Karibu Guest House - Johannesburg
Review Summary
Rene R - Apr 2022
Overall score
Warm, fuzzy at home far away from home feel.
Karibu Guest House - Johannesburg 's response
Thank you kindly. Always welcome again.
Johan T - Nov 2021
Overall score
Gasvryheid en voel soos jou eie huis.
Karibu Guest House - Johannesburg 's response
Dankie Johan. Altyd weer welkom!
Js S - Nov 2021
Overall score
It is a quiet place if someone needs a peace of mind.
Karibu Guest House - Johannesburg 's response
Thanks for your review. Please visit again.
Margreth J - Oct 2021
Overall score
Absoluut heerlik, perfekte gaspaar!
Karibu Guest House - Johannesburg 's response
Dankie vir julle oëwys. Altyd welkom!!
Willie Chris O - Oct 2021
Overall score
Rustige omgewing en vriendelike diens.
Franna H - Jun 2021
Overall score
Heerlike kos.
Karibu Guest House - Johannesburg 's response
Altyd welkom!
Hardus S - Mar 2021
Overall score
Tuis
Karibu Guest House - Johannesburg 's response
Baie dankie. Julle is altyd so baie welkom.
Belinda D - Dec 2020
Overall score
Baie vriendelike gasvrou en helper, het dadelik tuis gevoel en hul kon nie ophou hulp aanbied nie.
Karibu Guest House - Johannesburg 's response
Baie dankie. Julle is altyd welkom.
Ilse L - Nov 2020
Overall score
Uitstekende diens! Het die ekstra myl vir ons gegaan.
Karibu Guest House - Johannesburg 's response
Dankie! Altyd welkom.
Dawid J S - Oct 2020
Overall score
Moeite Werd
Karibu Guest House - Johannesburg 's response
Dankie! Julle is altyd weer welkom!
Chris P - Jan 2020
Overall score
Dis was amazing verby, dit was die lekkerste verblyf en het dit so baie geniet!
Karibu Guest House - Johannesburg 's response
Dankie! Julle is altyd weer welkom!
Lynette H - Dec 2019
Overall score
Vriendelike gasvryheid.
Karibu Guest House - Johannesburg 's response
Dankie! Julle is altyd weer welkom!
Bennie V - Nov 2019
Overall score
Neat, comfortable and warm place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies, gerieflike en hartlike plekkie.
Vanaf die ontvangs waar hulle ons moes kom haal waar ons verdwaal het tot die gratis ontbyt was alles pynlik netjies en die gasvryheid is eindeloos. Baie netjies en doeltreffend en koste effektief.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karibu Guest House - Johannesburg 's response
Baie dankie! Julle is enige tyd weer welkom.
Billy J - Nov 2019
Overall score
Karibu Guest House delivers outstanding quality accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Karibu gastehuis lewer verblyf van uitstaande gehalte.
Karibu Gaste huis lewer waarde vir geld, veiligheid, netheid,gerieflike ligging en kliëntediens van uitstaande gehalte. Beveel dienste met vrymoedigheid aan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karibu Guest House - Johannesburg 's response
Baie dankie! Julle is enige tyd weer welkom.
Linda V - Oct 2019
Overall score
Baie lekker.
Karibu Guest House - Johannesburg 's response
Baie dankie! Julle is enige tyd weer welkom.
Hettie V - Oct 2019
Overall score
Felt welcome immediately.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Het onmiddellik welkom gevoel.
Engela is 'n baie vriendelike en gasvrye persoon. Ons het dadelik op ons gemak en tuis gevoel. Baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karibu Guest House - Johannesburg 's response
Baie dankie! Julle is enige tyd weer welkom.
Naomi L - Aug 2019
Overall score
Neat, clean, quiet and hospitable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies, skoon, stil en gasvry.
Baie dankie aan Engela vir die ekstra moeite wat sy gedoen het en dat sy uit haar pad gegaan het om ons, haar gaste tuis en gemaklik te maak en ook die ekstra pad wat sy saam geloop het. Ek kan beslis Karibu aanbeveel. Ons sal weer in die toekoms van hulle gebruik maak as ons weer in daardie omgewing is. Hulle het ook sommer vriende geword.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karibu Guest House - Johannesburg 's response
Baie dankie! Julle is enige tyd weer welkom.
