Beaufort West Accommodation at Karoo Heart | TravelGround
+36

Karoo Heart

52 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 52 reviews for Karoo Heart
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.7/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Rudette K - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rudette K
Family with young children

Karoo Heart is 'n pragtige gastehuis wat ideaal geleë is in Beaufort Wes. Ons sal definitief enige tyd weer daar gaan oornag.

Ons het baie laat in Beaufort Wes aangekom, en baie vinnig en maklik vir Karoo Heart gekry. Daar was veilige parkering vir ons voertuig en die area was ook baie stil en veilig. Die eienaar was baie hulpvaardig en vroegtydig kontak met ons gemaak. Dit is regtig 'n pragtige gastehuis was ek vir enige iemand sal aanbeveel.

Ambress D - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ambress D
Family with teenagers

Uitstekende diens. Sal beslis aanbeveel.

Uitstekende diens. Sal beslis weer daar oornag.

Delis H - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Delis H
With spouse/partner

Besonderse mooi selfsorghuis.

Karoo Heart se interieur is besonder mooi. TV en alle geriewe in elke kamer. Dit is uitstekende waarde vir geld. Ek kan dit aanbeveel vir oorslaap en ook vir 'n langer tydperk.

Carin N - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carin N

Clean, neat and convenient!

Despite the loadshedding we were kindly received and told that the house does have solar power. Could park car and trailer safely in garage. Aircons in all rooms were a bonus! Will definitely stay here again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon, netjies en gerieflik!

Ten spyte van loadshedding is ons vriendelik ontvang en meegedeel dat die huis wel elektrisiteit het met behulp van sonkrag. Kon motor en waentjie veilig parkeer in garage. Aircons in al die kamers was 'n bonus! Sal beslis weer hier oornag!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Philip O - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Philip O
With friends

It was very nice.

I will stay there again anytime.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was baie lekker.

Ek sal enige tyd weer daar gaan bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Alta S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alta S

Very good stay with good customer service and excellent location.

We stayed 1 night on our way to Cape Town. We really enjoyed our stay at Karoo Heart. It is clean and neat and very well located. We were very kindly received. There is a very nice play area for the kids. We would definitely recommend Karoo Heart.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie goeie verblyf met goeie kliëntediens en uitstekende ligging.

Ons het 1 aand oorgeslaap op pad Kaapstad toe. Ons het ons verblyf by Karoo Heart baie geniet. Dit is skoon en netjies en baie goed geleë. Ons is baie vriendelik ontvang. Daar is 'n baie lekker speelarea vir die kinders. Ons sal Karoo Heart verseker aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Shirley V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shirley V
Family with teenagers

Luxurious accommodation!

We had a wonderful overnight stay, rooms are spacious and spotlessly clean. Friendly and helpful owners, they'll walk the extra mile for you. Awesome!

Drika L - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Drika L

Wonderful.

Value for money and very stylish.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlik.

Waarde vir geld en baie stylvol.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wilna V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilna V

Just great. Real Karoo people.

Absolute value for money. Beds slept great and are of high standards. Thank you, will go back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sommer net heerlik gebly. Eg Karoo-mense!

Absolute waarde vir geld. Beddens slaap heerlik en is van uitstaande gehalte. Baie dankie, sal weer daar bly!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gert N - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gert N
With spouse/partner

Baie gerieflik en ruim.

Ruimte en gerief word aanbeveel maar oop ablusie fasiliteite in hoofslaapkamer het nie in ons smaak geval nie, ook geen Blitz om vuur aan te steek nie.

Wilna V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilna V
Family with young children

Incredibly comfortable house with large playground for children, very modern and safe.

It is a large, modern 3-bedroom house, which has everything one needs to stay very comfortably. Everything works 100% and a big bonus is the fun playground for small children and outdoor areas. I would recommend anyone to make use of this accommodation. I will definitely stay here again. The owner, Albie, is also very helpful and friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflike gerieflike huis met groot speelplek vir kinders, baie modern en veilig.

Dit is 'n groot, moderne 3-slaapkamerhuis, wat alles het wat mens nodig het om baie gerieflik te bly. Alles werk 100% en 'n groot bonus is die lekker speelplek vir klein kindertjies en buite-area. Ek sal enigiemand aanbeveel om van hierdie verblyf gebruik te maak. Ek sal definitief weer hier gaan bly. Die eienaar, Albie, is ook baie baie behulpsaam en vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gillian D - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gillian D
Family with young children

It was perfect.

