The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at KammaFrans Accommodation | TravelGround
+46

KammaFrans Accommodation

58 reviews
Guest House

Review Summary

4.3 out of 5from 58 reviews for KammaFrans Accommodation
Cleanliness
4.3/5
Service
4.3/5
Location
4.2/5
Safety
4.4/5
Value for money
4.2/5
Marli V - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Marli V
With spouse/partner

Was very nice, neat and clean. The rooms do appear larger in photos than they actually are, space is limited.

Guest house parking is a problem when busy.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was baie lekker, netjies en skoon. Die kamers vertoon wel groter op foto's as wat dit eintlik is, spasie is beperk.

Parkering by gastehuis is 'n probleem as dit besig is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Trix P - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Trix P

Vriendelik ontvang. Heerlik gekuier.

Alles volgens verwagting. Rustig en mooi. Veilig gevoel. Kamer was netjies met alles wat nodig was.

Zanelle B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Zanelle B
With spouse/partner

Photos vs reality is very disappointing.

Photos misleading, so small, no closet to live out of, shower door opening to the inside. Won’t recommend.

Erik S - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Erik S
With spouse/partner

Fasiliteite is soos aangedui in die foto's. Kliëntediens is teleurstellend.

Die fasiliteite is en geriewe is heel netjies en die natuur op die perseel is eerlikwaar idillies. Die dekor is innoverend en baie oulik saamgestel. Die kliëntediens is blatant swak en die twee dames by ontvangs blyk uitgeput te wees weens 'n harde uitdagende jaar. Meer onwelkom by 'n toerisme instansie het ek nog nooit so gevoel nie.

Bonita M - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bonita M
With friends

Eersteklas en uit die boonste rakke!

Rustige omgewing, pragtige ditjies en datjies om te ontdek om elke hoek, uitstekende plek om te ontspan en net weer kalm te word. Dink daar kan lekker gekuier word om daai kombuis tafel. Ons het net nie die tyd gekry in ons kort kuier nie. Baie sentraal geleë (vir waar ons wou wees). Ek kom definitief weer terug!

Janiece B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Janiece B
With spouse/partner

Was ongelukkig nie wat ons verwag het nie.

Die kamer is baie koud. Daar is nie genoeg warm water nie. TV is baie klein. Daar is slegs 'n ketel in die kamer. Daar is nie eintlik plek om jou klere te pak nie. Ontbyt moet jy self reël en dis maar 'n baie swak ontbyt gewees.

Rouvain D - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rouvain D
Family with young children

Awesome.

It was truly a wonderful 2 nights we had. It was quiet and peaceful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Awesome.

Dit was voorwaar 'n wonderlike 2 nagte wat ons gehad het. Dit was stil en rustig gewees.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elzana D - May 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Elzana D
With friends

Friendly service.

The room needs renovation, bedding torn and it needs to be cleaned, bath leaked. Wasn't a problem to check in late in the night and was nice to let us check out a bit later on Sunday because we had a race nearby and wanted to shower.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike diens.

Die kamer kort opknapping, beddegoed geskeer en daar moet goed skoongemaak word, bad het gelek. Was geen probleem om laat in te klok nie en was gaaf om ons die Sondag bietjie later te laat uitgaan omdat ons daar naby 'n resies gehad het en nog wou gaan stort het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Eddie H - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Eddie H
Individual traveler

Gemiddeld.

Verblyf was gemiddeld met baie klein shower ingang. Klein televisie en buiteparkering. Gelukkig was dit 50 persent af maar sal vir seker nie die volledige prys betaal nie.

Debbie F - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Debbie F
With spouse/partner

Best place to stay, we loved the spacious, clean and peaceful unit and the staff where amazing!

KammaFrans is your breakaway stay. Great location, peaceful and private with hands on staff and management. We definitely recommend KammaFrans to anyone who wants a top notch breakaway at affordable price.

Elmarie L - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie L
On business

Fantasties!

Soos altyd, uitstekende diens!

Ilze L - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilze L
Individual traveler

Pragtig en rustige atmosfeer.

Vriendelike en hulpvaardige staf. Pragtige goed versorgde tuine. Waarde vir geld. Sal weer wil besoek.

