Karoo Koelte B&B
Review Summary
Rosa V - Jan 2021
Overall score
Dit was heerlik om by Karoo Koelte oor te bly. Ware Karoo-gasvryheid en vriendelikheid. Heerlike stilte en 'n knus, huislike plekkie. Anna is' n wonderlike gasvrou. Sal graag weer daar oorbly as die kans het.
Lesley R - Jan 2021
Overall score
Wonderful hosts in Anna and Charl - gracious, friendly and attentive.
Stewart F - Jan 2021
Overall score
Baie lieflike plek.
Dick O - Nov 2020
Overall score
Alles goed en Anna is baie behulpsaam..
Wynand D - Nov 2020
Overall score
Baie netjies met kosbare oudhede en ryke geskiedenis.
Willem/gerda W - Oct 2020
Overall score
Baie aangenaam en gasvry
Charmaine H - Oct 2020
Overall score
Owner very friendly and place old, but neat.
Peter T - Jan 2020
Overall score
Pleasant rooms.
Nico S - Jan 2020
Overall score
Vriendelik en gasvry, maar kern=aspekte kort aandag.
Read moreMichelle N - Jan 2020
Overall score
Baie dankie vir 'n heerlike kamer. Was so rustig en mense was gasvry.
Rian J - Jan 2020
Overall score
Goeie oornaggerief,
Ann V - Jan 2020
Overall score
Rustige atmosfeer.
Helen P - Jan 2020
Overall score
Peaceful Karoo atmosphere.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige Karoo-atmosfeer.
Veilige omgewing.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Irene B - Dec 2019
Overall score
Neat and tidy. Small things need to be upgraded.
Susan S - Dec 2019
Overall score
Was fantasties, wat ek verwag het. Rustig en veilig.
Liza C - Nov 2019
Overall score
Netjies en rustig.
Frederick K - Nov 2019
Overall score
Dit was aanvaarbaar sonder om onnodig luuks te wees.
Jenine P - Oct 2019
Overall score
Safe overnight stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Veilige oornag-akkommodasie.
Dankie tannie Anna vir die vriendelike diens. Gerieflik en netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elaine K - Oct 2019
Overall score
Netjies, skoon en gerieflik.
André M - Sep 2019
Overall score
Beautiful old furnishings provided a comfortable stay here in the middle of the Karoo.
Hugo B - Sep 2019
Overall score
Very good.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie goed.
Vriendelike ontvangs en heerlike kos. Alles wat mens benodig is beskikbaar en netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rene D - Sep 2019
Overall score
Heerlike Karoo-gasvryheid.
Mike O - Aug 2019
Overall score
Goeie waarde vir geld, met ruimte vir verbetering.
Elsabé S - Aug 2019
Overall score
A home away from home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Mens voel tuis soos in jou eie huis.
Dankie tannie Anna vir die vriendelike ontvangs. Sommer baie tuis gevoel. Plekkie is baie netjies. Sal beslis weer daar oorslaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dick O - Aug 2019
Overall score
Very hospitable and helpful, clean and comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gasvry en hulpvaardig, skoon en gerieflik.
Anna is baie vriendelik en hulpvaardig. Alles is skoon en netjies. Die een bed was bietjie hard vir my vrou, maar vir my doodreg. Sal definitief weer daar oorbly as die geleentheid kom.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Retha B - Jul 2019
Overall score
Lovely Karoo hospitality in a traditional Karoo house with incredible character and wonderful stories and atmosphere.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Hartlike Karoo-gasvryheid in 'n tradisionele Karoohuis met ongelooflike karakter en wonderlike stories en atmosfeer.
Ta’Anna is 'n voorslagvrou. Haar handdruk vertel jou die storie van die Karoo. Haar huis ruik na lamspastei en regte egte boeretroos - jy voel of jy by jou ouma op die plaas kuier. Dis 'n moet vir enige reisiger met 'n liefde vir outentieke kultuur.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bennie V - May 2019
Overall score
Nice Afrikaans!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker Afrikaans!