The house was perfect, comfortable and warm. The owner was friendly and helpful.

Dirk En Myra L - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Dirk En Myra L

Alle verwagting oortref.

Bo gemiddelde standaard van verblyf. Ons het heerlik gebly, sou graag langer wou bly. Die speelplek vir die kinders was terdeë geniet deur ons klein kinders. Baie netjies en skoon, sal dit enige tyd kan aanbeveel.

Debbie B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Debbie B
With spouse/partner

Baie aangenaam.

Ons is vriendelik ontvang. Baie netjies en goed toegerus. Sal dit vir enigeen aanbeveel.

Charlene J - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Charlene J
With friends

Koel, skoon, netjies en stylvol.

Karoo Hart is 'n koel oase na 'n lang, warm rit. Die lugreëling in elke vertrek het die hele plek lekker koel gehou en dit was skoon, netjies en gerieflik. Die buite-area is ideaal vir gesinne met klein kinders, want daar is genoeg netjiese ruimte en speelplek.

Ester V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ester V

Netjies gerieflik en modern.

Ons het die verblyf by Karoo Heart baie geniet. Die selfsorg-eenheid was pragtig en baie netjies. Die lugversorgers in elke vertrek het die Desember-hitte baie draaglik gemaak. Ons het heerlik gebly. Baie dankie vir julle gasvryheid.

Hardus D - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hardus D

Spacious, luxurious, and safe.

Very friendly reception at the garage. House is very spacious, luxurious and tidy and clean. Everything is there, from DStv to full kitchen, expensive linen and good beds and pillows. Outside there is a braai and small lawn and playground for children. Rates are very reasonable for a 3 bedroom / 2 bathroom house. Within walking distance of restaurants if you do not want to braai. It's in the circle but the traffic does not bother. We have been left wonderfully and will definitely be there again. This is a gem!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ruim, luuks, net en veilig.

Baie vriendelike ontvangs by die toesluitmotorhuis. Huis is baie ruim, luuks en netjies en skoon. Alles is daar, van DStv tot vol kombuis, duur linne en goeie beddens en kussings. Buite is 'n braaier en klein grasperk en speelplek vir kinders. Tariewe is uiters billik vir 'n 3 slaapkamer-/2 badkkamerhuis. Binne loopafstand van restaurante as jy nie wil braai nie. Dis in die sirkel maar die verkeer pla geensins nie. Ons het heerlik oorgebly en sal beslis weer. Hierdie is 'n juweel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Carina P - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carina P

Good, excellent, pleasant accommodation.

Will recommend the place to everyone, we had a nice stay. Everything we needed was there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie, puik, aangename verblyf.

Sal die plekkie aanbeveel vir almal, ons het lekker tuisgegaan. Alles wat ons nodig gehad het was daar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Joan M - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joan M
Family with teenagers

Perfect, cosy, warm and pretty.

Very friendly and helpful. Go out of their way to accommodate you. Had a good night's sleep. Will definitely come back again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Perfek, snoesig, warm en mooi.

Baie vriendelik en hulpvaardig. Gaan uit hulle pad om ons tegemoet. Het baie lekker geslaap. Sal definitief teruggaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mariken F - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariken F
Family with teenagers

Beleef die warm hart van die Karoo hier!

Ons is hartlik ontvang en was omtrent verbaas om te sien hoe pragtig ons huis binne was, goed toegerus en silwerskoon! Als was perfek, kaggel en ekstra hout was 'n lekker bonus!

Eldrich M - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Eldrich M
Family with teenagers

Dit was lekker rustig.

Dit is 'n fantastiese huis, met alles wat jy benodig.

Yvonne V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yvonne V
Family with teenagers

Die beste!

