The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Karoopark Guest House | TravelGround
+34

Karoopark Guest House

Guest House

Review Summary

4.4 out of 5from 140 reviews for Karoopark Guest House
Cleanliness
4.3/5
Service
4.3/5
Location
4.5/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.1/5
Lynette C - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lynette C
With spouse/partner

Friendly staff, super host.

Lovely stay. Clean. All you need is catered for.

Hannatjie V - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannatjie V
With spouse/partner

Netjiese, goedversorgde kamer. Vriendelike ontvangs.

Ons het net een nag oorgeslaap, goeie ontbyt gehad en kon heerlik eet by die restaurant op die perseel.

Anna G - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anna G
Family with teenagers

Waarde vir ons geld.

Verblyf was netjies en skoon. Albei kamers het 2 enkelbeddens.

Stefanie M - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stefanie M
With spouse/partner

Skep ontspanne vakansiegevoel. Baie gasvry en heerlike ete en ontbyt geniet. Het ons verwagtinge oortref. Net wonderlik. Heerlike ete en ontbyt.

Na baie rondry in Graaff-Reinet definitief die beste. As jy deur die hekke ry wag daar 'n paradys op jou. Sal vir enige iemand aanbeveel.

Theo G - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Theo G
With spouse/partner

Nie die plek om oor te slaap nie.

Gastegerief 'n lae prioriteit. Toilet spoel nie behoorlik nie, seephouer by wasbak gebreek, stort stukkend en onbruikbaar, stoele in slaapkamer onmoontlik om op the sit, kamer heelnag soos daglig verlig deur buiteligte, gordyne onbevoegd, buitesitplek oortrek met voelmis moes self skoonmaak en 45minute in leë eetkamer gewag vir aandete bestelling. Bly elders.

An-li T - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
An-li T
Family with young children

Baie rustig en die verblyf vol soos 'n stukkie geskiedenis.

Dit was rustig en privaat maar sou nie die restaurant aanbeveel nie. Die diens was stadig.

Judith D - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Judith D
Family with teenagers

Wonderful location, pool, accommodation and food, a perfect overnight stopover.

The food in the restaurant was excellent and the breakfast was really good too.

Cobus N - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Cobus N
With spouse/partner

Baie aangename en gasvrye mense.

Kamers netjies en skoon. Eetplek op stoep kort aandag - leë voëlhok en vuilgoeddrom kan verwyder word.

Sats O - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Sats O
Family with teenagers

Gerieflike kamer. Lekker kos.

Die kamer was baie gerieflik met alles wat mens sou wou hê. Die ontvangs was effektief. Kos in die restaurant was uitstekend gewees. Die bier was die koudste wat ek nog gedrink.

Anita P - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anita P
Family with teenagers

Rustig en ontspannend.

Rustige dorpie en hulpvaardige personeel. Kos was uit die boeke uit.

Rona V - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rona V
Family with teenagers

Waarde vir geld.

Die restaurant in die gastehuis het heerlike etes!

Karen C - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Karen C
Family with teenagers

Gemaklike oornag verblyf.

Dit is gerieflik dat daar 'n restaurant by die gastehuis is, dus hoef mens nie te gaan aandete soek na 'n lang dag op die pad nie.

Herman T - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Herman T
Family with young children

Nie so lekker nie.

Ek het die eenheid nie baie skoon gevind nie. ek dink hulle kon dit beter stofsuig. Daar was baie los hare van die vorige besoekers in die kamer.

Charlene S - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Charlene S
With friends

Baie gasvry en skoon.

Was baie skoon en gasvry, heerlik daar geëet ook sal dit beslis aanbeveel.

Gys V - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Gys V
Family with young children

Kamer baie goed toegerus met goeie fasiliteite.

Kamer was baie netjies. Kos by restaurant was heerlik gewees. Kinders het die swembad baie geniet.

Dries V - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Dries V
Family with young children

Baie goeie ligging en vriendelike diens. Die kos uit die kombuis was baie goed.

Lekker gerus en die personeel is rerig baie vriendelik. Die kamers is baie netjies en die restaurant en kroeg se dien en kos is goed. Ons sal beslis weer daar bly.

Ruan D - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ruan D
With spouse/partner

Dit was baie aangenaam en die parkering is veilig en diens was baie goed en vriendelik.

Was 'n wenner! Sal enige tyd weer terug gaan. En die kos was baie lekker en porsies was baie groot.

Shirazaan T - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Shirazaan T
Family with young children

What a dump.

We booked a one night stop over here in December and were provided with an outside room. The place is old and no effort has been made to update the furniture and bedding. We had one of 2 outside rooms which was literally on the street. The creaking floorboards made it difficult to get a good night's rest. Definitely not worth the R1550 for one night! The pics of the guesthouse are misleading!

