Karoo Nights
Review Summary
Elsabe F - Jan 2021
Overall score
Ons is goed ontvang.
Deon K - Jan 2021
Overall score
Baie vriendelike mense met baie gasvryheid
Benita T - Jan 2021
Overall score
Baie lekker!
Deon D - Jan 2021
Overall score
Rustig en netjies.
Leana C - Jan 2021
Overall score
Vinnig, in en uit. Laterig daar aangekom en vroeg weer uit.
Adnaan H - Jan 2021
Overall score
What a lovely experience.
Elize B - Jan 2021
Overall score
Uitstekend
Greg T - Jan 2021
Overall score
Beautiful setting and a comfortable clean room.
Sandra E - Dec 2020
Overall score
Lekker rustige atmosfeer met goeie diens.
Karoo Nights's response
Dankie vir die raad sal defnitief die kombuis toerus!
Judy S - Dec 2020
Overall score
Oornag op pad na Plettenbergbaai.
Cornet K - Dec 2020
Overall score
Ons het baie lekker gebly! Verblyf het ware plaasatmosfeer geskep, was lekker ruim en mooi skoon.
Karoo Nights's response
Dankie waardeer!
Michelle G - Dec 2020
Overall score
We were contacted on the day to offer us dinner but we decided to self cater. Very friendly family.
Karoo Nights's response
Thank you for suggestion. Will see to it.
Christiaan M - Dec 2020
Overall score
Heerlike kuier op pad Oos-Kaap toe.
Rethabile G - Dec 2020
Overall score
It was okay though the place has no pool, no television, just an old farm place.
Prieur L - Dec 2020
Overall score
Heerlike ligging. Waarde vir geld.
Annemarie H - Nov 2020
Overall score
Veilige, rustige omgewing en goeie gasvrou.
Karoo Nights's response
Dankie, ek waardeer.
Leoni S - Jan 2020
Overall score
Het van die lekker plaasgevoel gehou.
Karoo Nights's response
Leonie
Baie dankie vir die mooi kompliment. Dit was ‘n plesier om julle te akkommodeer - dit was ook lekker om julle te ontmoet.
Helena
Heleen K - Jan 2020
Overall score
Helena is 'n fantastiese gasvrou, vriendelike ontvangs, rustige omgewing.
Karoo Nights's response
Goeie more Heleen,
Baie dankie vir die mooi kompliment. Dit was ‘n plesier om julle te akkommodeer - dit was ook lekker om julle te ontmoet.
Helena
Barbra O - Jan 2020
Overall score
Huislik, vriendelik, ekonomies.
Karoo Nights's response
Barbra
Baie dankie vir die mooi kompliment. Dit was ‘n plesier om julle te akkommodeer en dit was ook lekker om julle te ontmoet.
Sanet F - Dec 2019
Overall score
Swak en instandhouding agter.
Read moreKaroo Nights's response
So jammer, Sanet.
Ons het gedink om vir julle die ruimer kamer te gee - Kamer 2 is klein.
Helena
Madelein O - Dec 2019
Overall score
Rustig.
Karoo Nights's response
Dankie, Madelein.
Dit is lekker vir ons wanneer die gaste tevrede is. Ons vertrou ons sien julle gou weer.
Geseënde 2020 vir julle.
Helena
Louise E - Dec 2019
Overall score
Amazing food and homey feel, nice big rooms.
Karoo Nights's response
Louise,
Thank you so much for the compliment. It was a pleasure to accommodate you and enjoyed meeting you.
Helena
Gerrie H - Jul 2019
Overall score
Had a very nice stay and friendly host.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly met vriendelike gasheer.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karoo Nights's response
Dankie, Gerrie - ons waardeer! Hoop ons sien julle gou weer, hoor!!
Hentie & Helena
Gustav D - Jun 2019
Overall score
Lekker.
Karoo Nights's response
More Gustav,
Ons by Karoo Nights streef ten alle tye daarna om ons gaste welkom, tevrede en gelukkig te maak. Mense soos julle, maak dit vir ons soveel makliker. Almal is altyd baie welkom!
Karoo Nights Groete
Hentie & Helena
Ehrhard F - Jan 2019
Overall score
Warm, home-feeling.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Warm, tuis gevoel.
Die maaltyd was baie lekker en ek het tuis gevoel asof ek by ou vriende op 'n plaas oorbly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
David W - Jan 2019
Overall score
Highly recommendable stop over.
Read moreMichelle V - Jan 2019
Overall score
Friendly, clean, willing, helpful staff. Very relaxed atmosphere.
Louis L - Jan 2019
Overall score
Will definitely go back.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons sal definitief weer daar oornag.
Baie vriendelik ontvang, kos van hoogstaande gehalte. Lekker rustige Karoo-atmosfeer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
J E - Jan 2019
Overall score
Baie rustige atmosfeer wat sê jy is met verlof.
Ewald V - Jan 2019
Overall score
Heerlik, rustig, pragtige skoon lug. Alles wat met nodig het vir jou oornag trippie see toe.