Wat 'n aangename verrassing. Ons het heerlik gebraai, braaigeriewe uitstekend en braai-area het lekker gemaklike stoele. Die tieners het sommer na die lang rit op die banke in die leefarea aan die slaap geraak, dis super gemaklik. Die kombuis is skoon en goed toegerus, alles wat ons nodig gehad het was daar. Die hoofslaapkamer met sy badkamer deel van die kamer - wow, 'n lekker groot bad waarin ek kon ontspan met 'n boek en die volgende oggend met manlief lê en gesels terwyl hy in die bed is. Daar is ook 'n TV in die hoofslaapkamer. Die televisie in die leefarea het veral die jongste in die gesin tevrede gestel - vol DStv. Die speletjies in die kas in die leefarea het ons so geniet - beslis iets wat meer gastehuise kan doen. Daar is 'n speelplek buite, ons laatlam kon van haar energie ontslae raak. Daar is 'n motorhuis met afstandbeheer - ons kon slaap sonder om ons oor die motor te bekommer. Die huis is sentraal geleë en stapafstand van restaurante en die "Skapie-winkel". Die gasvrou het geskakel om ons aankomstyd vas te stel en haar eggenoot het ons ontvang - gawe vriendelike mense. Ons sal nie weer soek na ander verblyf nie. Beveel dit by al ons vriende en familie aan,

F C - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
F C
Family with young children

Blessed.

Had a blessed experience at Karoo Hart. We travelled from Cape town and it was more then what we expected, especially because we drove a long distance. Was worried about the noise from the main road but didn't experience any irritating noise from trucks etc. Safe environment. Felt homely, so much so that the children wanted to stay longer. Value for money and would recommend it for anyone. It was clean and very convenient.

Mariaan P - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariaan P

Beste selfsorg eenheid waarin ons nog gebly het.

Baie goeie diens ontvang. Uitstekende blyplek.

Peet S - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peet S
Family with young children

Baie netjies en ruim, speelplek vir die kinders, perfek om te rus na die lang pad.

Ons het baie lekker gebly, die eenheid is ruim, het alle fasiliteite, met 'n lekker kuierarea en speelplek vir die kinders. Karoo Heart is naby restaurante en winkels. Die eienaars was baie vriendelik en hulpvaardig. Ons sal beslis weer by Karoo Heart gaan bly.

Michelle S - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle S

Fantastiese plek om oor te bly vir een aand of langer, sal weer hier bly.

Eienaars is baie vriendelik en laat jou dadelik tuis voel. Fantastiese en baie groot woonstel, sal dit vir almal aanbeveel. Groot speelplek vir kinders agter en braaigeriewe en buite onderdaksitplek. Rustige atmosfeer.

Romeo C - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Romeo C
Family with young children

Een woord: fantasties.

Die plek is wonderlik. Daar was niks te kort nie. Kan doen met 'n swembad, maar verstaan met ons waterprobleem in Wes-Kaap.

Fred W - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Fred W
Family with young children

Vir seker die moeite werd.

Die sentrale ligging gee loopafstand opsies vir etes. Hoe wel die huis baie goed toegerus is. Aircons in al die slaapkamers en sitkamer sowel as veilige speelplek vir die kids.

Leon B - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon B
With spouse/partner

Meer as fantasties.

Ilse en haar eggenoot het ons baie vriendelik en hartlik ontvang. Sy self was met ons in kontak terwyl ons op pad was en het ons self by die gastehuis ingewag met ons aankoms. Ons het gereis met 3 voertuie wat elk 6 meter sleepwa saam gesleep het. Daar was regtig ekstra moeite gedoen om elke voertuig en sleepwa veilig binne die perseel te kon inkry. Drie bakkies elk met so lang sleepwa vat baie staanplek. Karoo Heart is ook baie kindervriendelik ingerig met speelhoekie in die erf. Ons Beveel hulle beslis baie sterk aan.

Stefan L - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stefan L
Family with teenagers

True Karoo-charm

Friendly welcome. Ideal location. Walking distance from everything.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ware Karoo-hartlikheid!

Vriendelike ontvangs. Ideaal geleë. Loopafstand van alles!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marguerite C - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marguerite C
Family with young children

Lovely, spacious accommodation with large garden and play area.

The house is big and fully equipped. Ideal for a family. The linen and towels are top quality. There is a lovely lounge area outside and playground for the children. It wasn't even necessary to go buy wood and firelighters - everything was there. We will definitely go stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lieflike, ruim verblyf met groot tuin en speel area.

Die huis is groot en volledig toegerus. Ideaal vir 'n gesin. Die linne en handdoeke is van top-klas gehalte. Daar is 'n heerlike kuierarea buite en speelplek vir die kinders. Dit was nie eers nodig om hout en blits te gaan koop nie - als daar. Ons sal definitief weer daar bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anel V - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anel V

Wat 'n ongelooflike awesome netjiese plek om te bly.

