Karoo Vrede
Review Summary
William G - May 2022
Overall score
Baie lekker gewees! Sal my weer daar sien binnekort!
Karoo Vrede 's response
Dankie dat julle ons deel gemaak het van julle reisplanne. Gelukkig sien mens darem die mooi sterre as mens in die aand arriveer. Sien uit daarna om julle weer eendag hier te ontvang en julle diere-kinders is altyd welkom om saam te kuier.
Karoo groete, Roelof en Lucille.
Markus V - May 2022
Overall score
Rustig en aangenaam.
Karoo Vrede 's response
Dankie dat jy en jou gesin Karoo Vrede deel gemaak het van julle resiplanne. Dit was lekker om julle te ontmoet.
Die stilte is sowaar deel van die vrede van die Karoo.
Hoop ons sien eendag weer.
Karoo-groete
Will V - Apr 2022
Overall score
Wonderlike diens en gasvryheid op 'n Klein Karoo plaas!
Louis V - Apr 2022
Overall score
Die chalet was baie gerieflik.
Karoo Vrede 's response
Die Karoo se koue vra inderdaad vir 'n lekker kaggel.
Dankie dat julle ons deel gemaak het van julle reisplanne. Hoop ons sien gou weer.
Karoo groete, Lucille.
Oloff / Danie V - Feb 2022
Overall score
Oornag op pad na Knysna.
Karoo Vrede 's response
Beste Oloff, dankie dat julle ons deel gemaak het van julle reisplanne. Wat 'n lekkerte was dit om julle te kon ontmoet.
So bly julle kon die mooi van die Karoo nagte ervaar.
Hoop ons sien eendag weer.
Karoo groete, Lucille.
Johann H - Jan 2022
Overall score
'n Ongelooflike rustige ervaring in die Groot-Karoo.
Karoo Vrede 's response
Beste Johann, was ons voorreg om sulke wonderlike gaste soos julle te kon ontvang. Die sonsondergang is altyd iets om te beleef. Hoop ons sien julle gou weer!
Karoo groete, Roelof en Lucille
Julius D - Jan 2022
Overall score
Absoluut fantasties!
Karoo Vrede 's response
Dankie vir jou mooi woorde Julius! Altyd lekker om gaste te verwelkom soos familie.
Hoop ons sien julle gou weer.
Karoo groete Lucille
Marius J - Jan 2022
Overall score
Excellent place. Very private and ideal for pets.
Colett E - Dec 2021
Overall score
Uitstekende verblyf.
Leandri V - Dec 2021
Overall score
Wonderlik, pragtig, gerieflik, fantasties!
Andrè B - Dec 2021
Overall score
Baie dankie Lucille - sy het ons so welkom laat voel en ons het heerlik geslaap. Wat 'n pragtige plekkie!
Tinki M - Dec 2021
Overall score
Baie vriendelik en hartlik.
Deon C - Dec 2021
Overall score
Sal weer hier bly.
Karoo Vrede 's response
Hallo Deon
Dit sal lekker wees om julle weer hier te kan ontvang! Was lekker om julle te ontmoet.
Karoo groete, Lucille
Beverly R - Dec 2021
Overall score
Awesome stay.
Pieter S - Dec 2021
Overall score
Baie netjies, gerieflik en vriendelik.
Karoo Vrede 's response
Dit was so lekker om julle hier by ons te ontvang. Hoop ons sien julle gou weer.
Karoo groete, Lucille.
Annelize H - Oct 2021
Overall score
Karoo hospitality at its best!
Read moreKaroo Vrede 's response
Hallo Annelize!
Always nice to meet "strangers" and see them leave as "long lost family".
Thank you so much for making Karoo Vrede part of your road trip! Hope to see you again soon.
Keep safe!
Werner O - Oct 2021
Overall score
Awesome!
Karoo Vrede 's response
Dankie dat ons deel was van julle padreis! Altyd lekker om sulke gawe mense te ontvang.
Groete vir Marinda en Danika!
Ryan S - Sep 2021
Overall score
Baie lekker oornag.
Karoo Vrede 's response
Hallo Ryan!
Was so lekker om julle hier te kon ontvang. Dankie vir jou vriendelike, mooi woorde oor Karoo Vrede. Hoop ons sien julle gou weer.
Karoo groete,
Lucille.
Alet B - Sep 2021
Overall score
Heerlike Karoo-atmosfeer en gawe gasvrou en gasheer.
Barry P - Sep 2021
Overall score
Lovely, peaceful farm.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike, rustige plaas.
Netjiese verblyf weg van die stad se geraas. Die eenhede het alles wat mens sou benodig. Lekker braaigeriewe en volledige kombuis maak alles baie gerieflik. Ons het lekker daar oorgeslaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karoo Vrede 's response
Hallo Barry, baie dankie vir jou terugvoer oor Karoo Vrede. Altyd lekker om te hoor ons gaste het lekker gebly en ook die vrede van die Karoo geniet.
Karoo groete, Lucille.
Pieter W - Aug 2021
Overall score
Nice as always.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker soos altyd.
Beste blyplek met honde in die Karoo.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karoo Vrede 's response
Hallo Pieter, dankie jy Karoo Vrede deel maak van jou reisplanne Napier toe. Altyd lekker om vriendelike gaste met hulle oulike troeteldiere hier te ontvang.
Adrie W - Aug 2021
Overall score
Fantasties!
Pieter O - Jul 2021
Overall score
Baie netjies, rustig.
Annette W - Jul 2021
Overall score
Voel asof jy by familie kuier!
Chantel J - Apr 2021
Overall score
Rustige oornag met die gevoel van plaaslewe!
