The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Karoo-Koppie Guesthouse | TravelGround
+36

Karoo-Koppie Guesthouse

36 reviews
Self Catering

Review Summary

4.4 out of 5from 36 reviews for Karoo-Koppie Guesthouse
Cleanliness
4.4/5
Service
4.4/5
Location
4.5/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.1/5
Tiaan S - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tiaan S
With spouse/partner

Very friendly, clean just what you need to rest.

We were very warmly welcomed, very friendly. Such an unexpected nice place we will make this our halfway rest stop.

Anna N - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anna N
With spouse/partner

Baie behulpsame gasvrou en baie netjies.

Kamers 1, 2 en 3 is bietjie moeilik om by uit te kom, veral as jy 'n man het wat knievervanging gehad het. Trappe van bakstene en nie eweredig.

Derrick C - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Derrick C
With spouse/partner

Vriendelik en goeie waarde vir geld.

Baie vriendelike diens en netjiese, skoon kamers.

Anja W - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anja W
Family with teenagers

Baie gemaklik oorgeslaap op pad na Jhb toe.

Die bed was baie gemaklik, die stort is heerlik ruim en ons het die netheid waardeer. Ons kuiertjie op die stoep was heerlik terwyl ons die uitsig geniet het. Ons het dit geniet om bene te rek en die paar tree te stap na die restaurant toe.

Andre P - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre P
With friends

Baie vriendelik, behulpsaam en rustig.

Stel belang aan hulle gaste, bel jou om te hoor hoe ver is jy, en maak seker alles is reg as jy daar kom.

Karen R - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen R
With spouse/partner

We were very impressed with the service, warm welcome and cleanliness

Not recommended for people with bad knees or walking disability as the climb up to the units is steep.

Terry E - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Terry E
With spouse/partner

Not value for your money.

Beds are old and need replacing. DStv channels too few. Better places for less money out there.

Karoo-Koppie Guesthouse's response

Apologies for the inconvenience. Due to the fact that the town of Colesberg was completely full, as is normal for this time of the year, there has been a double booking. We tried to help and accommodate you best we could and put you in another cottage. We realize the amenities were not the same as in our guesthouse, but we were really trying to help. Again, we would like to apologize and would like to offer you a discounted rate should you like to book with us again.

Karoo-Koppie Guesthouse
Francois V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Francois V
Family with young children

Netjies, skoon, goeie ligging. Vriendelike diens. Nie goed vir gesin met klein kinders.

Karoo-Koppie is netjies en skoon en naby aan die N1. Ons reis egter met ons twee klein kinders en het die verblyf gebruik as oorslaap op pad terug Jhb toe. Ons spesifieke kamer was nie ideaal vir klein kinders en 'n goeie nag se rus nie. Die kamer was oopplan wat beteken dat wanneer die ouers vroeg opstaan om reg te maak om weer te ry, ons die kinders steur. Daar is ook baie lig in die kamer, proppe en alarms en die TV se standby lig skep baie lig wat erg steurend is as mens nie vertroud met jou omgewing is nie.

Antoinette V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antoinette V
With spouse/partner

Eienaar baie behulpsaam.

Sien sterre.

Karoo-Koppie Guesthouse's response

Baie dankie Antoinette, ons waardeer dit. Jeanette

Karoo-Koppie Guesthouse
Menitsa D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Menitsa D
Family with teenagers

Ontspannend, mooi uitsig.

Mal oor die gaste huis met sy mooi uitsig en vriendelike diens, skoon met heerlike groot stort en nog loop afstand van die restaurante af ook.

Martin V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Martin V
With spouse/partner

Baie oulike plek. Netjies en goed geleë.

Was lekker rustig en met die reën was dit ideaal.

Wihan R - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Wihan R
Family with young children

Baie skoon, vriendelike ontvangs, veilig en maklik om by te kom vanaf die N1.

Die ontvangs was baie vriendelik en het inligting gebied oor waar in Colesberg om te eet. Die kamer was skoon en alles in werkende orde. Badkamer was baie skoon en gerieflik. Ons het baie veilig gevoel en baie lekker geslaap. Sal beslis weer hier oornag.

Paula N - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paula N
With spouse/partner

Baie dankie Jeanette vir jou vriendelikheid en puik diens!

Waardeer dit opreg. Ons sal weer by jou en Karoo-Koppie Guesthouse kom oornag op pad Kaap toe.

Lizel N - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizel N
With spouse/partner

Gerieflik, netjies, goeie waarde vir geld.

Vriendelike ontvangs, gerieflike kamers en loopafstand na heerlike eetplekke. Dorpie heerlik om in rond te loop. Pragtige huise en historiese geboue.

Andre J - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andre J
Family with teenagers

Clean, central, but not 5 star.

All good, but beds are uncomfortable, shower head feels like a lazer gun and is cheap and nasty. Coffee is the worst. Central location and very friendly service.

Riana E - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Riana E
Family with young children

Netjies en gemaklik.

