The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Kanon Guest House | TravelGround
+12

Kanon Guest House

46 reviews
Guest House

Review Summary

4.5 out of 5from 46 reviews for Kanon Guest House
Cleanliness
4.5/5
Service
4.8/5
Location
4.3/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.4/5
Linda&peter J - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda&peter J
With spouse/partner

Lekker sentraal en waarde vir geld.

Warm ontvangs, heerlike verblyf teen 'n goeie prys. Sal defnitief weer bespreek!

Joey K - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Joey K
With spouse/partner

Vriendelik ontvang.

Die dame was baie behulpsaam.

Grant P - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Grant P
Family with young children

Quiet little place which was perfect stopover for our trip between Cape Town and Johannesburg.

Our host was very friendly and attentive.

Jenny N - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jenny N
Family with teenagers

Karoo-gasvryheid op sy beste met 'n swembad-oase.

Heerlike rusplek vir die reisiger. Bekostigbaar en vriendelik. Hul is ook troeteldiervriendelik wat 'n groot pluspunt is.

Lizelle V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizelle V
Family with teenagers

Is baie vriendelik ontvang, rustige plekkie. Het swem en braaigeriewe onder grasdak. Baie veilig.

Is baie vriendelik ontvang, baie rustige en veilig omgewing. Kon buite in strate loop. Het swembad en lapa met 'n braaier wat vir jou gebruik is.

Ria B - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria B
With spouse/partner

Friendly and very helpful.

Very neat and clean, would recommend having a bag or two rooibos tea also available.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelik en baie behulpsaam.

Baie netjies en skoon, sal aanbeveel om 'n sakkie of twee rooibostee ook beskikbaar te hê.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Denis M - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Denis M
With spouse/partner

Good, cheap accommodation.

We arrived after dark and were met. The accommodation is a room in an old house, like all others in town. The stay was comfortable .

Chris T - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris T
With spouse/partner

Lekker plattelandse oornag.

Die kamer is baie netjies en skoon en perfek vir die reisiger wat 'n lekker stil en rustige oornagplek soek. Die elektriese kombers werk en was baie gerieflik toe ons daar oornag het. Die TV het nie gewerk nie, maar dit het ons nie gepla nie. Daar is veilige parkeergeriewe vir 'n motor en sleepwa.

Kanon Guest House's response

Chris en Marietjie,

Bly jul het ons gekies vir 'n oornagslaap en dat jul dit geniet het. Hoop sien sommer gou gou weer. Julle is seker veilig terug in Hermanus.

Vriendelike groete
Gerda

Kanon Guest House
Gustav S - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gustav S
With spouse/partner

Neat and peaceful.

Second time staying here overnight. Would use them again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies en rustig.

Tweede keer wat ons oornag. Sal weer van hul dienste gebruik maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dot M - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dot M
With spouse/partner

Lovely room and friendly welcome.

We had a warm welcome, lovely night's rest, in clean comfortable rooms.

Allen V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Allen V
Family with teenagers

Good value for money, friendly and neat.

The facilities are neat, the owners made sure that everything was perfect. We only arrived late at night and we had a warm welcome. We will definitely stay at Kanon again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie waarde, vriendelik en netjies.

Die geriewe is netjies, die eienares het seker gemaak alles was en orde. Ons het laataand daar aangekom en was baie vriendelik ontvang, ons sal weer gebruik maak van Kanon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Christelle P - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Christelle P
Family with teenagers

Skoon, netjies en stil .

Baie goeie waarde vir geld.

Tersia M - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tersia M
With spouse/partner

Baie lekker en tevrede met goeie nagrus.

Was baie vriendelik ontvang en dadelik ingelig met alles wat ons wou weet. Beslis 'n plek om weer te besoek. Die diens was vriendelik en persoonlik.

Tienie D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tienie D
With spouse/partner

A pleasant, friendly reception. Personal interest.

The standard is good. There were only two problems: The fridge door didn't close properly, resulting in excessive ice in the freezer compartment. It has a big influence on the functioning of the refrigerator. The bed creaking noises - you just think of turning around and its already creaking. We just stayed overnight but were pleasantly surprised with Philippolis. Will have to go again for a more comprehensive stand.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Aangename, vriendelike ontvangs. Persoonlike belangstelling.

