Theescombe Accommodation at Kamma Heights Guest House | TravelGround
+26

Kamma Heights Guest House

29 reviews
Guest House

Review Summary

3.1 out of 5from 29 reviews for Kamma Heights Guest House
Cleanliness
3.2/5
Service
2.7/5
Location
3.1/5
Safety
3.6/5
Value for money
2.9/5
Wikus D - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Wikus D
With spouse/partner

Pleasant and convenient and easy to find staff, very friendly.

Perfect for one night or two, friendly staff and had no issues, peaceful.

Nap H - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Nap H
With spouse/partner

Goed om oor te slaap, nie vir lank vertoef nie.

Baie mooi skoon en netjies, stort kort een deur, vloer het nat geword, was baie glad en gevaarlik. Het ook geen wasbakprop nie. Diens was baie goed en vriendelik.

Mamathe Cecilia G - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mamathe Cecilia G
On business

Excellent and friendly.

Excellent service and overall guest house.

Katlego M - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Katlego M

Perfect.

Location great, perfect for family and quiet.

Gregg B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Gregg B
Individual traveler

Not great. Wouldn't go back.

Very disappointing. Bathroom hadn't been cleaned properly. Bedding old. Room smelled like someone had recently cooked in it. Things were broken. Really disappointing. Wouldn't go back.

Carika S - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Carika S
Individual traveler

Het bietjie aandag nodig.

Bietjie vêr van alles. Kamers word nie onder die beddens skoongemaak nie. Die klein yskas was leeg maar het soos margarine geruik. Linen op die bed vol strykyster brandmerke. Het nuwe matrasse nodig. Stortkop en seep houer los. Te min parkering (ek dink nie gaste het daar geparkeer terwyl ek daar was nie, maar hul vriende.)

Cobus G - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Cobus G
With spouse/partner

Heel rustig.

Baie lekker gekuier, gasheer baie behulpsaam.

Celeste M - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Celeste M
Individual traveler

Aaklig.

Niemand het geweet van my aankoms nie, geen sleutel vir my kamer nie, DStv nie gewerk nie, beddegoed was vuil, handdoekreling was gebreek, gaste het partytjie gehou tot 3 uur die oggend. Baie baie swak.

Deirdre F - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Deirdre F
Individual traveler

Comfortable and conveniently placed for my needs.

Clean and comfortable. Needs more plug points. There was nobody around to ask questions to.

Allan H - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Allan H
Individual traveler

My algehele verblyf was gemiddeld.

Goeie waarde vir geld, maar baie onvriendelike personeel. Daar was ook 'n paar klein onderhoudskwessies op die eiendom, maar nie binne die kamers nie.

Ronel S - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Ronel S

Bitter teleurgesteld.

Daar aangekom, gee hulle eerstens vir ons die verkeerde kamer, 'n piepklein kamer wat ek nie bespreek het nie. Die rede hoekom hulle die klein kamertjie gee, is omdat die groter kamer (wat ek bespreek het) nie skoongemaak is nie! Baie swak diens. Die kamer is glad nie goed ingerig nie, byvoorbeeld daar is 'n bedlampie sowel as 'n warmkombers, maar geeneen kan werk nie, want dit kan nie ingeprop word nie! Daar is net een muurprop waarin alles ingeprop moet word en die prop is nog stukkend daarby. Bure se honde blaf heel nag.

Johan M - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan M
On business

Lekker stil en gerieflik.

Waarde vir geld, gerieflik en beslis die moeite werd.

Brittany V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Brittany V
Family with young children

It was terrible. Would never revisit.

They were unfriendly and did not have enough crockery or cutlery. And unfortunately our bathroom was full of cockroaches. Definitely not a good experience.

Leon T - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Leon T
Individual traveler

Will not go and stay there again.

First up, no bell to get into the gate or tell anyone I was there. They did not have my booking on arrival. The receptionist asked me to go buy her food cause she was hungry (very unprofessional). The air-con in the room did not work and there was minimal water pressure in the shower. The TV was also installed in such a way that you could not see the TV properly unless you where standing up. On departure there was no one around to let me out or give my keys so I left them on the table and left the main gate open as it is the only way I could leave.

