Review Summary
Faniso M - Dec 2020
Overall score
Perfect.
Kassaboera Lodge's response
Thank you for your kind review.
Regards,
Manie, Amanda and Staff
Zandelee E - Nov 2020
Overall score
Dit was baie lekker gewees, ons sou graag langer wou bly.
Kassaboera Lodge's response
Baie Dankie vir die goeie terugvoering. Ons ontbyt is uitgesluit op al die Kwotasie. Hoop ons sien julle gou weer! Vriendelike Groete Manie en Amanda
Andries C - Nov 2020
Overall score
Daar is baie moeite vir ons gedoen.
Kassaboera Lodge's response
Baie dankie vir u teugvoer. Hoop ons sien u gou weer.
Vriendlike Groete
Manie, Amanda & Staf
Fiona D - Sep 2020
Overall score
We had a really great stay!
Kassaboera Lodge's response
Good morning,
Thank you for your kind review.
Hope to see you again.
Regards,
Manie Amanda and staff
Daryl S - Sep 2020
Overall score
Relaxing, organized, trusting and friendly environment.
Kassaboera Lodge's response
Good morning,
Thank you for your kind review. We hope to see you again.
Regards, Manie Amanda and staff.
Gabby L - Aug 2020
Overall score
Absolutely wonderful.
Deon V - Mar 2020
Overall score
Good.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goed.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kassaboera Lodge's response
Baie dankie vir die resensie.
Ons waardeer en hopelik bly julle volgende keer vir ons lekker ontbyt.
Vriendelike Groete
Manie en Amanda
Lerissa L - Dec 2019
Overall score
Voldoende vir 'n dorpatmosfeer.
Kassaboera Lodge's response
Goeie dag Lerissa,
Baie dankie vir u terugvoering , ons waardeer dit. Die bure langs ons is weg met vakansie en is die honde moontlik baie onrustig oor hulle afwesigheid.
Die honde is norwaalweg baie rustig wanneer die Eienaar tuis is. Ons is jammer oor die ongerief en vra om verskoning.
Deon Charl C - Dec 2019
Overall score
Fantastic service and a great night away from home.
Kassaboera Lodge's response
Good day Deon,
Many thanks for your kind feedback. Much appreciated.All the best for the year 2020.
Kind Regards
Manie, Amanda & Staff
Bj V - Dec 2019
Overall score
Perfect.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Perfek.
Ideaal, vriendelik en professioneel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kassaboera Lodge's response
Goeie dag Bj,
Baie dankie vir u vriendlike terugvoering - Ons waardeer dit.
Voorspoed vir die nuwejaar 2020.
Manie , Amanda & Personeel.
Suzette A - Nov 2019
Overall score
It's value for money and Duncan was fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit is waarde vir geld en Duncan was fantasties.
Hou van die 'honesty bar". Die ontbyt was so lekker wil terugkom vir nog en so mooi aangebied. Die slaapkamer was pragtig en kon maklik aandete laat aflewer. Baie dankie vir 'n wonderlike aand.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kassaboera Lodge's response
Baie dankie vir julle terugvoering en ook julle ondersteuning Ons waardeer dit.
Ons is baie trots op Duncan, en sal jou terugvoering so deurgee aan hom.
Vriendlike Groete
Manie & Amanda
Miggie V - Sep 2019
Overall score
Rustig en aangenaam.
Kassaboera Lodge's response
Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete
Manie, Amanda en personeel.
Stefan H - Jul 2019
Overall score
Baie mooi, netjies en goeie diens.
Kassaboera Lodge's response
Baie Dankie vir die goeie Review!
Vriendelike Groete,
Manie Amanda en Personeel
Morne B - Jul 2019
Overall score
Best guest house we've ever stayed in.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Beste gastehuis wat ons al ooit in gebly het.
Pragtige plek met asemrowende diens en sprokiesmooi area. Die mense hou die maat hoog vir ons om weer mooier by te kan bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kassaboera Lodge's response
Baie dankie, ons waardeer die mooi verwysing.