Chantel M - Jan 2019
Overall score
Gem on a farm.
Noel M - Jan 2019
Overall score
Ervaar die Karooplaas-gevoel.
Erika N - Jan 2019
Overall score
Karoo-gasvryheid op sy beste!
Read moreLara T - Jan 2019
Overall score
OK.
Karmen V - Jan 2019
Overall score
Rustig.
Aliscia B - Dec 2018
Overall score
Baie warm, geen lugversorging, kon nie kos bestel nie, nie goed ontvang nie.
Zamile M - Dec 2018
Overall score
Our stay fulfilled our purpose.
Dirk B - Dec 2018
Overall score
Veilige, netjiese oornag fasiliteite en goeie diens.
Gert L - Dec 2018
Overall score
Vriendelik.
Pierre D - Dec 2018
Overall score
Vriendelikste mense en lekkerste kos.
Brian S - Jan 2018
Overall score
Kleinste kamer gekry sonder aircon, baie donker, min natuurlike lig.
Read moreFanie V - Jan 2018
Overall score
Disappointed. For R820 a night I expect aircon.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Teleurgesteld. Vir R820 per nag verwag ek lugversorging.
Kamer was soos 'n sauna. Geen koue water beskikbaar nie tensy jy dit koop by kroeg. Bed baie ongemaklik (ou katel). Badkamer was netjies. Dakwaaier het geen verskil aan hitte gemaak nie. Die indruk word geskep dat dit "net" buite Colesberg geleë is.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lianne A - Jan 2018
Overall score
The people are very friendly and food great.
Frieda J - Jan 2018
Overall score
Goeie verblyf maar koop jou etes elders.
Read moreFrancois V - Jan 2018
Overall score
Interessant, rustig en belaglike lekker pampoentert!
Willem P - Jan 2018
Overall score
Vriendelik en rustig.
Shani D - Jan 2018
Overall score
Very friendly reception and a tranquil evening!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie vriendelike ontvangs en rustige nag!
Ons het 'n gemaklike, maar veilige oorslaapplek gesoek op pad terug van ons seevakansie-bestemming af. Karoo Nights was perfek!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karoo Nights's response
Middag, Shani
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Dit is vir ons 'n riem onder die hart om positiewe klomplimente te ontvang!
Karoo Nights
Magriet S - Jan 2018
Overall score
Die vriendelikste mense met baie lekker kos en baie hulpvaardig.
Raymond M - Jan 2018
Overall score
Ons het nie verwag wat ons gesien het toe ons daar gekom het nie.
Read morePatrick W - Jan 2018
Overall score
One word is sufficient... disappointing.
Read moreChristiaan R - Jan 2018
Overall score
Vriendelik en netjies.
Des K - Jan 2018
Overall score
Uitstekend.
Karoo Nights's response
Baie dankie, Des.
Dit is vir ons 'n riem onder die hart om positiewe reaksie te kry.
Voorspoed vir 2018.
Helena + Hentie
Nadia K - Aug 2017
Overall score
Huislik!
Karoo Nights's response
Baie dankie, Nadia.
Dit is vir ons 'n riem onder die hart om sulke terugvoering te ontvang.
Dit is ook heerlik om Ruan hier te kon huisves, halfpad na sy bestemming.
Lekker dag.
Helena
Nicholas P - Jul 2017
Overall score
Fantastic value for money.
Karoo Nights's response
Baie dankie, Nicholis dit was vir ons ook 'n plesier om julle hier te kon huisves!
Lekker dag
Helena
Sarah W - May 2017
Overall score
Very hospitable, carefree and friendly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gasvry, sorgsaam en vriendelik.
Ek is baie vriendelik ontvang, die kamer was baie netjies en ruim met 'n heerlike bad. Toe my motor probleme gegee het, was Hentie baie behulpsaam, en het my gehelp. Die aandete was uit die boonste rakke - boerekos!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karoo Nights's response
Dankie, Sarah. Dit was alles ons plesier! Vertrou ons sien jou gou weer.
Groete,
Helena
Rika P - Apr 2017
Overall score
A bit more expensive than I would've liked to pay for overnight stay, but the hospitality and meal was great.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Effens duurder as wat ek sou wou betaal vir oornagverblyf, maar die gasvryheid en ete was uitstekend!
Ek het baie lekker oorgebly en die gasvryheid ten volle geniet. Ek sal Karoo Nights aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rachelle K - Jan 2017
Overall score
Great.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend.
Die verblyf is basies maar baie skoon en netjies. Hennie en sy vrou was uitstekende gashere en die etes was smaaklik. Ons het baie lekker gebly. Sal beslis weer daar oorbly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Beverleigh C - Jan 2017
Overall score
Wonderful and surprising!
Maryke L - Jan 2017
Overall score
Disappointing, old-school and uncomfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Teleurstellend, oudmodies en ongemaklik.
