The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
 at Karee Krans Camp & 4x4 | TravelGround
+43

Karee Krans Camp & 4x4

Review Summary

4.2 out of 5from 21 reviews for Karee Krans Camp & 4x4
Cleanliness
4.1/5
Service
4.1/5
Location
4.4/5
Safety
4.4/5
Value for money
4.1/5
Hilda M - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hilda M
With spouse/partner

Heerlik!

Fantastiese, rustige bosveld-atmosfeer!!

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Delicious!

Fantastic, peaceful woodland atmosphere!!

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Karee Krans Camp & 4x4 's response

Dankie Hilda, hoop julle besoek ons gou weer.

Karee Krans Camp & 4x4
Annelle S - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelle S
Family with teenagers

Baie netjiese en veilige houthuis. Rustige omgewing en baie bokkies om te sien.

Al wat ek wel sal aanbeveel is dat 'n 4x4 die beste voertuig is tydens die reënseisoen.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Very neat and safe wooden house. Peaceful surroundings and lots of goats to see.

All I would recommend is that a 4x4 is the best vehicle during the rainy season.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Suzelle J - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzelle J
Family with young children

Vreeslik rustig.

Net vêr genoeg geleë vir rustigheid, maar nie te vêr dat jy moeg daar aankom. Die kinders het die dam met canoes, glybaan en foefie-slide vreeslik geniet. Die een probleem wat ons ervaar het was spoedig aandag aan gegee en iemand is dadelik gestuur om hulp te verleen. Die 4x4-roete was redelik rof en ons het nie heeltemal so 'n moeilike pad verwag nie, maar dit was baie opwindend. Dit was baie rustig in die aand en al was ons nie so vêr van die kampeerders geleë, het ons niemand gehoor of sien. Defnitief 'n vakansie vir die boeke gewees!

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Terribly quiet.

Located just far enough for tranquility, but not too far that you get there tired. The children really enjoyed the pond with canoes, slide and trick slide. The one problem we experienced was promptly attended to and someone was immediately dispatched to assist. The 4x4 route was quite rough and we didn't expect quite such a difficult road, but it was very exciting. It was very quiet in the evening and even though we weren't that far from the campers, we didn't hear or see anyone. Definitely a vacation for the books!

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Karee Krans Camp & 4x4 's response

Baie dankie vir die mooi review. Ons is bly julle het dit geniet en hoop dat julle weer sal kom kuier.

Karee Krans Camp & 4x4
Wayne R - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wayne R
With spouse/partner

Ongelooflik, ongerep en onvergeetlik.

Die 2de keer wat ons oor Desember, Karee Krans besoek. Selfs met 'n klein kar sal jy maklik die Kloof Cabin kan bespreek, vra net voor die tyd vir die bestuur om die paadjie te skraap of skoon te maak. Die cabin is skoon, netjies en baie gerieflik ingerig. Selfs skoonma het met haar loopraam in die bos reggekom. Alles wat jy nodig het om weg te breek. Vriendelike mense en amazing diens. Die uitsigte is, ongelooflik. Die natuur is ongerep en mooi skoon. Maklik stap roetes. Die tyd daar is onvergeetlik.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Incredible, pristine and unforgettable.

The 2nd time we visit Karee Krans over December. Even with a small car you will easily be able to book the Kloof Cabin, just ask ahead of time for the management to scrape or clean the path. The cabin is clean, tidy and very comfortably furnished. Even mother-in-law managed with her walking frame in the woods. Everything you need to break away. Friendly people and amazing service. The views are incredible. The nature is unspoiled and beautifully clean. Easy walking trails. The time there is unforgettable.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Karee Krans Camp & 4x4 's response

Baie dankie Wayne, ons is bly julle het dit geniet en hoop om julle gou weer te sien.

Karee Krans Camp & 4x4
Wouter E - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Wouter E
Family with teenagers

Wonderlik in die natuur. Die gasheer het ons baie goed ontvang en gehelp.

Die huis is in die berg en ver van alles en almal. Die pad is moeilik vir ’n lae motor. Die gasheer het ons gehelp om veilig by die huis te kom met sy 4x4. Dit was wonderlik.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Wonderful in nature. The host received and helped us very well.