Ria M - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria M
Family with young children

Pragtige, skoon en baie mooi.

Karoopark is 'n pragtige gastehuis. Die kamers was goed toegerus. Waarde vir geld.

Peet V - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Peet V
Family with teenagers

Vinnige 1 aand oornag.

Net oornag. Gastehuis het ons te laat ingelig dat hulle ook aandetes bedien. Ons het toe reeds by 'n ander eetplek bespreek.

Dirk D - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dirk D
Family with teenagers

Uiters vriendelike personeel en warm gasvryheid. Almal is professioneel en gereed om met enige iets te help. Die warm betrokkenheid van die die eienaars was wonderlik.

Alles was baie netjies, skoon en "cozy". Die kos was uitsonderlik lekker en absoluut uitstekende waarde vir geld. Ons sou Karoopark 6 uit 5 gee as ons kon!

Gerhard M - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard M
Family with young children

Baie lekker plek om te oornag op pad see toe.

Ons het baie lekker gebly. Die wildspastei was heerlik en die bier koud na 'n lang dag op die pad. Klein verbeterings sal die plek nog beter maak, maar te verstane na amper 2 jaar van inperkings.

Kevin L - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Kevin L
Family with teenagers

Great stop-over guesthouse.

Great stop-over on the way to Plettenberg Bay.

Stefanus L - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Stefanus L
With spouse/partner

Baie teleurgesteld in die verblyf!

Ons was baie teleurgesteld met die stort se teëls en grout, wat oud, afgeleef en vuil was. Toe ons die aand 22:00 wil gaan slaap, sien ons dat die beddegoed uiters swak is. Daar was 'n dubbelbedmatrasbeskermer en dubbelbedpaslaken op die koningingrootte-bed. Die kwaliteit van die lakens, kussings en duvet was baie sleg. Toe word ons na 'n ander kamer geskuif. Die badkamer was 'n verbetering, maar die beddegoed was steeds nie goeie kwaliteit nie. Ons sal Karoopark beslis nie aanbeveel nie.

Karin M - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karin M
With spouse/partner

Gerieflike Karoo-kuier.

Ons slaap gewoonlik hier oor en soos gewoonlik was diens puik, gasvryheid tops en aandete heerlik.

Andre H - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andre H
With spouse/partner

Gasvry, goeie kliëntediens en 'n aangename ondervinding.

Die diens van bevestiging met Karoo was uitstekend. Pesoneel het opgevolg of ons wou aandete geniet saam met hulle, die spyskaart deurgestuur en 'n heerlike warm ete bedien. Spesiale versoek was baie goed hanteer.

Susan B - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan B
With spouse/partner

Sorglose, ontspanne wegbreek en kuier.

Was wonderlik om in jou eie taal ontvang en bedien te word. Almal was so vriendelik. Ons is hartlik verwelkom en rondgewys. Die kos is uit die boonste rakke. Kamers is lekker ruim en alles is skoon en netjies. Lekker stil en rustige omgewing. Sal vir enige iemand aanbeveel en ons sal self weer daar inklok. 'n Kuier wat jou hart sommer warm maak.

Karoopark Guest House 's response

Baie dankie Susan. Dit is so lekker om jou boodskap te lees.

Karoopark Guest House
Butch C - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Butch C
On business

Very comfortable rooms and meals were good too.

Was maybe a little expensive!

Johan B - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan B
With friends

Goed.

Goeie, basiese verblyf.

Pieter B - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pieter B
With spouse/partner

Rustig, gerieflike kamer en vriendelike diens.

Al was dit net vir een nag, het ons baie lekker gebly. Skadu-tuin is 'n bonus. Sal volgende keer langer bly.

Christa C - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christa C
With spouse/partner

Aangenaam

Alles was baie netjies en skoon Die aandete en ontbyt was heerlik. Uiters gasvry.

Carl K - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Carl K
With spouse/partner

Baie gesellig, goeie kos.

Besonder goeie diens deur Phillip. Ons kon in die kamer eet, wat baie gerieflik was.

Fritz S - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fritz S
With spouse/partner

Beste nog!

Ons het sonder bybetaling die honeymoon-suite bekom, die diens was uitstekend. Die plek sal ons toekomstige halfpad-stop wees as ons Kaap toe en terug reis.

Karoopark Guest House 's response

Baie dankie.

Karoopark Guest House
Carina C - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carina C
With spouse/partner

Knus en billik!

Dit is ‘n great oorslaapplek met heerlike aandetes.

Bruce H - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Bruce H
With spouse/partner

Excellent service and friendly and helpful owners/staff. We had dinner which was excellent.

