The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Kanniedood Guest Lodge | TravelGround
+29

Kanniedood Guest Lodge

13 reviews
Guest House

Review Summary

4.5 out of 5from 13 reviews for Kanniedood Guest Lodge
Cleanliness
4.4/5
Service
4.7/5
Location
4.5/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.5/5
Celeste B - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Celeste B
Family with teenagers

Ons het heerlik gebly.

Kannidood is 'n pragtige plek, met 'n oase van 'n tuin, ontbyt was heerlik en die ontvangs warm en hartlik. Ons sal beslis weer daar bly. Dit is baie naby aan Potgietersrus, net ongeveer 3 km van die N1 af. Ons sal dit vir enige iemand wat in of om Potgietersrus oornagplek benodig aanbeveel.

Janine K - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Janine K
With spouse/partner

It was really a very nice week.

At Kanniedood you sleep well.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was regtig 'n baie aangename week.

By Kanniedood kan jy lekke slaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elsie B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elsie B
With friends

Rustige blyplek, behulpsame en vriendelike gasvrou.

Baie lekker gebly, die badkamervenster kon nie toemaak en die DStv was buitewerking, andersins was ek baie tevrede met die kamer.

Irma V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Irma V
With spouse/partner

Uitsonderlik.

Kanniedood is 'n pragtige stukkie wêreld. Diens was uitsonderlik en die mense kruip baie diep in jou hart in. Die etes is gevaarlik as jy wil gewig verloor. Kamers is baie netjies en gerieflik. Die nuwe bestuur het ons op die hande gedra.

Kanniedood Guest Lodge's response

Baie dankie Irma dit was 'n groot voorreg om julle by ons te gehad het.

Hoop ons sien julle binnekort weer

Kanniedood Guest Lodge
Retha E - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Retha E
With spouse/partner

Only stayed one night.

Had a lovely night's rest. Breakfast was delicious!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Net oornag.

Lekker geslaap! HEERLIKE ontbyt.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elna V - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Elna V
On business

Die eienaars gaan uit hulle pad om mens welkom te laat voel.

Die omgewing is baie mooi en rustig - dis soos 'n paradys in die middel van nêrens.

Andre E - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre E
With friends

Heerlike en rustige plek om te bly. Vriendelike mense.

Sal definitief weer van Kanniedood gebruik maak. Was wel net vir een nag daar, sal definitief volgende keer langer bly. Baie goeie waarde vir geld. Baie netjiese plek!

Werner M - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Werner M
Family with teenagers

Baie aangenaam ... goeie diens!

Sien asb. die sterre.

Eugene J - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Eugene J
Individual traveler

Gemaklike dubbelbed, beperkte TV-kanale, pragtige tuin, heerlike kos en goeie gasheer.

Sien die sterre.

Liiza S - May 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Liiza S
Family with teenagers

Twee ruimkamers, netjies en skoon.

Die beste in en om Potgietersrus omgewing. Die kamers is ruim en netjies, met koffie, tee en beskuit. Tuine is lieflik en dra by tot die stilte van die omgewing. Ons het bitter vroeg vertrek na n lekker ontbyt met vriendelike gasheer en vrou. Sal Kanniedood weer en weer gebruik. Na twee vuil onaangename ondervindings by ander gastehuise in die dorp sal ons net van Kanniedood gebruik maak. Ons slaap gereeld oor in die skoolrugbyseisoen.

Sanet S - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sanet S
Family with teenagers

Baie rustig en mooi natuur!

Kan dalk aanbeveel vir 'n swembad, die kinders geniet dit altyd, veral as dit warm is.

Karen J - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen J
Family with teenagers

Pragtige paradys in die Bosveld vir 'n perfekte wegbreek.

Die eienaars het vandat ons kommunikeer het ons bespreking met sorg hanteer en moeite gedoen om ons te skakel met voorstelle vir aandete. Die kamers was ruim, netjies en met sorg mooi gemaak. Die kos was heerlik en die porsies meer as genoeg. Dit is duidelik dat die Koekemoers in die regte bedryf is.

Estelle V - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Estelle V
Family with young children

Tienie en sy pragtige vroutjie is 'n wenspan!

Wow, en nogmaals wow! Asemrowende mooi tuin! Rustige atmosfeer. 'n Mens kan sien Tienie het baieee ondervinding i.v.m. "Hotelbestuur". Tienie weet wat hy doen; hy verstaan die werk beslis! Tien uit tien vir Kanniedood! Ons sal beslis weer daar wil tuisgaan! Die ontbyt is voorgesit vir 'n Koning en Koningin!

From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 19 people
  • Check-in: 12:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Portion 22 Farm Grasvally, Mokopane, 0600, Limpopo
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEf2Ctn4EQMxy6PNJ2BHmdITcWVzC1ZdpYbOh4TE5x0mH6AMxeI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R800  per night (for 2 people) 13 5 1 5 Portion 22 Farm Grasvally Mokopane 0600 Limpopo 0860 022 102 12:00-19:00 10:00 -24.318248316045 29.002168178558
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!