Karoo Retreat Guesthouse
Review Summary
Delyse D - Mar 2021
Overall score
It was very pleasant and centrally situated.
Pierre F - Feb 2021
Overall score
Wonderlike gastehuis.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Net n groot plesier.
Hoop ons sien julle binnekort weer.
Groete
Este Smit
Elizabeth W - Feb 2021
Overall score
Salig en stil. Koel swembad op 'n snikhete dag. Heerlike bedjie.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Thank you so much for staying with us at Karoo Retreat we would love to see you back soon.
Kind Regards
Este
Joseph D - Feb 2021
Overall score
My kuier was kort en vir besigheid.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Thank you so much for choosing Karoo Retreat. Hope to see you soon.
Kind Regards
Este
Willie S - Jan 2021
Overall score
Die dame in beheer was die vriendelikste mens ooit en so behulpsaam gewees. Sal enige tyd aanbeveel vir enige iemand. Wat netheid aanbetref 100%.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Baie dankie, dit is die mooiste resensie, dit was so lekker om julle hier te hê. Ons is so bevoorreg om sulke pragtige gaste op Kersfees te kon onthaal. Ons sal julle baie graag weer volgende seisoen wil sien. Groete, Dominique en personeel.
Marlise V - Jan 2021
Overall score
Ons as gesin het ongelooflik lekker gekuier daar.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons is so bly julle het dit geniet om hier by ons te kuier. Ons sien uit daarna om julle weer by ons te hê. Groete, Dominique en personeel.
Jeremy T - Dec 2020
Overall score
We were extremely well looked after and the host went the extra mile to make us feel welcome.
Read moreKaroo Retreat Guesthouse's response
Thank you very much for your beautiful review, it was lovely to see you again on your way back.
We look forward to your next visit.
Bianca D - Dec 2020
Overall score
Moderne akkommodasie.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Baie dankie vir julle mooi Review,
Monika V - Dec 2020
Overall score
Heerlik daar gebly. Baie gemaklike kamer.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Baie dankie vir die mooi Review en Advies. Dit was heerlik om julle hier te hê.
Mar-cheri P - Dec 2020
Overall score
Baie lekker.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Baie dankie vir julle review. Ons is bly dat julle lekker gebly het en sien uit daarna om julle weer hier te hê.
Leendert H - Nov 2020
Overall score
Skoon, netjies, modern. Alles wat mens nodig het.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Thank you so much for this fantastic review, we look forward to welcoming you again in the future.
Kind Regards
Karoo Retreat
Annelie Coetzee C - Oct 2020
Overall score
Baie netjiese gastehuis met bekwame, vriendelike personeel.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Baie dankie
Hoop ons sien julle vinnig weer.
Groete
Este
Greg H - Sep 2020
Overall score
Modern, comfortable.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Thank you for staying with us.
Glad you enjoyed it.
Kind Regards
Este
Henk L - Sep 2020
Overall score
Baie netjies.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Goeie more,
Hele ruk terug geverf dink dit is maar die skoonmaak middels wat ons gebruik om te deep cleanse vir Covid in hierdie tyd.
Claudette V - Aug 2020
Overall score
Baie netjies en skoon. Stil area en hartlik ontvang.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Hi Claudette,
Heerlik dat julle hier was. Hoop ons sien julle een van die dae weer.
Baie groete
Este
Christof D - Aug 2020
Overall score
Voel sommer soos 'n tweede huis.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Dankie Christof vir al die komplimente was heerlik om julle hier te gehad het.
Groot plesier.
Sterkte met die res van die jaar.
Groete
Este
Lizette V - Aug 2020
Overall score
Gerieflik en vriendelike diens.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Was so lekker dat julle hier was asseblief kom kuier weer.
Baie Groete
Este
Imilda O - Feb 2020
Overall score
Enjoyable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Genotvol.
'n Heerlike vinnige wegbreek in ‘n puik plek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Baie dankie vir die top sterre.
Groete
Karoo Retreat span
Barbara B - Jan 2020
Overall score
Came as clients, left as friends.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Dear Barbara,
Thank you so much for the great review.
We are so happy that you had a great stay.
Kind regards,
Karoo Retreat
Pierre R - Jan 2020
Overall score
Awesome stopover.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Hi Pierre
Baie dankie vir die mooi resensie.
Hoop om julle weer te sien by Karoo Retreat.
