The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Karoohuis Guesthouse | TravelGround
+16

Karoohuis Guesthouse

Guest House

Review Summary

4.8 out of 5from 10 reviews for Karoohuis Guesthouse
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Ferdi R - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ferdi R

Stylvol, spasieus, wonderlik.

Ons het in 9 verskillende plekke gebly tydens ons toer en Karoohuis was beslis een van ons gunstelinge. Dirk se kliëntediens is uitstaande. Die verblyfeenheid is baie ruim en die decor is fantasties. Geen moeite is ontsien rondom aandag vir detail nie. Werklik 'n keurige fonds in die middel van die Karoo.

Karoohuis Guesthouse's response

Beste Ferdi. Baie dankie vir die wonderlike resensie. Dit was 'n voorreg om julle by Karoohuis Guesthouse te kon akkommodeer het. Asook om ons gaste 'n onvergeetlike verblyf te verseker. Hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Dirk

Karoohuis Guesthouse
Broderick H - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Broderick H
With friends

This unit is spacious has all the amenities you require. The beds are comfortable.

Dirk was really friendly and made us feel welcome from the outset of our arrival. The unit was super clean and tidy. It is a huge space and 4 adults are accommodated with ease and comfort. Thanks for a lovely stay.

Karoohuis Guesthouse's response

Thank you very much for the positive review, Broderick. It was a privilege to have you at our guesthouse. We strive to make our guests feel at home and to keep our guesthouse in 100% condition. From myself and the Karoohuis team, we hope to see you again. Kind regards Dirk

Karoohuis Guesthouse
Gideon S - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gideon S
With spouse/partner

Skoon en netjies.

Die vriendelike eienaar het ons hartlik ontvang en seker gemaak ons is gerieflik. Die eenheid is voorsien van alle geriewe wat mens nodig het. Die warmkombers was 'n wenner. Dankie Dirk, ons sal weer van jou gastehuis gebruik maak.

Karoohuis Guesthouse's response

Beste Gideon.
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Dit was 'n voorreg om julle by Karoohuis Guesthouse te kon akkommodeer en en te sorg dat ons gaste 'n onvergeetlike tydjie by ons gastehuis kan hê. Hoop om julle gou weer te sien.

Vriendelike groete,

Dirk

Karoohuis Guesthouse
Sonja M - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja M
With spouse/partner

Baie netjies, gerieflik vir oornag. Sal beslis aanbeveel.

Het gerieflik oornag in netjiese, goed toegeruste woonstel. Goeie waarde vir geld.

Karoohuis Guesthouse's response

Baie dankie vir die wonderlike resensie. Dit was 'n voorreg om julle by Karoohuis Guesthouse te kon akkommodeer.
Hoop om julle gou weer te sien.

Karoohuis Guesthouse
Mardia J - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mardia J
On business

Very cosy. Absolutely amazing hosts!

Thank you so much for treating my team so well. Would definitely recommend it to everyone.

Karoohuis Guesthouse's response

Thank you so so much for your kind review. Such positive feedback is always most welcome.

Karoohuis Guesthouse
Liezl B - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezl B
With spouse/partner

Aangename verrassing.

Die akkommodasie en geriewe is puik - net wat 'n mens benodig om lekker te ontspan. Baie dankie vir professionele diens en gasvrye ontvangs.

Karoohuis Guesthouse's response

Baie dankie vir die wonderlike resensie. Dit was 'n voorreg om julle by Karoohuis Guesthouse te kon akkommodeer en dat julle, jul tydjie by ons gastehuis geniet het.
Hoop om julle gou weer te sien.

Karoohuis Guesthouse
Andrè V - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andrè V
With spouse/partner

Ons kan Karoohuis en Dirk se gasvryheid aanenige reisiger aanbeveel.

Dirk was n wonderlike gasheer en sy Karoohuis het aan al ons behoeftes voldoen.

Karoohuis Guesthouse's response

Beste André.
Baie dankie vir die pragtige resensie. Dit was 'n voorreg gewees om julle by Karoohuis Gastehuis te kon akkommodeer. Ons streef daarna om Karoohuis gastehuis vir ons gaste 'n "tuiste" weg van u eie huis te skep, asook 'n onvergeetlike verblyf te verseker. Ons hoop om julle weer te sien.
Beste groete,
Dirk.

Karoohuis Guesthouse
Amanda G - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda G
Individual traveler

Spacious, neat guest house and very centrally located. Definitely value for your money.

Karoo House is a spacious, neat guest house with all the necessary amenities for your self-catering home away from home. It is centrally located, almost all businesses are within walking distance. Definitely value for your money. The host is very friendly and immediately made me feel at home.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ruim, netjiese gastehuis en baie sentraal geleë. Definitief waarde vir jou geld.

Karoohuis is 'n ruim, netjiese gastehuis met al die nodige geriewe vir jou ''self-catering'' huis weg van die huis af. Dit is baie sentraal geleë, feitlik alle besighede is loopafstand. Definitief waarde vir jou geld. Die gasheer is baie vriendelik en het my sommer dadelik tuis laat voel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karoohuis Guesthouse's response

Beste Amanda. Baie dankie vir die pragtige resensie. Dit was 'n voorreg gewees om julle by Karoohuis te kon akkommodeer. Ons streef daarna om ons gastehuis in 100% kondisie te hê ('n tuiste weg van u eie huis). Asook om ons gaste 'n onvergeetlike verblyf te verseker. Ons hoop om julle weer te sien. Beste groete, Dirk.

Karoohuis Guesthouse
Fanie V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Fanie V
With spouse/partner

Nice and clean and quiet.

The accommodation is very neat and the host very friendly and helpful. Will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker skoon en stil.

Die verblyf is baie netjies en die gasheer baie vriendelik en behulpsaam. Sal vir seker weer daar gaan oorbly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karoohuis Guesthouse's response

Beste Fanie. Baie dankie vir die pragtige resensie. Dit was 'n voorreg gewees om julle by Karoohuis te kon akkommodeer. Ons streef daarna om ons gastehuis in 100% kondisie te hê en ons gaste 'n onvergeetlike verblyf te verseker. Van myself en die Karoohuis span, ons hoop om julle weer te sien. Beste groete, Dirk.

Karoohuis Guesthouse
Gregor L - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gregor L
Individual traveler

Convenient, clean and comfortable - with super friendly service!

Through a need for overnight accommodation on my way to Pilanesberg from Cape Town, I discovered a gem of a place - both Karoohuis itself (you'll not find a place to stay with a shorter distance between car boot and bed!) and Fraserburg as a whole.

Karoohuis Guesthouse's response

Thank you very much for the review, Gregor. It was a privilege to have you at our guesthouse. We strive to make our guests feel at home and to keep our guesthouse at 100% condition.

From myself and the Karoohuis team, we hope to see you again.

Kind regards Dirk (owner)

Karoohuis Guesthouse
From
R640
per night, for 2 ppl
From
From R640
per night, for 2 ppl
From
R640
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 20 Schalkwyk Street, Fraserburg, 6960, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFVlT5MbdVsv1oySPpEF3SWMdsUKOK8o1YGOjkbkk906aXf3tpt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R640  per night, for 2 ppl 10 5 1 5 20 Schalkwyk Street Fraserburg 6960 Northern Cape 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -31.916083280621 21.51199221611
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!