Julle is altyd welkom
Vriendelike groete
Manie Amanda en personeel
Carl D - Jun 2019
Overall score
Ons het baie lekker gebly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
We had a great stay.
Perfect weekend getaway.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kassaboera Lodge's response
Dear Carl,
Many thanks. We hope to see you soon again.
Regards,
Manie, Amanda and staff
Vanessa G - May 2019
Overall score
Friendly staff, very neat and delicious breakfast.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike personeel, baie netjies en heerlike ontbyt.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kassaboera Lodge's response
Baie dankie vir u terugvoerin, ons waardeer dit baie.
Kom kuier gerus weer vir ons.
Vriendlike Groete
Manie,Amanda & Personeel
Philip R - Apr 2019
Overall score
Calm.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig.
Goed geleë. Rustig en skoon.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kassaboera Lodge's response
Baie Dankie vir die terugvoering.
Vriendelike Groete
Manie Amanda en Personeel
Marco V - Apr 2019
Overall score
The owners were lovely and the place is very neat. The breakfast was wonderful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die eienaars is baie aangenaam en die plek is vreeslik netjies. Die ontbyt was ook heerlik gewees.
Sal dit aanbeveel vir enige persoon.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kassaboera Lodge's response
Baie dankie , ons waardeer u terugvoering.
Vriendlike Groete,
Manie, Amanda & Personeel
Hennie S - Apr 2019
Overall score
Netjies, skoon, uitstekende diens en ontbyt. Kan Kassaboera aanbeveel.
Kassaboera Lodge's response
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons het net die Hotel Pakket vir TV Kanale. Probeer gerus volgende keer ons groter kamers. Hulle is duurder, maar heelwat groter :-)
Vriendelike Groete,
Manie Amanda en Personeel
Mari R - Apr 2019
Overall score
Ons het tuis gevoel.
Kassaboera Lodge's response
Beste Mari,
Baie dankie, ons waardeer u vriendlike terugvoer. Kom kuier gerus weer.
Groete,
Manie, Amanda en personeel
Ananke V - Mar 2019
Overall score
Die moeite werd!
Kassaboera Lodge's response
Baie dankie vir die vriendelike terugvoering.
Julle is altyd welkom.
Vriendelike Groete
Manie Amanda en Personeel.
Walter V - Feb 2019
Overall score
Vriendelike diens en baie netjies!
Kassaboera Lodge's response
Goeiemiddag,
Baie dankie vir die goeie resensie. Ons neem almal ernstig op en kyk waarop ons kan verbeter. Rakende die rook reuk, ons het nog nooit so 'n klagte ontvang nie. Ons laat glad nie rook toe in ons eetkamer en dames kroeg-area nie. Miskien was dit die grasdak se reuk?
Vriendelike groete,
Manie, Amanda en Personeel
Abel M - Jan 2019
Overall score
Quiet, warm and welcoming.
Kassaboera Lodge's response
Many thanks for your kind feedback.
We are very glad if you enjoyed your stay with us. Hope to see you soon again.
Beverly J - Nov 2018
Overall score
Most enjoyable.
Kassaboera Lodge's response
Thank you for your feedback. I will definitely tell people about Stef's Tables for dinner.
Marius V - Oct 2018
Overall score
Netjies, vriendelik en beslis die moeite werd.
Kassaboera Lodge's response
Beste Marius,
Baie dankie vir u terugvoer. Ons waardeer u ondersteuning baie.
Vriendelike groete,
Amanda
Shaun V - Jul 2018
Overall score
Alles wat ek verwag het. Sou nog 'n aand wou bly as ons kon!
Kassaboera Lodge's response
Baie dankie vir die terugvoering. Ons was ongelukkig nie die afgelope naweek tuis nie, maar sal ek u kommentaar aan my personeel oordra. Baie dankie vir u ondersteuning.
Eugene R - Jun 2018
Overall score
Expected a little bit more for the price.
Kassaboera Lodge's response
Many thanks for your feedback. It is much appreciated.
