The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Kenhardt Hotel | TravelGround
+25

Kenhardt Hotel

Review Summary

4.3 out of 5from 21 reviews for Kenhardt Hotel
Cleanliness
4.1/5
Service
4.6/5
Location
4.4/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.0/5
Lize A - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lize A
With spouse/partner

Skoon en baie vriendelike diens.

Die Noord-Kaap se dorpe kry swaar en mens misgis jou maklik met die eerste oogopslag as jy na 'n plek kyk. Kenhardt Hotel se sjarme lê in sy mense. Baie vriendelik, opreg en heerlike kos. Jy voel tuis. Die eienaar kom al jare aan en ken die omgewing en gesels heerlik. Dis opregte gesoute Karoo-mense wat lief is vir hulle wêreld - dis hoekom hulle nog daar is. Doen moeite en gaan slaap daar.

Kenhardt Hotel's response

Baie dankie vir jou eerlike kommentaar. Groete Suzette

Kenhardt Hotel
Hesma S - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hesma S
Individual traveler

Lieflike ou hotel met ryk geskiedenis.

Groot kamers, vriendelike diens en baie lekker aandete.

Ilma P - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ilma P
Family with young children

Goeie oornagplek met plattelandse gasvryheid

Ons het heerlik gekuier. Die hotel is baie basies maar skoon & veilig. Aandete en ontbyt gehad wat baie goed was. Die hotelletje het omtrent karakter en tipies platteland. Ons sal weer daar oornag, dis goeie waarde.

Andre M - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Andre M
With spouse/partner

Aangename oornagfasiliteit, goeie diens. Die personeel was egter ongelukkig nie heeltemal voorberei op 'n rolstoelkliënt se behoeftes.

Ons sal weer by die Kenhardt Hotel oornag. Goeie plattelandse gasvryheid.

Heloise S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Heloise S
With spouse/partner

Fantastic food, cold beer.

Accommodate other pets, but the pitbulls aren't used to other dogs.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Kos fantasties, bier koud.

Akkommodeer diere, maar die pitbulls is nie gewoond aan ander honde nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gerald B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gerald B
With spouse/partner

Very nice.

Good halfway accommodation en route to Namaqualand.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam.

Goeie halfweg-akkommodasie op pad na Namakwaland.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Yolanda K - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Yolanda K
With spouse/partner

Baie oulike plek met vriendelike oulike mense.

Het lekker gebly en lekker in die dorp gekuier.

Laurence N - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Laurence N
With spouse/partner

Dit was aangenaam om daar te oornag.

Vriendelike baie behulpsame diens, netheid van kamers en heerlike kos het ons verblyf aangenaam gemaak. Ons moet egter noem dat ons baie lank vir ons aandete gewag het maar glo dat dat dit eenmalig was a.g.v. gebeurlikhede buite die personeel se beheer. Ons stort het nie koue water gehad nie maar 'n heerlike bad het daarvoor opgemaak. Ons waardeer die navraag na my man se welstand nadat hy ietwat ongesteld geraak het.

Anecke V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Anecke V
With spouse/partner

No generator, it was a nightmare.

The owner should have fixed the generator before he went on holiday. I felt bad for the manager that had to keep clients happy in the darkness.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sonder kragopwekker 'n nagmerrie.

Eienaar kon kragopwekker herstel het voordat hy vakansie gaan hou het. Het arme bestuurder jammer gekry wat in stikdonker kliënte moes tevrede hou.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kenhardt Hotel's response

Goeie more Anecke,
Baie dankie vir u terugvoer.
Gegewe die situasie waarin die hele Suid-Afrika is agv Eskom, plaas dit wel alle sektore onder geweldige druk.
Daar was 'n fout aan Eskom se kant en hoewel ons voorbereid probeer wees vir alle gebeurlikhede, kan ons nie die genset vinniger laat nasien het nie.
Ons bly trots op ons werk.
Suzette

Kenhardt Hotel
Hein S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Hein S
With spouse/partner

Ou gebou maar lekker gebly en gekuier.

Ons het die verblyf goed en netjies gevind alhoewel die gebou self baie oud is en plek plek aandag nodig het. Baie interessante kroegarea en lekker geëet.

Esme M - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Esme M
With spouse/partner

Als wat ons benodig het vir oornagverblyf.

Kamer was ruim en en meer as voldoende. Heerlike stort gehad. Niks om oor te kla.

Johan N - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan N

Verrassing van die jaar.

Kenhardt Hotel was beslis die verrassing van die 2 weke wat ek en my ma vakansie gehou het en van die aanlyn-besprekingsdiens gebruik gemaak het. Die plattelandse hotel sal ek 200% aanbeveel. Vanaf die vriendelike ontvangs, die kamer en aandete in die hotel-restaurant, alles was net reg vir ‘n lekker oorslaap.