Groete
Karoo Retreat Span
Adele V - Jan 2020
Overall score
Rustig en verkwikkend.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Hi Adele
Baie dankie dat julle by Karoo Retreat gebly het.
Groete
Karoo Retreat Span
Michaela D - Dec 2019
Overall score
It was a wonderful weekend away.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Hi Michaela,
Thank you for staying with us glad you enjoyed your weekend with us.
Marika S - Nov 2019
Overall score
Very neat, modern accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjiese, moderne blyplek.
Ons as gesin het heerlik gebly. Woon-eenheid was gediens terwyl ons uit was. Alles baie mooi, nuut en in werkende orde. Sal definitief weer daar tuis gaan. Ontbyt was ook heerlik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Marika Goeie More.
Baie dankie vir wonderlike terugvoer so bly julle het Karoo Retreat geniet.
Groete
Este
Yolande T - Oct 2019
Overall score
Fantastic.
Read moreKaroo Retreat Guesthouse's response
Yolande good day,
It is only a pleasure. Hope to see you soon.
Kind Regards
Este Smit
Vuyokazi N - Oct 2019
Overall score
Exquisite.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Wonderful to get this great feedback.
You were a wonderful guest.
Looking forward to seeing you again.
Kind Regards
Este
Lynette K - Oct 2019
Overall score
Baie netjies, skoon en gerieflik.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Good day Lynette,
Thank you so much for this great review was wonderful hosting you.
Looking forward to your next visit
Kind Regards
Este
Kawaya K - Oct 2019
Overall score
Home away from home.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Good day Kawaya,,
Thank you so much for staying at Karoo Retreat. Was wonderful having you.
Regards
Este and staff
Anene D - Oct 2019
Overall score
Very reasonable and neat, value for money!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie billik en netjies, waarde vir geld!
Die gastehuis kan aanbeveel word. Personeel is baie behulpsaam. Alles is netjies, mooi en lekker!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Goeie dag Anene,
Baie dankie vir al die komplimente. Groot plesier
Groete
Este en staff
Annemie S - Sep 2019
Overall score
Mooi en rustig. Ontbyt heerlik.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Goeie dag Annemie,
Wonderlik om te hoor.
Groete
Este
Chantel W - Sep 2019
Overall score
Modern, comfy Karoo treat.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Hi Chantel wondeful to hear thank you so much
Kind Regards
Este
Hester M - Sep 2019
Overall score
Very neat, service is good and food very tasty.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies, diens is goed en kos baie lekker.
Enige negatiewe kommentaar is dat die prys vir die spesifieke kamer wat ons bespreek het, nie ooreenstem met wat geadverteer word nie en toe ek navraag gedoen het, is ek ingelig dat al die goedkoop kamers klaar geneem is. Ding is net dat die kamer waarin ons gebly het 'n spesifieke nommer met' n spesifieke prys gehad het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Hi Hester,
Baie dankie vir u terugvoer, toe u by ons bespreek het, het u die pryse gevra waarvan u 'n afslag van 30% gekry het. Ons het u dan in een van ons huise wat duurder was, geplaas, maar ons het dit aan u gegee teen 'n baie goeie prys. Dit is ook die rede waarom die prente verskil, aangesien dit nie die eenheid was wat u oorspronklik bespreek het nie.
Sue N - Sep 2019
Overall score
Great modern stay. Excellent value for money.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Good day Sue,
Thank you for a great review
Looking forward to your next visit
Kind Regards
Este
Calie V - Sep 2019
Overall score
Ons het lekker gebly, die haardroër was 'n bonus.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Goeie dag Ancil,
Groot plesier. Bly julle het n heerlike tyd gehad by Karoo Retreat.
Groete
Karoo Retreat
Theresa P - Sep 2019
Overall score
Excellent welcome and accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die ontvangs en verblyf was puik.
Was nie bewus van Karoo Retreat nie, maar sal in die vervolg beslis eerste daar verblyf soek. Ontvangs, verblyf en ontbyt was puik en waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Beste Theresa,
Baie dankie dat julle Karoo Retreat gekies het om by oor te slaap in Oudtshoorn. Ons het dit baie geniet om julle as gaste te kon ontvang.
Sien julle graag weer.
Baie groete
Este en personeel
Mathilda J - Sep 2019
Overall score
Awesome.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Dear Mathilda,
Thank you for staying at Karoo Retreat. We do not mind visitors for a short while. In the past, guests brought visitors who ended up staying for hours. We need to control who comes onto our property for security.