Nakita M - Jul 2019
Overall score
Wonderlike mense en diens is puik.
Karibu Guest House - Johannesburg 's response
Baie dankie! Julle is enige tyd weer welkom.
Clarissa S - May 2019
Overall score
Was convenient and pleasant.
Karibu Guest House - Johannesburg 's response
Baie dankie! Julle is enige tyd weer welkom.
Tj M - Apr 2019
Overall score
Dit is huis weg van die huis.
Karibu Guest House - Johannesburg 's response
Baie dankie, julle is enige tyd weer welkom!
Elmarie A - Mar 2019
Overall score
Clean, fresh and very friendly host.
Karibu Guest House - Johannesburg 's response
Thank you, you are always welcome!
Riaan R - Mar 2019
Overall score
Absolutely the best!
Zanele M - Jan 2019
Overall score
I'm going back again.
Karibu Guest House - Johannesburg 's response
Thank you, you are always welcome here!
Monique L - Oct 2018
Overall score
Lovely, clean, comfy bed and excellent hostess!
Karibu Guest House - Johannesburg 's response
Thanks! You're welcome.
Neels T - Oct 2018
Overall score
Baie tevrede.
Karibu Guest House - Johannesburg 's response
Dankie, julle is altyd welkom.
Natasja S - Oct 2018
Overall score
Pleasant stay, wonderful and helpful hosts.
Karibu Guest House - Johannesburg 's response
Thanks! Always welcome.
Roxanne G - Sep 2018
Overall score
Not my favourite.
Belinda L - Aug 2018
Overall score
Waarde vir geld.
Karibu Guest House - Johannesburg 's response
Dankie Belinda. Net 'n plesier en julle is altyd weer welkom!
Andries D - Jul 2018
Overall score
Home away from home.
Karibu Guest House - Johannesburg 's response
Baie dankie. U is altyd weer welkom.
Working On Fire (pty) Ltd N - Jun 2018
Overall score
It was nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was aangenaam.
Die diens en verblyf was baie aangenaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karibu Guest House - Johannesburg 's response
Baie dankie! U is enige tyd weer welkom.
Werner R - Jun 2018
Overall score
It was very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was baie lekker.
Ek het baie lekker geslaap en die ontbyt was baie lekker. Die kamer en badkamer is netjies en baie mooi.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lizette T - May 2018
Overall score
Next level fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties verby.
Het 'n wonderlike, ontspannende tydjie gehad. Ek sou hulle 6 sterre gee as ek kon.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karibu Guest House - Johannesburg 's response
Dankie. Julle is altyd welkom hier.
Linds M - Apr 2018
Overall score
The place is very friendly accommodating with its staff.
Karibu Guest House - Johannesburg 's response
You are always welcome, thank you for the review.
Hendrik D - Apr 2018
Overall score
Dit was wonderlik.
Karibu Guest House - Johannesburg 's response
Dankie Shelley. Julle is enige tyd weer welkom.
Gerhardt S - Apr 2018
Overall score
Jou huis weg van jou huis!
Karibu Guest House - Johannesburg 's response
Goeie dag,
So baie dankie vir die mooi review. Dit was lekker om julle hier te he Altyd weer welkom.
Alto Kitchens ( - Feb 2018
Overall score
Baie gasvry, skoon en netjies en baie bekostigbaar met 'n lekker ontbyt daarby.
Karibu Guest House - Johannesburg 's response
Goeie dag,
Baie dankie vir die mooi review. Julle is enige tyd weer welkom.
Roy S - Jan 2018
Overall score
Awesome.
Bonginkosi N - Nov 2017
Overall score
Beautiful place and wonderful hospitality. It was more like our second home.
Karibu Guest House - Johannesburg 's response
Thank you for staying here. You are always welcome.
Jolene S - Oct 2017
Overall score
Kind, friendly and helpful.
Karibu Guest House - Johannesburg 's response
Thank you for the review. Always welcome!
Janice S - Aug 2017
Overall score
Breathtaking.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Asemrowend.
Goeie kliëntediens, almal was baie vriendelik en behulpsaam. Kossies was baie lekker gewees. Geen klagtes nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Esther K - Jul 2017
Overall score
Extremely low standard, unhygienic, will not recommend at all.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Uiters lae standaard, onhigiënies, sal glad nie aanbeveel nie.