Chris B - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris B
On business

Baie gerieflik, het baie gemaklik en rustig gevoel.

Dit was my eerste keer by Kamma Heights, en ek sal beslis weer hier tuisgaan.

Jacques V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Jacques V
Family with young children

Swak.

Geen deurklokkie. Moes eienaar bel om vir ons oop te maak. Geen handdoek, venster, waaier of lugverkoeling in kamer. Warm. Bourommel in tuinbedding, kougom aan die agterkant van die TV afstandbeheer, vuil skottelgoed in die gemeenskaplike wasbak ens.Swakste gastehuis wat ek nog ooit teegekom het.

Charmaine P - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Charmaine P
With spouse/partner

Unhappy experience.

Nobody to meet us when we arrived to book in at 18.30. Children told us both parents were at work and they could not assist us. No response when I phoned manager/owner on cellphone. Managed to get hold of owner much later on cellphone when we came back the second time and he then phoned someone else to let us in. No sink in kitchen area. Unable to use bathroom sink which was blocked. Appeared as if kitchen dishes/utensils were washed in bathroom sink as fat and food particles came up into sink when the tap was turned on.

Leandre F - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Leandre F

Not as wonderful as it looks.

The accommodation wasn't very clean, dirty underwear from the previous guests were in the bathroom, as well as a bunch of hair on the floor.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Nie wonderlik soos wat dit lyk nie.

Die verblyf was nie baie skoon nie, vuil onderklere van vorige gaste in badkamer gekry asook 'n bossie hare wat in kamer rondgelê het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rudi B - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Rudi B
With spouse/partner

Die plek is uiters swak.

Die plek is die swakste wat ek nog beleef het. Die bed was so swak dat ek vir mediese behandeling vir my rug moes gaan. Hulle is 'n gastehuis, maar kan nie eers ontbyt verskaf nie. Ek het al baie plekke bespreek, maar dit was die eerste keer wat ek so 'n swak plek kry. Ek sal maar in die toekoms van ander plekke gebruik maak, want dit was werklik swak.

Ina F - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Ina F
With spouse/partner

Ontevrede!

Ontvangs: Baie goed deur 'n vriendelike kokkerot in die bed, ongelukkig niemand by ontvangs nie. 'n Vriendelike kind het die wêreld vol gehardloop om die dame te soek. Kamer: Slim uitgelê, die stortmatjie en bedmatjie is sommer dieselfde ding (No jokes). Jy kry gratis oefening, die ketel is op die vloer en die yskas is baie laag. Jy en jou man word liewer vir mekaar, want al was die bespreking vir twee, deel jy een glas, een koffiebeker en een handdoek (ons het gevra vir tweede handdoek en gekry, voel net hul kon voorberei vir beide van ons). Stort: Hierdie verdien 'n hofie op sy eie. Met die oopdraaislag van die kraan het die stortkop besluit om af te breek, die stort lek baie en het die vloer tot teen die bed sopnat gelaat. Die spieël in die badkamergedeelte is die enigste in die kamer, dit is so laag dat jy basies jou maag in die spieël kan sien, dit is buite bereik van 'n muurprop vir 'n haardroër of enigiets van die aard. Slaap: Die matras en kussings moet (ag, moes al) vervang word. Verder was dit redelik stil en kan jy goed slaap. Parkeerplek: Jy leer sommer die ander gaste ook ken, die parkering is min en almal parkeer mekaar vas, so jy moet maar rondvra as jy wil uit! Ek is eintlik nie een wat graag kla nie, maar wil graag nie dat enigiemand anders dieselfde oorkom as ons nie!

Sandrie F - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Sandrie F
Family with young children

Nice place.

Difficult for small children as there is no bath. But beds were very nice.

Cathy M - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Cathy M

Suitable for a short stay and only to sleep there!

Kamma Heights is very basic. It was suitable for our needs and the lady that runs it was very sweet and helpful. I had to request towels every day as they only provided a bath towel and a hand towel for one person even though it was a double room.

Sandra V - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Sandra V
Family with teenagers

Pleasant.