Elmarie L - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie L
On business

Fantasties!

Ons het elke jaar so 2 berade by BCVO en dit is ons tweede keer wat ons by julle bly. Wonderlike diens! Amazing plek om te bly!

Hilda V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hilda V
With spouse/partner

Waarde vir jou geld, was baie rustig, baie dankie.

Rus en vrede. Mense was baie behulpsaam.

Andri B - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andri B
Individual traveler

Verblyf was goed gewees.

Dit was aangenaam om by KammaFrans tuis te gaan. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Eienaars het ekstra myl geloop om my verblyf vanaf eenheid met stort te verander na eenheid met bad, sonder enige addisionele onkoste, aangesien ek 'n amputasie gehad het.

Cristie J - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cristie J
With spouse/partner

Had a lovely time, just didn't have enough info on how the kitchen is equipped.

It was wonderful, we could relax!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker, was net nie mooi ingelig oor die kombuisgeriewe wat beskikbaar was nie.

Was lekker dankie, kon lekker ontspan!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Awie V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Awie V
With spouse/partner

Baie baie mooi plek.

Baie lekker gebly en vriendelike personeel.

Danie S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie S

Very nice. Very tranquil. Good service.

Very nice stay. Love the tranquil area and authentic atmosphere. Staff are very helpful and friendly. Had to add another person on short notice without any problems. Also had a specific need and it was handled without problems.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker. Baie rustig. Goeie diens.

Baie lekker gebly. Hou baie van die rustige omgewing en outentieke atmosfeer. Personeel is altyd baie behulpsaam en vriendelik. Moes op kort kennisgewing nog 'n ekstra persoon byvoeg, sonder enige probleme. Het ook 'n besondere vereiste gehad wat sonder probleme hanteer is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lean D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lean D
With spouse/partner

Clean, cozy, perfect for couples/honeymooners.

Enjoyed our stay at KammaFrans immensely. Room was perfect.

Rianco V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rianco V
With spouse/partner

KammaFrans sal ek beslis na toe teruggaan.

Dit was een van die mees aangename asook rustigste gastehuis nog. Ons reis baie rond en het KammaFrans as een van die lekkerste plekke gevind.

Elmarie S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie S

Baie lekker, vriendelike mense en puik diens.

Ons het baie lekker gebly. Naby aan alles, skoon, en mense baie vriendelik. Sal hulle vir seker aanbeveel, en weer gebruik.

Danie S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie S
With friends

Het lekker gebly en lekker geslaap in 'n rustige omgewing.

As gevolg van onbeplande omstandighede was ek 15 tot 20 minute laat vir die afsnytyd. Hulle het met 'n alternatiewe persoon gereël wat ons ontvang het op 'n vinnige toer van die geriewe geneem het. Die verblyf was netjies en skoon en gerieflik. Ons het toegang gehad tot 'n gemeenskaplike kombuis en yskas sonder enige probleme.

Colette R - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Colette R
Individual traveler

Skimmel teen die mure, matte en gordyne is om van naar te word. Geen warm water.

Kammafrans is glad nie 'n franse romantiese plek wat hulle webtuiste voorgee om te wees nie. Tapeserie kamer se mure was vuil. Mure in badkamer was van om naar te word groen van die mould! Plek is oud en verwaarloos! Ook geen warm water een oggend gehad nie. Plek is op 'n plot wat glad nie veilig is nie. Geen elektriese omheining nie. Stokou meubels wat op ashoop hoort, is gebruik in kamers. 'n Absolute teleurstelling.

Zee S - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Zee S
Family with young children

A very beautiful and peaceful place.

I had a great stay.

Cecelia H - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Cecelia H
With spouse/partner

Awesome.

We had such a great stay and the distance to your place is amazing. We could get into the most comfortable bed without any trouble. The atmosphere was nice and hospitable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Awesome.

Ons het verskriklik lekker by Weiveld gekuier en die afstand na julle plekkie is amazing. Sonder om te sukkel kon ons rustig in die gemaklikste bed inklim. Die atmosfeer was lekker en baie gasvry.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andre B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Andre B
Family with teenagers

Rustig.