Beds and general areas a bit tired and in need of updating. Pillows very old and uncomfortable.

Daan S - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Daan S
With spouse/partner

Netjies, gerieflik, perfekte oornagplek.

Restaurant en kroeg op perseel kom baie handig in, nie nodig om nog kos te gaan soek as jy moeg gereis is nie. Baie netjies. Ons het lekker oorgeslaap. Prys hoog.

Rochelle B - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rochelle B
Family with young children

Dit voel soos jou eie huis, almal is vriendelik. Voel dadelik tuis.

Die kos was amazing. Baie lekker aand ete en ontbyt. Swembad was die hoogtepunt vir ons kinders so ook die groot tuin.

Natasha K - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natasha K
Family with young children

Aangename en vriendelike mense! Kan definitief die aandete aanbeveel.

Sien sterre.

Paul K - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Paul K
Family with young children

Skoon oornagverblyf met lekker kos op pad na die kus.

Omstreeks 4 die middag aangekom, 'n maklike inklok-proses, gewys na skoon kamers met lugversorging. Veilig parkeerplek op die perseel vir motor en sleepwa. Geniet 'n drankie by die kroeg en het dan aandete in die gastehuis gehad. Beveel die restaurant sterk aan, het 'n wildsvleispastei gehad, wat uitstekend was. Sal weer daar gaan bly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Clean, night over stay with great food, on route to the coast.

Arrived around 4 in the afternoon, easy book in process, shown to clean air conditioned rooms. Safe of street parking for car and trailer. Enjoyed a drink at the bar then had supper at the guest house. Highly recommend the restaurant, had a venison pie, which was excellent. Would stay there again.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Craig H - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Craig H
Family with young children

Value for money and friendly staff.

Perfect for a stopover to the coast.

Dirk F - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dirk F
With spouse/partner

Nice and relaxing after a day on the road. Clean, quiet and safe.

Good value and quiet. Room very well appointed. Breakfast very good and complete. Parking behind closed gate and safe.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker ontspan na dag op pad. Skoon, stil en veilig.

Goeie waarde en rustig gebly. Kamer baie goed ingerig. Ontbyt baie goed en volledig. Parkering agter geslote hek en veilig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Evette K - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Evette K
Individual traveler

The guesthouse is very well situated and has a nice homely feel.

The staff were friendly and helpful and the place has a nice homely feel. Will return next time in Graaff-Reinet.

Paul R - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Paul R
With spouse/partner

We always stay at the Karoopark Guest House on our way to Knysna.

An excellent place of character to stay in Graaff-Reinet. The Karoo lamb chops dinner was excellent as usual.

Estelle L - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Estelle L
With spouse/partner

Huis weg van ons huis.

Baie stil, ons het in kamer 6 geslaap, weg van alles af, sou net voorstel u sit block-out agter die wit gordyne, die kamer is baie lig in die nag wat mens nogal wakker hou.

Wilna M - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilna M
With spouse/partner

Certainly one of the best guesthouses in Graaff-Reinet.

Staff are friendly and very helpful. Nothing to complain about. Place was painfully neat and it was just a pleasure to stay here. The dinner was affordable and top notch. Will recommend Karoo Guest House without hesitation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vir seker een van die beste gastehuise in Graaff-Reinet.

Personeel is vriendelik en baie behulpsaam. Niks om oor te kla nie. Plek was pynlik netjies en dit was net 'n plesier om daar te oornag. Die aandete was bekostigbaar en uit die boonste rakke. Sal Karoo Gastehuis toe oë aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karoopark Guest House 's response

Beste Eric,

Baie dankie, dis so lekker om dit te hoor.

Groete,
Marizanne

Karoopark Guest House
James R - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
James R
With friends

Very much value for money.

Really good accommodation and will definitely use Karoopark Guest House again should I need accommodation in Graaff-Reinett again.

Karoopark Guest House 's response

Thank you so much. Hope we see you again.

Karoopark Guest House
Elmarie K - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie K
With spouse/partner

Gerieflik en skoon.

Die ingang is op hoofstraat, maar die akkommodasie loop ver in die erf in m.a.w. kamers en parkering is verwyderd van straat wat maak dat mens veilig voel.

Lida P - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lida P
With spouse/partner

Very large and comfortable rooms. Clean and neat. Very peaceful and quiet.

Very nice stay. Everything clean and tidy. Comfortable large rooms. Very quiet.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie groot en gerieflike kamers. Skoon en netjies. Baie stil en rustig.

Baie lekker geslaap. Alles skoon en netjies. Gerieflike groot kamers. Baie rustig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lindie E - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lindie E
With friends

Just as good as my own house!