Tannie Anna het so mooi na ons gekyk, dit was heerlik!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Liezel K - Mar 2019
Overall score
Skoon, gerieflike woning met alles wat jy nodig het met 'n gasvrou duisend wat omsien na jou behoeftes.
Alida U - Mar 2019
Overall score
Very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gewees!
Baie netjies en Anna was baie vriendelik en aangenaam!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mavis S - Jan 2019
Overall score
Friendly reception, food is delicious and effortlessly served everything in an antique style.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelik ontvang, kos is heerlik en met moeite bedien alles in 'n antiekstyl.
Gasvry ontvang. Skoon, netjies. Kos is bedien en alles in 'n antiekstyl.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sansi E - Jan 2019
Overall score
Peaceful, neat with friendly people and dogs.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig, netjies met vriendelike mense en honde.
Ons het op pad Kaap toe en terug hier oornag en beide kere het ons en ons Border Collie soos langverwagte en welkome gaste gevoel. Tannie Anna is 'n fantastiese gasvrou en ons kon heerlik rus voordat ons weer verder gereis het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
De Wet T - Jan 2019
Overall score
Baie rustig.
Read moreWillie N - Jan 2019
Overall score
Uiters swak administrasie en 'n aanmekaar-gelapte bouval met kamers wat nie meer naastenby soos op die foto's lyk nie.
Read moreJan D - Dec 2018
Overall score
'n Wonderlike, rustige, stil en bekostigbare ervaring.
Reinette D - Dec 2018
Overall score
Uitstekend, rustig, gasvry en veilig.
Renier C - Nov 2018
Overall score
Heavenly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Hemels.
Pragtige en rustige plekkie in die stille Karoo! kan hoogs aanbeveel. Gasvryheid onoortreflik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jan K - Sep 2018
Overall score
Convenient overnight.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflike oornag.
Billike tarief en gerieflike verblyf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lenita D - Sep 2018
Overall score
Great for overnight rest, away from the main road and noise.
Stuart B - Apr 2018
Overall score
Lovely place for an overnight.
Stephen G - Apr 2018
Overall score
Teleurstellend.
Hermanus H - Apr 2018
Overall score
Dit was 'n groot verrassing om daar te oornag.
Karoo Koelte B&B's response
Hi Bernadette. Baie dankie vir die goeie resensie. Dit gee ons regtig groot vreugde om dit te lees,
Baie dankie nogmaals dat julle by ons kom oorbly het en dit was vir ons net so lekker om jul familie hier te ontvang. Ons sien uit na die volgende keer.
Hartlike groete. Anna Vermeulen,
Sarien D - Apr 2018
Overall score
Goeie herinneringe.
Adriaan B - Jan 2018
Overall score
Daar was alles wat nodig was om gerieflik te oornag.
Pine P - Jan 2018
Overall score
Aangename verblyf in 'n stil omgewing.
Elaine G - Jan 2018
Overall score
Karoo oasis rustig en vriendelike eienaar.
Read moreJan V - Jan 2018
Overall score
Lekker rustig, skoon en netjies.
Dirk B - Dec 2017
Overall score
Pragtige meubels, werklike koelte in die Karoo.
Aletta C - Dec 2017
Overall score
Karoo-warmte en vriendelikheid.
Talita H - Dec 2017
Overall score
Home away from home.
Susandra A - Dec 2017
Overall score
Netjies, skoon, gasvry en heerlik stil.
Marina V - Dec 2017
Overall score
We just stayed for a night and it was pleasant to stay in such a clean and neat place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het net oornag en dit was aangenaam om in 'n skoon en netjiese plek tuis te gaan.
Was die ideale oornagplek vir gesin van 5/6. Daar's koffie, tee, suiker en beskuit! Pragtige ou huisie as jy van eenvoud hou! Bekostigbaar!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marietjie T - Oct 2017
Overall score
Passable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gangbaar.
Ons ouma van 88 jaar het saam gereis. Ongelukkig kon sy nie stort gebruik nie omdat dit nie 'n instap-stort is nie. 'n Mens moet eers in die bad klim en dan die stortgordyn toe trek. Op so 'n ouderdom is dit moeilik om in 'n bad te klim. Eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig. Eienaars het baie verskoning gemaak dat alles so oud is in die woonstel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sonja R - Sep 2017
Overall score
Gasvry en huislik.