Rustige plaasgevoel wat mens die gewoel van die stad vinnig laat vergeet.

Inus P - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Inus P
With spouse/partner

Baie aangenaam!

Te danke aan die stilte, rustigheid, veiligheid, en unieke dekor, was ons verblyf oor die algemeen baie aangenaam. Die kraanwater was egter ondrinkbaar bitter.

Hanri B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hanri B
With friends

Dit was so lekker om in 'n rustige omgewing te bly met so baie natuur.

Dit was 'n fees om by KammaFrans te bly. Was skoon en netjies, almal was vriendelik en so hulpvaardig. Sal enige tyd teruggaan.

Alna J - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alna J
Individual traveler

Comfortable stay in peaceful surroundings.

Enjoyed my stay, although I did not have much interaction with the staff or management.

Marié J - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marié J

Johann het uit sy pad gegaan om my met die internet te akkommodeer.

Johann het 10 ekstra myle gestap om my met my internet te akkommodeer. Dit word hoog op prys gestel. Ek sal weer en weer daar oornag!

Lian V - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lian V
Individual traveler

Uitstekende waarde vir geld.

'n Uitstekende verblyf. Die personeel het letterlik die “ekstra myl” geloop en altyd beskikbaar. Die kamers was altyd netjies.

Tersia G - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Tersia G
Family with teenagers

Comfortable accommodation.

Comfortable, neat and safe.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflike verblyf.

Gerieflik, netjies en veilig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marié J - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marié J
Individual traveler

Aangenaam.

My verblyf het aan my verwagtinge voldoen. 'n Probleem met water is dadelik deur die eienaar aangespreek. Ek gaan beslis in die toekoms weer hier tuisgaan.

Jan K - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan K
Individual traveler

Ongelooflik rustig.

Geen steurnisse. Vriendelike diens.

Marené J - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marené J
With friends

Waarde vir geld, en dan kry jy nog 'n beeldskone omgewing daarmee saam!

Het baie lekker gebly. Geen klagtes nie! Netjiese, skoon kamers. Baie akkommoderend! Ligging is veilig en maklik om te vind. Sal beslis weer teruggaan!

Coenie B - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Coenie B
With spouse/partner

Vriendelike ontvangs, vriendelike personeel. Skoon en nietjiese verblyf. Sal weer wil teruggaan, maar sal my eie eenheid wil kies.

Krag was die eerste aand af en geen etes of koffie kon gemaak word nie. Die beddegoed baie skoon, maar die enigste throw in die kamer is vol sigaret brandmerke en geen ekstra komberse in eenheid nie. Die stort is oop en met die houtmatjie voor die stort moet deur oopgelos word en is dus nie privaat nie. Ook loop die water oor die hele vloer en alles is nat. Geen matjies buite eenheid en modder word ingetrap, asook geen matte voor bed en grond word in beddegoed ingetrap. Baie koue eenheid met geen son en daarom sou matte en ook verhitter effektief wees. Die toilet het die hele tyd geloop en moes by kraan toegedraai word. Nie klankdig en slaap is baie ontwrig a.g.v. buureenhede se geraas en elke geluid word oorgedra en was baie rusversteurend. Die opgaardammetjie se water is baie vuil en ook rioolreuk by al die wateropgaar plekke.

Amelda E - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Amelda E
With spouse/partner

B&B sonder die 2de B. Swak sekuriteit.

Op webtuiste aangedui as B&B, ook ontbyt gemerk as ja. Aandete op versoek beskikbara en ook aangedui daar is 'n haardroër. Nadat ek 100 persent betaal het en bevestiging ontvang het, is aangedui daar is geen ontbyt (behalwe as reël en betaal) en geen haardroër. Geen sekuriteit. Ons kamer kon nie van binne sluit. Ons het 20:00 ingekom en die krag was af. Pikdonker, geen mens in sig. Daar was 'n olielamp met geen vuurhoudtjies. Die gasvrou het gesê daar is iemand op perseel, ons moet bel as ons iets nodig het, maar daar is geen sein. Toe ons 08:00 uitboek was al die hekke oop en kon net uitry. Ons het sleutel op stoep voor kantoor neergesit, want daar was niemand en geen sleutelhouer. Was my eerste baie swak ervaring na jare se baie gelukkige besprekings. Sal nooit weer hier bly en nooit aanbeveel. Die dekor is baie mooi en die bed skoon en gemaklik.