We had a lovely stay and slept well. Picked up car problems and had to stay longer. Karoopark was so nice to give us the same room. Great service and friendly staff.

This review has been translated,click hereto view the original version.

So goed soos my eie huis!

Ons het heerlike gebly en lekker geslaap. Het karprobleme opgetel en moes langer bly. Karoopark was so gaaf om ons dieselfde kamer te gee. Puik diens en vriendelike personeel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Annemarie M - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annemarie M
With spouse/partner

Beautiful setting. Beautiful guesthouse. Best breakfast!

The guest house was not aware of our booking. We had to wait a few minutes in their reception before placing us in a room. Besides this, it was a very pleasant guesthouse. The breakfast served the next morning was delicious!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige omgewing. Pragtige gastehuis. Lekkerste ontbyt!

Die gastehuis was nie bewus van ons bespreking nie. Ons moes 'n hele paar minute in hul ontvangs wag voordat hulle ons geplaas het in 'n kamer. Buiten dit, was dit 'n baie aangename gastehuis. Die ontbyt wat die volgende oggend bedien was, was heerlik!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hans V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hans V
With spouse/partner

Excellent place to stay in Graaff-Reinet.

We stayed at Karoopark Guest House on our journey through South Africa for visiting Camdeboo National Park. The Guest House is conveniently located in the centre of the historic town and has secure and shaded parking on the premises. We had a very spacious and clean room in the tropical garden. Dinner and breakfast were both very good. Very friendly staff. Highly recommended!

Stephanus (fanie) D - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Stephanus (fanie) D
With spouse/partner

Comfortable, neat and clean.

Centrally located.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik, netjies en skoon.

Sentraal geleë.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jorina B - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jorina B

Comfortable and very neat.

Had a nice stay. Reception friendly and very helpful. Would also recommend restaurant.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik en baie netjies.

Het lekker gebly. Ontvangs vriendelik en baie flink gehelp. Sal ook restaurant aanbeveel om by te eet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Liesl N - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liesl N
Family with teenagers

Baie skoon, goeie waarde vir geld, baie vriendelike diens en uitstekend kos.

Was die ideale opsie vir ons behoeftes.

Paul H - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Paul H
Individual traveler

Aangenaam, warm atmosfeer, lekker kos.

Sien die sterre.

Susan V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan V
With friends

Baie aangenaam!

Kamer was heerlik ruim, baie netjies en goed toegerus. Die aandete was heerlik en al die personeel flink en baie vriendelik! Die veiligheid van die parkeerplek is gerusstellend!

Jody W - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jody W
With spouse/partner

'n Baie warm gevoel van al die personeel. Vriendelik, behulpsaam, gasvryheid en goeie diens.

Ons het al in verskeie gastehuise oorgebly. Karoo Park Gastehuis was die beste ooit. Alles werk 100% - vanaf die ontbyt in die oggend tot die aandete is alles van die boonste gehalte.

Stephanus (fanie) D - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Stephanus (fanie) D
With spouse/partner

Comfy, clean and safe.

Good restaurant. They should just add a few more power points for cellphones, computers, etc.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik, skoon en veilig.

Restaurant goed. Kan net meer kragpunte in kamer voorsien vir selfoon, rekenaar ens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dr Andrew V - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Dr Andrew V
With spouse/partner

Pynlik en swak waarde vir geld.

Dit is ongelooflik dat 'n vervalle plek soos hierdie ten duurste aan die publiek aangebied word. Daar is nie 'n gerieflike eettafel, die stoele is verslete en oud, die eetgerei en toerusting in die kombuis is antiek en vervalle, die buite sitplek kyk uit op 'n vervalle toegeboude agterplaas wat na 'n informele nedersetting lyk.

Johandi E - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johandi E
With friends

Uitstekende diens en verblyf.

Ons het vreeslik lekker gebly en sal beslis weer daar bespreek. Heerlik geëet en orals gestap! Ek wil wel versoek dat donkerder gordyne oorweeg word vir die kamers die tuinligte maak dat die kamer soos daglig verlig word en daar is aan my gesê dat die ligte ongelukkig moet aan wees deur nag. Kry dan asb donker gordyne vir die kamers soos wat die ontbytkamer het.

Jeanette B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jeanette B
With friends

Dis gerieflik in die stad geleë.

Dis gerieflik in die stad geleë, maar nie dieselfde as om op 'n plaas te slaap nie en die sitkamer is effe donker. Maar verder perfek.

Esme B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Esme B
With spouse/partner

Rustig en gemaklik.

Skoon en gerieflik. Lekker ontbyt.

Sharon P - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sharon P
With spouse/partner

Rustige atmosfeer, vriendelike diens.

Sal beslis weer oorbly.