Thanks for understanding.
Kind regards,
Este and staff
Philip W - Aug 2019
Overall score
Stunning guest house, excellent service, wonderful breakfast and comfortable stay.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Thank you for staying with us, was wonderful having you.
Thank you for all the great compliments.
Hope to see you soon.
Kind Regards
Este Smit
Almero D - Aug 2019
Overall score
Besonder aangenaam.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Beste Almero,
Baie dankie dat julle by ons oorgeslaap het. Ons sien julle binnekort weer.
Groete,
Karoo Retreat
Sally H - Jul 2019
Overall score
Baie rustig en gemaklik.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Beste Sally,
Baie dankie dat julle Karoo Retreat gekies het om by te oornag. Ons sien julle weer.
Groete,
Karoo Retreat
Johan V - Jul 2019
Overall score
Rustig, veilig en netjies skoon, als in plek.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Baie dankie vir julle oorbly by Karoo Retreat. Ons sien uit daarna om julle weer te sien!
Corrie F - Jul 2019
Overall score
Modern en bekostigbaar.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Hi Corrie
Dankie dat julle Karoo Retreat gekies het. Bly julle het dit geniet
Groete,
Lulu
Elizabeth D - Jul 2019
Overall score
Extremely well-equipped, self-catering, comfortable stop over in modern, clean lodge.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Hi Elizabeth
Was wonderful having you. See you in the near future
Kind Regards,
Karoo Retreat
Debbie S - Jun 2019
Overall score
Vriendelike gasvrou, heerlike ontbyt en villa is pragtig uitgelê, ons het dit baie geniet.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Debbie,
Dankie dat julle Karoo Retreat gekies het om oor te bly. So bly julle het lekker gebly.
Sien julle weer.
Groete,
Karoo Retreat Bestuur
Johan S - May 2019
Overall score
Very nice place. Very friendly people. Truly value for money.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Baie oulike plek. Baie vriendelike mense. Voorwaar waarde vir jou geld.
Vanaf bespreking tot aankoms was ek deurlopend op datum gehou met alle verwikkelinge. Met aankoms was ek vriendelik verwelkom en het dit my sommer tuis laat voel. Die diens was deurlopend van hoogstaande gehalte en die personeel was vriendelik en behulpsaam ten alle tye. Die feit dat hul die omgewing goed ken het ook gehelp om sommer vinnig 'n lekker restaurant op te spoor waar ek regtig lekker geëet het, dus is hul verwysings vir seker betroubaar. Die akkommodasie is van hoogstaande gehalte, netjies, skoon, ruim en toegerus met alles wat jy mag nodig hê. Dit is geleë in 'n lekker stil omgewing, dus geen steurnisse nie en kan jy lekker slaap. Die ontbyt was uitmuntend. Tot en met die oomblik wat ek vertrek het was ek deurlopend vriendelik en gasvry hanteer en het dit my spesiaal laat voel. Baie dankie aan al die personeel van die Karoo Retreat gastehuis vir jul puik diens. Sien jul gou weer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Johan môre. Baie dankie vir julle oorbly by Karoo Retreat. Julle was uitmuntende gaste. Sien julle weer!
Groete
Karoo Retreat Bestuur
Anton B - May 2019
Overall score
Neat, clean and comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies, skoon en gerieflik.
Baie oulike verblyf in Oudshoorn. Netjies, skoon en baie gerieflik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Baie dankie dat julle by Karoo Retreat gebly het. Hoop ons sien julle binnekort weer.
Groete,
Este
Johann H - May 2019
Overall score
Netjies en aangenaam.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Baie dankie Johan vir wonderlike terugvoer was heerlik met julle by Karoo Retreat.
Groete,
Este
Marike W - May 2019
Overall score
Cosy.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gesellig.
Ongelooflik lekker gebly en ontbyt was lekker. Goed toegeruste eenhede.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Baie dankie Marike vir wonderlike terugvoering. Hoop ons sien julle binnekort weer vriendelike.
Groete
Este
Ronelle N - May 2019
Overall score
Absoluut fantasties!
Karoo Retreat Guesthouse's response
Hi Ronelle, baie dankie dat julle Karoo Retreat gekies het om by oor te slaap. Hoop ons sien julle weer binnekort.
Groete
Este
Anna D - May 2019
Overall score
Heerlik. Baie goeie diens en ontvangs.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Hi Anna, baie dankie dit was heerlik dat julle by Karoo Retreat gebly het, hoop ons sien julle binnekort weer.