Ons het 'n baie slegte ervaring gehad aangesien ons nie van die akkommodasie kon gebruik maak nie. Die standaard van die kamer en geriewe was baie swak en totaal en al onaanvaarbaar. Met die aankoms het 'n vrou (wat se voorkoms baie slordig was en haar klere ongelooflik vuil) ons in kennis gestel dat die kamer nog nie beskikbaar was nie aangesien die vorige mense eers laat uit is. Volgens die inligting wat ek ontvang het kon ons al 13:00 ingeteken het en was dit reeds 14:00 gewees. Sy het vir ons die kamer gaan wys en ons het onmiddellik besluit dat ons nie daar kán oornag nie. Dis vuil en onhigiënies en die diens pateties. Ons het in 'n geweldige penarie gesit aangesien al die omliggende gastehuise, hotelle ens. almal beset was en moes ons einde laaste ten duurste betaal vir verblyf. Ek was uiters teleurgesteld aangesien ek al by baie plekke bespreek het en nog nooit op so iets afgekom het nie. Wil net byvoeg dat die foto's baie misleidend was. 'n Mens neem besluite met die inligting wat op die webblad beskikbaar is en het ons sodoende geld verloor aangesien mens nie die fondse wat reeds betaal is op daardie stadium kon terugeis nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karibu Guest House - Johannesburg 's response
Beste Esther
Ek is so jammer om te verneem van julle slegte ondervinding. Dit is tog jammer dat julle nie in die huis tot in die kamer geloop en gaan kyk het hoe dit daar lyk nie.
Maria maak die kamers skoon en was in haar werksdrag, wat elke dag skoon aangetrek word. Sy het 5 stelle oorjasse en trek baie netjies en skoon aan elke dag, daarvoor sorg ek self.
Die fotos op die internet is nog nie aangepas nie. Ons het net verlede maand baie verbeterings aangebring en die kamers binne lyk selfs baie beter as die fotos.
Ongelukkig sal ons geen terugbetaling oorgee nie, want ek het seker 50 gaste weggewys wat oor hulle voete sou val om daardie spesifieke kamer te kon kry.
Nogtans wil ek u uitnooi om gratis eendag hier te kom oorslaap en van ons gasvryheid gebruik te maak. Ontbyt ingesluit. Ek sal graag die huis binne ook vir julle wil wys.
Ek is jammer dat ek nie self daar kon wees nie.
Ek hoop om julle volgende keer self hier te ontmoet en te verwelkom. Ons ontbyt is uit die boeke.
Vriendelike groete
Engela Wessels
Johlene D - Jul 2017
Overall score
Ons is vriendelik ontvang en het lekker warm geslaap.
Karibu Guest House - Johannesburg 's response
Jolene
Baie dankie vir julle eerlike terugvoering. Ons probeer altyd sover moontlik ons gaste gelukkig en tevrede hou.
Ons het wel badkamer geriewe met storte in die huis langsaan, maar dit was ongelukkig reeds bespreek. As u weer in die toekoms bespreek is u welkom om asseblief te vra vir 'n kamer met 'n stort.
Ek sien uit om u weer te verwelkom.
Vriendelike groete
Engela Wessels
C M - Jun 2017
Overall score
Best place, beat hostess.
Karibu Guest House - Johannesburg 's response
Thanks for the review. You are always welcome.
Irene B - Mar 2017
Overall score
Very peaceful place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie rustige plek.
Vriendelik ontvang. Maria is 'n dierbare helper. Ons het die eienaares eers die volgende dag ontmoet, ook baie vriendelik. Netjies en skoon en als wat 'n mens benodig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karibu Guest House - Johannesburg 's response
Thank you Irene. You are always welcome.
Elsa V - Dec 2016
Overall score
Comfortable and homey.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik en baie huislik.