Alida B - Jun 2018
Overall score
Alles wat met van 'n gastehuis verwag - waarde vir geld.
Kassaboera Lodge's response
Baie dankie vir u terugvoering, Ons waardeer dit opreg.
Ons waardeer u ondersteuning.
Vriendlike Groete
Manie en Amanda
Leanie R - May 2018
Overall score
Absoluut fantasties!
Kassaboera Lodge's response
Goeiedag Leanie,
Baie dankie vir die goeie resensie, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Manie, Amanda en personeel
Lorette D - Apr 2018
Overall score
Wonderlik.
Kassaboera Lodge's response
Baie dankie vir die terugvoering. Dit was vir ons n groot plesier en ons is bly julle het die verblyf geniet.
Vriendlike Groete
Manie en Amanda
Susan G - Mar 2018
Overall score
Amazing.
Kassaboera Lodge's response
Grooot plesier en baie dankie vir julle ondersteuning.
Engela D - Feb 2018
Overall score
Gemaklike, luukse verblyf.
Kassaboera Lodge's response
Baie dankie vir die terugvoering Engela ons waardeer dit.
Julle is altyd welkom.
Vriendlike Groete.
Manie & Amanda
Linda K - Feb 2018
Overall score
It was a world class place with beautiful surroundings.
Kassaboera Lodge's response
Many thanks for your kind feedback Linda. Much appreciated.
Hope to see you again soon.
Trixe S - Jan 2018
Overall score
Baie dinge wat aandag kort.
Kassaboera Lodge's response
Hi Trixe,
Dankie vir jou terugvoering.
Dit is jammer jy het dit nie dadelik onder ons aandag gebring tydens julle verblyf nie.
Nietemin ons het dadelik aandag daaraan gegee.
Ons terugvoering is baie posetief en streef ons altyd na goeie diens.
Vriendelike Groete,
Manie Amanda en Personeel
Gerhard S - Nov 2017
Overall score
Rustige, netjiese kamer met badkamer.
Kassaboera Lodge's response
Baie dankie vir die terugvoering..dit word opreg waardeer.
Renée M - Nov 2017
Overall score
Rustige verblyf met uitstekende ontbyt.
Read moreKassaboera Lodge's response
Baie dankie vir die terugvoering.
Ons sal beslis aandag gee aan die punte soos uitgewys.
Janine F - Oct 2017
Overall score
Was lovely.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was heerlik.
Was awesome lekker en kos was heerlik! Great diens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kassaboera Lodge's response
Goeiemôre,
Baie dankie vir die terugvoering. Julle is altyd welkom.
Vriendelike Groete
Manie, Amanda en Personeel
Larisa L - Oct 2017
Overall score
Simply wonderful.
Kassaboera Lodge's response
Many thanks for your feedback much appreciated.
Hope to see you again soon.
Kobus M - Oct 2017
Overall score
Lieflike gastehuis met alles wat mens begeer vir 'n lekker uitbreek.
Kassaboera Lodge's response
Goeie middag
Baie dankie vir die goeie resensie, ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete
Manie en Amanda
Angeline V - Oct 2017
Overall score
Skoon, netjies en heerlike ontbyt.
Kassaboera Lodge's response
Baie dankie, ons waardeer. Dankie ook vir u ondersteuning.
Hoop om julle gou weer te sien.
Groetnis
Manie & Amanda
Kadima Jonathan K - Sep 2017
Overall score
It was very nice, my spouse really loved it as well.
Kassaboera Lodge's response
Many thanks for your kind feedback, it's much appreciated.
Hope to see you soon again.
Kind Regards,
Manie & Amanda
Vian H - Aug 2017
Overall score
Beautiful little place. Delicious breakfast.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtig plekkie. Ontbyt was 'n wenner.
Ontvangs vriendelik. Kamer gerieflik. Mooi tuin. Heerlike ontbyt.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kassaboera Lodge's response
Baie dankie vir u vriendlike terugvoering-ons waardeer dit.