We needed an overnight spot and it met our needs. Was a bit uncomfortably far from any restaurants and shops, since we travelled with friend to save fuel and it was a bit of a mission, at least the manager gave us the number for Debonairs so we were able to get a delivery if we really needed it. I understand the woman only started working on the day we arrived because the previous employee stopped working the previous day, but she was very friendly and helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam.

Dit het voldoen aan ons vereiste as oornagplek. Was 'n bietjie ongerieflik ver van enige restaurante of winkels, aangesien ons tesame met vriende gereis het om brandstof te bespaar en dit het maar gelol sonder vervoer, darem het jul bestuurder Debonairs se nommer gegee en kon ons vir aflewering bestel wanneer dit regtig nodig was. Ek verstaan die vrou het eers die oggend op die dag waarop ons daar arriveer het, begin werk, omrede vorige werker net die vorige dag opgehou het, maar sy was egter baie behulpsaam en vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Melanie M - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melanie M
Individual traveler

Felt like home.

Dis 'n baie stil en rustige plek om te bly. Vriendelike eienaars wat mens tuis laat voel. Veilige parkering vir motors. Kamers is skoon en netjies met kraakvars en wit beddegoed. Sal beslis weer van hierdie gastehuis gebruik maak.

Elize B - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Elize B
With spouse/partner

Not so nice.

The kettle's plug was loose. Mini fridge too low, would have to sit on the floor to get to it. Window behind the wardrobe, so wouldn't help opening it. No fans or anything to cool off. Swimming pool looks good on the photo, but is full of junk. Reception poor.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Nie lekker nie.

Plugs los in kamer waar ketel moet ingaan. Yskassie staan te laag, sal op grond moet sit om daar in te kom. Venster is agter kas so help nie mens maak dit oop nie. Geen waaiers of iets om koel te maak. Swembad lyk mooi op foto maar lê vol gemors. Ontvangs nie goed nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Frederick Christiaan M - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Frederick Christiaan M
On business

Very nice.

Very nice stay, clean and quiet away from traffic.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker.

Baie lekker gebly, skoon en stil uit al die verkeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kamma Heights Guest House's response

Baie dankie.

Kamma Heights Guest House
Tara N - May 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Tara N
Individual traveler

Noisy.

The neighbours have no regard for the guests staying at the guest house, no one from the guest house went over to quiet them down. Was the worst stay ever.

Eileen D - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Eileen D
Family with teenagers

Dit was gemaklik.

Ons het vir 5 mense bespreek. Die hoofslaapkamer was bietjie klein. Die badkamer en toilet uit hoofslaapkamer. Dit bied nie juis privaatheid. Die kraan in stort ook baie laag. Elektriese skok ervaar wanneer kraan in stort gebruik word en die lig is aan. Volgende keer sal liewer binne die huis bespreek. Meer ruimte en gerieflik. Die buite kamer is heel geskik vir jong mense.

Yolandi M - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Yolandi M
Family with young children

Die kothuis was skoon en netjies, groot genoeg vir 'n gesin van vier maar kinders was bietjie verveeld. Geen speelplek buite vir kinders en jy deel twee DStv kanale met ander gaste.

Dit was lekker naby aan die venue waar ons moes wees. Veilige parkeerplek. Personeel was vriendelik en behulpsaam. Dit is baie skoon en netjies maar hulle kan werk aan die 'geriewe'. Ek stel voor hulle sit 'n klein yskas en 'n mikrogolf in die kothuis. Daar is ook nie n kragprop naby 'n spieël vir vrouens om hare en grimering te doen nie. Die DStv-kanale moes ons deel met ander gaste so my twee klein kinders kon nie hul stories kyk nie maar verder was dit aangenaam en het ons lekker gebly.

Kamma Heights Guest House's response

Baie dankie vir jou resensie. Ons is bly dat ons het jou verblyf aangenaam te maak.

Kamma Heights Guest House
From R700
per night (for 2 people)
From R700
per night (for 2 people)
From R700
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 16 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 1 Averof Street, Kamma Heights, Port Elizabeth, 6070, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5ODczZTMxLWJiMmEtNDhmYy05MzQyLTFkZDNiNTQ4YTcyZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R700  per night (for 2 people) 29 5 1 4 1 Averof Street Kamma Heights 6070 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-17:00 10:00 -33.981813803774 25.499421805143
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com