Die standaard is goed. Daar was net twee probleme: Die yskas se deur maak nie mooi toe nie, met gevolglik 'n oormatige aanpaksel van ys in die vrieshokkie. Dit het 'n groot invloed op die funksionering van die yskas. Die bed het geweldig gekraak - jy dink net aan omdraai, dan kraak hy al. Ons het net oornag, maar was aangenaam verras met Philippolis. Sal weer moet gaan vir 'n meer omvattende oorstaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Riaan C - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan C
Family with young children

Goeie ligging. Historiese huis en dorp.

Kan eintlik maar 'n dag ekstra bly net vir die rustigheid daarvan en om omgewing te verken.

Francois P - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois P
Family with teenagers

Fantasmagories.

Vriendelike mense. Tannie Gerda was vinnig daar om ons te verwelkom en tuis te laat voel. Sal enige tyd die plekkie aanbeveel. Goed geprys.

Elrize O - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elrize O
With spouse/partner

Gemaklik.

Baie gasvry en vriendelik, lekker oorslaapplek tussen PTA en Kaap.

Alida D - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Alida D
Family with young children

Saligheid vir die siel!

Ons het heerlik gebly in die netjiese, goed ingerigte plekkie. Maar, die beste van dié plekkie is die vriendelike hulp en gasvryheid van ons gasvrou, Gerda. Heerlik gebly! Sal beslis terug wees!

Kanon Guest House's response

Hallo Alida
Ek is bly jul het die verblyf en dorpie geniet. Dit is ook altyd lekker om sulke gawe mense te ontvang. Ek hoop daar is 'n volgende keer.
Groete

Kanon Guest House
Anina V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anina V
Individual traveler

Kanon has exactly what we needed, quiet and peaceful.

The self-catering unit we stayed in was spacious, warm and homely, convenient with everything we needed to be comfortable. Kanon is very central, only a few minutes from all the attractions, restaurants, bookstores. Friendly and warm welcoming and Gerda made me feel at home and felt like family. While I had my privacy, she was always there when I needed help.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Kanon het presies gebied wat ek nodig gehad het, stilte en rustigheid.

Die selfsorgeenheid waarin ek gebly het was ruim, warm en huislik, gerieflik met alles wat nodig is om gerieflik te wees. Kanon is ook baie sentraal, net 'n paar minute se stap van alle besienswaardighede, restaurante, boekwinkels. Vriendelike en hartlike verwelkoming en regdeur my verblyf het Gerda my laat tuis voel soos familie - terwyl ek baie privaatheid gehad het, was sy altyd beskikbaar indien hulp nodig was.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kanon Guest House's response

Goeiedag Anina,

So bly jy kon uitrus en jou privaatheid geniet, sien uit om jou weer te huisves, was n voorreg om jou te ontmoet.

Groete
Gerda

Kanon Guest House
Colin H - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Colin H
With spouse/partner

Friendly people.

Nice, affordable accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike mense.

Lekker sakpas verblyf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Taryn-le P - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Taryn-le P
With spouse/partner

Was baie lekker.

Was baie lekker - Gerda baie gasvry.

Nicole W - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicole W
Family with young children

A delightful guest house, warm, hospitable and friendly. Thank you.

See stars.

Kanon Guest House's response

Hallo Nicole and family
Thank you for visiting us a second time, glad you enjoy it. Hope see you again in the future
Regards Gerda

Kanon Guest House
Sanette J - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sanette J
Family with teenagers

We enjoyed our stay!

We enjoyed our stay, thanks to Gerda for all her help and friendliness. We will visit a again.

Paul F - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul F
Family with young children

Great place to stay for a stop-over to Cape Town.

Thanks Gerde for your hospitality, great value for money! See you when we come again.

Linette V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Linette V
With spouse/partner

Gerieflike oornagverblyf.

Die gasvrou het ons baie vriendelik ontvang en laat welkom voel.

Johan V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
With spouse/partner

Die verblyf in Philippolis was aangenaam en baie rustig.

Sien sterre.

Kobus H - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Kobus H
With spouse/partner

Vriendelike en behulpsame kliëntediens. Waarde vir geld vir 1 nag oorslaap.

Weet dit is nie 'n B&B nie, maar koffie en beskuit (3 klein stukkies) was bietjie min vir 2 persone. Verder was dit skoon en sal beslis weer daar kom oornag.

Juanita D - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Juanita D

Uitstekende waarde, silwerskoon en behulpsame bestuur.