Dirk P - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Dirk P
With friends

Very comfortable with friendly service.

See the ratings.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gemaklik met vriendelike diens.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elma M - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Elma M
With friends

As good as your own house.

We had a friendly reception and greeted again. Suzette and her staff are very friendly. We had a delicious breakfast. They went to a lot of trouble with our food requests to add a salad to it. I will definitely recommend people to stay there on their way. The two dogs were a bonus.

This review has been translated,click hereto view the original version.

So goed soos by die huis.

Ons is baie vriendelik ontvang en ook weer gegroet. Suzette en haar personeel is baie vriendelik. Ons het lekker aandete gekry. Hulle het moeite gedoen om aan ons kos-versoeke te voldoen soos om spesiaal slaai by te sit. Ek sal vir seker mense aanbeveel om daar te gaan slaap op pad. Die twee honde was ‘n bonus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kenhardt Hotel's response

Dankie Elma, vir jou terugvoer. Dit is vir ons 'n voorreg om gaste te ontvang en ons is dankbaar dat ons jul verblyf 'n goeie herinnering kon maak.
Suzette

Kenhardt Hotel
Frans V - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Frans V
With friends

'n Pragtige plattelandse hotel met die vriendelikste mense en heerlike etes.

Vandat ons arriveer het, het alles net reg verloop, vriendelik, professioneel en behulpsaam. Die bar is 'n regte kuierplek, koue bier en mense wat inval.

Kenhardt Hotel's response

Dankie vir die terugvoer. Ons wag vir die familie wat kom kuier.

Kenhardt Hotel
Este J - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Este J
Family with young children

Aangenaam verras.

Lieflike verblyf, heerlike kos en wonderlike vriendelike mense!

Kenhardt Hotel's response

Baie dankie vir die terugvoer.
Kom kuier gerus weer.

Suzette

Kenhardt Hotel
Hilga D - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hilga D
With spouse/partner

Baie vriendelike en behulpsame personeel en verblyf is meer as bevredigend.

Eienaar is viendelik, plek skoon, etes heerlik, kamers bevat alles wat mens nodig het en meer.

Carin B - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Carin B

'n Regte kleindorpie ervaring.

Aangename mense wat jou laat lag en jou reis die moeite werd maak.

Kenhardt Hotel's response

Baie dankie vir die resensie. Ons het ook groot waardering vir gaste wat ons laat lag.

Kenhardt Hotel
Cobus M - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Cobus M
Family with teenagers

Eenvoudig met alles wat jy nodig het.

Dis baie eenvoudig en nie heeltemal wat ons verwag het van hotel nie, maar die nagrus was goed. Iemand se lugversorger het geraas, maar glo dit was net "once off" situasie. Ons was baie goed ontvang en het heeltemal welkom gevoel.

Kenhardt Hotel's response

Dankie, kom gerus weer.

Kenhardt Hotel
Mari V - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mari V
With friends

Nice overnight accommodation at an affordable price.

We had a lovely overnight stay in Kenhardt Hotel.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker oornag teen 'n bekostigbare prys.

Ons het heerlik oornag in Kenhardt Hotel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johann H - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johann H
With spouse/partner

The hotel needs TLC.

Very helpful and friendly staff and value for money meals. Very happy with the service, quality of food and prices. The staff went out of their way to ensure we were comfortable. The only negative thing was the physical condition of the buildings.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die hotel self kort TLC.

Die personeel was baie behulpsaam en regtig vriendelik en die etes was definitief waarde vir geld. Baie tevrede met die diens, gehalte van die etes asook die prys van die etes. Die personeel het die ekstra myl geloop om seker te maak ons is gemaklik. Die enigste negatiewe sy was die fisiese toestand van die geboue.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kenhardt Hotel's response

Dankie vir u terugvoering en positiewe kommentaar. Soos u self kon sien is ons besig met instandhouding. Die gebou is reeds 100+ jaar oud en gaan daar nie eendag verby wat ons nie instandhouding doen en opgradeer nie. Die kamers kan ons met trots sê, is in 'n puik toestand asook linne en matrasse.
Hoop om u weer te ontvang.

Kenhardt Hotel
From R680
per night (for 2 people)
From R680
per night (for 2 people)
From R680
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 13 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 1074 Main street, Kenhardt, 8900, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY0YTU3MGI0LWJlYjEtNDU0My1iMDE4LTI5OGVmYWFmYTY5MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R680  per night (for 2 people) 21 5 1 5 1074 Main street Kenhardt 8900 Northern Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -29.34792671956 21.151760816574
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!