Japie M - May 2019
Overall score
Baie lekker.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Dankie Japie
Ons sien uit om julle weer te sien.
Groete
Karoo Retreat
Lizel C - May 2019
Overall score
Rustige, stil atmosfeer met voortreflike kliëntediens.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Hallo Lizel
Baie dankie vir die mooi resensie.
Ek sien uit om jul weer te verwelkom in die toekoms.
Groete, Karoo Retreat span.
Attie L - May 2019
Overall score
Fantastic!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasies!
Uitstekende verblyf teen 'n baie bekostigbare tarief. Die eenheid was uiters netjies, skoon en alles gehad wat nodig is. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Heerlike ontbyt. Sal beslis weer daar gaan kuier en beveel dit definitief aan vir enigeen wat verblyf soek in Oudtshoorn. Wel gedaan Karoo Retreat, julle is tops!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karoo Retreat Guesthouse's response
More Attie
Dankie ons sien uit om julle weer te sien.
Groete
Karoo Retreat
Louis L - May 2019
Overall score
Regtig goeie waarde vir geld.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Baie dankie ons streef om vir ons gaste 5 ster te gee teen 2 ster pryse.
Bly julle het dit geniet.
Hoop ons sien julle binnekort.
Groete
Karoo Retreat
Elizabeth F - Apr 2019
Overall score
Fantasmagories.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Elizabeth
Wonderlik, so bly julle het lekker gebly, hoop ons sien julle weer binnekort.
Groete
Karoo Retreat
Sina D - Apr 2019
Overall score
Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uistekend.
Lekker, bekostigbare nagrus. Dankie, die diens was uitstekend.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Sina more,
Groot plesier en hoop ons sien julle binnekort.
Groete
Karoo Retreat
Mandus M - Apr 2019
Overall score
Netjies en skoon.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Dankie dat julle oorgebly het by Karoo Retreat ek is bly julle het dit geniet.
Groete
Karoo Retreat bestuur span
Jennifer B - Mar 2019
Overall score
Great hospitality. Go the extra mile.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Hi Jennifer
Thanks for staying at Karoo Retreat, so glad you enjoyed your stay.
Hope to see you soon
Kind Regards
Andre B - Mar 2019
Overall score
We got a lot more than we expected.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het baie meer gekry as wat ons verwag het.
Die kothuis waarin ons gebly het, was ideaal vir ons behoeftes waar ons as familie saam gekuier het. Alles is daar wat nodig is, baie gesellig, voorwaar voortreflik!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Andre more
Baie dankie dat julle Karoo Retreat gekies het om te oornag, so bly julle het lekker gebly en dit geniet, sien julle binnekort weer.
Groete
Karoo Retreat
Pierre F - Mar 2019
Overall score
Alles was 100%. Dankie. Sal weer daar oornag.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Wonderlik om te hoor.
Hoop ons sien julle weer binnekort.
Groete
Karoo Retreat Bestuur
Martha D - Feb 2019
Overall score
Ons het topgehalte diens gekry.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Martha more
Baie dankie dit was heerlik om julle by Karoo Retreat te gehad het, julle is altyd welkom.
Groete
Karoo Retreat Bestuur
Lee-anne F - Feb 2019
Overall score
Incredible. Can't wait to stay there.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflik. Kan nie wag om weer te kom oorbly nie.
Ongelooflike mooi en netjies. Ons was goed na gekyk en als wat ons wou he was voorsien en vele meer. Beautiful gastehuis, ongelooflik veilig en het gevoel soos my 2de huis. Sal elke jaar net hier kom bly wanneer ek Cango Maraton kom doen.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Goeie more Lee-anne,
Baie dankie vir die mooi resensie.
So bly julle het die geniet.
Sien uit om jul weer te verwelkom.
Groete,
Karoo Retreat Span
Maria S - Jan 2019
Overall score
Baie mooi en netjies, lekker lugversorging, swembad, oulike mense, lekker ontbyt. Bespreek gerus.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Maria was heerlik om julle daar te gehad het dankie vir al die baie komplimente. Julle enige tyd welkom. Heerlik om gaste soos julle te he. Groete Karoo Retreat staff
Liezl T - Dec 2018
Overall score
Lekkerste verblyf in 'n wyle.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Baie dankie dat julle by Karoo Retreat gebly het. Dis n groot plesier. Hoop om julle gou weer te sien
Johani F - Dec 2018
Overall score
It was worth it.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was die moeite werd gewees.