Rian S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rian S
Family with young children

Baie netjies en skoon met great, vriendelike staf.

Plek het ons verras, was baie skoon en netjies met 'n groot kamer met alles in wat nodig is. Baie nice restaurant, diens was effens stadig, maar lodge was vol, oor die algemeen baie aangename ondervinding.

Elizabeth M - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizabeth M
With spouse/partner

Heerlik soos altyd.

So lekker gebly, die swembad en tapas laatmiddag is 'n moet, en die aandete is altyd heerlik!

Maria E - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maria E
With spouse/partner

Peaceful and safe stayover.

Friendly staff. Delicious dinner and breakfast. Neat room and safe parking. Definitely recommend and will stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige en veilig oornag.

Vriendelike personeel. Heerlike aandete en ontbyt. Netjiese kamer en veilig parkering. Gerus aanbeveel en sal weer oornag daar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Caroline P - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Caroline P

Lovely private experience - the cottage was neat and tidy and catered for out needs for 6 adults.

Such wonderful friendly service. My family from overseas enjoyed their stay here as well. An additional toilet would have been nice though but we coped. P.S. my elderly Aunt did trip over on the pathway leading from the cottage via the back route to the restaurant. No major injury except a large lump on her outer thigh. It has since gone down with some anti-inflammatory cream a few days after departure.

Elizabeth B - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Elizabeth B
On business

Bad.

Not worth a single star! Cold shower. Bad furniture. No dressing table. No rugs in room or bathroom. No mirrors.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Swak.

Nie een ster werd nie! Koue stort. Swak meubels. Geen spieëltafel. Geen bed of badkamermatjies! Geen spieëls.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Emmie K - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Emmie K
Family with young children

Comfortable accommodation.

Karoopark was a one night stopover for us between Lesotho and the Cape. We didn't make use of the option to eat at the guesthouse, but spending the night there was convenient. The room was neat and spacious which is helpful if you're travelling with a 3 year old who just wants to run around. The premises was very neat and secure with secure parking, which is helpful if you don't want to unpack everything just for one night.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflike akkommodasie.

Karoopark was vir ons 'n een nag oorslaap op ons roete tussen Lesotho en die Kaap. Ons het nie die opsie om by die gastehuis te eet gebruik nie, maar die oorslaap was gerieflik. Die kamer was netjies en ruim, wat baie help met 'n 3-jarige wat nog wil rond hardloop. Die perseel was baie netjies en veilig met die veilige parkeerplek vir die motors, wat help as jy nie alles wil afpak vir een nag nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Vic P - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vic P
With spouse/partner

Excellent!

Would definitely recommend. Clean, tidy, value for money. Delicious food.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Puik!

Sal beslis aanbeveel. Skoon, netjies, waarde vir geld. Lekker kos.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Esme D - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Esme D
Family with teenagers

Convenient and tranquil after a long journey.

We enjoyed the rest in the convenient rooms. The food was delicious. We had a good rest!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik en rusting na 'n lang pad.

Ons het baie lekker gerus in gerieflike kamers. Die kos was heerlik. Ons het lekker uitgerus!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andrew E - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andrew E
With spouse/partner

Excellent!

Excellent guesthouse. Service is phenomenal.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Puik!

Uitstekende gastehuis. Diens is baie goed.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anoesjka B - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Anoesjka B
Family with young children

Central location.

Paid a lot for only a room and then there wasn't even cold water to drink in the fridge on arrival. The curtain in the bathroom doesn't cover the whole window and people walk past the whole time and can look in the window which is directly opposite the bath/shower. You don't have much privacy in the room unless you lower the curtain completely, and then it is very dark. There was a TV but not much to watch. You would expect at least a few DStv channels for that price. The aircon was a big bonus in the middle of summer. The staff were friendly and helpful overall. I liked the fact that meals were offered on the premises especially because we have 2 children under the age of 2 that travelled with us. Food was delicious. Very central location.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sentraal geleë.

Het baie duur betaal vir slegs 'n kamer en dan was daar nie eers koue water om te drink in die yskas met ons aankoms nie. Die gordyn in die badkamer hang nie tot heel onder by die venster nie en mense loop heeltyd daar verby en kan dus inkyk by die venster wat reg oorkant die bad/stort is. Mens het nie veel privaatheid in die kamer nie tensy jy die gordyn laat sak wat weer baie donker is. Daar was 'n TV maar nie veel om te kyk nie. Mens sou ten minste 'n paar DStv-kanale verwag het vir die prys. Die aircon was 'n groot bonus in die middel van die somer. Die personeel was oor die algemeen baie vriendelik en behulpsaam. Het gehou van die feit dat etes aangebied word op die perseel veral omdat ons met twee kinders onder die ouderdom van 2 gereis het. Kos was heerlik. Baie sentraal geleë.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Alta L - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alta L
Family with teenagers

Oase in die Karoo.

