Karoo Uitsig
Review Summary
Leon V - Apr 2021
Overall score
Gerieflik, kry waarde vir geld en die ontvangs is baie vriendelik.
Joy V - Apr 2021
Overall score
Very basic.
Heinz G - Apr 2021
Overall score
Karoo Uitsig building and rooms are very old, but everything was clean.
John S - Mar 2021
Overall score
Netjies, skoon, gerieflik.
Judith R - Mar 2021
Overall score
It was a lovely location, friendly and helpful owners, and quaint rooms.
Chris A - Mar 2021
Overall score
Rustic, clean and very friendly accommodation.
Melinda B - Mar 2021
Overall score
Baie rustige plek.
Read moreLizette B - Mar 2021
Overall score
Stunning.
Hannelie D - Feb 2021
Overall score
Amazing Karoo Uitsig.
Olof V - Feb 2021
Overall score
Uitstekende diens en waarde vir geld.
Gerhard N - Feb 2021
Overall score
Billik en prakties.
Mike S - Feb 2021
Overall score
Rustige nag gehad. Oornag op pad Kaap toe. Baie gasvrye mense.
Herman V - Jan 2021
Overall score
Ongelooflike vriendelike gashere. Vir seker die plek om oor te slaap, die beste blyplek tussen Gauteng en die Kaap!
Deon M - Jan 2021
Overall score
Awesome, friendly, well worth the stay.
Paul B - Jan 2021
Overall score
Vriendelik, skoon, veilig stil omgewing.
Carien H - Jan 2021
Overall score
Besonders gawe en gasvrye mense. Verfrissend anders!
Dolf V - Jan 2021
Overall score
Was fantasties gewees.
Nico C - Dec 2020
Overall score
Hulle gasvreiheid was uitstekend. Die plekkie is perfek vir 'n oorslaap.
Thelma O - Dec 2020
Overall score
Rus en vrede
Madelaine V - Dec 2020
Overall score
Waarde vir geld
Jade D - Dec 2020
Overall score
Absolutely wonderful!
Andrew W - Dec 2020
Overall score
Perfekte rustige ruspunt.
Charlien H - Dec 2020
Overall score
Ons was aangenaam verras, eintlik net op soek na 'n bed om op te slaap, maar wat ons gekry het was veel meer!
Dolores R - Dec 2020
Overall score
Disappointed in condition of guesthouse.
Martin D - Dec 2020
Overall score
Wonderlik.
Andre A - Nov 2020
Overall score
Wunderbar!
Tinus K - Nov 2020
Overall score
Gemaklik en vriendelik.
Louis S - Nov 2020
Overall score
Net vinnig oorgestop vir die aand .
Adelle D - Nov 2020
Overall score
Lekker rustig.
Christine P - Nov 2020
Overall score
Gasvryheid was uitstekend!
Fred S - Oct 2020
Overall score
Ons het ons oornag verblyf geniet en kon lekker ontspan vir die aand.
Roger C - Oct 2020
Overall score
Baie skoon, netjies, vriendelik. Baaaaie koue nag!! maar genoeg komberse!
Retha K - Oct 2020
Overall score
Netjies, skoon, vriendelike diens
Luzanne K - Sep 2020
Overall score
Warm en skoon stort en beddens.
Mandy V - Sep 2020
Overall score
Friendly warm welcome. Neat and clean room.
Cynthia L - Sep 2020
Overall score
Overnight only.
Johan F - Sep 2020
Overall score
Baie rustig
Chane V - Sep 2020
Overall score
Vriendelike diens.
Desmond A - Sep 2020
Overall score
Charming, rustic atmosphere.
Phillip B - Sep 2020
Overall score
Vriendelike gasvrye mense. Geskik vir oornag.
Petrus V - Sep 2020
Overall score
Comfortable, overnight accommodation
Christie M - Sep 2020
Overall score
Het lekker geslaap
Rinus P - Aug 2020
Overall score
Baie ou gebou maar baie netjies, eienaars baie vriendelik en baie hulpvaardig.
Nannette A - Aug 2020
Overall score
Quick stop over.
Frikkie En Rita B - Mar 2020
Overall score
Rustige nagrus.
Charlene S - Feb 2020
Overall score
Briljant, briljant, briljant!