Dit was baie goedkoop. Beslis waarde vir geld. Ek beveel die plek definitief aan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Baie dankie Johani vir die oorbly. Ons probeer vir gaste 5 ster verblyf gee vir die prys wat 1 ster plekke gee. Ons probeer goeie waarde vir ons gaste gee.
Groete
Este
Jethro H - Nov 2018
Overall score
Geen warm water in stort 06:30 in die oggend.
Read moreKaroo Retreat Guesthouse's response
Goeiedag Jethro,
Baie dankie vir u terugvoer rakende u aand se verblyf by ons. Ek wil u ook bedank vir al u opbouende kritiek, ons gaan dadelik werk maak daarvan en kyk hoe ons dinge nog beter kan maak vir ons gaste.
Daar staan n klein 'h' vir 'hot' en klein 'c' vir 'cold' op die krane. Ek dink dit kon gebeur het dat u dit miskien nie raakgesien het nie en dit miskien net op koud gehad het. Elke kamer het sy eie gasgeyser en ons het na die kennismaking van u resensie seker gemaak en kan bevestig daar is warm water. Omdat elke kamer sy eie gasgeyser het, is daar altyd warm water.
Jammer oor die hekke wat toe was. Ons hou dit maar altyd toe vir al ons gaste se veiligheid. Die bestuurder was op daai stadium gou besig met ander gaste se ontbyt en sy vra om verskoning en was nie bewus dat u wou uitgaan nie.
Ons ontbyt se waarde is R55 wat ons gratis vir ons gaste gee. Dit bestaan uit koffee, tee, sap, 'n groot bak vrugte, pappe van jou keuse, vars gebakte muffins, wafels, plaatkoekies, Franse roosterbrood, salm/spekvleis/avokado wraps, hollandaise souse en eiers van u keuse. Ons kry altyd baie komplimente oor ons ontbyt vir R55 en al ons gaste kan nie glo hulle kry so baie kos en so groot verskeidenheid van kos om van te kies vir daai prys nie. Ek is jammer dat u dit as eenvoudig beskou en wil graag versoek om ons te laat weet wat u nog ingesluit sou wou hê. Soos wat enigiets op 'n buffet opraak, vervang ons dit dadelik en bring nuwe vars bakke vrugteslaai of yogurt uit.
Ek vra groot om verskoning en hoop regtig om dit nog beter te maak vir ons toekomstige gaste.
Weereens, dankie vir u terugvoer.
Karoo-groete,
Este
Nicole L - Nov 2018
Overall score
Our stay at the Karoo Retreat was perfect!
Karoo Retreat Guesthouse's response
Thank you so much, we would love to see you again at Karoo Retreat.
Kind Regards
Karoo Retreat Team
Zelda C - Nov 2018
Overall score
This is quite a new establishment and I am sure they will get there eventually.
Karoo Retreat Guesthouse's response
GoeiedagZelda,
Dankie dat jy by Karoo Retreat tuis gegaan het. Jy het dadelik aan ons geraporteer dat daar nie 'n haardroër is nie. Ons het dadelik vir jou n haardroër gebring. Al ons kamers het splinternuwe haardroërs. Gaste het die vorige dag verdwyn met ons haardroër, ons het dit dadelik vervang nog terwyl jy daar was. Ons het ook dadelik vir jou ys na jou kamer toe gebring omdat die standaard kamers nie kombuise het nie, het ons ook vir jou gese jy kan enige tyd ys gan haal in die restaurant se kombuis en dat Neliza vir jou kan ys aandra soos jy nodig sal he. Ons het hard probeer om regtig dadelik elke keer op te tree sodra jy iets nodig gekry het. Was lekker om jou te ontmoet het en hoop ons sien jou weer.
Groete
Este
Lizl M - Oct 2018
Overall score
Netjiese, moderne verblyf.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Baie dankie vir die goeie sterre Lizl .
Groete
Karoo Retreat
Hendrik D - Oct 2018
Overall score
Was teleurgestel met die huisvesting wat ons gekry het.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Hi Hendrik
Ek is baie jammer dat jul nie gelukkig was nie.
Groete
Karoo Retreat Span.
Abre B - Oct 2018
Overall score
Aangenaam.
Leylanie S - Oct 2018
Overall score
Stylvol en rustig.