Marilise K - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Marilise K
Family with teenagers

Dit was aangenaam.

Dit was aangenaam, net jammer dat die yskas nie in die eenheid is nie.

KammaFrans Accommodation's response

Goeie dag Marilise,

Baie dankie vir jou resensie.

Gelukkig is daar 'n lekker yskas in die gesellige en volle toegeruste plaaskombuis en braaiplek reg by die kamers.

KammaFrans Groete

KammaFrans Accommodation
Lizaan S - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizaan S
With spouse/partner

Ons was baie tevrede met die akkommodasie.

KammaFrans het beslis ons verwagtinge oortref, dis baie mooi en goeie waarde vir geld.

KammaFrans Accommodation's response

Goeie dag Lizaan,

Baie dankie vir jou resensie.

Dit was aangenaam om jul te ontmoet en te ontvang by ons, hopelik sien ons jul weer in die toekoms.

KammaFrans Groete

KammaFrans Accommodation
Rina E - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Rina E
With spouse/partner

To rustic for us, need an upgrade.

See stars.

Elmarie L - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie L
On business

Wonderlik!

Die verblyf was uit die boeke!

KammaFrans Accommodation's response

Goeie dag,

Baie dankie vir jou resensie.

Dit was aangenaam om jul te ontmoet en te ontvang by ons, hopelik sien ons julle weer in die toekoms.

KammaFrans Groete

KammaFrans Accommodation
Jaen P - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaen P
With friends

Fankryk in Pretoors!

Pragtige dekor! Great blyplek gewees vir 'n groep van 6 na 'n troue! Sal definitief dit aanbeveel!

Lea E - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lea E
With spouse/partner

Breathtakingly beautiful, tranquil and quiet.

Very friendly service, neat and clean. The rooms and kitchen are beautiful. Definitely a place to take the most beautiful photographs, value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Asemrowend mooi, rustig en stil.

Baie vriendelike diens, netjies en skoon. Die kamers en kombuis is pragtig. Beslis die plek om die mooiste foto's te neem en waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Liela M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liela M
With spouse/partner

Vreeslik mooi!

Ons verblyf was vreeslik aangenaam, sal dit beslis aanbeveel vir enige een met 'n waardering vir 'n unieke "look".

Tina V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tina V

Heerlike en pragtige verblyf.

Dit is 'n pragtige plek om in te oornag. Die enigste negatiewe ding is die WiFi. Die sein is so swak dat dit glad nie help dat hulle op hulle webwerf gratis WiFi adverteer nie. Dis 'totally useless'.

Riana B - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riana B
With friends

Gerieflik.

Netjies, skoon en gerieflik.

Heleen L - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Heleen L
On business

Het voldoen aan my behoeftes.

Rustig netjies skoon. Yskas sal nie voldoende wees as al die akkommodasie vol bespreek is nie verder geen fout.

Danie V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie V
Individual traveler

Rustig, privaat, netjies.

Het dit baie geniet, dit was rustig, privaat en kamer was baie netjies.

Jennifer L - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jennifer L
Individual traveler

I absolutely loved the tranquility and old charm decor.

I loved spending time here. Loved the tranquility and old charm decor. It was clean and comfortable. The staff were friendly (sometimes a bit noisy, but coming from a plot with workers on, I understood the hustle and bustle during the day). I stayed in the honeymoon suite and the room was a good size, with the Victorian bath as part of the room furnishings - that was special. I will definitely visit them again. It is close to the shops but neatly tucked away on the mountain to experience nature. Loved it!

Heinrich J - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Heinrich J
Family with young children

Top staff and simple accommodation.

The place does it name justice. The Victorian style and French breakfast was fantastic. Unfortunately the WiFi didn't really work. It was also a bit difficult to pick up a good MTN signal.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Top personeel en eenvoudige verblyf.