Baie vriendelike ontvangs van Maritza gekry. Kamer was netjies, skoon en gemaklik. Oulike boekie in die kamer met al die monumente en gedenktekens van die dorp.

Willem C - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem C
Family with young children

Vriendelik.

Gemaklik en vriendelik goed geleë naby als.

Karoo-Koppie Guesthouse's response

Baie dankie Willem.
Groete
Jeanette

Karoo-Koppie Guesthouse
Rina L - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rina L
With spouse/partner

Very hospitable and always willing to help the customer.

The hostess contacted us in advance and provided enough information. The accommodation offers a beautiful view of the town and we were able to end the evening with a peaceful braai. The apartment was more than one would expect and ensured that we could comfortably and wonderfully spend the night on our way to Cape Town.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gasvry en altyd bereid om die kliënt te help.

Die gasvrou het ons vooraf gekontak en genoeg inligting verskaf. Die verblyf bied 'n pragtige uitsig oor die dorp en ons kon die aand met 'n rustige braai afsluit. Die woonstel was meer as wat 'n mens verwag en het verseker dat ons gerieflik en heerlik kon oornag op pad na Kaapstad.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Justine F - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Justine F
With spouse/partner

Fantasties.

Eerste stop op ons wittebrood. Jeanette het soveel moeite gedoen en dit was baie romanties en word opreg wardeer. Baie warm geslaap en 'n pragtige uitsig oor die dorp en die mooiste kerk.

Karoo-Koppie Guesthouse's response

Dit was net 'n plesier Justine.
Geniet die res van jul wittebrood.
Jeanette

Karoo-Koppie Guesthouse
Daleen D - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daleen D
With spouse/partner

Van vreemdelinge tot vriende.

Jeanette is ‘n baie aangename gasvrou. Ons sal graag weer daar tuisgaan!

Karoo-Koppie Guesthouse's response

Baie dankie Daleen. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Ek sien uit na 'n volgende keer.

Karoo-Koppie Guesthouse
Lizet E - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Lizet E
Family with teenagers

It was good for one night.

The place is well located and clean. Still, it does need attention. The one bed creaks. The bath plug does not work at all. And the rusks are inedible, which of course is a great frustration to start a day wrong. And the little milk container with a straw was a struggle. The view is very nice. And the church bell ringing nostalgically. For overnight stays it was acceptable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vir een aand was dit goed.

Die plekkie is goed geleë en skoon. Tog, dit kort aandag. Die een bed kraak erg. Die bad-prop werk glad nie. En die beskuit oneetbaar, wat natuurlik 'n groot frustrasie is om 'n dag verkeerd te begin. En die klein melkhouertjie met 'n strootjie was 'n gesukkel. Die view is baie mooi. En die kerk-klok wat lui nostalgies. Vir oornagverblyf was dit aanvaarbaar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Menitsa D - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Menitsa D
Family with teenagers

Clean, nice guest house, beautiful view.

Friendly owner, clean, neat, warm room, great shower, and beautiful views. Will definitely sleep there again. Highly recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon, mooi gastehuis, pragtige uitsig.

Vriendelike eienaar, skoon, netjiese, warm kamer, lekker groot stort, en pragtige uitsig. Sal beslis weer daar slaap. Hoogs aanbeveelbaar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karoo-Koppie Guesthouse's response

Baie dankie Menitsa. Ons waardeer.
Jeanette

Karoo-Koppie Guesthouse
Janine V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janine V
With friends

What a beautiful view of the church.

Thank you so much for a lovely stay.

Nazeer A - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nazeer A
Family with teenagers

Warm and friendly.

The place is clean, warm, comfortable and safe. Perfect for an overnight stay.

Estelle C - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Estelle C
Family with teenagers

Bouery op die perseel. Kon dalk eerder wag tot Januarie wanneer besoekers nie meer kom nie. Gekap en boor.

Vriendelik. Mooi. Baie geskiedenis.

Blane S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Blane S
On business

Nice.

Dit was nice, dankie!

Saar D - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Saar D
With friends

Fantastic!

Had a very nice stay. Thank you.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties!

Baie lekker gebly. Baie dankie

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Johan V
Family with teenagers

Absoluut teleurstellend.

Ek sal graag foto's aan jullie wil stuur as bewys van stukkende meubels, buisligte sonder buislig, vuil gevlekte doilie oor beskuit en bitter oud beddegoed.

Dillien S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Dillien S
With spouse/partner

Privaat en ligging baie goed.

Ons was baie goed ontvang by Jane Beaute na 'n lang dag op die pad. Stapafstand van gewilde Plattelander Restaurant. Plekkie was skoon en netjies. My aanbeveling vir hoofslaapkamer met dubbelbed is: 1. dat die linne vervang word met iets soos die ander kamer (wit gee 'n skoon gevoel) 2. Lugversorger sal aanwins wees - die waaiers het nie veel gehelp nie. Sitkamer: 1. Die televisie is ook besig om in te gee, en ons het met moeite TV gekyk. 2. Sitkamer baie donker - sal ook lugversorger aanbeveel. Verder het ons baie lekker oornag met koffie, beskuit en vars melk voor ons vertrek het die volgende oggend.

