The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Karnmelkspruit River Resort | TravelGround
+39

Karnmelkspruit River Resort

Camping/caravan Park

Review Summary

4.5 out of 5from 24 reviews for Karnmelkspruit River Resort
Cleanliness
4.2/5
Service
4.4/5
Location
4.8/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.5/5
Elsje L - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsje L
With spouse/partner

Absolute rustigheid en vrede!

Die ideale kampplek vanwaar jy die omgewing se natuurskoon kan verken. Die aasvoëlkranse, Joubertspas, SAR-tonnel, Rhodes en Tiffindell is 'n paar van die moet-sien-plekke in die omgewing!

Marieta M - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marieta M
With friends

Baie vriendelike eienaar.

Heerlike kuierlapa met ’n kaggel. Veilig in ’n pragtige omgewing.

Tonie O - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tonie O
With friends

Sien sterre.

Uitstekende ligging, waarde vir geld, pragtige omgewing, mooi forelle in die rivier, baie braaihout, netjiese verblyf en skoon geriewe.

Liza D - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liza D
With friends

Netjies, pragtige omgewing, veilig en rustig. Die plek om te ontspan.

Elize en Ian baie dankie dat julle bereid is om die stuk hemel met mense te deel, ek wil amper vir niemand vertel nie - netnou vind te veel mense uit van julle juweel. Die kuier daar was 'n fees veral na die lieflike reën wat daar geval het. Ons het niks kort gekom nie, die cottage bevat alles wat mens nodig het, die hele resort is netjies versorg en die pad is mooi. As jy wil rus en die natuur geniet is die beslis die plek om te besoek!

Karnmelkspruit River Resort's response

Baie dankie, ek is bly julle het dit so geniet.

Karnmelkspruit River Resort
Karen P - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Karen P
With friends

Rus vir jou siel.

Die omgewing is asemrowend. Die feit dat daar geen selfoonopvangs is nie laat ‘n mens waarlik rus. Die swempoele in die rivier verskaf heerlike lafenis en pret. Die badkamers kan wel doen met ‘n opgradering.

Ruan M - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ruan M
Family with young children

Wat 'n fantastiese venue!

Geen selfoon opvangs, geen elektrisiteit, privaat, direk langs 'n rivier, sterreprag saans in die pikgietswart donker, kampvuur - wat meer wil mens dan hê?

De Wet D - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
De Wet D
With friends

Die natuurskoon is baie mooi in die area. Kampplek is ook baie netjies.

Sien sterre.

Ian S - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ian S
With friends

Natural environment and surroundings, peaceful, relaxing.

Would like to suggest that more attention be paid to general housekeeping of the site and facilities.

William S - Apr 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
William S
Family with young children

Die mooiste atmosfeer met die lieflikste waterstroom wat deur die kampterrein loop. Gas-geysers sorg vir heerlike warm water en die geriewe is skoon.

Die staanplekke is lowergroen gras met die mooiste uitsig. Daar is geen krag op die terrein nie so maak seker jy het die regte benodigdhede daarvoor. Dit is stil met net die geraas van die waterstroom wat jy snags hoor. Daar is ook geen selfoonsein nie en dit is ideaal vir die wegbreek van realiteit.

Henri K - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Henri K
With spouse/partner

Omgewing, natuur, gasvryheid, vriedelikheid is uitstekend.

Natuur is pragtig, omgewing is pragtig, mense is baie mededeelsaam, vriendelik en gasvry.

John E - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
John E

Lekker, stil en mooi.

Mooi met die kranse en stroompie.

Loraine H - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Loraine H
With spouse/partner

Totale ontspanning. Skoon plek. Gasvryheid.

Afgesny van die wêreld, tussen berge en teenaan die rivier. Mens voel deel van die natuur, veilig en ontspanne. Die sterrehemel in die nag is onbeskryflik mooi. Die eienaars is gasvry en behulpsaam. Onthou om ook 'n toer te boek na die aasvoëls en tonnel by die eienaars. Moet dit nie misloop nie.

Arie D - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Arie D
With spouse/partner

Mooie rustige locatie.