Die bed was baie ongemaklik en die plek het 'n "make over" nodig. Die enigste manier om daar uit te kom is met die gebruik van 'n baie slegte grondpad. Die aandete was wel baie lekker.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karoo Nights's response
Ek is jammer vir die teleurstelling wat jy ervaar het.
Ons gaan, as nuwe bestuur, sommige van die matrasse vervang. Die grondpad word gereeld geskraap, Desember-maande werk daar natuurlik niemand nie.
Oudmodies: Wat anders kry jy op 'n antieke plaas, dit dateer uit die 1900's. Wonderlike antieke meubels.
Juan V - Jan 2017
Overall score
Excellent service, rooms are very neat and clean. The food was delicious. They can think about replacing the old beds and mattresses.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende diens, kamers is baie netjies en skoon. Die kos was heerlik. Hulle kan wel daaraan dink om die ou beddens en matrasse te vervang.
Die kos was heerlik, dankie Hentie. Die verwelkoming, hulp en om seker te maak dat alles reg is was fantasties, dankie Helene. Die kamers is ruim, baie netjies en kom niks kort nie. Die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. 'n Klein negatiewe punt was dat die ouer beddens was baie sag en deurgelê, maar Helene het baie vinnig 'n plan gemaak en ons gehelp.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karoo Nights's response
Dankie vir die pragtige opmerking, Juan.
Ons gaan met die eienaars gesels oor die matrasse, ons stem saam, die Cottages se matrasse moet nou vervang word.
Helena
John J - Jan 2017
Overall score
We felt at home, comfortable and relaxed.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het tuis, gemaklik en rustig gevoel.
Vandat ons arriveer het, tot en met vertrek het ons heerlik gekuier. Ons het dadelik tuis gevoel en ons gasheer en gasvrou het hulle uitstekend van hul taak gekwyt. Die personeel was ook baie behulpsaam. Dankie vir lekker verblyf!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Andre H - Jan 2017
Overall score
Vriendelik, behulpsaam en aangename verblyf in mooi omgewing.
Karoo Nights's response
Dankie, André.
Ons waardeer die mooi kompliment. Voorspoedige Nuwe Jaar vir julle!!
Helena
Jan B - Jan 2017
Overall score
Lekker kos, plaaskos.
Caren P - Dec 2016
Overall score
It was a very pleasant farm experience with a very hospitable welcoming.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was 'n baie aangename plaas-ondervinding met 'n baie gasvrye ontvangs.
Gemaklike slaapgeriewe en lekker kos.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karoo Nights's response
So bly julle het dit geniet, hoor!
'n Geseénde Feestyd vir julle met 'n Voorspoedige 2017 wat voorlé!!
Helena
Pierre L - Dec 2016
Overall score
Problems with the booking, but it was resolved quickly. Relaxing accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Probleme met die bespreking, maar dit is gou opgelos. Ontspanne verblyf.
Die vorige bestuurder was net daardie bietjie meer professioneel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ruzelle S - Dec 2016
Overall score
Lovely farmhouse just outside Gariep dam.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Oulike plaashuis net buite Gariep dam.
Vriendelike ontvangs. Net te ver van die hoofweg af. Waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Christina F - Nov 2016
Overall score
It was a peaceful overnight stay, with warm and friendly people who goes out of their way to make one feel at home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was 'n rustige oornag verblyf, met hartlike en vriendelike mense wat uit hulle pad gaan om mens tuis te laat voel.
Ons was hartlik ontvang - het gevoel asof jy by jou eie huis aankom. En toe kry ons 'n pap motorband! Maar Hentie en Helena het gou ingespring en vinnig was ons motor weer padwaardig. Dankie Hentie vir die lekker etes en Helena vir jou hulpvaardigheid. Julle is 'n 'mean team'!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karoo Nights's response
Ai, dankie, julle. Dit was heerlik om julle hier te kon trakteer!
Chazelle E - Oct 2016
Overall score
Lekker verblyf, en besonderse diens!
Karoo Nights's response
Middag, Wynand
Ai, dis lekker om Gaste soos julle te kon ontvang!!
Ons strewe daarna om ons beste te lewer.
Hoop ons sien julle gou weer!
Groete
Jack M - Oct 2016
Overall score
We had an excellent stay at Karoo Nights.
Karoo Nights's response
Thank you, Jack!
So glad you were satisfied - that is our motto - friendliness, cleanliness and everything which goes with it.
Helena
Melissa V - Aug 2016
Overall score
Netjiese, groot, warm en gemaklike kamers. Puik diens.
Karoo Nights's response
Dankie Melissa, dit is presies waarna ons streef: Puik diens en Vriendelikheid, om net 'n paar te noem.
Karoo Nights Groete.
Hentie & Helena
Ron S - Aug 2016
Overall score
Great venue; awesome hosts.
Karoo Nights's response
Thank you - please be sure of our best services at all times.
Karoo Nights
Hentie & Helena
- Capacity: 54 people
-
Check-in: 15:00 to 21:00
Check-out: 09:00 - Address: R58, Venterstad, 9798, Eastern Cape
- All ages welcome