Read moreKaroo Retreat Guesthouse's response
Goeie middag Leylanie
Baie dankie dat jul by Karoo Retreat gebly het.
Ons sien uit om u weer te verwelkom in die toekoms.
Groete
Karoo Retreat span
Carika S - Oct 2018
Overall score
Enjoyed it a lot.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie geniet.
Waarde vir jou geld en vriendelike diens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Hi Carika
Baie dankie vir die mooi resensie.
Groete
Karoo Retreat span
Danie S - Oct 2018
Overall score
Baie lekker gewees.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Asb kom kuier weer.
Kobus D - Sep 2018
Overall score
Rustig, stil en vriendelik.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Goeie middag Kobus
Baie dankie dat jul by Karoo Retreat gebly het.
Kom kuier weer gerus.
Groete
Karoo Retreat span
Bokkie B - Sep 2018
Overall score
Waarde vir geld.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Baie dankie dat julle by ons gebly het.
Groete
Karoo Retreat span
Cd H - Sep 2018
Overall score
Excellent!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend!
Goeie diens. Baie netjies. En 'n moet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Baie dankie vir n wonderlike terugvoer. So lekker om gelukkige gaste te he.
Groete
Este
Lennard H - Aug 2018
Overall score
Fantastiese, pragtige akkommodasie, stylvol versier.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Bly julle het julle tyd by Karoo Retreat geniet, hoop om julle binnekort weer vinnig te sien.
Groete
Este Smit
Anita H - Aug 2018
Overall score
Prachtig huis.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Hi Anita,
I am so glad you enjoyed the big house and the comfortable beds. Would love to see you again in the future.
Kind Regards
Este
John T - Aug 2018
Overall score
Snoesig, smaaklike dekor en lekker geslaap.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Baie dankie vir die goeie resensie John, bly jy die bad geniet, volgende keer kan julle in een van ons nuwe eenhede kom bly en ontbyt by ons nuwe restaurant op die perseël geniet.
Vriendelike Groete
Este
Nelda V - Aug 2018
Overall score
Baie gemaklike, ruim verblyf. Was baie dankbaar vir verwarmers en elektriese komberse.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Nelda middag
Baie dankie vir jou mooi terugvoer. So lekker as gaste lekker by Karoo Retreat bly
Julle enige tyd welkom
Hartlike groete
Este
Johan G - Aug 2018
Overall score
Excellent and with all necessary facilities.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Onverbeterlik en met alle denkbare geriewe.
Die aantreklikste, netjiesste, gerieflikste verblyf wat enige mens voor kan hoop. En alle geriewe, eetgerei en breekgoed is daar en in oorvloed. 'n Mens sal vir 'n maand hier kan bly. Ook swembad en buite braaiplekke met pragtige atmosfeer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Johan baie dankie vir al jou komplimente, lat ons so lekker voel, asb kom kuier weer by Karoo Retreat.
Karoo Groete
Este
Lehanne R - Jul 2018
Overall score
Ons het heerlik warm geslaap en als was daar wat ons nodig gehad het.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Baie dankie vir julle terugvoer, kom maak gerus weer 'n draai by Karoo Retreat.
Groete
Este
Maria S - Jul 2018
Overall score
Fantastic. Really enjoyed it.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Good day Maria,
We would love to see you again. Thank you so much for this wonderful review.
Kind Regards
Este
Antoinette M - Jul 2018
Overall score
Hoë gehalte-blyplek.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Goeiedag Ashleigh,
Dankie vir wonderlike terugvoer oor die dekor en linne, so bly julle het dit geniet
Hoop julle kom kuier sommer vinnig weer
Baie groete
Este
Charles S - Jul 2018
Overall score
Bekostigbaar, veilig, naby alles in die dorp, skoon en gerieflik.
Read moreKaroo Retreat Guesthouse's response
Baie dankie vir al die goeie opmerkings, Charles, julle is enige tyd welkom weer kom kuier hierdie keer in die somer.
Groete
Este
Lizelle W - Jul 2018
Overall score
Baie lekker gebly, lieflike spasie, sal enige tyd aanbeveel.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Lizelle,
Baie dankie vir al die sterre.
Groete
Karoo Retreat span
Simone M - Jun 2018
Overall score
Lovely and beautiful place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lieflike pragtige plekkie.