Die plekkie doen sy naam gestand. Die Victoriaanse styl en Franse ontbyt was fantasties. Ongelukkig het die WiFi nie lekker gewerk nie. Dit was ook bietjie moeilik om 'n goeie MTN-sein op te tel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sophia S - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Sophia S
With friends

So comfy and good service.

KammaFrans has a unique character. I liked the style and the taste of the decor. The staff was friendly and helpful and the function venue is perfect.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gemakilk en goeie diens.

KammaFrans het 'n unieke karakter wat baie aanklank gevind het by my smaak en styl vir dekor. Die personeel was vriendelik en behulpsaam en die venue vir 'n funksie perfek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

KammaFrans Accommodation's response

Baie dankie, ons ontvang julle graag weer!

KammaFrans Accommodation
Kallie E - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Kallie E
On business

Cute accommodation.

Very clean and tidy. Enjoyed the stay. Pity about the DStv which didn't work of a whole week. Otherwise very enjoyable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Oulike plek.

Baie skoon en netjies. Baie lekker gebly. Jammer DStv het nie gewerk vir hele week nie. Verder baie lekker.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Francois M - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Francois M

Rowwe afwerking, nie behoorlike deure by toilet en stort nie. Swak instandhouding.

Die banke by buite braai-area is so vuil dat mens nie daar wil sit nie. TV werk nie. Kamma Frans is liewer Kamma maak 'n plan. Die foto's kom duidelik uit 'n ander era en mens voel om die bos gelei.

KammaFrans Accommodation's response

Baie dankie vir julle terugvoering. Ons is jammer om te hoor die banke buite by die braai area was nie op standaard nie, alle publieke areas word nou daagliks nagegaan en skoon gemaak.
Dankie dat julle dit onder ons aandag gebring het dat die TV nie werk nie. Ons het dit reggestel.
Vriendelike Groete
KammaFrans Bestuur.

KammaFrans Accommodation
Surine A - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Surine A
With spouse/partner

Baie lekker, maar baie koud.

Was baie lekker baie mooi en baie koud.

Sophia F - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sophia F
With friends

So tuis soos by jou eie huis.

Vriendelike, ontspanne atmosfeer. Baie netjies, waarde vir geld en rustige natuurskoon. Dis 'n klipgooi van Lynnwood af. Geen verkeerslawaai nie.

Riana H - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Riana H
With spouse/partner

Skoon, netjies en die diens was puik.

Dankie vir baie lekker verblyf. Alles was baie skoon en netjies en die gasheer en gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Johann G - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Johann G
Family with teenagers

Besonderse mooi plek, goeie kwaliteit verblyf!

KammaFrans was 'n lekker, rustige verblyf-ervaring in die ooste van Pretoria. Hulle diens was goed en kamers uitstekend! Ek sal hulle graag aanbeveel!

KammaFrans Accommodation's response

Baie dankie, ons ontvang u graag weer!

KammaFrans Accommodation
Mari M - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Mari M
With friends

Vir slegs oornag is die kamer voldoende.

Die kamer was teen 16:30 nog nie skoon nie. Daar was glasstukke op die vloer waarin ek getrap het met kaalvoete. Daar was niemand om ons te ontvang met ons aankoms nie. Ek verstaan dat hulle 'n besige dag gehad het, maar hulle behoort dit te kan hanteer as hulle in die gasvryheidsbedryf is. Sou graag 'n behoorlike badkamerdeur wou sien. Omdat dit uit die stad is, is dit heerlik stil in die nag.

From R850
per night (for 2 people)
From R850
per night (for 2 people)
From R850
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 40 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 09:00
  • Address: Lynnwood Road, Plot 19/351 Zwavelpoort, Pretoria, 0002, Gauteng
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAguauGcQPv20XYT2ADh5fHOGb0siUkoZLNUSwCHjkngCxjgBEZJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R850  per night (for 2 people) 58 5 1 5 Lynnwood Road Plot 19/351 Zwavelpoort 0002 Gauteng 0860 022 102 14:00-17:00 09:00 -25.809984805745 28.367584347725
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!