Vriendlike Groete,
Manie & Amanda.
Erhard J - Aug 2017
Overall score
Waarde vir geld.
Read moreKassaboera Lodge's response
Baie dankie vir die terugvoering .Ons neem kennis en sal ons die nodige opsies oorweeg.
Vriendlike Groete
Manie & Amanda
Lyn B - Jun 2017
Overall score
Professional, friendly, excellent food, service, and location.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Professioneel, vriendelik, uitstekende kos, diens, en ligging.
Pragtige lodge. Goed geleë. Goeie diens, vriendelik tog professioneel. Ontbyt was uitstekend. Lodge is skoon en netjies, baie luuks en privaat.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nicholas D - Mar 2017
Overall score
Excellent for Om die Dam.
Saritta W - Mar 2017
Overall score
Kassaboera Lodge offers excellent accommodation and will definitely see me again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Kassaboera Lodge uitstekende verblyf, sien my vir seker weer volgende jaar.
Ons was 'n groep van 7 hardlopers wat 'n gerieflike en bekostigbare verblyf gesoek het, waar ons 'n heerlike nagrus kon kry die aand voor 'n groot wedloop. En by Kassaboera het ons alles gekry en nog meer, het al ons verwagtinge oortref. Die Lodge is uitstekend. Baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Vusi M - Dec 2016
Overall score
The breakfast was delicious and feeling and gave us a good start to the day.
Kassaboera Lodge's response
Thank you for staying at Kassaboera Lodge,
Susan
Sam V - Nov 2016
Overall score
Welcoming reception and lovely breakfast.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangename ontvangs en heerlike ontbyt.
Die kamers is regtig luuks met TV en lugversorging wat die verblyf by Kassaboera onvergeetlik maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kassaboera Lodge's response
Goeiemore
Baie Dankie vir die goeie Resensie
Julle is altyd welkom!
Vriendelike Groete
Amanda en Personeel
Liliya Y - Nov 2016
Overall score
Very nice, quiet and safe place.
Kassaboera Lodge's response
Good Morning
Thank you for your kind Review
Regards
Amanda and Staff
Jimmy M - Sep 2016
Overall score
Very pleasant, clean, relaxed atmosphere and excellent service from friendly staff!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangename, skoon, rustige atmosfeer met puik diens van vriendelike personeel!
Dit was baie aangenaam om hier tuis te gaan. Die personeel was baie behulpsaam en vriendelik. Tot die papegaai het jou laat tuis voel. Ek sal Kassaboera Lodge sterk aanbeveel vir enige persoon!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kassaboera Lodge's response
Goeiemore,
Baie dankie vir die goeie resensie.
Dit word opreg waardeer!
Groete,
Amanda en Personeeel
Tshepo M - Aug 2016
Overall score
Awesome place. Such a peaceful and beautiful place.
Kassaboera Lodge's response
Good Morning
Thank you for your good review!
Kind Regards,
Amanda
Rupert F - Jul 2016
Overall score
Goed geleë en baie netjies.
Jolene V - Jul 2016
Overall score
Nice, spacious room with comfy beds.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die kamers is lekker ruim en baie gemaklike beddens.
Die glasdeur voor die toilet maak dit 'n bietjie onaangenaam maar die res van ons verblyf was baie lekker. Gemaklike en rustige akkommodasie met vriendelike werkers.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jazz M - Apr 2016
Overall score
We had such a pleasant stay at Kassaboera.
Kassaboera Lodge's response
Thank you We really do appreciate your feedback.
Kind Regards,
Amanda and Staff
Christiaan W - Mar 2016
Overall score
Uitstekend!
Kassaboera Lodge's response
Baie dankie.
Ons waardeer die terugvoering.
Groete
Amanda Kassaboera Lodge
Hermann P - Mar 2016
Overall score
Baie netjies, gemaklik en veilig.
Kassaboera Lodge's response
Baie dankie. Ons waardeer die terugvoering!
