The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Karoo Kuierhuis | TravelGround
+25

Karoo Kuierhuis

17 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 17 reviews for Karoo Kuierhuis
Cleanliness
5.0/5
Service
4.9/5
Location
4.8/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.9/5
Nadia D - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadia D
With friends

Ongelooflik.

Ons was geseënd om in die Plaashuisie vir 2 asook die kuierhuis te slaap saam met vriende. Die sneeu het geval en die hart het gesing van vreugde. Alles was so ongelooflik perfek gewees, alles netjies en op sy plek. Dorina is 'n fantastiese gasheer, ons is bederf met plaasbrood, konfyt, koekies en meer. Dit was regtig die wegbreek wat ons nodig gehad het, afgeleë en weg van die stad se geraas. Die perfekte wegbreek van mense en sein, daar is WiFi as jy nou moet opvang met die dag se gebeure.

Pieter J - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter J

Haven't stayed in such a nice entertainment-focused home in a long time, rooms were clean and spacious, the living area with its indoor braai was a winner and when the grandchildren were in bed, we could braai and socialise as a family. Hennie and Dorina made us feel very welcome.

We will definitely visit again and had nice walks on the farm, cycled, and for the grandchildren the sheep with their small lambs were a big attraction.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lanklaas in so 'n lekker kuierhuis gebly, kamers was skoon en ruim, die leefarea met sy binnebraai was 'n treffer waar ons, as die kleinkinders in die bed is, kon braai en heerlik as 'n familie saam kuier. Hennie en Dorina het ons baie welkom laat voel.

Ons gaan beslis weer soontoe ons het lekker op die plaas rondgeloop, fietsgery en vir die kleinkinders was die skape met die klein lammertjies 'n groot aantrekkingskrag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karoo Kuierhuis's response

Was so lekker om hierdie vriendelike en gemaklike familie te kon ontvang as gaste, regtig 'n groot voorreg vir ons gewees!

Karoo Kuierhuis
Melani G - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Melani G

Lieflike plek. Dorina het aan absoluut alles gedink. Alles wat jy nodig het is daar!

Sal die huis beslis aanbeveel. Heerlik vir 'n groot groep. Genoeg plek vir almal!

Karoo Kuierhuis's response

Wat n lekkerte om hierdie familie te kon ontvang, so gemaklik en baie vriendelik, ons mooiste wense.

Karoo Kuierhuis
Corne L - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Corne L

Wonderlike plaasstilte en duisende sterre in die naghemel.

Hierdie bly eenvoudig 'n wonderlike huis weg uit die stadsgewoel om by te kom rus en ontspan met goeie diens vanaf die eienaars. Bestel gerus jou varsgebakte plaasbrood vooraf.

Corne L - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
4/5
Corne L

Wonderlike ervaring in die stilte en onder die sterre.

Ons oorslaap was weereens 'n heerlike ervaring. Dankie vir die netjiese kamers (huis in totaal) wat ons elke keer verwelkom. Die koekies wat te koop is is heerlik (en dié wat gratis in die kombuis ook wag). Die braaipak was net so lekker, asook die plaasbrood wat vooraf bestel was. Kan nie wag vir my volgende besoek met my skool se buitelugkamp wanneer Covid dit weer toelaat nie.

Lindsay A - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lindsay A
With friends

Huis is pragtig en netjies

Dorina is n absolute ster en weet hoe een en elke welkom en op hul gemak te laat voel. En het dus baie moeite gedoen. Ek sal verblyf definitief aanbeveel en sal self ook weer gaan net om die rustigheid van die plaas weer te herleef. N stywe drukkie, baie liefde en baie waardering aan Dorina.

Wilanie S - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilanie S
Family with young children

Heerlike kuier in silwerskoon en ontspanne omgewing.

Karoo Kuierhuis is perfek vir 'n heerlike ontspanne wegbreek. Dit is veral geskik vir 'n familie en ons twee klein kindertjies is bederf met 'n heerlike speelarea. Die huis is silwerskoon en baie netjies. Ons het sommer van die intrapslag af tuis gevoel. Fantastiese diens, sal dit def aanbeveel.

Carine S - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Carine S
With friends

Wegbreek met vriende.

Lekker groot, netjiese huis wat alles het. Die varsgebakte brood en al die lekkernye is 'n groot bonus. Vriendelike gasvrou. Was lekker koud, maar die binnebraai is 'n bonus en heerlik gesellig. Sal beslis weer teruggaan en kan dit hoogs aanbeveel.

Jannie S - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jannie S
Family with young children

'n Lekker wegbreek van die stad met plattelandse gasvryheid.

Ons het die verblyf by Karoo Kuierhuis baie geniet, die huis is ruim, netjies en het al die benodigdhede wat verwag word van 'n regte plaasvakansie. Die huis is in detail toegerus met alles wat jy nodig het om jou verblyf gerieflik en lekker te maak.

Luigi G - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Luigi G
Family with young children

Was uitstekend, sal nie twyfel om weer terug te gaan nie, die stilte laat jou gerus voel, iets anders van die stadslewe af.

Beste plek as jy bietjie tyd weg saam jou geliefdes wil spandeer.

Reinette N - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Reinette N
With spouse/partner

Lieflike omgewing en lieflike gasvrou.