Salomien V - Aug 2017
Overall score
Great hospitality.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gasvry.
Baie lekker hier gebly, mensies is baie gasvry. Ons het waarlik waarde vir geld gekry.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karoo Koelte B&B's response
Baie dankie vir die vriendelike resensie Salomien! ons is baie bly dat julle dit goed gevind het hier by ons en ons vertrou dat ons julle weer hier sal ontvang in die toekoms.
Hartlike groete.
Anna Vermeulen.
Hannetjie B - Apr 2017
Overall score
Clean and neat place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon en netjiese plek.
Dis 'n skoon en netjiese plek, met vriendelike mense.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Carna C - Jan 2017
Overall score
Fantastic customer service, with neat and clean champion accommodation.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Fantastiese kliëntediens, gepaard met skoon, netjiese en spog-verblyf.
Ons het vanaf Klerksdorp gereis na Kaapstad oor twee dae. Ons het op 1 Januarie 2017 laat bespreek, en was dankbaar toe ons wel geakkomodeer kon word. Anna en die Oom was absoluut behulpsaam toe ons 21:00 die aand daar opgedaag het. Sy het ons werklik tuis laat voel met haar: "Hierdie huis is ook julle huis; maak julself asseblief tuis." Ek sal definitief weer by hierdie B&B oorbly - as ons nie teen 06:00 vertrek het nie sou ek baie graag van hul ontbyt ook probeer het! Baie dankie, Anna en Oom!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karoo Koelte B&B's response
Ai, hoe lekker laat jy ons voel. Baie, baie dankie vir hierdie wonderlike resensie. Ons waardeer dit opreg. Ons sal dit so baie geniet om jul weer hier te ontvang. Ons sien uit na die volgende besoek. Mag jul 'n baie goeie jaar beleef. Volgende keer probeer ons ontbyt en/of aandete. Tot ons weer sien. Hartlike groete en seën uit ons Vader se hand. Anna en Piet
Rina B - Jan 2017
Overall score
Very enjoyable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam.
Sien die sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Judy V - Jan 2017
Overall score
Awesome!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Awesome!
Dit is die vriendelikste en dierbaarste mense wat ek nog teëgekom het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karoo Koelte B&B's response
Baie dankie Judy, vir die resensie. Dit is regtig iets wonderlik om te lees, en ons hoop dat ons daarmee sal volhou. Dit laat ons goed voel, en streef na nog beter. Ons geniet ons gaste en dit is ons strewe om hulle gelukkig en tevrede te maak. Dit sal vir ons 'n groot vreugde wees om julle weer hier by ons te verwelkom. Ons sien uit daarna. Mag hierdie nuwe jaar vir julle groot seën inhou, uit die hand van ons Hemelse Vader. Hartlike groete, Piet en Anna Vermeulen.
Petrus G - Dec 2016
Overall score
Peaceful overnight stay for tired travellers.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige oornag vir moeë reisigers.
Rustige atmosfeer, vriendelike gashere. Enigste probleem was miere wat oornag in ons bagasie ingetrek het (daar was geen teken van die miere die vorige aand nie).
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karoo Koelte B&B's response
Dankie Christa, vir die terugvoering. Ons het probleme met miere, dit is oral in ons dorp, maar ons probeer om dit te bestry soos jy nou self sê; dat daar geen teken van miere was die vorige aand nie. Gewoonlik is die miere net buite doenig. Dit is nou die eerste wat ons sien of hoor van miere binne, maar ons gee aandag aan die mier-probleem en vertrou dat as ons jul weer sien, al die miere in die stof gebyt het. Baie dankie weereens dat jul hier by ons gebly het. Ons waardeer dit baie. Hartlike groete, Anna Vermeulen
- Capacity: 23 people
-
Check-in: 14:00 to 21:00
Check-out: 10:00 - Address: 1 Kempen Street, Victoria West, 7070, Northern Cape
- All ages welcome