Ons was 'n groep van 8 - het heerlik in die huis geslaap en onder die lapa tot laat nag gekuier en die sterreprag bewonder - sonder dat dit ons 'n arm en 'n been gekos het.

Kanon Guest House's response

Beste Juanita en familie,

Ons is bly julle het dit geniet en dat julle die dorpie se rustigheid kon ervaar. Sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Groetnis,
Gerda

Kanon Guest House
Dot M - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dot M
With spouse/partner

Friendly with everything we required.

Gerda was very friendly and helpful. The room was adequate and not far off the highway with easy access back to N1 at Trompsburg. We traveled from WP to GP.

Marco C - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marco C
With spouse/partner

Ons is vriendelik ontvang. Kamer was baie netjies en alles wat mens nodig het is daar.

Ons het heerlik ontspan in die dorpie. Ons was vriendelik ontvang en sal beslis Kanon Guest House aanbeveel as 'n veilige, vriendelike en netjiese gastehuis.

Fred W - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Fred W
With spouse/partner

Very neat and suitable for 2 people.

Neat, good customer service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies geskik vir twee persone.

Netjies, kliëntediens goed.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elbie C - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Elbie C
Individual traveler

Expected more from 4 star in terms of modern facility.

The room looks like a store room that a couple of old beds and some old furniture was put inside. There is no proper decorations. Noise from branches scratching on the roof in the wind as well as uncomfortable bed - assisted to cause loss of sleep. The shower door is broken and a curtain was placed in it place. The shower water temperature was hard to regulate, either too hot or too cold.

Gustav S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gustav S
With spouse/partner

Stunning and very peaceful.

Quiet with nice braai facilities.

Wendy P - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Wendy P
With spouse/partner

Gerda was very warm and welcoming.

Only negative: The bed was not comfortable at all.

Wilfred J - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Wilfred J
With spouse/partner

Lekker gebly.

Ideaal om daar te oornag.

Jd G - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jd G
Family with teenagers

Had a great stay, thanks!

Lovely and well located for one or more days' stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker gebly, dankie!

Gerieflik en goed geleë vir een of paar dae oorbly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gerda N - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerda N
With spouse/partner

Ontvangs was warm en vriendelik, ons reis met 'n klein hondjie.

Ons is vriendelik ontvang en het geen klagtes oor die verblyf gehad nie.

Kanon Guest House's response

Hallo Gerda
Dit is lekker om weer van jul te hoor. Dankie vir die goeie komplimente oor Kanon gastehuis. Ons wil net altyd hê die gaste moet lekker ontspan en die stilte geniet voor hul weer die volgende dag vertrek op die lang pad.
Groete Gerda.

Kanon Guest House
Hennau W - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennau W
Family with teenagers

You will see us again.

Outstanding. Clean and comfy. Warm blankets, heaters, we really didn't expect it. Everything we needed. Friendly service. Will definitely recommend you.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Julie sien ons weer.

Uitstekend. Skoon en gemaklik. Warm komberse, verwarmers, regtig nie dit verwag nie. Alles wat ons nodig gehad het. Vriendelike diens. Sal beslis julle aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kanon Guest House's response

Beste Hennau,

Bly julle het jul verblyf geniet by Kanon Guest House, ons sal julle graag weer wil huisves in die toekoms. Geniet die tydjie in die Kaap.

Groete,
Gerda

Kanon Guest House
Carl T - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carl T
With spouse/partner

Neat, welcoming, excellent.

We arrived at Kanon at 07:30. Gerda the hostess received us and explained all the eateries to us. Our rooms and bedding were beautiful and everything was absolutely neat. The kitchen and bathroom were beautiful and clean. There are lovely braai facilities with a swimming pool and lapa as well. Everything was top notch. I recommend Kanon because of its beauty.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies verwelkomend uitstekend.

Ons het 7.30 by Kanon gastehuis aangekom. Gerda die gasvrou het ons ontvang en al die eetplekke ens verduidelik. Ons kamers en beddegoed was pragtig en alles was absoluut baie netjies. Die kombuis en badkamer pragtig en skoon. Daar is lieflike braaigeriewe met 'n swembad en lapa ook. Als uitstaande gehalte. Ek beveel Kanon gastehuis aan agv die prag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kanon Guest House's response

Carl en vriende
Ek is bly jul het Kanon geskik gevind, dankie vir komplimente dit word waardeer.
Al sukkel die dorp tans met watervoorsiening het meeste gaste huise hul eie water.
Groete Gerda

Kanon Guest House
Gert J - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gert J
With spouse/partner

Very friendly received and felt very at home.