Ons was ongelukkig net vir een dag daar. Sal volgende keer 'n punt daarvan maak om langer te bly en werklik uit te rus en tyd te kry om rond te loop op die plaas. Dit was die mees hartlike ontvangs wat ek nog ooit gekry het. Daar is soveel moeite gedoen om seker te maak dat ons gerieflik is. Die beddens en beddegoed is van goeie gehalte wat maak dat mens lekker slaap. Die huis is super netjies en alles skitter. Die bederfies soos varsgebakte broodjies was wonderlik na 'n lang dag op die pad. Hierdie is die juweel van die omgewing. Sal beslis al ons vriende aanbeveel om hier te gaan bly. Hulle laat jou soos familie voel en nie vreemdelinge wat jy pas ontmoet het nie. Baie dankie!

Pieter P - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Pieter P
Family with teenagers

Beste plaas ervaring ooit.

Lieflike ruim huis met 'n pragtige uitsig oor die plaas. Dit is so lekker om soggens die skape voor die huis te sien verbyloop. Ons sal Karoo Kuierhuis aanbeveel vir almal wat 'n ware plaas-ervaring wil beleef. Sal definitief weer gaan.

Karoo Kuierhuis's response

Baie dankie vir die mooi terugvoer, Pieter! Ons is bly julle het lekker gekuier. Dit sal so lekker wees om julle weer te sien - julle is so 'n vriendelike en gawe familie.

Mooi wense
Karoo Kuierhuis

Karoo Kuierhuis
Angie P - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Angie P
Family with young children

A privilege.

If I could score them 20 out of 10, I would. Wonderful hosts and a beautiful place. Everything wad thought of, and more. Thank you, Dorina and Hennie.

Karoo Kuierhuis's response

Baie, baie dankie vir die mooi resensie, waardeer ongelooflik. Julle is so 'n oulike familie, was 'n groot voorreg vir ons om julle te ontmoet.

Karoo Kuierhuis
Belinda N - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Belinda N
With friends

Incredible.

It's one of those places that you actually want to keep hidden from other people. Peaceful and quiet. Dorina and Hennie are very hospitable and you immediately feel at home. The house was clean and the treats that Dorina left us were a bonus. She has a table were you can buy stuff and I'm actually disappointed that I didn't buy more of the cookies. We walked around and had a great time next to the braai at night. We will definitely be back again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflik.

Dis een van daai plekke wat jy eintlik nie wil hê ander moet ontdek nie. Die stilte en rustigheid is kos vir die siel. Dorina en Hennie is sulke gasvrye mense jy voel sommer tuis. Die huis is baie skoon en die eetgoed wat Dorina los is 'n bonus. Sy het 'n tafel waar jy goedjies kan koop en ek is eintlik spyt ek het nie nog gekoop nie, daai koekies is 'n treffer. Ons het rondgeloop en saans heerlik om die binnebraai gekuier. Ons sal beslis weer kom.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karoo Kuierhuis's response

Baie, baie dankie julle vir die mooi review, waardeer ongelooflik, so bly julle het die kuier geniet. Sal baie lekker wees om julle weer te kan ontvang, julle was ook 'n amazing groep, baie dankie.

Karoo Kuierhuis
Karlien V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karlien V
Family with young children

Best holiday in years.

Fantastic place with the best service we've ever experienced. Peaceful, clean, neat. Everything you need. Wonderful hospitality from owners. Will go back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Beste vakansie wat ons in jare gehad het!

Fantastiese plek, met die beste diens wat ons nog ervaar het. Rustig, skoon, netjies. Alles wat jy nodig het. Wonderlike gasvryheid van eienaars. Ons gaan vir seker weer terug.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karoo Kuierhuis's response

Goeie dag Karlien

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Was n groot plesier om julle te ontvang met julle pragtige dogtertjie. Sal so lekker wees as julle weer kan kom kuier

Karoo Kuierhuis
Edward C - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Edward C
Family with teenagers

Asemroowend.

Die gasvrou is die gaafste mens ooit, ongelooflike huis het van als. Ons het niks gekort nie, heerlikste beskuit en koekies wat ek als op geëet het. Regtig waar, dit was hemels en ons gaan definitief weer terug vir daardie rustigheid.

Karoo Kuierhuis's response

Baie dankie, ons waardeer jul mooi woorde so baie. Dit sal baie lekker wees om julle weer te sien.

Karoo Kuierhuis
Anru B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anru B
With friends

Lekker huis en uistekende gasvryheid!

Ons het 'n baie lekker naweek gehad in hierdie Karoo kuierhuis! Die huis was goed toegerus en alles was daar wat ons nodig gehad het. Die eienaars is baie gasvry en mens moet onthou om kleingeld saam te vat vir die vreeslike lekker jam en ingelegde vye! Baie dankie! Ons sal weer kom!

Karoo Kuierhuis's response

Baie dankie vir die mooi terugvoer, bly julle het die tydjie by ons geniet, was so lekker om jul te ontvang, bly ons gaan julle weer sien.

Karoo Kuierhuis
From R3 900
per night (for 13 people)
From R3 900
per night (for 13 people)
From R3 900
per night (for 13 people)
Make a Booking
  • Capacity: 13 people
  • Check-in: 15:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Sandvlei Farm, R318, Montagu, 7620, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtpT6L7zplf5z7KwCzM9AfLYOnJu8RRA2TPd0F7MAJWjjfrzNTb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R3 900  per night (for 13 people) 17 5 1 5 Sandvlei Farm R318 7620 Western Cape 0860 022 102 15:00-19:00 10:00 -33.588313207577 19.883222503204
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!