The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Karoo Karos | TravelGround
+71

Karoo Karos

42 reviews
Self Catering

Location

  • Guests think Karoo Karos is in an excellent location
  • 38 Albert Street, Ladismith, 6655, Western Cape

Ladismith is klein genoeg om binne twee ure te voet te verken. Verskeie pragtige boustyle belyn die strate van die skilderagtige dorp reg teen die hange van die Klein Swartberge. Dit sluit in die neo-Gotiese, Victoriaanse en tipiese Ladismith boustyle. Geskiedkundige kerke kan besigtig word. Die pragtige Towerkop gee sy eie bekoring. Oom Stan se liggie hou wag oor die dorp se watervoorraad. Besoek die ongelooflike Seweweekspoort, een van die min grondpasse in die land, of ry die Hoeko Vallei waar Langenhoven se geboortehuis is. Ladismith loop oor van vars vrugte, besondere kase, wyn en brandewyn. In Oktober is Seweweekspoort die uitdaging van duisende bergfietsryers. In die winter begroet sneeu op die Klein-Swartberge (wat eintlik die hoogste deel van die Swartberge is) die besoeker dikwels.

Fullscreen
From R640
per night (for 2 people)
From R640
per night (for 2 people)
From R640
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 11 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 38 Albert Street, Ladismith, 6655, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU2NGUzMzE0LTVkYjItNDRkOS1hMjhlLWUxMmMyMDk1YjY3MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R640  per night (for 2 people) 42 5 1 5 38 Albert Street Ladismith 6655 Western Cape 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -33.496204948807 21.26836090802
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!