The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Kersbospark 14 | TravelGround
+23

Kersbospark 14

8 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 8 reviews for Kersbospark 14
Cleanliness
4.3/5
Service
4.5/5
Location
4.6/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.5/5
Mariette H - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mariette H
With friends

Ons sal beslis weer kom kuier.

Plek was netjies. Baie lekker gekuier.

Sue H - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sue H
With friends

Baie lekker by kaggelvuur op 'n koue naweek.

Daar was 'n geluid op die dak wat klink soos 'n waaier. Die mure in die kamers was nat asof daar stoom in kamers was.

Kersbospark 14's response

Bly om te hoor julle het lekker voor die kaggelvuur gekuier, Groete K14

Kersbospark 14
Leoni V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leoni V
Family with teenagers

Fantastiese kinder- en hondvriendelike huis

Ligging is naby stap strand vir honde en swemstrand vir kinders. Beste is dat swembad oorkant huis is so kinders kan swem, krieket speel in straat ens. Enigste ding, ek sou sê swembad is 'n groot aantrekkingskrag en dit was 'n probleem omdat dit nie baie skoon is nie en dalk iets waarna kompleks moet kyk - dis nie iets wat Kersbospark 14 in beheer van was nie. Huis is veilig, perfek vir my hondekinders ook, so was fantasties om daardie gerustheid te he. Volledig toegerus met ekstra komberse. Sal vir seker weer gaan.

Pieter S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pieter S
With friends

Jy kan baai, maar nie braai.

'n Smegketel verwelkom jou hartlik. Gevolg deur 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en wynverkoeler. Groot is jou glimlag. Luuks, dink jy. Tot jy probeer vuurmaak en besef die haan, in sy afwesigheid, waai al die rook die huis in. Wanneer jy badkamer toe hol om rooi-oog jou betraande wange af te spoel en 'n ruit of twee oop te maak om van die swart wolk in die huis ontslae te raak, besef jy die toilet sowel as die badkamer se vensters is toegebou met die einste braai. As jy hou van kook, is die huis vir jou. As jy hou van braai, moet jy eerder waai.

Kersbospark 14's response

Baie dankie vir die positiewe kommentaar rakende die luuksheid.
Die Suidooster veroorsaak so nou en dan probleme by die braai en veral as die vuur aan die voorkant van die braai gemaak word. Ons is wel in die proses om na opsies te kyk om hierdie probleem te ellimineer.
Groete,
K14

Kersbospark 14
Jacques R - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques R
With spouse/partner

Baie gerieflik en goed toegerus.

Ek het lanklaas in so 'n goed toegeruste huis gebly. Alles was net die beste kwaliteit. Toe ons 'n probleem gehad het, het die eienaar onmiddellik daaraan aandag gegee. Die huis is baie veilig en 'n kort stappie na die strand. Sal beslis weer hier gaan bly. Ons het baie lekker hier gekuier. 10/10

Kersbospark 14's response

Baie dankie Jacques, hoop om julle gou weer te sien. Groete, Kersbospark 14.

Kersbospark 14
Chazelle S - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chazelle S
With friends

The weekend was wonderful.

We were 6 friends who decided to leave for the weekend. The website is easy to use and the feedback and professionalism of the staff is astronomically good. We paid and they were in contact with us all the time. Very friendly owner of the house. The house was beautifully clean, neat and everything was very nice. Our 6 had a great time this weekend. Would really recommend it to anyone. We 6 said we will definitely make use of the website and Kersbospark 14 again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die naweek was fantasties lekker.

Ons was 6 vriende wat besluit het om weg te gaan vir die naweek. Die webblad is maklik om te gebruik en die terugvoering en professionaliteit van die personeel is astronomies goed. Ons het betaal en hulle was heeltyd in kontak met ons. Baie vriendelike eienaar van die huis. Die huis was pragtig mooi skoon, netjies en als was baie mooi. Ons 6 het vreeslik lekker gekuier die naweek. Sal regtig dit aanbeveel vir enige iemand. Ons 6 het gesê ons sal definitief weer van die webtuiste en Kersbospark 14 gebruik maak!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chantelle W - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Chantelle W
Family with young children

Beautiful place, has everything you need!

A real home away from home. Very comfortable and convenient.

Kersbospark 14's response

Thank you, Chantelle. Please come and visit us again.

Regards,
Kersbospark 14

Kersbospark 14
Louise R - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Louise R
Family with young children

Lieflike skoon gemaklike huis.

Silwerskoon huis. Ruim kamers, lekker kombuis, gerieflike buite braai-area. Swembad in kompleks heerlik vir die kinders.

Kersbospark 14's response

Baie Dankie Louise.

Kersbospark 14
From R1 450
per night (for 6 people)
From R1 450
per night (for 6 people)
From R1 450
per night (for 6 people)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Dolfyn Crescent, Kersbospark 14, Dwarskersbos, 7365, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAClNNDhlaRwaeX68FMvlFE7H7uaMXkTTLv8PvYGzY57BrBmepmM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 450  per night (for 6 people) 8 5 1 5 Dolfyn Crescent Kersbospark 14 7365 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -32.68566 18.24457
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!