The house is in the mountain and far from everything and everyone. The road is difficult for a low car. The host helped us get home safely with his 4x4. It was wonderful.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Jaco R - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco R
Family with young children

Baie rustig gewees. Die familie het dit baie geniet.

Ons sal beslis weer by Karee Krans gaan kamp. Ons het dit baie geniet.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Been very calm. The family enjoyed it very much.

We will definitely go camping at Karee Krans again. We enjoyed it very much.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Karee Krans Camp & 4x4 's response

Baie dankie Jaco, hoop ons sien julle gou weer.

Karee Krans Camp & 4x4
Chantel R - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantel R
Family with teenagers

10 uit 10. Karee Krans kan net met lof beskryf word.

'n Juweel van 'n bestemming in die hartjie van die bos. Die eenheid is super luuks, netjies en skoon, en daar word aan al jou behoeftes voorsien. Die is natuurskoon is asemrowend mooi met iets om te doen vir die hele gesin. Ons is baie dankbaar vir die geleentheid wat ons gehad om 'n naweek by Karee Krans te kon deurbring. Ons sal beslis gereel terug gaan en almal aanbeveel wat opsoek is na ideale wegbreek uit die stad se besige en gejaagde lewe.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

10 out of 10. Karee Krans can only be described with praise.

A gem of a destination in the heart of the forest. The unit is super luxurious, neat and clean, and all your needs are catered for. The scenery is breathtakingly beautiful with something to do for the whole family. We are very grateful for the opportunity we had to spend a weekend at Karee Krans. We will definitely go back regularly and recommend to anyone looking for an ideal break from the city's busy and hectic life.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Karee Krans Camp & 4x4 's response

Baie Dankie Chantel, ons is bly julle het dit so geniet.

Karee Krans Camp & 4x4
Trevor B - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Trevor B
Family with teenagers

Pragtige plek, baie om te doen en privaat.

Ons het dit so baie geniet. Dit was ’n lekker manne-naweek - net ons en die seuns. Die plek is lekker naby aan Rustenberg, die kampstaanplekke is goed geleë in die bos en die houthuis is amazing. Daar is so baie om te doen as ’n groep - ons het lekker vis gevang, saam met die kinders in die dam geswem en 4x4 gery. Dit is ook ideaal vir ’n naweek weg as ’n paartjie. Baie privaat, stil en veilig. Ons kom definitief sommer gou weer.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Beautiful place, lots to do and private.

We enjoyed it so much. It was a nice men's weekend - just us and the boys. The place is nice and close to Rustenberg, the campsites are well located in the forest and the log house is amazing. There is so much to do as a group - we caught some nice fish, swam with the children in the pond and drove 4x4. It is also ideal for a weekend away as a couple. Very private, quiet and safe. We will definitely come again soon.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Wayne R - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wayne R
With friends

Awesome plek met uitstekende, vriendelike diens.

Karee Krans is netjies, skoon en maklik om te kry. Die mense is vriendelik en baie gasvry. Gaan weer die selfde plek bespreek.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Awesome place with excellent, friendly service.

Karee Krans is neat, clean and easy to find. The people are friendly and very hospitable. Going to book the same place again.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Hesrie L - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Hesrie L
Family with young children

'n Lekker naweek met uitdagings.

