The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Katkop Oord | TravelGround
+160

Katkop Oord

Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 19 reviews for Katkop Oord
Cleanliness
4.7/5
Service
4.6/5
Location
4.6/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.5/5
Neels V - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Neels V
With spouse/partner

Vir die beste sielswegbreek.

Daai plek het diep in my hart gekruip.

Francois L - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Francois L
With spouse/partner

Pragtige uitsigte met heerlike klim van die "berg"/koppie.

Baie dankie Koos en Hettie van Zyl. Ons het heerlik op jul plaas gebly! Sterkte met al julle planne vorentoe, mag die Here julle seën met alles wat julle doen.

Katkop Oord's response

Dankie vir jul seen wense. Groete, Koos en Hettie.

Katkop Oord
Maruis D - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maruis D
Family with teenagers

Ons het die eerste week in Oktober by Katkop Oord gekuier. Ons het dit ons basis gemaak en van daar af plekke in die omgewing besoek, asook op die oord self tyd deurgebring. Die uitsig vanaf ons stoep was asemrowend.

Ons het heerlik gekuier by Katkop Oord. Die span is gasvry, en hulle het moeite gedoen om te verseker dat ons gemaklik en veilig is en het onmiddellik opgevolg op ons navrae. Hulle het byvoorbeeld spesiaal vir ons 'n waaier aangekoop om te help teen die hitte. Hulle het waardevolle inligting verskaf oor besienswaardighede in die omgewing. Daar is 'n heerlike staproete op die oord, en die span het ons ondersteun en seker gemaak ons is veilig, en koue water gebring terwyl ons die roete gestap het. Die span se aanwysings na Katkop Oord was duidelik en het baie gehelp. Katkop Oord kry 10 uit 10 by ons.

Katkop Oord's response

Dankie vir die terug voer. Ek weet julle bly ver, maar hoop om julle weer te sien.
Die swemvad sal in Desember voltooi wees. Gaste soos julle, maak dat ons net strewe na beter, Gelukkige gaste is ons belonging.

Katkop Oord
Wessel V - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Wessel V
Family with teenagers

Dit is 'n baie lekker plek om te ontspan in die natuur!

Dit is weg van die alledaagse gevoel en dit is netjies ingerig. Het voldoen aan ons verwagtinge.

Abraham V - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Abraham V
Family with teenagers

Die ligging is wat dit so spesiaal gemaak het.

Die huisie was netjies en skoon met alles wat ons nodig gehad het. Die omgewing en ligging van die huisies is baie goed.

Pieter S - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Pieter S
With spouse/partner

Nie vir blommekykers geskik nie.

Slegte pad na oord, ver van blomme. Ideal vir ECO toerisme.

Sandra H - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandra H
Family with young children

Baie geniet, dit was baie lekker.

Ons het dit vreeslik baie geniet.

Katkop Oord's response

Hi Sandra.
Bly jul het dit geniet. Sterkte met die skaakspeelster. Vertrou dit het goed gegaan.

Katkop Oord
Hendrik Adriaan M - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hendrik Adriaan M
With spouse/partner

Stil en rustig en die regte plek om van jou sorge te vergeet.

Baie netjiese akkommodasie met alles daarin vir 'n gerieflike vakansie. Die feit dat daar geen elektrisiteit is nie is geen struikelblok nie.

Wouter S - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wouter S
With spouse/partner

Baie lekker, gasvrye ontvangs.

Dit was die moeite werd. Waarde vir geld.

Katkop Oord's response

Dankie Wouter, hoop om jul weer te sien. Dalk bietjie langer volgende keer. Was gaaf om jul te ontmoet. Vertrou jul het julle kuier in die Kaap geniet.

Katkop Oord
Ansie V - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ansie V
With spouse/partner

Beautiful natural beauty, peace and quiet.

Very much surprised at how beautiful it is there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige natuurskoon, rus en vrede.

