly dat julle jul verblyf by ons geniet het en sien uit na julle volgende besoek.
Karoogroete,
Bestuur
Gezina K - Oct 2021
Overall score
Aangenaam en lekker geslaap.
Ronel O - Oct 2021
Overall score
Heerlike, rustige plek om bene te rek en oor te slaap op 'n lang reis.
Hernene D - Oct 2021
Overall score
Perfekte plaasverblyf.
Kambro Accommodation & Farm Stall 's response
Hallo Hernene, dit was vir ons aangenaam om julle hier te ontvang. Ons sien uit na julle volgende besoek. Groete
Theunis D - Sep 2021
Overall score
Lekker plaasatmosfeer met plaasstal.
Jan V - Sep 2021
Overall score
Pleasant overnight accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangename oornagverblyf.
Was onderweg vanaf Gauteng na Suid-Kaap. Kambro is 'n gerieflike oornagplek op die betrokke roete.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ronel O - Sep 2021
Overall score
'n Heerlike netjiese, skoon plek om uit te rus na 'n lang dag op die pad.
Kambro Accommodation & Farm Stall 's response
Dit was baie aangenaam om julle hier te ontvang! Ons hoop om julle sommer gou weer te sien. Dit is vir ons 'n voorreg om ons mooie Karoo met julle te deel.
Elize T - Sep 2021
Overall score
Een van ons gunsteling-blyplekke.
Jan V - Sep 2021
Overall score
Net oornag, onderweg na Suid-Kaap
Jan V - Sep 2021
Overall score
Outstanding
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstaande
Bietjie duur maar alles is so goed dat dit vergoed vir die prys. Braaipakkies was baie lekker en die tuisgebakte brood was uitstekend
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kobus L - Sep 2021
Overall score
Vriendelik ontvang en baie lekker daar oornag.
Donald K - Aug 2021
Overall score
Was aangenaam verras met die geriewe.
D G E - Aug 2021
Overall score
Baie netjiese, skoon gemaklike verblyf. Goed toegerus en heerlik in die Karoo.
Anneke R - Aug 2021
Overall score
Fantastiese oornagplek op pad Noord of Suid.
JJ S - Aug 2021
Overall score
Beste in die geweste!
Jacorie V - Aug 2021
Overall score
Ons het slegs een nag geslaap en het ware Karoo-gasvryheid ervaar. Sal beslis weer daar oorbly.
Josey D - Jul 2021
Overall score
Always nice at Kambro, just a pity the wind was so bad - would have liked to go for walk.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Altyd lekker by Kambro, net jammer die wind het so woes gewaai - wou gaan stap.
Dankie vir die braaipak in die yskas asook die melk en heerlike broodjie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johan B - Jul 2021
Overall score
Die N12 is besige pad, veral met vragmotor- en voertuigverkeer. Padgeraas is in die nag opvallend maar nie te hinderlik nie.
Henriette P - Jul 2021
Overall score
Rustige, gerieflike oorslaapplek.
Liezl E - Jun 2021
Overall score
Lekker oorgeslaap na die langpad.
Theunis D - Jun 2021
Overall score
Gerieflik langs die N12, alle geriewe plus uitstekende diens en vriendelikheid!
Selwyn P - Jun 2021
Overall score
Mees aangename plek in die Karoo.
Lauren L - May 2021
Overall score
Was baie lekker, en rustig.
Deon V - May 2021
Overall score
Pragtige, skoon fasiliteit.
Jacolet G - May 2021
Overall score
Absoluut fantasties!
Kambro Accommodation & Farm Stall 's response
Hallo Jacolet, dit was vir ons so aangenaam om julle hier te ontvang. Baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Ons waardeer dit dat jy raaksien hoe belangrik ons kliënte vir ons is. Kom gerus weer.
Michelle L - Apr 2021
Overall score
Uitstekend diens en die kos was heerlik.
Marno D - Apr 2021
Overall score
Ons is deur dag gevra hoe laat gaan ons arriveer, is al nog reg. Baie vriendelik ontvang en veilig gevoel waar ons gebly het.
Kambro Accommodation & Farm Stall 's response
Beste Lanie, ek is weereens jammer dat daar 'n probleem was met die aantal persone, maar gelukkig kon ons alles uitsorteer. Geen probleem gewees nie en ons kon dit goed oplos. Dit was vir ons heerlik om julle te ontmoet en julle hier te kon ontvang. Wees verseker van ons goeie diens te alle tye en ons sien uit vir nog 'n kuiertjie! Mooi dag!
Groete,
Bestuur
Attie V - Apr 2021
Overall score
Goeie oornagplek na 'n lang dag se ry.
Sterna L - Mar 2021
Overall score
Heerlike rustige vakansie weg van die stede.
Philip D - Mar 2021
Overall score
Aangename atmosfeer en omgewing.
Willem S - Mar 2021
Overall score
Sakereis
Duan V - Feb 2021
Overall score
Rustige heerlikheid!
Kambro Accommodation & Farm Stall 's response
Dankie vir jou positiewe terugvoering. Dit is vir ons so lekker om te weet dat ons gaste ons moeite raaksien en waardeer. Ons hoop om jou sommer gou in die toekoms weer te sien.
Lourens B - Jan 2021
Overall score
Rustige oase na die lang pad.
Nico S - Jan 2021
Overall score
Waarde vir geld.
Annamien G - Jan 2021
Overall score
Heerlik!
Adri P - Jan 2021
Overall score
Gemaklik.
Fanie B - Jan 2021
Overall score
Baie ontspanne
Deon T - Jan 2021
Overall score
Oornag.
Alida S - Jan 2021
Overall score
Puik oornag-akkommodasie.