Karee Krans is 'n oulike plek met baie potensiaal. Ons het spesifiek Karee Krans gekies vir die privaatheid van die log cabin met sy eie swembad. Ongelukkig met die aankoms was die swembadjie baie vuil en sonder water. Dus het ons gedink dit is buitewerking. Niemand het vir ons verduidelik hoe dit werk nie. Ons het ook eers Saterdag uitgevind dat die groot swembad wat op die webblad geadverteer word eintlik net vir 'n sekere groep is wat daar bly, en in elk geval ook sonder water en buite werking was. Darem was daar nog 'n swembad wat ons kon gebruik. Geen vullis is gedurende die naweek verwyder nie. Daar was ook nie vullissakke gewees nie. Geen toiletpapier is vervang nie en daar is ook nie 'n winkel naby om so iets te gaan koop nie. Met die vertrek uit Pretoria Vrydag het ons gebel en gevra of ons hout sal kan kry en met die aankoms was daar vir ons geen hout nie, so kon dus nie vuur maak Vrydagaand nie. Vrydagaand was die weer swaer en daar was 'n kragonderbreking wat 'n groot gedeelte van die area beïnvloed het. Helga, wat ons gehelp het, was nie baie behulpsaam met die vrae wat ons gehad het oor die krag nie. Ons was daar met klein kindertjies en sy het net gesê daar is geen moontlikheid van 'n generator nie. Ons het oorweeg om Saterdagmiddag te vertrek. Die eienaar van Karee Krans het toe egter by ons kom draai en hulp aangebied om 'n moeilike situasie te probeer red, hul kon ekstra hout bring, liggies en 'n gasbottel. Hy het nog 'n aand se verblyf gratis aangebied wat ongelukkig onmoontlik was vir ons. Dit is vir my jammer dat die eienaar se bestuur hom in die steek gelaat het, en ook dat ons steeds die volle prys betaal het vir 'n naweek wat ons nie alles kon kry wat belowe is nie. Ek sal graag weer Karee Krans wil besoek indien al die probleme opgelos is. Maar nou voel ek ek het geld verloor.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

A nice weekend with challenges.

Karee Krans is a cute place with a lot of potential. We specifically chose Karee Krans for the privacy of the log cabin with its own pool. Unfortunately on arrival the swimming pool was very dirty and without water. So we thought it was an outlier. No one explained to us how it works. We also only found out on Saturday that the large swimming pool advertised on the website is actually only for a certain group staying there, and in any case was also out of water and out of order. At least there was another pool we could use. No garbage was removed during the weekend. There were no garbage bags either. No toilet paper has been replaced nor is there a shop nearby to go and buy such a thing. On leaving Pretoria on Friday we called and asked if we would be able to get wood and on arrival there was no wood for us, so could not make a fire on Friday evening. Friday night the weather was blustery and there was a power outage that affected a large portion of the area. Helga, who helped us, was not very helpful with the questions we had about the power. We were there with small children and she just said there was no possibility of a generator. We considered leaving on Saturday afternoon. However, the owner of Karee Krans then came to visit us and offered help to try to save a difficult situation, they were able to bring extra wood, lighters and a gas bottle. He offered another night's accommodation for free which was unfortunately impossible for us. I'm sorry that the owner's management let him down, and also that we still paid full price for a weekend that we couldn't get everything that was promised. I would like to visit Karee Krans again if all the problems are solved. But now I feel like I lost money.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Karee Krans Camp & 4x4 's response

Ons is jammer julle het n slegte ervaring gehad. Met die lockdown moes ons ongelukkig die plek in n bestuurder se hande los maar het nou weer als kom reg ruk.
Ons het als in ons vermoe gedoen om julle slegte aanvangklikke ervaring beter te maak en het selfs n bottle wyn en n bottle rum gegee om onverskoning te vra saam met hout, ys, coke, n liggie, kerse en n gas stofie.

Die skool kamp terrein se swembad word nerens adverteer dat dit vir publieke gebruik is nie, daar is n duidelikke NO ENTRY bord in daai area en hy word tans nie gebruik met die lockdown nie so sy swembad is buite werking maar dit behoort julle nie op enige manier te beinvloed het nie. As n mens nie verby die No entry bord gaan nie, sal jy nie eers weet hy betaan nie. Daar is n ander swembad in die kamp terrein wat vir privaat gaste is.

Ons het n winkeltjie en kantoor op die perseel, julle was welkom om ons net te laat weet dat julle nog toilet papier gekort het.

Ons hoop julle sal ons weer n kans gee in die toekoms en sal graag vir julle n afslagie of n gratis nag gee op julle volende bespreking.

Karee Krans Camp & 4x4
Petro G - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Petro G
Family with teenagers

Bietjie teleurgestel.

Dis 'n baie lekker oord ─ met 'n bietjie aandag kan dit soveel lekkerder wees. As gevolg van vloede was meeste van die 4x4-roetes onrybaar, maar ons moes die volle bedrag betaal om te kon ry. Die badkamers kan bietjie opgeknap word ─ die deure en showers is stukkend. Ons moes vra vir toiletpapier en die nege dae wat ons daar was, was die damesbadkamer net een keer skoongemaak. Die winkeltjie kan miskien in vakansietyd bietjie meer goed aanhou soos brood. Dalk bietjie meer beligting by die kampplekke. Die ligte wat wel daar is werk nie. Die dag voor ons vertrek het hulle bietjie moeite gedoen om die gras by die kamp plekke bietjie korter te sny.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

A bit disappointed.