Stanley P - Jan 2020
Overall score
Just a happy experience.
Pieter H - Jan 2020
Overall score
They have the perfect place to stay with dogs.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Hulle het die perfekte plek om oor te bly met honde.
Behulpsaam en het onmiddellik aandag gegee oor die lig wat in my kamer geskyn het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kobie V - Jan 2020
Overall score
Net slaapplek gesoek om te oornag.
Leroux Z - Jan 2020
Overall score
Baie lekker gewees rustige omgewing.
Paul G - Dec 2019
Overall score
Great stopover.
Karoo Uitsig's response
Dear Paul, thank you for the review and it was a pleasure hosting yourself and kids. We look forward to seeing you again in the future. Alex and Racquel
Riana J - Oct 2019
Overall score
Bad.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Sleg.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sonja S - Apr 2019
Overall score
Bathroom unacceptable.
Annechien D - Feb 2019
Overall score
A little gem.
Marius V - Feb 2019
Overall score
Not suitable for anybody.
Albie B - Jan 2019
Overall score
If you are not prepared to expect too much, it will not disappoint.
This review has been translated,click hereto view the original version.
As jy bereid is om nie te veel te verwag nie sal dit nie teleurstel nie.
Ons wou graag Hanover ervaar en dit was 'n ervaring!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dawie D - Dec 2018
Overall score
Slaapkamer was netjies, behalwe die vensters wat nie mag oopgemaak word nie anders val die ruite uit.
Elzanne V - Dec 2018
Overall score
Dit was ongemaklik, ons het middernag opgestaan en gery.
Barry P - Nov 2018
Overall score
Nice and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker rustig.
Mooi en skoon, alles was nie daar nie, maar gasvrou het vir ons gehelp waar nodig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ria C - Oct 2018
Overall score
Hospitable and quiet.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gasvry en stil.
Baie geniet. Stilte en vrede is wonderlik. Aan te beveel vir die ou wat met min kan klaarkom.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Leone M - Aug 2018
Overall score
An unpleasant experience.
Samantha G - Jul 2018
Overall score
Wonderful place to stay.
Carina T - Apr 2018
Overall score
Uitdagend ver uit gemaksone.
Barnie J - Apr 2018
Overall score
Ouwerêldse sjarme en kunstige omgewing.
Rudi V - Mar 2018
Overall score
Work in progress.
Conrad V - Nov 2017
Overall score
Gasvry en rustig.
Heloise O - Nov 2017
Overall score
Voldoende vir oornagverblyf, kultuurryke dorpie en vriendelike ontvangs by die gastehuis.
Read moreRoss V - Nov 2017
Overall score
Aangenaam.
Dean N - Sep 2017
Overall score
Nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam.
Baie vriendelike verwelkoming. Behulpsaam. Veilig en goedkoop.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jarryd O - Aug 2017
Overall score
Very friendly and warm house to stay in.
Marian A - Aug 2017
Overall score
Quiet, peaceful, homely.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Stil, rustig, huislik.
Dit was soos 'n sprokie. Die kerk en sy luiende klok. Die ou ou huis waar ek heeltyd gewens het ek loop in Vlug na Egipte se ou Dok vas. Die eienares se pragtige kunswerk. Ons kan nie wag om weer besoek af te lê nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mathilda V - Aug 2017
Overall score
Gerieflik.
Andries V - Jul 2017
Overall score
Netjies en skoon sonder fieterjasies - goeie waarde.
Roelof G - May 2017
Overall score
Very friendly and pleasant people.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie vriendelik en aangename mense.
Ons was as eregaste behandel en ontvangs was professioneel, sal enige tyd weer daar oornag of selfs kuier vir paar dae. Sal ook almal wat daar wil oorbly op Hanover sê Vivian is 'n aangename mens. Dankie Vivian dat ons daar kon rus, ek en my vrou het dit baie geniet, veral die aand voor die kaggelvuur en al die grappies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karoo Uitsig's response
Baaie dankie Rudy en Ester ek is so bly hoop julle geniet die vakansie ons mis julle vreeslik.
Vivienne en liefie
- Capacity: 9 people
-
Check-in: 14:00 to 21:00
Check-out: 10:00 - Address: 5 Christoffel Street, Hanover, 7005, Northern Cape
- All ages welcome