Ons het as uitgebreide gesin (12 volwassenes en 4 kinders) vir die lang naweek hier gebly sodat ons 'n funksie kon bywoon. Engela was baie akkommoderend en het ons selfs toegelaat om vroeg in te gaan aangesien van ons van ver gekom het en moeg gery was. Dit het gevoel of ons by een van ons se huise kuier! Ons het absoluut vryheid gehad van die hele plek en kon kuier in die swembad, op die stoep en by die braai. 'n Heerlike naweek wat ons vir 'n baie lang tyd sal onthou. Sal beslis weer terugkom.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karibu Guest House - Johannesburg 's response
Beste Elsa
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Dit was so aangenaam om julle hier te hê. Julle is altyd weer welkom.
Groete Engela
Rolando O - Oct 2016
Overall score
Very nice and quite area with very friendly staff.
Karibu Guest House - Johannesburg 's response
Dear Rolando,
Thank you so much for the nice review. Looking forward to accommodate you again infuture.
Kind regards,
Engela
Annatjie H - Aug 2016
Overall score
Neat, clean and convenient accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjiese, skoon en gerieflike verblyf.
Het baie lekker gebly. Engela is baie vriendelik en laat jou baie tuis voel. Kamers en badkamer is baie skoon en smaakvol gemeubileer. Ontbyt was heerlik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karibu Guest House - Johannesburg 's response
Baie dankie! Julle is altyd weer welkom!
Lize L - Jul 2016
Overall score
Ons het heerlik oorgebly en sal beslis dit weer doen.
Sanell B - Jul 2016
Overall score
Skoon en wonderlike gasvryheid.
Karibu Guest House - Johannesburg 's response
Dankie! Altyd weer welkom!
Susan H - Jun 2016
Overall score
Very nice, very homey, you feel at home there.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker, baie huislik, voel tuis daar.
Heerlike verblyf, lekker ontbyt, vriendelike verwelkoming.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karibu Guest House - Johannesburg 's response
Baie dankie Susan!
Altyd weer welkom.
Wilna R - Jun 2016
Overall score
Kommervry, salig en rustig!
Altus W - May 2016
Overall score
Worth the money!
Karibu Guest House - Johannesburg 's response
Dankie Altus. Jy is altyd welkom!
Riaan R - May 2016
Overall score
Absolutely fantastic.
Tsholofelo L - Apr 2016
Overall score
Best value for money.
Karibu Guest House - Johannesburg 's response
Thanks! You are always welcome.
Thabelang M - Apr 2016
Overall score
Good enough value for money.
Karibu Guest House - Johannesburg 's response
Thanks! You are always welcome.
Jeanetta J - Mar 2016
Overall score
Het voldoen aan ons behoeftes en was goed geleë vir die geleentheid.
Gert S - Mar 2016
Overall score
Heerlike verblyf vir 'n baie goeie prys met 'n goeie ligging.
Karibu Guest House - Johannesburg 's response
Baie dankie vir die review. Julle is altyd weer welkom!
Groete Engela
Thulani M - Dec 2015
Overall score
Enjoyed staying at Karibu Guest House as I took my fiance on a little tour.
Lothar S - Nov 2015
Overall score
100%!
Karibu Guest House - Johannesburg 's response
Thanks for the review! You are always welcome!
Senzo N - Oct 2015
Overall score
It was very nice, cosy and tidy place.
Gert J - Oct 2015
Overall score
Baie goed ontvang.
Michelle V - Aug 2015
Overall score
Goed!
Anci D - Jul 2015
Overall score
Ons is puik verwelkom in 'n heerlike rustige atmosfeer.
Read moreKarin P - Jun 2015
Overall score
Baie lekker gebly. Kos was ook baie lekker.
Louise V - Jun 2015
Overall score
We enjoyed our stay.
Lenore Z - Jun 2015
Overall score
Excellent hospitality, homely and clean.
Barbara D - May 2015
Overall score
Dis amper soos jou eie tuiste.
Anton V - Apr 2015
Overall score
Heerlik!
Johan D - Mar 2015
Overall score
Engela was very pleasant, friendly and went out of her way to make us feel welcome
Mpho M - Mar 2015
Overall score
Wonderful place to be, recommended.
Shade-leigh W - Feb 2015
Overall score
It was so comfortable, and staffed by very friendly people.
Celia V - Jan 2015
Overall score
Stunning!
Rina C - Dec 2014
Overall score
Perfek. So lekker gebly!
Lizelle J - Nov 2014
Overall score
Pragtige plek, goeie diens, heerlike ontbyt!