Groete
Amanda en Personeel :-)
Elaine T - Mar 2016
Overall score
Netjies, pragtig. Wonderlike ligging reg langs die dam.
Kassaboera Lodge's response
Hi Elaine, baie dankie vir die review. Dit word opreg waardeer.
Groete,
Amanda en Personeel
Libokazi N - Jan 2016
Overall score
Not as great as it looks.
Rakhumo M - Jan 2016
Overall score
There's lot of ants and spider webs all over even on the stairs.
Read moreBenny C - Jan 2016
Overall score
Strategically located, tranquil surrounds and warm staff.
Kassaboera Lodge's response
Hi Benny Thank you We do appreciate your feedback and rating! Kind Regards Amanda
Bakang M - Dec 2015
Overall score
I will definitely be back.
Kassaboera Lodge's response
Hi Bakang,
Thank you for your review. We do appreciate it.
Kind Regards,
Amanda
Danielle L - Dec 2015
Overall score
Very dissappointed!
Kassaboera Lodge's response
Hi Danielle,
Thank you for your Review. From my side: I accommodated you for 1 night on a Weekend (weekend bookings have to be 2 nights). Bright, my chef, booked you in and your breakfast was booked for 9:00 We accommodate guests who is late for breakfast - 10:00 when it is check-out time. The room still has its own bathroom. We never get any complaints about the Lodge and it is very strange to get one; but your review is valuable and will be attended to.
Regards,
Amanda
Johan S - Dec 2015
Overall score
Lekker gebly en geëet.
Kassaboera Lodge's response
Hi Johan,
Baie dankie vir die terugvoer ons waardeer dit opreg.
Voorspoed vir 2016.
Groete,
Amanda
Hannelie C - Dec 2015
Overall score
Baie lekker gekuier.
Kassaboera Lodge's response
Baie dankie vir die review Hannelie.
Ek is bly julle het lekker gerus.
Julle is altyd welkom.
Groete Amanda
Johanita H - Dec 2015
Overall score
Ongelooflike vriendelike diens en heerlik rustig.
Kassaboera Lodge's response
Hi Johanita baie dankie vir die goeie review, lekker om goeie terugvoer te kry. Julle is altyd welkom.
Groete Amanda
Barend F - Nov 2015
Overall score
Fantasties. Jammer ons was die enigste mense. Dit sal lekker wees om saam ander langs die kroeg en swembad te kuier.
Kassaboera Lodge's response
Beste Barend,
Baie dankie, ek waardeer jul terugvoer. Donderdae aande is gewoonlik stiller by ons voor die besige naweek.
Kom kuier gerus weer!
Groete,
Amanda
Martie S - Nov 2015
Overall score
Heerlike wegbreek.
Kassaboera Lodge's response
Goeie dag Martie,
Baie dankie vir die goeie terugvoer, ons waardeer dit opreg!
Groete,
Amanda
Charl C - Nov 2015
Overall score
Aangename tyd!
Brent V - Nov 2015
Overall score
Dit was 'n baie rustige plek. Baie mooi en eienaars is ook baie vriendelik.
Kassaboera Lodge's response
Hi Brent Baie dankie vir die terugvoer Ons sien julle weer Groete Amanda
Norman C - Oct 2015
Overall score
Netjies, skoon en 'n heerlike ontbyt.
Kassaboera Lodge's response
Baie dankie vir die goeie terugvoer!
Groete,
Amanda
Judy H - Oct 2015
Overall score
Fantasties.
Kassaboera Lodge's response
Baie dankie vir die goeie terugvoer!
Groete,
Amanda
Carin M - Apr 2015
Overall score
Baie mooi plek met vriendelike personeel en eienaar.
Kassaboera Lodge's response
Hi Carin Baie Dankie vir jou terugvoer Dis altyd welkom :-)
Corrie V - Mar 2015
Overall score
Heerlike kamer en uitsig oor die dam, vriendelike diens en die ontbyt was uitstekend!
Juanita L - Oct 2014
Overall score
Verblyf was heerlik, die ontbyt was uit die boonste rakke!