It's a very nice resort ─ with a little attention it could be so much nicer. Due to floods, most of the 4x4 routes were impassable, but we had to pay the full amount to be able to drive. The bathrooms could be renovated a bit ─ the doors and showers are broken. We had to ask for toilet paper and the nine days we were there the ladies bathroom was only cleaned once. The little shop could perhaps stock a little more stuff like bread during the holidays. Maybe a little more lighting at the campsites. The lights that are there don't work. The day before we left, they made some effort to cut the grass at the camp sites a little shorter.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Karee Krans Camp & 4x4 's response

Ons is baie jammer om te hoor oor julle slegte ervaring. Ongelukkig is vloede buite ons beheer maar die paaie is vinnig weer reggemaak.
Die badkamers en winkeltjie is ook opgeknap en word gereeld skoon gemaak en die ligte is ook reg gemaak.
Ons plaas bestuurder het verdwyn terwyl ons buiteland was so dinge het beitjie uit mekaar geval oor daai paar dae maar dit is glad nie hoe die plek gewoonlik bestuur word nie.
Ons is seker dat ons julle in die toekoms 'n beter ervaring kan gee.

Karee Krans Camp & 4x4
Judelize E - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Judelize E
Family with teenagers

Uitstekend.

Baie lekker gebly en sal weer gaan.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Outstanding.

Had a great stay and will go again.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Tina D - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Tina D
Family with young children

Baie stil en rustige omgewing.

Baie droog. Net 1 van die 3 damme het water in. Die hindernisbaan is verwaarloos en ons kon dit regtig benut nie. Die houthut was lekker, maar baie basies vir wat ons betaal het. Geen stoof nie. Die eenplaat-stofie werk nie met die panne of potte nie. So ons kon nie ontbyt maak nie. Daar is geen plek in die stort om jou seep te sit nie, wat bietjie ongemaklik was. Alhoewel die stort baie lekker werk. Dis 'n baie lekker rustige plek. Ver van die stad af. Die swembadjie by die houthuis was heerlik en ons het dit baie geniet. Die personeel was baie behulpsaam. Ek voel net dis nie regtig waarde vir wat ons betaal het nie.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Very quiet and peaceful environment.

Very dry. Only 1 of the 3 dams has water in it. The obstacle course was neglected and we couldn't really take advantage of it. The log cabin was nice but very basic for what we paid. No stove. The one-plate stove does not work with the pans or pots. So we couldn't make breakfast. There is no place in the shower to put your soap, which was a bit awkward. Although the shower works very nicely. It's a very nice and peaceful place. Far from the city. The swimming pool at the log house was lovely and we enjoyed it very much. The staff were very helpful. I just feel it's not really value for what we paid.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Karee Krans Camp & 4x4 's response

Dankie Tina. Ons dam is altyd vol water al is dit droog, die ander 2 damme is nie damme nie, dit is die 4x4 en fiets speel area.
Die hinderniss baan en die log cabin is albei baie opgradeer sedert julle besoek en ons prys is nog dieselfde as 3 jaar terug. Kyk gerus na die nuwe fotos. Ons is seker julle sal 'n baie beter ervaring hê as julle ons weer besoek.

Karee Krans Camp & 4x4
Ben D - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Ben D
With spouse/partner

Die akkommodasie was goed maar daar is nie veel om te doen daar nie, tensy mens 'n 4x4-voertuig het.

Ek sal nie maklik weer in daardie omgewing plek bespreek nie - daar is nie veel om te doen nie en dit kan vervelig raak.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

The accommodation was good but there is not much to do there unless you have a 4x4 vehicle.

I wouldn't easily book a place in that area again - there isn't much to do and it can get boring.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Karee Krans Camp & 4x4 's response

Meeste van ons besoekers is 4x4 mense maar ons het ook stap roetes, fiets roetes, 'n swembad, 'n dam vir visvang, kanoe ry, foofie slide ry en conveyor water slide sowel as 'n hinderniss baan. Mense kom na ons toe om die natuur, stilte en bosveld te geniet.