Ons is baie vriendelik en met gasvryheid ontvang. Die bestuur het seker gemaak dat ons 'n warme nag sou hê en het aanhou laat weet dat daar ekstra komberse en 'n elektriese kombers is. Sal definitief weer daar gaan bly!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Hi Simone
Baie dankie, ek sien uit om jul weer te verwelkom in die toekoms.
Groete
Karoo Retreat span
Robert K - Jun 2018
Overall score
Perfect overnight stay.
Nick P - Jun 2018
Overall score
Baie lekker.
Freek M - May 2018
Overall score
Not suitable for senior citizens.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Nie geskik vir senior burgers.
Ons luukse eenheid het net 'n bad en geen stort gehad nie. Ons seniors kan nie in 'n hoë bad in- en uitklim nie. Houtvloere kraak geweldig. Die TV is te klein, kan slegs op bed lê en TV kyk. Ons seniors se oë is swak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Goeiedag meneer,
Ons vra om verskoning vir enige ongerief, ons het ander eenhede wat meer geskik is vir senior burgers, jammer daaroor, partykeer moeilik want mens weet nie vooraf wat gaste se ouderdom is as hulle bespreek nie
Kom kuier asb weer.
Pieter Frederik J - May 2018
Overall score
Friendly manager had everything running smoothly and the unit is large.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike bestuurder het alles glad laat verloop en die eenheid is groot.
Die bestuurder het vriendelik gehelp en mens sommer laat tuis voel. Die eenheid (nommer een) is baie en baie goed toegerus. Ons was wel slegs twee en die twee kamers kan gemaklik 4 slaap en het ook 'n kot by vir babas. Die kombuis het alles ingehad, selfs 'n skêr en oondhandskoene wat 'n paar eenhede nie gehad net nie, asook 'n gas (en elektriese) stoof wat nuttig was toe die krag af was in die hele Oudsthoorn.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
George K - May 2018
Overall score
Absolutely fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Eenvoudig fantasties.
Rustig geslaap soos lanklaas in my lewe. Gasvrou baie behulpsaam. Het selfs 'n restaurant aanbeveel. Het een gekies naamlik Nostalgie waar ons 'n romantiese ete geniet het. Eienaar se dogter het ons teen geen koste na die restaurant geneem en weer kom oplaai en by Karoo Retreat terugbesorg. Ek sal beslis weer van Karoo Retreat gebruik maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cecilia V - May 2018
Overall score
Pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam.
Heerlike verblyf. Huislike gevoel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jolinda C - May 2018
Overall score
Pragtig en baie netjies.
Andre C - May 2018
Overall score
Baie netjiese, goed geleë akkommodasie.
Anita V - May 2018
Overall score
Very need, peaceful atmosphere.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies, rustige atmosfeer.
Vriendelike ontvangs by 'n baie netjiese, rustige plek. Sal Karoo Retreat sterk aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Amanda S - Apr 2018
Overall score
Aangename oornag.
Deon M - Apr 2018
Overall score
Vriendelik, skoon geriewe, het ongelukkig net nie aan verwagtinge wat gestel is voldoen nie.
Read moreKaroo Retreat Guesthouse's response
Hi Deon, dankie vir die terugvoer, maar ongelukkig het jy die cottage bespreek en nie die ander plekke nie. Daar staan baie duidelik wat die verskil tussen die plekke is en die cottage is ook baie goedkoper as die ander plekke. Jy kon enige tyd die ander plekke bespreek het. Daar staan ook duidelik dat die cottage 'n bad het. Ek is jammer jy hou nie van bad nie. Weereens kon jy dit net genoem het vir die bestuurder en sy kon julle opgradeer het na 'n ander eenheid. Daar staan ook dat daar nie 'n kombuis in die cottage is nie. Dis hoekom dit heelwat goedkoper is as die ander eenhede. Die bestuurder is 24 uur beskikbaar en los altyd maklik en dadelik probleme op, julle kan dit net al dag 1 aan haar gemeld het. Ons het ekstra braai panne wat jy kon leen as jy net gevra het. Die bed in die cottage is nuut en baie gemaklik en van hoë standaard. Daar is 3 braai plekke reg voor jou cottage en die cottage het sy eie router vir sterk Wi-Fi wat werk. Ons DStv werk baie goed behalwe as dit 'n area probleem is met Multi Choice waaroor ons geen beheer het. Ek is jammer vir jou ongerief. Asseblief, in die toekoms by enige plek, laat weet die bestuur sommer dadelik van al jou pyne. Ons is altyd bereid om dadelik oplossings te vind terwyl gaste op die perseel is. Ons kan niks doen as jy weg is en dan kla nie. Groete, Karoo Retreat.