Izanne A - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Izanne A
Family with young children

Ruim en lekker oornagfasiliteit.

Die feit dat die lugversorging in die ander vertrek aangeskakel word waartoe ons nie toegang gehad het nie was 'n probleem. Verder was dit voldoende.

Marius D - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Marius D
Family with young children

Unique place with lots of character.

Safe with lots of space. Clean and neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Unieke plekkie met baie karakter.

Veilig met heelwat spasie in die akkommodasie. Skoon en netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karoo-Koppie Guesthouse's response

Baie dankie. Ons waardeer dit.

Karoo-Koppie Guesthouse
Helene K - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Helene K
Family with teenagers

Disappointing. The whole house was full of the owner's personal belongings and the fridge was crowded with medication.

Even though the little place was clean and the reception was friendly the accommodation was unpleasant. Too many personal items in the house - food in the fridge and freezer and lots of medication in the fridge. Most of the kitchen cupboards were locked - we expected a self-catering unit but we couldn't even fry an egg for breakfast. We definitely don't recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Teleurstellend. Die hele huisie was vol persoonlike besittings van die eienaar en die yskas was vol medikasie.

Alhoewel die plekkie skoon was en die ontvangs vriendelik was die verblyf onaangenaam. Daar was heeltemal te veel persoonlike items in die huis - kos in die yskas en vrieskas en hope medikasie in die yskas. Meeste van die kombuis kaste was gesluit - ons het 'n selfsorg-eenheid verwag maar kon nie eers 'n eier bak vir ontbyt nie. Ons sal dit beslis nie aanbeveel nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karoo-Koppie Guesthouse's response

Dankie vir u terugvoering. Ons sal aandag gee aan u kritiek. Ons sal ook die braaipan op 'n meer opsigtelike plek te laat.

Karoo-Koppie Guesthouse
Lodie V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lodie V
Family with teenagers

Very neat, well located. Value for money.

Neat, clean, convenient stopover. Close to restaurants. Easy access to the N1.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies, goed geleë. Waarde vir geld.

Netjies, skoon, gerieflike oornagverblyf. Naby aan restaurante. Gemaklike toegang tot N1.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karoo-Koppie Guesthouse's response

Baie dankie Lodie. Ons waardeer dit. Ons hoop om julle weer te akkommodeer.

Karoo-Koppie Guesthouse
Philip K - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Philip K
With friends

Very nice.

We enjoyed the overnight accommodation a lot at Jané Beauté, very safe and good location.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker.

Ons het die oornag-akkommodasie baie geniet by Jane Beate, baie veilig en 'n goeie ligging.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karoo-Koppie Guesthouse's response

Baie dankie Philip. Ek waardeer.

Jeanette

Karoo-Koppie Guesthouse
Caren P - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Caren P
Family with young children

Ons het baie geld betaal om in skoonheidsalon te slaap met te veel persoonlike memorobilia.

Het nie regtig gedink dit was enigsins die geld werd nie. Het ook nie baie gemaklik gevoel met al die persoonlike foto's van kinders en kleinkinders op die mure nie. Dit is dalk net my persoonlike ervaring, maar voel nie dat ek dit sal aanbeveel aan iemand anders nie. Jammer.

Karoo-Koppie Guesthouse's response

Caren, ek is regtig jammer dat dit jul persoonlike ervaring was. So verskil ons almal né? Oor die 3 jaar het ek al SOVEEL komplimente gekry oor die fotos. En op die web word dit duidelik uitgestip dat salon behandelings beskikbaar is. Ook die naam, Jané Beauté, behoort 'n goeie aanduiding te wees.

Ek is regtig jammer dat julle dit negatief ervaar het.

Groetnis

Jeanette

Karoo-Koppie Guesthouse
Renier E - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Renier E
Family with teenagers

Gerieflik en netjies.

Lekker ruim huisie vir 4 mense. Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Dit was 40 grade in Colesberg met ons aankoms, maar die huis was lekker koel en die waaiers het ook gehelp. Huis en beddegoed was skoon en netjies. Sal egter aanbeveel dat die een enkelbedmatras dalk vervang word.

Karoo-Koppie Guesthouse's response

Baie dankie vir die terugvoer Renier.

Groete,
Jeanette

Karoo-Koppie Guesthouse
From R585
per night (sleeps 2)
From R585
per night (sleeps 2)
From R585
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 1 President Kruger Street, Colesberg, 9795, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAW6tEcyLc6rod8VUfqijISykM1EX7pZp7BvIr0W6phhIpfhewhI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R585  per night (sleeps 2) 36 5 1 5 1 President Kruger Street Colesberg 9795 Northern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -30.723594 25.095552
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!