Summerstrand Accommodation at Keiskama B&B | TravelGround
+17

Keiskama B&B

B&B

Review Summary

4.9 out of 5from 12 reviews for Keiskama B&B
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Savannah W - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Savannah W
Individual traveler

Fantastic.

It was beautiful and so comfortable. Would highly recommend to anyone, and will for sure stay there again.

Keiskama B&B's response

Dear Savannah,
It was such a pleasure to have you as our guest at Keiskama B and B. I thank you for taking the time to write this lovely review for us. We really appreciate your positive comments and hope to see you back at Keiskama B and B should you visit the friendly city of Port Elizabeth again.
Kind regards,
Charmaine, Muriel and Zuki

Keiskama B&B
Bharet M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Bharet M

Accommodation was perfectly suitable for our needs. Host's attention to detail was appreciated.

The swimming pool and the braai area was a welcome facility for all to enjoy. The host was willing to please us at breakfast even though the members of the group had various dietary restrictions. The accommodation allowed for the three vehicles to be enclosed within the property.

Keiskama B&B's response

Dear Bharet
Thank you for your review. It was lovely meeting you and your family during your short visit to the friendly city of Port Elizabeth. My staff and I are happy to hear that you enjoyed your stay and we hope to welcome you back to Keiskama B and B on your next visit to PE.
Kind regards
Charmaine, Zuki and Muriel

Keiskama B&B
Charmaine S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charmaine S
On business

Fantasties!

Kamer was baie skoon en die hele B&B is netjies en het die snacks en bar fridge geniet. Ontbyt was besonders en ek sal definitief weer daar bespreek. Charmaine is vriendelik en daar vir haar gaste.

Keiskama B&B's response

Beste Charmaine,
Baie dankie vir die mooi woorde! Jou terug voering word opreg waardeer. Ons sal weer lekker gesels oor ons troeteldiere wanneer jy weer die vriedelike, winderige stad besoek.
Groete,
Charmaine en Zuki

Keiskama B&B
Tersia F - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tersia F
Family with teenagers

Lovely stay!

Very nice, clean, neat. Will stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was heerlike verblyf!

Baie lekker, skoon, netjies. Sal weer daar bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Keiskama B&B's response

Beste Tersia,
Baie dankie vir jou kommentaar en aabeveling van Keiskama B&B. Ons hoop om jou gou weer hier terug te verwelkom tydens jou volgende besoek aan Port Elizabeth.
Vriendelike Groete,
Charmaine, Jeannette, Zuki en Muriel

Keiskama B&B
Boebie H - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Boebie H
With spouse/partner

Baie skoon en aangenaam, met hope vriendelikheid en goeie diens.

Ons sal Keiskamma B&B enige tyd aanbeveel aan enige reisiger of familie en vriende wat kort of lang verblyf benodig. Diens en die kos is uit die boonste rakke en die verblyf is veilig en naby alle vermaak en eetplekke en baie naby aan Summerstrand. Ons het tuis gevoel!

Keiskama B&B's response

Beste Boebie
Baie dankie vir u mooi woorde. As eienaar en ons personeel waardeer dit opreg! Ons hoop om jul gou weer terug te verwelkom op 'n volgende besoek aan die vriendelike stad.
Groete
Charmaine

Keiskama B&B
Stiaan V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stiaan V
On business

Alles was skoon. Alles was daar in die kamer en badkamer. Ontbyt was great!

Sien sterre.

Keiskama B&B's response

Beste Stiaan. Baie dankie vir jou resensie. Dit word opreg waardeer. Hoop om jou weer te sien op jou volgende besigheids besoek aan PE.

Groete,
Charmaine en personeel.

Keiskama B&B
An-lie N - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
An-lie N
Individual traveler

Very welcoming.

They are very welcome and hospitable. The cleaning ladies are very helpful and the food is wonderful. The host is very friendly and helpful. Great place to stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie verwelkomend.

Hulle is baie verwelkomend en vreeslik gasvry. Die skoonmaakdames is vreeslik behulpsaam en die kos is baie smaaklik. Die gasheer is vriendelik en baie behulpsaam. Wonderlike plek om by te bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Keiskama B&B's response

Liewe An-Lie
Baie dankie dat jy 'n tydjie afgestaan het om Keiskama B&B en ons personeel te komplimenteer. Dit was 'n plesier om jou as gas te verwelkom en ons hoop om jou gou weer te sien.
Vriendelike groete
Charmaine en Zuki

Keiskama B&B
Nina P - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nina P
Individual traveler

Gerieflik, stil, keurige dekor, goeie veiligheidsmaatreƫls. Baie lekker ontbyt. Hoflike diens.

My verblyf was alles waarvoor ek kon wens. My kamer was gerieflik, stil met alle moontlike geriewe. Het veral die mikrogolf waardeer. Mooi, goed versorgde perseel.

Keiskama B&B's response

Beste Nina
Baie dankie vir jou mooi woorde, dit word opreg waardeer. Dit was 'n plesier om jou as gas te verwelkom in die vriendelike, dog winderige, Port Elizabeth. Ons hoop ons sien jou weer op jou volgende besoek aan ons mooi stad. Groete, Charmaine.

Keiskama B&B
Tersius S - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tersius S
On business

Dit was absoluut fantasties.

Dit was ongelooflik lekker. Warm ontvangs en die diens was ongelooflik. Die dekor ens. val so reg in my smaak en spreek van absolute uitmuntende smaak. Het gevoel asof ek by die huis was. Ontbyt en aandetes was puik. Die kamers is ongelooflik goed toegerus en smaakvol. Spreek van warmte en jy voel sommer welkom. Van nou af sal ek slegs Keiskama B&B gebruik. Kan gaste vir seker, dit is die beste waarde vir jou geld ooit.

Keiskama B&B's response

Baie dankie. Dit was 'n plesier om julle as ons gaste hier te verwelkom. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete
Charmaine

Keiskama B&B
Andre J - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre J
Individual traveler

Very nice.

Very nice, will stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker.

Baie lekker, sal weer daar oornag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Keiskama B&B's response

Baie dankie vir jou terugvoering, Andre. Ek hoop om jou gou weer terug te verwelkom by Keiskama B en B.
Groete
Charmaine

Keiskama B&B
Wim F - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Wim F
With friends

Aangename ervaring.

Sien die sterre.

Martin C - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin C
With spouse/partner

Groot bederfie!

Dit was ons tweede besoek na Keiskama B&B en ons is glad nie teleurgesteld nie. Ons was op Valentynsoggend daar en het eerste klas behandeling ontvang met spesiale tafel wat vir ons gedek was met ekstra klein detail ook. Kamer baie netjies met alles wat mens nodig het. Ontbyt baie lekker en meer as genoeg. Dink dit is baie goeie waarde vir geld!

From R675
per night (for 1 person)
From R675
per night (for 1 person)
From R675
per night (for 1 person)
Make a Booking
  • Capacity: 9 people
  • Check-in: 12:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 12 Keiskama Street, Summerstrand, Port Elizabeth, 6105, Eastern Cape
  • No children under 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAE3X1BolVaMaj7lkMCagzmobToGSVtQpXryIfSbAwIJ8HHhnt7v?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R675  per night (for 1 person) 12 5 1 5 12 Keiskama Street Summerstrand 6105 Eastern Cape 0860 022 102 12:00-19:00 10:00 -33.9902299 25.65699
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com