Dit is net een van daardie heerlike plekke om te bly. Die kamers is heerlik koel en netjies en skoon. Alles wat jy nodig het is daar. Die restaurant se kos is heerlik. Sal beslis weer daar gaan bly. Die swembad is skoon en was omtrent verwelkomend in die Karoo-hitte.

Alta L - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alta L
Family with teenagers

Oase in die Karoo.

Toe ons by Karoopark Gastehuis aankom was dit amper 40 grade buite. Maar Karoo Gastehuis was soos 'n oase. Die kamer was heerlik koel en so skoon. Die swembad het omtrent gesmeek dat ons moes swem. Die kos by die restaurant was uit die boonste rakke. Ons sal beslis weer van hulle gebruik maak.

Roedolf D - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Roedolf D
With friends

Delicious meals and lovely accommodation.

Meals were very good and very reasonable. Rooms were well equipped and clean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike etes en heerlike verblyf.

Etes was baie goed en baie billik. Kamers goed toegerus en baie skoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anel V - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Anel V
Family with teenagers

Skoon en netjiese eenhede.

Vir 'n oornag opsie aan te beveel.

Ieda S - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Ieda S

Lekker, maar algemene indruk is van effense verwaarlosing, soos vuil ou matjies voor agterdeur (Kamer 23).

Dit is asof die plek goed was, maar nie eintlik meer nie.

Charl N - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Charl N
Family with teenagers

Convenient and well-located.

I recommend the kudu steak and had a pleasant stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik en goed geleë.

Beveel die koedoe steak aan en verder lekker gekuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Yvette M - May 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Yvette M
With spouse/partner

Pragtige ou huis, kos puik, diens puik.

Baie positief, behalwe dat ek voel dit is te duur vir wat jy kry. Aandag aan fyner detail ontbreek, soos een sepie om te verdeel tussen bad en stort. Sjampoe en opknapper in sakkies verpak in plaas van botteltjies of ordentlike houers.

Hendrik S - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrik S
With friends

Vriendelike ontvangs, was behulpsaam met vriend wat parapleeg is.

Mooi akkommodasie met historiese agtergrond. Vriendelike ontvangs en hulle het ons nooit laat voel asof ons 'n las is as gevolg van vriend wat 'n parapleeg is nie. Veilige parkeerplek. Sal definitief in die toekoms my huisgesin hiernatoe bring as ons op reis is.

Talitha C - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Talitha C
Family with young children

Fantasties, en groot potensiaal om romanties te wees.

Die bestemming is verskriklik mooi en skoon uitgerig en die restaurant en diens is wonderlik.

Louis D - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Louis D
With spouse/partner

Netjies skoon, ek dink net vir die prys per nag kan hul maar DStv Premuim voorsien.

Alles gerieflik baie skoon en stil sal weer daar oorbly. Daar was 'n probleem met Eskom maar hulle my ingelig dat die krag volgende oggend van 05:00 af sou wees wat lekker sou wees indien daar in die kombuis dalk 'n urn was waar mens kon warm water kon kry vir koffie voor die lang pad Kaap toe. Ek was in no 6 baie buite ligte gordyne te lig.

Deon B - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Deon B
Family with young children

'n Lekker oornag plekkie van of na Tuinroete.

'n Lekker oornag plekkie indien jy op pad na die Tuinroete is.

Tienie H - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tienie H
With friends

Oud maar mooi versorg.

Sal weer hier tuis gaan netjies en skoon geriewe.

Antoinette B - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Antoinette B
With friends

Heerlik gebly soos altyd.

Het al 'n paar keer by Karoopark oorgebly en geniet dit elke keer. Verblyf en kos was heerlik. Vriendelike en hulpvaardige personeel. Kan aanbeveel.

Cappelier Dirk B - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Cappelier Dirk B
With spouse/partner

Old smelly hotel.

There was always a bad odour in the hotel. Expensive and the breakfast wasn't great.

Heather F - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Heather F
With spouse/partner

Perfectly placed and well run with a family atmosphere.

A perfect place to stay! Well run and friendly!

Fransie H - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fransie H

Het welkom gevoel en was huislik en het dit geniet.

Sien gerus die sterre.

Yolandi L - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Yolandi L
With friends

Aangenaam!

Netjiese kamer, gerieflike "pitstop".

Johan V - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan V
With spouse/partner

Rustig en aangenaam

Rustige en aangename verblyf. Netjiese verblyf en lekker by restaurant geëet.

