The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Kedu River Lodge and Toscan River Estate | TravelGround
+18

Kedu River Lodge and Toscan River Estate

11 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 11 reviews for Kedu River Lodge and Toscan River Estate
Cleanliness
5.0/5
Service
4.6/5
Location
5.0/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Dessie E - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dessie E

Wonderful, even if it was very very cold.

One of the best places I have stayed at. I will visit again.

Corne D - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corne D
With spouse/partner

Absoluut perfek!

Ons kon nie wag dat die tyd aanbreek vir ons kort vakansie nie. Wat ons opgeval het toe ons by die hek inry, was die netheid en absolute stilte. Ons is vriendelik ontvang deur die bestuur van die oord en aan gasvryheid is daar nie 'n tekort nie. Ons verblyf vir die naweek was in een van die "Tee-Pee" tente en wat 'n ervaring was dit nie! Die buitestort was ons eerste en was beslis ons hoogtepunt van die naweek (nie wat julle nou dink nie). Ons het bietjie gesukkel met die gas "geyser" wat maar net bly koue water spoeg het as die warm water te veel geraak het - ons het soos regte Indiane onder daardie stort gedans! Maar ons het dit geniet! DIe kombuis is ten volle toegerus en mens hoef regtig net jou kos en drinkgoed saam te neem - daar was tot skottelgoedseep! Die toilet geriewe is 'n paar meter vanaf die tent - bietjie ongerieflik, maar draagbaar (en verstaanbaar). Ek sal Kedu enige tyd aanbeveel. DIs rustig, netjies en baie skoon. Die bestuur is kort-kort op die terrein en verseker dat alles glad verloop.

Tertia D - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tertia D

Baie lekker!

Die fasiliteite en diens is uitstekend! Lynne doen regtig moeite met die gaste. Dit is 'n uitstekende plek vir gesin met jong kinders. Ons het gesoek na stilte en rustigheid. Met die swembad langs ons cabin was dit ons nie beskore nie. Maar andersins amazing!

Kobus W - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Kobus W
Family with teenagers

Sweet and sour.

On our first visit to Kedu our family decided to visit this lodge again. We booked a luxury unit which offers everything you'd need for such a getaway. However, our weekend turned into a nightmare because of fellow guests' uncontrolled drinking and noise which meant that we could not enjoy one another's company. We expected management to act, but there was no sign of them interceding. Their noise was not limited to the evenings but went on throughout the days. We couldn't get away early enough on the Sunda morning! One this is for certain, this was our final visit.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Soet/suur.

Tydens 'n eerste baie aangename besoek aan Kedu Lodge het ons gesin besluit om weer vir 'n naweek soontoe weg te breek. Ons het weer 'n Luxury-eenheid bespreek wat alles bied vir so 'n wegbreek. Ons naweek het egter in 'n nagmerrie verander weens mede gaste wat weens onbeheerste drankmisbruik so geraas het dat geen mens kon ontspan of mekaar se geselskap kon waardeer nie. Ons het tog verwag dat bestuur sou optree, maar daarvan was daar geen teken nie. Hulle geraas was nie net tot die aande beperk nie, maar ook dwarsdeur die dag. Ons kon nie Sondagoggend vroeg genoeg ons ry kry nie. Een ding is vir seker, dit was ons laaste besoek aan daardie plek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kedu River Lodge and Toscan River Estate's response

We are sorry to hear that you had such a bad stay with us, and that other guests disturbed your peace and quiet. As management, we try out best to ensure that everyone is comfortable, and I am sure that your dissatisfaction was not left unaddressed. Our rules clearly state the following, and management ensure that this is adhered to:

We are primarily a family resort, to this end foul language, loud and drunken behaviour will not be tolerated. Strictly no noise after 23:00. If you are being disturbed by another guest, please call, not SMS, either Lynne or Paul so that we can take action.

May I suggest perhaps that you come and stay with us during the week. We are generally very quiet with minimal guests on the resort.

Kedu River Lodge and Toscan River Estate
Susan S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan S
Family with teenagers

Quiet and relaxed.

We had a lovely stay. Lynn and Paul went out of their way to help. Will visit again. Very neat and just what one needs. Thank you.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en ontspanne.

Ons het verskriklik lekker gebly. Lynn en Paul gaan uit hulle pad om te help. Sal weer besoek. Baie netjies en net wat mens nodig het. Dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lionel K - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lionel K
With spouse/partner

Ons het heerlik gekuier. Die Teepee-tent was voorwaar ‘n belewenis!

Sien sterre.

Zelda P - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zelda P
Family with teenagers

Dit was 'n fees gewees.

Lynne is die oulikste gasvrou en laat mens baie welkom voel. Blyplek was heerlik warm met verwarmers, lugversorger en warm komberse. Uitstekend. Sal dit beslis aanbeveel, asook weer besoek.

Kedu River Lodge and Toscan River Estate's response

Baie dankie, ons is bly julle het dit geniet! Ek dra dit net so oor aan Lynne!

Kedu River Lodge and Toscan River Estate
Elsie L - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elsie L
With spouse/partner

Rustige week weg.

Net nie genoeg om te doen nie. Maar relaxing naweek.

Yolandi R - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolandi R
Family with teenagers

Tranquil and beautiful.

Was very nice and tranquil. Will recommend it to anyone. Just what you need.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en mooi.

Was baie lekker rustig. Sal aanbeveel vir enige iemand. Net wat 'n mens nodig het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ilze B - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilze B
With spouse/partner

Dit was wonderlik.

Kedu River Lodge is baie goed geleë, met sy rustige, ontspanne atmosfeer. Puik diens, baie netjies en skoon, goed toegerus. Sal dit definitief aanbeveel vir almal. Dit was 'n lekker wegbreek! Julle sien ons gou weer.

Tertius K - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tertius K
With spouse/partner

Very peaceful and really pleasant.

Enjoyed it a lot, accommodation clean and neat, meets basic requirements. Will go back any time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustig en werklik aangenaam.

Baie geniet, blyplek skoon en netjies, voldoen aan al die basiese behoeftes. Sal enige tyd weer teruggaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kedu River Lodge and Toscan River Estate's response

Baie dankie, sien uit om julle weer te verwelokm by ons.

Kedu River Lodge and Toscan River Estate
From R400
per night (sleeps 4)
From R400
per night (sleeps 4)
From R400
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 88 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 12:00
  • Address: 22 Oorbietjie Street, Lindequesdrif, 1911, North West
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJkMWY5MWIwLWZkZWQtNGRlZi1hNzkwLTRkNDM0NTY5Y2Q5MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R400  per night (sleeps 4) 11 5 1 5 22 Oorbietjie Street Lindequesdrif 1911 North West 0860 022 102 14:00-20:00 12:00 -26.768046856945 27.581176757812
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!