Paulus V - Mar 2018
Overall score
Baie vriendelik.
Elizabeth W - Mar 2018
Overall score
Vierde keer in 2 jaar wat ons hier bly - ek dink dit sê alles!
Tanya K - Feb 2018
Overall score
Pleasant.
Jackie B - Feb 2018
Overall score
Karoo Retreat is sentraal geleë, dit is baie oulike plek met 'n swembad.
Andre M - Jan 2018
Overall score
Goeie waarde vir geld.
Ferdie V - Dec 2017
Overall score
Lekker gebly.
Dawid F - Dec 2017
Overall score
Refreshing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Verfrissend.
Ons was vriendelik ontvang, en die personeel baie hulpvaardig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Zoe S - Oct 2017
Overall score
Had a very nice stay!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly!
Baie mooi dekor, skoon en vriendelike personeel. Ons het ons verblyf so baie geniet. Baie dankie vir al die hulp.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Goeie middag Zoe,
Baie dankie vir die mooi review, ons hoop om julle gou weer te verwelkom.
Groete,
Karoo Retreat
Elizabeth W - Oct 2017
Overall score
100% truthful - has everything you need!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Honderd persent heerlik - alles wat jy nodig het, is daar!
Rustig en veilig - volledig toegeruste kombuis met heerlike tafel om by te eet. Voel of mens by jou eie huis is. Ons kon net nie die vuurhoutjies kry nie. Dankie Ina vir al jou moeite.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Baie dankie Elsabe
Hoop om julle gou weer te verwelkom.
Groete
Karoo Retreat
Geraldine P - Sep 2017
Overall score
Lanklaas so lekker ontspan.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Goeie more Geraldine
Hoop om julle gou weer te verwerlkom by Karoo Retreat.
Karoo Groete
Rojeanne M - Sep 2017
Overall score
Absolutely wonderful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absoluut wonderlik.
Dit was ons tweede keer wat ons Karoo Retreat besoek het en ons kom beslis weer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Goeiedag Rojeanne,
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Groete,
Karoo Retreat
Jan F - Aug 2017
Overall score
Stylvol en rustig.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Baie dankie vir die mooi resensie. Sien uit daarna om julle weer te verwelkom in die toekoms.
Groete,
Karoo Retreat - bestuur
Alecia V - Jul 2017
Overall score
Modern and comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Modern en gemaklik.
Ons kamer was baie netjies met moderne dekor. Die kamer was warm, die bed gemaklik en die badkamer baie mooi! Ina was ook baie deeglik met aanwysings en hulp. Ons sal vir seker weer hier kom oorbly as ons in die area is.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Baie dankie, hoop om julle gou weet te verwelkom.
Groete
Karoo Retreat
Juan V - Jul 2017
Overall score
Vriendelike ontvangs deur bestuurder en pragtige, rustige,veilige plekkie om te ontspan.
Read moreKaroo Retreat Guesthouse's response
Goeie more Juan
Baie dankie vir die mooi review.
Ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Groete
Karoo Retreat
Christelle C - May 2017
Overall score
Really a Karoo Retreat!
Karoo Retreat Guesthouse's response
Thank you so much for this wonderful review. Great to have happy guest. Hope to see you soon in the future
Kind Regards
Karoo Retreat Team
Chris V - May 2017
Overall score
Neat, clean accommodation at an affordable price.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Netjiese, skoon verblyf teen 'n billike prys.
Die houthuisie is bietjie klein en die vloere kraak, maar die plekkie is skoon, netjies en het alles wat jy nodig het vir 'n aand se oorslaap. Die ligging is goed in 'n stil buurt en relatief naby aan al die populêre restaurante. Die huisie is ook redelik privaat van die ander eenhede en ek was baie dankbaar vir die aircon. Die enigste negatiewe punte wat ek kan noem is: dis huisie het nie 'n stort nie, slegs 'n mooi bad en die hek na die straat staan altyd oop en enige iemand kan dit oop skuif met toegang tot die motors en huisies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karoo Retreat Guesthouse's response
Goeie more Chris
Baie dankie vir u terugvoering.
Ons is tans bestig om die motorhek elektronies te maak.
Die bad het 'n stort koneksie aan.
Sien uit om julle weer te verwelkom in die toekoms.
Groete
Karoo Retreat