Karee Krans Camp & 4x4
Jacques D - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
1/5
Value for money
3/5
Jacques D
Family with teenagers

Dit was bevredigend.

Met groot opgewondenheid het ons die kar gepak vir 'n lekker kamp naweek in die bos. Daar aangekom was ons aangenaam verras oor hoe groot ons staanplek was. Ons het lekker gaan stap, fietsgery, geswem en selfs bietjie 4x4 gaan ry. Dit was egter Saterdagoggend wat 'n bitter smaak in die mond gelos het nadat die kinders se fietse gesteel was. Die eienaar het probeer help, maar kon niks kry behalwe spore. Hy het gesê dat ek en hy iets sal uitsorteer oor die bybetalings as ek dit kan eis. Hy het egter gou sy storie verander nadat my versekering laat weet die fietse is nie gedek nie. Ek moes hoor dat hy jammer is maar dis nou maar so. So ja, as jy daar wil gaan kamp bring maar jou eie wag saam om jou goed op te pas of bring jou versekering op datum.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

It was satisfying.

With great excitement we packed the car for a nice camping weekend in the forest. When we got there we were pleasantly surprised at how big our pitch was. We had a nice walk, cycled, swam and even went 4x4 driving. However, it was Saturday morning that left a bitter taste in the mouth after the children's bikes were stolen. The owner tried to help but could find nothing but tracks. He said that he and I would sort something out about the co-payments if I could claim them. However, he soon changed his story after my insurance informed me that the bikes were not covered. I had to hear that he was sorry but that's the way it is. So yes, if you want to go camping there but bring your own wait with you to take care of your things or bring your insurance up to date.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Karee Krans Camp & 4x4 's response

Dankie vir die terugvoering, Jacques. Dit was 'n baie ongelukkige gebeurtenis. Dit is gewoonlik baie veilig hier en daar het nog nooit voorheen so iets hier gebeur nie. Die feit dat 'n mens nie die kamp terrein kan sien nie, maak dit gewoonlik baie veilig. Ons het die spoor vir 42 km gevolg saam met die spoor snyers, maar ongelukkig het dit dood geloop op die teer pad. Ons het dadelik 'n nag wag ingekry vir die res van die naweek en sal so bly maak in die vervolg as daar mense kamp. Ons is regtig jammer oor die ongerief wat jy moes deur gaan. Daar was nog nooit vantevore so probleem nie en ook nog nooit weer daarna nie. Ons het nou kameras op al die paaie se ingange en ook n n baie sterk plaaswag wat dinge onder beheer hou.

Karee Krans Camp & 4x4
Annamarie S - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annamarie S
Family with young children

Lekker gesinswegbreek in die natuurskoon.

Baie lekker netjiese kampeerplek, vriendelike ontvangs, sal vir seker weer hier gaan kamp!

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Nice family break in the natural beauty.

Very nice and tidy campsite, friendly reception, will definitely camp here again!

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Karee Krans Camp & 4x4 's response

Dankie Annamarie, ons is bly julle het dit geniet en hoop ons sien julle gou weer.

Karee Krans Camp & 4x4
Hannes D - May 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannes D
With spouse/partner

Asemrowende uitsig en ligging met 'n tjoepstil natuur om jou!

Enige tyd weer, sal aanbeveel vir groot groep kuiers ook!

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Breathtaking view and location with a quiet nature around you!

Any time again, would recommend for large group visits too!

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Karee Krans Camp & 4x4 's response

Baie dankie vir die mooi resensie Hannes. Ons is bly julle het dit hier by ons geniet. Hoop ons sien julle gou weer.

Karee Krans Camp & 4x4
Chantell S - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Chantell S
With friends

Heel rustig en 'n goeie wegbreek.

Mense was baie vriendelike en die plaas/oord was ongelooflik lekker dinge om mens heel dag besig te hou en mooi natuur-ryke gebied om te bewonder

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Very peaceful and a good break.

People were very friendly and the farm/resort was incredibly fun things to keep you busy all day and beautiful nature-rich area to admire

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Karee Krans Camp & 4x4 's response

Dankie Chantell, ons hoop ons sien julle gou weer. Groete Riaan en Marelize

Karee Krans Camp & 4x4
Andrew M - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Andrew M
Individual traveler

Pragtige natuur.