Wij waren op doorreis en deze plek was precies in het midden. Wij hebben er heerlijk geslapen en goed kunnen rusten.

Bianca V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Bianca V
With friends

Rustig gekamp met die nodige stilte vir 'n wegbreek.

Rustig gekamp langs die rivier, met die nodige stilte vir 'n wegbreek. Buiten baie sterk winde wat kamp opslaan en afslaan so bietjie uitdagend gemaak het, was die weer, staproete, besoek na die gorge alles die moeite werd. Veilige opset. Kampterrein het losstaande braaigeriewe, asook 'n lapa. Geen selfoonsein by die kampterrein. Sal definitief aanbeveel en selfs weer hier kamp met 'n volgende trip.

Karnmelkspruit River Resort's response

Baie bly julle kon die mooi stukkie aarde by ons geniet.

Karnmelkspruit River Resort
Johan P - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan P
With spouse/partner

Baie aangenaam, die omgewing is iets om te aanskou.

Sien sterre.

James A - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
James A
With spouse/partner

Beautiful simplicity.

First time camping with new everything. Was met by the friendly owner and shown campsite. Although we only overnighted it was a pleasant stay with great scenery alongside a meandering river. Caveat: Noisy neighbours in the morning. (Just joking, a rowdy troop of baboons camped out on the slope opposite the campsite the night before and I suppose someone never prepared breakfast).

Anjie H - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Anjie H

Great getaway place.

Nice house with everything you need. We enjoyed the fly fishing.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie oulike wegbreek plek.

Baie lekker huisie met alles wat mens nodig het. Ons het heerlik kunsvlieghengel gedoen.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chrisme V - May 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Chrisme V
Family with young children

Kabbelende rivier, mooiste berge, baie rustig.

Pragtige ligging. Ideaal as jy vir rustigheid, berge en rivier hou. Wind was bietjie onaangenaam. Maar lekker koud in aande (einde April). Plek was onlangs onder water met vloede, so eienaar nog besig met bietjie opknap en herstelwerk.

Danise S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danise S
With spouse/partner

Ligging is ongelooflik.

Ons het 2 aande by die Pienkklip gekamp langs die rivier met ‘n ongelooflike uitsig van die kranse. Die kamp was baie stil. Sterre is asemrowend in die aand. As jy van natuurskoon hou met ‘n bosgevoel (rustic) is hierdie die plek om te gaan. Naby genoeg om Rhodes te gaan besoek. Swemplekke en visvang in omgewing. Daar is gasgeysers en geen krag so is ‘primitief’ op ‘n goeie manier!

Rogerio D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Rogerio D
Family with young children

Great campsite.

Awesome place and views, just electricity would be great instead of noise of generator during day from some other campers.

Christelle A - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Christelle A
With friends

Omring deur berge en natuur - hemels!

Sal definitief aanbeveel, dalk net nie weer oor Desember gaan nie aangesien die eienaar en familie basies die hele plek gebruik het en dit amper gevoel het asof ons inbraak maak op hulle privaatheid.

Kerryn M - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Kerryn M
With friends

Beautiful view but the ladies bathroom could use some work.

We had a lovely weekend, it is really peaceful and quiet and good for the soul. Our only negative was the ladies bathroom which was not cleaned, only on the Sunday when we requested it, they come to clean and the door on the shower in the ladies bathroom is broken.

Johann A - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Johann A
With spouse/partner

Fantastic.

Beautiful location and very peaceful. Would recommend to all my friends and definitely go back to Karnmelkspruit.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Pragtige ligging en baie rustig. Sal aanbeveel by al my vriende en vir seker terugkeer na Karnmelkspruit.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dirk B - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dirk B
With friends

Pragtig!

Baie mooi en skoon! Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer besoek.

From
R260
per night, for 2 ppl
From
From R260
per night, for 2 ppl
From
R260
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 110 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Karnmelkspruit River Resort, Lady Grey, 9755, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANAYUroUObptGg9SltYYQ7cR1cVU9wGSU3jwpMKwStvJIleGQ7g?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R260  per night, for 2 ppl 24 5 1 5 Karnmelkspruit River Resort Lady Grey 9755 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -30.809122430621 27.259587943554
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!