The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Karen's Corner Cottage | TravelGround
+23

Karen's Corner Cottage

4 reviews
Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 4 reviews for Karen's Corner Cottage
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Berenice B - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Berenice B
With spouse/partner

Rustig privaat en baie netjies.

Gasvrou baie vriendelik, kothuis is baie netjies en het alles wat jy nodig het vir 'n lekker wegbreek. Baie dankie vir ons geskenkies Karen, jou plek is n fantasiese wegbreek plek met lugversorging. Sal beslis weer gaan. Baie dankie.

Karen's Corner Cottage's response

Baie dankie vir die vriendelike woorde Berenice. Julle is baie welkom om weer te kom kuier.

Karen's Corner Cottage
Gerda R - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerda R
With spouse/partner

Cosy, kompak en pragtige rustige atmosfeer.

Karen het haarself oortref met die pragtige plekkie. Niks is te veel moeite nie. Sal die plekkie aan almal aanbeveel.

Karen's Corner Cottage's response

Hallo Gerda!

Baie dankie vir die vriendelike woorde! Ek waardeer julle ondersteuning.

Groete
Karen

Karen's Corner Cottage
Lucrecia R - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lucrecia R
Family with young children

Karen's Corner Cottage was ’n lekker plekkie om tuis te wees.

Ons het die rustigheid geniet, veral omdat ons baba van 2 maande by ons was. Die plek was netjies en ons slaapplek was veilig. Ons was net bietjie bekommerd omdat ons voertuig buite gestaan het, maar omdat dit a stil area is het dit ons bietjie gerus gestel. Kan definitief die plek aanbeveel.

Karen's Corner Cottage's response

Baie Dankie vir die vriendelike woorde! Julle was oulike gaste!

Karen's Corner Cottage
Hilton S - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hilton S
With spouse/partner

Cosy.

Karin het ons goed ontvang, baie vriendelike dame ons kon sien sy het moeite gedoen om te sorg alles was reg toe ons aankom.

Karen's Corner Cottage's response

Baie Dankie vir die vriendelike woorde, Hilton! Kom kuier gerus weer!

Karen's Corner Cottage
From R650
per night (sleeps 2)
From R650
per night (sleeps 2)
From R650
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 9 Margaret Avenue, Bridgewater, Somerset West, 7130, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0213d92b7503913b1ad15eb750438831d3494f9365b21d6c823267a4ab4d12463aa420d07f86c01e017a52be664c130b032?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R650  per night (sleeps 2) 4 5 1 5 9 Margaret Avenue Bridgewater 7130 Western Cape 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -34.093638362907 18.853595764072
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!