Carla B - Nov 2014
Overall score
Goeie waarde vir geld.
Thys S - Sep 2014
Overall score
Ons ondervinding van Karibu Gastehuis? Eenvoudig uitstekend!
Read moreRonelle V - Sep 2014
Overall score
Ons was hartlik ontvang met 'n lekker koppie koffie.
Buyiswa B - Aug 2014
Overall score
The owner of the place was very friendly
Alta P - Aug 2014
Overall score
Geen luuksheid, maar waarde vir geld!
Andre L - Jun 2014
Overall score
Beslis waarde vir geld.
Anatjie R - Jun 2014
Overall score
Netjies! Het baie lekker geslaap!
Amanda R - May 2014
Overall score
Great
Chris B - Apr 2014
Overall score
Baie geniet - goeie verblyf!
Johan M - Apr 2014
Overall score
Engela is baie vriendelik en gasvry en het ons tuis laat voel.
Seugnet B - Mar 2014
Overall score
Dit was werklik lekker om so spontaan, gasvry en vriendelik ontvang te word.
Japie T - Mar 2014
Overall score
Meer as wat ek verwag het vir minder as wat dit kos.
Jenni H - Mar 2014
Overall score
Karibu Guest House met all our needs and more
Fiona P - Feb 2014
Overall score
Wonderful friendly and private experience!
Dawie B - Jan 2014
Overall score
Lekke!
Debbie C - Oct 2013
Overall score
Awesome place to stay. Wonderful friendly service and nice and clean.
Naseemah I - Sep 2013
Overall score
A home away from home.
Teresea W - Sep 2013
Overall score
Excellent
Germare V - Sep 2013
Overall score
What a lovely place
Nontokozo S - Aug 2013
Overall score
Engela was a lovely host, place is in a safe area, beautiful home.
Joleen H - Jul 2013
Overall score
Great place to stay!
Kenny B - Jun 2013
Overall score
Friendly, accommodating and comfortable at an affordable price.
Toy M - Jun 2013
Overall score
Aangenaam, skoon en vriendelik
Esme K - May 2013
Overall score
I can easily compare our stay at Karibu Guest House with a visit to a Family Member.
Read moreAndreas L - Mar 2013
Overall score
Very nice stay, excellent breakfast.
Stephen L - Feb 2013
Overall score
Fantastic Service
Ockert C - Dec 2012
Overall score
Clean and comfortable
Andrea N - Dec 2012
Overall score
Clean, comfortable and friendly. Very close to Carnival City.
Hazel W - Nov 2012
Overall score
The host Engela is a gem and willing to keep her guests happy, I will definetly go back
Mark H - Oct 2012
Overall score
Very friendly - goes the extra mile. The live piano music on two nights was great
Gillian J - Oct 2012
Overall score
Our stay at Kalibu will always be a fond memory we arrived as strangers and left friends
David C - Oct 2012
Overall score
It was lovely and very homely. Enjoyed my stay very much
Sibusiso N - Oct 2012
Overall score
The place is excellent
Patricia U - Oct 2012
Overall score
You couldn't want for anything more!
Johann S - Sep 2012
Overall score
Great service, friendly people!!
Darrol D - Aug 2012
Overall score
Comfortable relaxed setting
Sarah P - Aug 2012
Overall score
Lovely guesthouse for stopover or longer stays.
Karabo B - Aug 2012
Overall score
Had the Best weekend getaway ever!
Marius E - Jul 2012
Overall score
Value for money and exellent host
Melissa D - Jul 2012
Overall score
Vir beter waarde vir geld kon ons nie kry nie.
John S - Jul 2012
Overall score
Lovely
Marinda M - Jun 2012
Overall score
Very friendly hostess, made the stay enjoyable
Corne H - Apr 2012
Overall score
I would have gladly paid more, the service is exceptional.
Refilwe M - Apr 2012
Overall score
The hostess was really sweet and made my stay with my little sister really pleasant.
Anlize M - Apr 2012
Overall score
They were super!!!
Liana C - Mar 2012
Overall score
Lovely location, friendly people and super clean. Highly recommended
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 13:00 to 23:00
Check-out: 11:00 - Address: 11 Boekenhout Street, Dalpark Proper, Brakpan, 1541, Gauteng
- All ages welcome