Die plek is vanaf 'n natuurskoon oogpunt ongelooflik mooi. Die 4x4 roete is heerlik. Die fasiliteite meer as voldoende. Ek was egter teleurgesteld met die afdwing van kampreëls. 'n Groep mense het op die tweede dag van my verblyf ingetrek en so lawaai (harde musiek, besope bakleiery ens). Ek het die bestuur probeer opspoor om die reëls af te dwing maar kon hulle nie in die hande kry nie. Uiteindelik het ek my verblyf kortgeknip met twee dae en huis toe gekom. Andersins is die plek aan te beveel.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Beautiful nature.

The place is incredibly beautiful from a scenic point of view. The 4x4 route is wonderful. The facilities more than adequate. However, I was disappointed with the enforcement of camp rules. A group of people moved in on the second day of my stay and were so noisy (loud music, drunken fighting etc). I tried to locate the management to enforce the rules but could not get hold of them. Finally, I cut my stay short by two days and came home. Otherwise, the place is to be recommended.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Karee Krans Camp & 4x4 's response

Dankie Andrew, ons is jammer jy kon ons nie kry nie alhoewel ons heel naweek in en om die kamp terrain was. Daai groep was 'n probleem en was die tweede aand gevra om te gaan na hulle die eerste aand 'n paar keer gevra was om stiller te wees. Ons hoop om jou weer op 'n stiller naweek te sien, dis altyd moeilik om almal in toom te hou as dit so besig is soos 'n Paasnaweek.

Karee Krans Camp & 4x4
Erika D - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Erika D

Sou die rustigheid daar meer kon waardeer as ander kampers meer bedagsaam was en nie raas laatnag met harde musiek en lawaai nie.

Die stortgeriewe is nie privaat genoeg nie, miskien 'n behoorlike muur oprig tussen die twee storte in die ablusieblok, veral aan die dames se kant. Die 4x4-roetes is regtig mooi beplan en uitgelê. 'n Pragtige omgewing en die gasheer met sy vroutjie was aangenaam en behulpsaam. Ons kon hul net nie opspoor om te groet en te bedank toe ons 'n dag vroeër vertrek het weens ongesteldheid nie. Ons het baie lekker gekuier!

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Could appreciate the tranquility there more if other campers were more considerate and didn't make noise late at night with loud music and noise.

The shower facilities are not private enough, perhaps erect a proper wall between the two showers in the ablution block, especially on the ladies' side. The 4x4 routes are really well planned and laid out. A beautiful setting and the host and his wife were pleasant and helpful. We just couldn't find them to say goodbye and thank them when we left a day earlier due to illness. We had a great time!

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Karee Krans Camp & 4x4 's response

Dankie Erika, sedert julle besoek het ons 'n hele nuwe kamp terrein gebou so die badkamers is ook nuut. As die nuwe eienaars is ons konstant besig om die plek op te gradeer. Ons hoop om julle weer te sien op 'n meer rustige naweek wanneer daar nie so baie mense is nie. Groete Riaan en Marelize

Karee Krans Camp & 4x4
Marius P - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius P
With spouse/partner

Ervaring.

Ons was ontvang deur Riaan en Marlize asof ons ou kennisse is. Ons beveel dit definitief aan.

This review is being shown in its original language.
Translate to English.

Experience.

We were received by Riaan and Marlize as if we were old acquaintances. We definitely recommend it.

This review has been automatically translated using Google.
View original in Afrikaans.

Karee Krans Camp & 4x4 's response

Dankie Oom, hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Riaan

Karee Krans Camp & 4x4
From
R360
per night, for 2 ppl
From
From R360
per night, for 2 ppl
From
R360
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 108 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 11:00
  • Address: Karee Krans Farm, Off the N4, 50 km from Rustenburg, 2835, North West
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf4f81936bfba994a43e9eb3d7250cb6f8b39e06baeedb5e3ef1344fe42da74f361497b69e2bbb65e6a0e9eda69cc0add7260?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R360  per night, for 2 ppl 21 5 1 5 Karee Krans Farm Off the N4 2835 North West 021 201 8900 14:00-20:00 11:00 -25.57943 26.88866
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!