For the price the place was adequate. We were very well and friendly received by Gerda Carsten, the manager. Everything we needed was in the room. I could park my car safely on the premises behind closed gates.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie vriendelik ontvang en het baie tuis gevoel.

Vir die prys was die plek voldoende. Ons was baie goed en vriendelik deur Gerda Carsten, die bestuurder, ontvang. Alles was in die kamer wat ons nodig gehad het. Ek kon my motor ook veilig binne die perseel, waarvan die hekke gesluit word, parkeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kanon Guest House's response

Hallo Gert
Ek is baie bly jul kon rustig oorslaap en dit was lekker om jul te ontmoet.
Ek hoop sien weer eendag. Dankie vir positiewe resensie.
Groete
Gerda

Kanon Guest House
Wally V - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Wally V
With spouse/partner

Nice and quiet.

Very spacious accommodation. Has all the necessities except soap.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker stil.

Die verblyf is baie ruim. Al die basiese benodigdhede is daar behalwe seep.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kanon Guest House's response

Hallo Wally en Marietjie
Dit is altyd lekker om sulke gawe mense te ontvang.
Ja, die stede se mense waardeer die stilte en veilige dorpie
Ons sal sepies in die vervolg verskaf.
Groete
Gerdap

Kanon Guest House
Stefan K - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stefan K
Family with young children

Friendly service with neat and clean accommodation.

With 3 children it isn't always easy finding cheaper accommodation for an overnight place. Kanon Guest House made special changes so that our family could stay over comfortably at a reasonable rate. They also make bookings for restaurants in town if needed. The place is well equipped with a fridge, microwave and all the basic cutlery for 4 people.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike diens met netjiese en skoon verblyf.

Met 3 kinders is dit nie altyd maklik om goedkoper verblyf te kry vir 'n oornagplek nie. Kanon Gastehuis het spesiale aanpassings gemaak sodat ons gesin gemaklik kan oorslaap vir 'n redelike goeie prys. Hulle maak ook besprekings by die restaurante op die dorp indien nodig. Die plek is goed toegerus met yskas, mikrogolf, en al die basiese eetgerei vir 4 mense.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Renee E - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Renee E
With spouse/partner

We had a lovely stay with our cat children.

Accommodation was nice and central. We could explore Philippolis on foot and went for dinner at Oom Japie se Huis. They made it possible for us to bring our cats.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons en ons katte-kinders het baie lekker gebly.

Die verblyf was heerlik en baie sentraal geleë. Ons kon Philippolis te voet verken en ook oorstap vir aandete na Oom Japie se Huis. Dit was ook moontlik om ons katte saam te neem.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kanon Guest House's response

Renee
Altyd 'n groot plesier om sulke gawe mense te ontvang. Ek is bly jul het dit geniet
Sien graag 'n volgende keer.
Groetnis
Gerda

Kanon Guest House
Henry D - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henry D
Family with young children

An awesome experience.

See stars.

Kanon Guest House's response

Henry en gesin
Ons is bly jul het kanonverblyf geskik gevind. Ons sal probeer om julle volgende keer in ons familie kompleks te akkommodeer.
Dit is altyd lekker om sulke gawe mense te ontvang.
Sien 'n volgende keer.
Groete
Gerda

Kanon Guest House
Karischa K - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Karischa K
Family with young children

Rustig.

Lekker plek om oor te slaap in 'n beeldskone dorp. Het wonderlike diens gekry van Gerda af. Nog voor ons op pad was, was daar gevra of ons dalk 'n matras nodig het vir ons baba, of 'n bespreking gemaak moet word vir aandete. Daar is selfs 'n bababad verskaf om ons baba in te bad. Ons is baie beïndruk en sal definitief weer daar gaan bly!

Mariska C - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Mariska C
Family with young children

Netjies en gemaklik.

Baie netjies en gemaklik.

From R500
per night (sleeps 2)
From R500
per night (sleeps 2)
From R500
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 12:00 to 00:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 10 Kok Street, Philippolis, 9970, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMzYzhhOTA3LTdkMzAtNDFmMC05Y2I1LTRhOWJhNTBmZWZmMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R500  per night (sleeps 2) 46 5 1 5 10 Kok Street Philippolis 9970 Free State 0860 022 102 12:00-00:00 10:00 -30.262857371544 25.272921323776
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!