Karoo Vrede 's response
Baie dankie dat julle kom sterre kyk het by ons. Dit was so lekker om julle oulike gesinnetjie te kon ontmoet.
Karoo groete, Lucille.
Pieter W - Apr 2021
Overall score
Pragtige Karoonag. Beste vir mense met honde.
Frans L - Mar 2021
Overall score
Skoon en netjies, rustige plaas-atmosfeer, uitstekende gasvryheid.
Karoo Vrede 's response
Dankie dat julle by ons kom oornag het. Dit was lekker om julle almal te ontmoet. Ons moet nou net volgende keer al die Lategans van Aberdeen hier kry, dalk is daar familie hier.
Hernene D - Mar 2021
Overall score
Gerieflike rusplek.
Karoo Vrede 's response
Dit was so lekker om julle oulike gesinnetjie en Ouma en Oupa te ontmoet. Hoop ons sien weer eendag.
Alta V - Mar 2021
Overall score
Uitstekende oorslaapplek.
Karoo Vrede 's response
Baie dankie dat julle ons deel gemaak het van julle reisplanne. Dit was so lekker om julle hier te ontvang en te kon ontmoet. Bly maar warm die winter daar in Pretoria. Hoop ons sien weer. Karoo-liefde
Gerrit P - Jan 2021
Overall score
Fantastiese oorslaapplek, reg langs die N9 maar tog op die plaas.
Karoo Vrede 's response
Dankie vir jou terugvoer Gerrit, was ons voorreg om julle hier te kon ontvang.
Dirk D - Jan 2021
Overall score
Ongeëwenaarde gasvryheid.
Karoo Vrede 's response
Dankie Dirk, vir jou terugvoer. Dit was so lekker om julle hier by ons te kon ontvang.
Elisma O - Jan 2021
Overall score
Uitstekend!
Karoo Vrede 's response
Dankie vir jou terugvoer Elisma. Die swembad is sowaar 'n wenner in die hitte! Bly julle kon die Karoo en sy mooi saam met ons geniet!
Groete Lucille
Andrea V - Jan 2021
Overall score
'n Magiese Karoo-wegbreek
Read moreKaroo Vrede 's response
Beste Andrea, baie dankie vir jou boodskap.Altyd lekker en 'n voorreg om sulke liewe mense soos julle hier te ontvang. Moet sê, die vol plaasdam na die goeie reën was 'n bonus!
Hanle P - Dec 2020
Overall score
Troeteldier-vriendelike verblyf in die rustige Karoo.
Bernie K - Dec 2020
Overall score
Pragtige Karoo-plaas!
Karoo Vrede 's response
Dankie vir jou boodskap Bernie, altyd lekker as mense saam met ons die mooie sonsondergang kan waardeer.
Roland G - Dec 2020
Overall score
Pragtige, rustige Karoo-plaas.
Karoo Vrede 's response
Roland, dankie vir jou mooi woorde oor Karoo Vrede. Die stappies vroeg in die oggend is altyd 'n lekkerte!
Elaine C - Dec 2020
Overall score
Die verblyf was heerlik en die gasheer en gasvrou was vriendelik en baie tegemoetkomend.
Jeanine J - Dec 2020
Overall score
Absoluut salig!
Enid S - Nov 2020
Overall score
Ongelooflik mooi!
Morne J - Oct 2020
Overall score
Great plek, great mense, wat n belewenis!
Sonja J - Oct 2020
Overall score
Die stilte van die plaas en die gevoel van kuier was baie lekker gewees.
Sharon V - Oct 2020
Overall score
Baie vriendelike oornag bestemming sal dit definitief weer in die toekoms gebruik.
Mandie N - Sep 2020
Overall score
Fantastiese, skoon en netjiese verblyf!
Marius A - Sep 2020
Overall score
Sal beslis weer hier oorbly en vir vriende aanbeveel.
Marlize B - Sep 2020
Overall score
Pragtige plaas, vriendelike eienaars, netjiese eenheid.
Riaan K - Aug 2020
Overall score
Lekker gerus.
Dries V - Aug 2020
Overall score
Fantasties ten opsigte van alle graderings vereistes.
Hannes N - Mar 2020
Overall score
Die naam Karoo Vrede som dit pragtig op, presies wat dit is!
Read moreLorraine M - Mar 2020
Overall score
Karoo Vrede was heerlik rustig.
Chris L - Feb 2020
Overall score
Beautiful and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtig en rustig.
Roelof en Lucile baie dankie vir die gasvryheid. Hoop julle kry genoeg reën. Mila-hond het die oopte op die plaas geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anlo H - Jan 2020
Overall score
Ongelooflik netjies en mooi met die vriendelikste gasheer en gasvrou. Alles wat jy nodig het met die rustigheid en vars lug van die Karoo.
Rika D - Dec 2019
Overall score
Rustige en veilige Karooplaas met netjiese eenhede.
Roeme V - Dec 2019
Overall score
Wish I could give 10 stars!!!
Ilani J - Dec 2019
Overall score
Heerlike oornag stop in die Karoo.
Frederik H - Dec 2019
Overall score
Baie netjiese verblyf in 'n mooi omgewing met baie vriendelike gasheer.
Daniel G - Dec 2019
Overall score
Wonderlik.
Carina K - Dec 2019
Overall score
Absoluut fantasties!
Annemarie H - Dec 2019
Overall score
Peaceful, comfortable and great.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig, gerieflike en lekker.
Maak seker om iets saam te neem vir die muskiete.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Carla P - Sep 2019
Overall score
Lekker oopplan.
- Capacity: 14 people
-
Check-in: 11:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: Van der Bergskuil Farm, Aberdeen, 6270, Eastern Cape
- All ages welcome