Karin S - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karin S
Family with young children

Wonderlike oornag-geriewe en heerlike kos na 'n baie lang dag op die pad.

Ek beveel beslis LekkeSlaap aan om enige verblyf te bespreek. Ons besprekings is baie professioneel hanteer en ons het geen probleme ervaar nie. LekkeSlaap se personeel verstaan beslis die konsep: dienslewering, en ek sal slegs voortaan deur LekkeSlaap bespreek. Karoopark Gastehuis se diens was uit die boonste rakke. Ons is baie gasvry ontvang en kon heerlike kontrei-kos eet na 'n lang en warm dag op die pad. Dit is bekostigbaar en binne die bereik van die gemiddelde Suid-Afrikaner. Ek sal beslis voortaan by Karoopark oornag as ek na die Wes-Kaap reis.

Gert D - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gert D
With spouse/partner

Gerieflike gastehuis.

Ruim kamers. Heerlike etes. Ek kan dit beslis aanbeveel.

Ria B - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria B
With spouse/partner

Uiters vriendelike ontvangs.

Bediening en ete in restaurant was prima. Kamers was skoon en netjies, maar kort afronding.

Nico D - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nico D
On business

Vriendelike diens en baie lekker aandete

Moes op kort kennisgewing verblyf kry in die dorp en op daardie stadium was amper alles vol. Kry toe een van die goedkoper kamers Karoopark. Die kamer was heel aanvaarbaar en ek het lekker geslaap. Die aandete was puik.

Niel L - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Niel L
With spouse/partner

Ons het lekke gebly en geslaap.

Ek sou wel vars vrugteslaai saam met ontbyt verkies het i.p.v. heel vars vrugte.

Theo P - May 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Theo P
Individual traveler

Sal weer hier bly!

Lekker gasvryheid beleef en lekker ontbyt.

Stefan P - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Stefan P
With spouse/partner

Uitstekend!

Baie lekker plek. Beveel dit defnitief aan.

Elizabeth M - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizabeth M
With spouse/partner

Heerlik oornag op wittebrood!

Ruim, heerlike kamers, aandete en ontbyt was uitstekend.

Elaine F - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elaine F
Family with young children

Gemaklik vir een nag se oorslaap.

Goeie waarde vir geld as jy oorslaapplek nodig het. Restaurant en swembad op perseel, maak dit baie gemaklik. Kamers het algemene opknapping nodig, maar als in werkende orde.

Stephanus (fanie) D - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Stephanus (fanie) D
With spouse/partner

Rustige omgewing, uitstekende kos en veilig.

Vriendelike en hulpvaardige personeel. Netjies en skoon. Rustige oorslaapplek vir ons reis na Mosselbaai.

Steyn V - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Steyn V
Family with teenagers

Netjiese en historiese verblyf.

Karoopark is 'n historiese gebou uit die laat 1800's en voorheen skoolkoshuis wat in 1970's in 'n gastehuis omskep is. Die kamers is ruim en baie skoon. Dekor is baie 1970's, maar dit pla nie. Die diens is vriendelik, spoedig en effektief. Lekker ontbyt en aandetes aangebied teen billike tariewe. Daar is 'n lekker swembad om af te koel na die lang pad.

Johan S - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan S
With spouse/partner

Alles was soos verwag, geen probleme nie.

Karoopark Guest House is prakties en bied waarde vir geld.

Elsabe D - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsabe D
On business

Netjies, skoon en veilig!

Linne en handdoeke baie netjies. Kamers en res van huisie baie skoon. Dankie vir veilige parkering. Ontbyt was heerlik.

Frederick Johannes S - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Frederick Johannes S
With friends

Twee dubbelkamers.

Baie lekker verblyf. Netjies, skoon met goeie diens. Sal weer daar wil oorbly.

Louise V - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Louise V
With spouse/partner

Goeie ligging vir reisigers vanaf Gauteng na die Suid-Kaapse kus.

Ligging goed en die diens vriendelik. Die kos met aandete en ontbyt was smaaklik.

Fanie B - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fanie B
With spouse/partner

Uitstekend!

Ons het dit baie geniet en was verheug om 'n kamer op die grondvloer te kry wat ruim was. Dit was gerieflik. Al wat effens gehinder het, is dat die stort nie 'n deur gehad het nie, maar ons hou nie van die "wet room"-konsep nie. Die verskeidenheid van TV-kanale kan ook aandag geniet. Die kos met aandete was smaaklik en aangenaam. Die ontbyt was 'n standaard hotel-ontbyt, maar die worsies was baie smaaklik.

Annelie S - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Annelie S
With friends

Vriendelike diens, maar die beddegoed en handdoeke is afgeleef.