Read moreGerhardt C - Sep 2014
Overall score
Aangenaam!
Isak G - Aug 2014
Overall score
Very good food and service was very good
Ansie V - Aug 2014
Overall score
Ons het vir een aand daar geslaap, na 'n troue by Hartbeespoortdam!
Nelly M - Aug 2014
Overall score
Kassaboera lodge is the best!
Bernadette V - Aug 2014
Overall score
Dit was baie rustig en waarde van geld! Oom Kassie was baie vriendelik!
Natascha F - Jun 2014
Overall score
Lovely place
Jenine G - May 2014
Overall score
Was baie lekker en sal gerus weer daar bly.
Dickie C - May 2014
Overall score
A little bundle of happiness away from home
Jaco V - May 2014
Overall score
Ongelooflik!
Glen N - May 2014
Overall score
They should raise the parking overhangs for people with carriers (Thules) on SUV's
Read moreSalomé K - Apr 2014
Overall score
'n Lieflike plek met heerlike ontbyt en baie vriendelike personeel.
Elizna B - Apr 2014
Overall score
Asemrowend, romanties en baie rustig.
Steven R - Apr 2014
Overall score
Baie lekker gebly; beddens slaap ongelooflik lekker; kuier lekker saam met die eienaars.
Christo V - Apr 2014
Overall score
'n Pragtige plek, maar die bure se hond het die hele nag geblaf.
Astrid S - Apr 2014
Overall score
Goed!
Anthony M - Apr 2014
Overall score
A wonderful and pleasant holiday!
Johan B - Apr 2014
Overall score
The reception was very good and the stay awesome
Willie P - Apr 2014
Overall score
Dit was regtig lekker en goed georganiseer.
Cornell E - Mar 2014
Overall score
Heerlik gebly! Bed slaap lieflik! Ontbyt heerlik!
Mosimanegape S - Mar 2014
Overall score
Awesome
Gerrie G - Mar 2014
Overall score
Lekker man!
Patricia E - Mar 2014
Overall score
Ongelooflik lekker!
Lizette J - Mar 2014
Overall score
Die verblyf was heerlik en die plek was baie mooi.
Anneke V - Mar 2014
Overall score
'n Baie lekker ontbyt gehad!
Esther F - Feb 2014
Overall score
Lekker gebly! Skoon. Lekker ontbyt. Area goed met mooi uitsig.
Johann E - Feb 2014
Overall score
Pleasant stay
Kagiso M - Jan 2014
Overall score
Wonderful, experience to have been there
Philip V - Jan 2014
Overall score
'n Pragtige plek.
Joseph S - Jan 2014
Overall score
A very lovely lodge
Charmaine P - Jan 2014
Overall score
Fantasties!
Raymond T - Jan 2014
Overall score
Great vacation
Tish L - Dec 2013
Overall score
Baie aangenaam!
Hardus D - Dec 2013
Overall score
Felt at home
Marietta P - Dec 2013
Overall score
'n Amazing naweek ...
Mpho M - Dec 2013
Overall score
Everything was great
Liesl C - Dec 2013
Overall score
Great guesthouse
Esther K - Dec 2013
Overall score
Dit was absoluut uitstekend!
Raymond H - Oct 2013
Overall score
Fantastic!
Thelma D - Sep 2013
Overall score
We really enjoyed the stay.
Elise S - Aug 2013
Overall score
Wonderlike gasvrye diens en heerlike ontbyt!
Jeannie B - Jun 2013
Overall score
Was very enjoyable!
Hanlie G - Jun 2013
Overall score
Lekker
Johan W - May 2013
Overall score
Dit was absoluut fantasties gewees, en die mense was awesome
Ilze F - Apr 2013
Overall score
Good
Rolf M - Dec 2012
Overall score
Wonderful
Mercy R - Nov 2012
Overall score
The best stay I've ever had at a lodge in South Africa.
James W - Apr 2012
Overall score
We quite enjoyed staying at the Kassaboera Lodge.