'n Ongelooflike great plek om te bly, ons het dit vreeslik geniet. Die eienaars is super vriendelik en behulpsaam. Die plek was netjies met aankoms. Die braai-area en speel-area is great, die kinders het hulle gate uit geniet. Die ligging is great en maklik om te vind. Ons het vreeslik lekker gekuier en gebraai onder die patio en soggens lekker buite gesit en koffie drink en die voëltjies geluister terwyl die kinders om ons speel en dis veilig vir hulle. Ons gaan vir seker weer 'n draai daar maak. 10/10 vir die plekkie.

Jaco D - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco D
Family with young children

Lieflike ontspan, na 'n lang dag se reis. Pragtige oornag-eenheid. Mens wil eintlik langer bly.

Van 'n welkome ontvangs, pragtige skoon, ruim eenheid tot ontspan op die patio langs 'n vuurtjie, alles was 100%. Julle sal ons beslis weer sien.

Ilze S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilze S
With spouse/partner

Ons het heerlik gebly.

Die verblyf was heerlik en luuks. Baie veilig en het lekker gekuier. Ook baie netjies en skoon. Vriendelike diens.

Angelique V - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Angelique V
Family with young children

Perfekte oornagslaapplek vir 'n gesin met kinders.

Baie dankie Albie en sy vrou vir julle diens!

Louise C - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise C
Family with young children

Bekostigbaar, gerieflik en silwerskoon.

Baie lekker vir gesin met heerlike speelplek vir kleuters. Baie vriendelike ontvangs, veilige parkering en sal beslis aanbeveel.

Dalene D - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dalene D

Netjiese, rustige en gemaklike oornag blyplek. Geniet braai en buite kuier geriewe.

Sal in die toekoms verseker weer by Karoo Heart oornag as ons 'n groep mense is. Was wonderlik en baie veilig. Baie dankie.

Sarah H - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarah H
Family with young children

Dit was awesome.

Baie goeie diens van die eienaars en gasvryheid was uitstekend. Pragtige gastehuis. Sal dit vir enige gesin aanbeveel.

Marieta V - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marieta V
Family with young children

Uitstekend

Ons het dadelik tuis gevoel en so lekker gebly. Wat 'n pragtige plek en waarde vir geld. Word verseker sterk aanbeveel.

Lizl U - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizl U

Great place.

Owners are friendly and helpful. Will recommend to friends and family.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit is ‘n baie lekker plek om oor te bly.

Dit is ‘n baie lekker plek om oor te bly. Eienaars is vriendelik en baie behulpsaam. Sal definitief aanbeveel vir vriende en familie. Dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cecile D - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Cecile D
Family with teenagers

Wonderful stay.

We can recommend Karoo Hart. Friendly reception, very neat. Wonderful bed and linen. Very comfy.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik gebly.

Ons kan Karoohart aanbeveel. Vriendelike ontvangs, baie netjies. Heerlike bed en linne. Baie gemaklik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Henk L - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henk L
With friends

Delighted.

Very neat and big.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik gebly.

Baie netjies en groot.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Annemie V - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annemie V

Best place to stay in Beaufort West by far!

When you enter Beaufort West from the Free State's side, drive about three quarters around the circle and you'll find Karoo Heart. What an oasis for a weary traveller! The house is well equipped, comfortable and ample space to entertain the whole family. Thank you Ilse, you made this a true home for us. We really relaxed.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Beste blyplek in Beaufort-Wes by verre!

Ongeveer driekwart om die sirkel wanneer jy Beaufort-Wes van die Vrystaat se kant af binnery, is Karoo Heart. Wat 'n oase vir die moeë reisiger! Die huis is goed toegerus, gerieflik en bied oorgenoeg kuierplek vir die hele gesin. Baie dankie Ilse - jy het dit 'n ware tuiste gemaak. Ons het heerlik ontspan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lorraine S - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lorraine S
With friends

Awesome.

Very neat and everything is available.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Awesome!

Baie netjies en alles is beskikbaar wat 'n mens nodig het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Juanita V - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Juanita V
Family with teenagers

Great value for money!

Had a lovely stay. The owners are helpful and friendly. Would stay here again. Close to all the restaurants.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was absoluut waarde vir geld!