Die mense is vriendelik en hulpvaardig. Dit is egter duidelik dat hulle 'n hoë volume gaste kry en die beddegoed en handdoeke wys dit. Die kamer kort dringend aandag. Ek sal dit nie aanbeveel vir vriende nie. Persoonlik verkies ek 'n gastehuis met minder kamers.

Albert D - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Albert D
With spouse/partner

Goeie waarde vir jou geld.

Aangenaam verras deur die vriendelikheid van die personeel. Hulpvaardigheid was aan die orde van die dag!

Bossie B - May 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bossie B
With spouse/partner

Aangenaam, gerieflik en skoon, kos baie lekker.

Baie goed gelee vir 'n halfpad stop Kaap toe.

Pêrel K - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pêrel K
With spouse/partner

Verblyf was aangenaam genoeg om terug te keer op 'n volgende besoek.

Die personeel by ontvangs kon bietjie vriendeliker wees, nogtans was hulle heeltemal behulpsaam. Die kamer asook beddens was gerieflik en netjies, so ook die badkamer. Ontbyt was baie goed en vriendelik bedien.

Anton V - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anton V
On business

Voldoen aan al ons verwagtinge!

'n Wonderlike rusplek langs die pad tussen johannesburg en George.

Kotie M - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Kotie M
With spouse/partner

Dit was aangename en rustige verblyf.

Ek het werklik niks om oor negatief te wees nie, want alles was goed en aangenaam.

Flip D - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Flip D
With spouse/partner

Bai gemaklik, gerieflik, netjies, ruim en smaakvolle toerusting en dekor.

Dit was 'n goedvoel-verblyf ... sal beslis weer daar oornag.

Thomas K - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Thomas K
With spouse/partner

Personeel vriendelik.

Sien die sterre hieronder.

Villiers D - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Villiers D
With spouse/partner

Puik!

Goeie en vriendelike diens. Puik geleë om dorp te voet te verken.

Gea J - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gea J
With friends

Nice to stay there.

We liked the privacy. And everything was clean, cosy and beautiful!

Theuns O - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theuns O
With friends

Gemak in die Karoo!

Lekker gekuier! Die lugverkoeling in die kamers was 'n lafenis.

Kent B - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kent B
With spouse/partner

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Mariette V - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariette V
With spouse/partner

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Roux V - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Roux V
Family with teenagers

'n Gerieflike plek en aangename verblyf.

'n Pragtige plek en verblyf was aangenaam. Die fasiliteite is goed versorg. 'n Lieflike omgewing en goeie sekuriteit. Die matrasse kan vervang word.

Chris C - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris C
With spouse/partner

Heerlik gebly in skoon plek. Kos was heerlik, asook die ontbyt.

'n Baie besige plek. Sal beslis weer daar gaan slaap. Voertuig was onderdak.

Phillip O - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Phillip O
With spouse/partner

Skoon en netjies.

Lekker oorslaapplek op pad na Knysna. Baie goed om in en om Graaff-Reinet te sien.

Anthony E - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Anthony E
Family with teenagers

'n Gerieflike bestemming!

Aangename sakpas verblyf!

Jenny P - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jenny P
Family with teenagers

'n Baie mooi, ou gebou. Goeie oornagfasiliteit. Baie goeie diens.

Ons het oornag oppad Sedgefield toe in 'n ou gebou wat goed versorg is. Lekker swembad om in af te koel! Die kamer waarin ons gebly het, is op 'n baie besige straat. Ontbyt was voldoende. Sal weer hier bly.

Rachel S - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Rachel S
Family with teenagers

Goeie waarde vir geld. Kos was uitstekend. Baie lekker gebly!

Dankie vir lekker verblyf ... het dit geniet. Julle diens is vriendelik en julle kos uitstekend en baie goeie waarde vir geld!

Patricia M - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Patricia M

Good

A decent guest house in Graff-Reinet.

Dries S - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Dries S
With friends

Lekker, baie lekker!

Sien die sterre hieronder.

Elizabeth Margaretha B - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizabeth Margaretha B
With spouse/partner

Dit was uitstekend. Die personeel was vriendelik, en die kamer was skoon en netjies.

Dis 'n baie lekker oase na 'n droë Karoo. Alles was in plek en dit was lekker om te kon afsaal na 'n lang dag se reis. Die personeel was aangenaam en behulpsaam. Ons sal weer hier slaap as ons in die area is.

Natasha D - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Natasha D
Family with young children

Adequate, but dated.

We got adequate accommodation. It was all that we needed for a stop over. It is centrally located. The hotel itself and rooms are dated.

Arnold H - Apr 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Arnold H
With spouse/partner

Very clean and neat.

Great Graaff-Reinet Guest House.

Renier C - Mar 2013