Baie verras met hoe mooi dit daar is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Louwra S - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louwra S
With spouse/partner

Fantasties, asemrowend mooi en ’n natuurliefhebber se droom.

Ongelooflik mooi, rustig, skoon en ’n natuurskoon-paradys.

Frans B - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frans B
With spouse/partner

Hemel op aarde!

Ons het nie geweet wat om te verwag nie - dit was die aangenaamste verrassing ooit. Die uitsig is onverbeterlik. Die geriewe is puik en netjies. Ons het vol vrede en vreugde vertrek. Gaan baie beslis weer by Katkop Oord bespreek.

Katkop Oord's response

Dankie Frans. Ons waardeer jou kommentaar. Ons verwelkom jul graag weer.

Katkop Oord
Michael D - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michael D
With spouse/partner

Pragtige omgewing

Geleë in 'n pragtige plaasomgewing met mooi uitsigte en staproetes op die plaas. Toegang is via grondpad wat dalk 'n probleem mag wees vir klein, lae motors.

Katkop Oord's response

Dankie. Veilige reis verder. Hoop julle sien baie blomme.

Katkop Oord
Andries L - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andries L
With spouse/partner

Heerlik gekuier.

Dis baie goeie waarde vir geld, die ontvangs was baie hartlik, puik diens en uiters ruim en gerieflik.

Katkop Oord's response

Dankie vir u terugvoer. Hoop om jul weer te sien. Veilig reis.

Katkop Oord
Tronell P - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Tronell P
With spouse/partner

Pragtige uitsig! Berge is pragtig, proteas en klipspringers is 'n bonus.

Baie moeilik om die oord te vind. Geen selfoonsein maak dit onmoontlik om die plek te kry. Die pin drop location werk ook nie. Die grondpaaie is in 'n goeie toestand. Mooi, nuutgeboude chalets met ou meubels en breekware. Geen handdoeke. Aangeplante uitheemse plante is steurend in die mooi omgewing.

Daniel L - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daniel L
With spouse/partner

Heerlik ontspan in natuur.

Uitstekende ligging. Goeie geriewe. Uitstekende waarde vir geld. Sal definitief aanbeveel.

Katkop Oord's response

Baie dankie, ons hoop om jul weer te sien.
Koos en Hettie van zyl

Katkop Oord
Jj H - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jj H
With spouse/partner

Warm reception by Hettie.

Very comfortable, clean and neat. Magnificient views. Overnight stay. Wish we had more time to hike and explore. Once the resort is complete it would be a stunning place to go offload your worldly troubles and let nature heal your soul. Thank you Koos and Hettie for sharing your piece of heaven with us.

Winnie G - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Winnie G
With friends

Heerlik, rustig, met pragtige uitsig.

Pragtige omgewing, staproetes, 4x4, uitstekend. Verblyf om blomme te kyk. Kampgeriewe, selfsorgverblyf vir sakpas en meer luuks. Pragtige onthaalsaal vir troues/funksies.

Katkop Oord's response

Hi Winnie, baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Hoop om jul weer te sien.

Katkop Oord
Marina V - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marina V
With spouse/partner

Pragtige huisie en mooi omgewing.

Vriendelike mense. Net jammer dat koördinate wat ons gekry het ons na verkeerde plek geneem het. Dit het ons 'n ruk geneem om selfoonsein te kry om plaas te skakel.

From R300
R300 R210
per night, for 2 ppl
From R300
R300 R210
per night, for 2 ppl
From R300
R300 R210
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 127 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Graafwater/Vredendal Road, Katkop Resort, Graafwater, 8120, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4fa3802ad586dc24e47b4cf97a4e7cca276a69871efece6683f6e3da4859cc5f45f107fb183aaa22e117bac3fb29dc9bdcdb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R300, now From R210  per night, for 2 ppl 19 5 1 5 Graafwater/Vredendal Road Katkop Resort 8120 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -31.994063660784 18.576454686572
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!