Het heerlik gebly. Die eienaars is behulpsaam en vriendelik. Sal weer oorbly. Naby aan alle die eetplekke.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan V - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
Family with teenagers

Wat 'n aangename verrassing.

Dit was vir ons 'n oase na 'n lang dag se reis.

Eddie S - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eddie S
Family with young children

Wonderlike oase vir die eentonige rit tussen Kaapstad en Bloemfontein met alles wat jy nodig het.

Die huis is so goed soos nuut met veilige parkering, 'n groot bonus. Heerlike buite speelarea vir kinders ook baie veilig. Alles wat jy kan benodig soos lugreëling, bad en stortgeriewe, ens.

Hanri V - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hanri V
Family with young children

Stayed over for 1 night! Wonderful place!

We enjoyed our stay a lot. House is well equipped and it was very pretty, neat, and clean. Cute for a family with kids. Owners very friendly and helpful. Will definitely go again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Oorgeslaap vir 1 nag! Wonderlike plek!

Ons het baie lekker gebly. Huis is goed toegerus en was baie mooi, netjies en skoon. Oulik vir 'n gesin met kinders. Eienaars is ook baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer daar oorslaap!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cornelius Petrus Johannes P - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cornelius Petrus Johannes P
Family with young children

Wonderful place to stay.

One of the most beautiful, most well equipped self-catering guesthouses. Ideal for big families and families with small children.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike plek om te bly.

Een van die mooiste, beste ingerigte selfsorg-gastehuise. Ideaal vir groot gesinne en gesinne met klein kindertjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Melanie M - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melanie M
Family with teenagers

Fantastic.

We were pleasantly surprised on all levels with Karoo Heart. You wouldn't find anything more central. Beautifully furnished with everything that made our family's stay wonderful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Ons was ten goed verbaas op alle vlakke met Karoo Heart. Meer sentraal kan jy nie kry. Pragtig gemeubileer met alles wat ons gesin se verblyf een groot plesier gemaak het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Corne K - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Corne K
Family with young children

Absoluut fantasties!

Hierdie was een van die beste gastehuise waar ons nog oornag het! Die kinders kon hardloop en speel terwyl ons rustig op die stoepie kon sit en ontspan! Die huis is ruim, koel en netjies! Kamers is pragtig modern en ons het heerlik geslaap! Selfs 'n bababedjie gereël vir ons babatjie! Hierdie is verseker ons 'place to go' wanneer ons weer in Beaufort-Wes oornag. Dankie Albie vir julle gasvryheid! Karoo Heart is verseker tops op die lys van oornagverblyf!

Deon K - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon K

Our home away from home!

We were 5 adults and had an enjoyable stay in this clean, neat, modern self catering guesthouse. Thanks, Albie, for your hospitality and the loads of firewood. The garden and braai area was a great place to socialise. The lamb chop and boerewors was delicious. Within walking distance of the Spur, 4 Sheep restaurant and the garage just across the traffic circle. We slept soundly on good beds and appreciated the clean sheets and towels. We would stay here again anytime and recommend it for anyone looking for self catering accommodation in Beaufort West.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons huis weg van die huis!

Ons was vyf grootmense en het heel lekker en gesellig in hierdie skoon, netjiese en modern aan die binnekant selfsorg gastehuis gebly. Dankie Albie vir jul gasvryheid en die baie vuurmaakhout. Die tuintjie en braai area was baie gesellig. Die skaap-tjoppie en wors het heerlik gesmaak. Sommer binne loopafstand van die Spur en 4 Sheep Restaurant en die motorhawe net oorkant die sirkel. Ons het lekker geslaap op goeie beddens en het die skoon beddegoed en handdoeke waardeer. Ons sal enige tyd weer daar oorbly en beveel dit met gemak aan vir enige een wat selfsorg blyplek in Beaufort-Wes benodig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R1 200
per night (sleeps 6)
From R1 200
per night (sleeps 6)
From R1 200
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 10 Molteno Street, Mid town, Beaufort West, 6970, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78ecae5f7fdfebebfc500f931c76379a0a9326bd024f6d757b57acd69babbbcf55e7a743fe189b30f002670198465e8dc7e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 200  per night (sleeps 6) 52 5 1 5 10 Molteno Street Mid town 6970 Western Cape 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -32.343838433406 22.581138666719
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com