The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Keurbooms River Lodge | TravelGround
+28

Keurbooms River Lodge

17 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 17 reviews for Keurbooms River Lodge
Cleanliness
4.5/5
Service
4.6/5
Location
4.7/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.5/5
Hennie J - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie J
Family with teenagers

Wonderlik, rustig, pragtige natuurskoon!

Pragtige, stil omgewing by see en rivier en naby baie besienswaardighede.

Melissa M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Melissa M
Family with teenagers

Skoon en netjies.

Eenheid skoon en netjies. Aandag moet wel dringend gegee word aan die Weber-braai en rooster.

Keurbooms River Lodge's response

Thanks Melissa for taking the time out to do a review. I will replace the weber in January 2020. regards Peter

Keurbooms River Lodge
Wim V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wim V
Family with young children

Lekker. Goeie waarde vir geld met alles wat jy sou benodig.

Sentraal geleë en dien as goeie basis om die res van die Suidkus te ontgin.

Marike S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marike S
Family with young children

Baie lekker blyplek.

Ons het baie lekker gebly, baie veilig en daar is soveel om te doen rondom. Die blyplek is goed ingerig en het lekker geslaap!

Keurbooms River Lodge's response

Thank you, Marike. We appreciate the feedback.

Regards,
Peter

Keurbooms River Lodge
Wim K - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wim K
Family with young children

Dís nou 'n Desember vakansie!

Baie netjiese eenheid. Dit is heerlik om die Weber uit te skuif en voor op die gras te braai terwyl ons kinders met die baie maats speel en eintlik hulle eie ding doen. Die eenhede is in 'n halfmaan wat strandmeer toe kyk, parkeerarea is alles aan een kant, daar is dus geen paaie en geen verkeer nie. Strand is 15 minute weg, oor die duin, of laagwater strandmeer langs. Nie 'n beskermde strand nie (daarvoor is daar heelwat opsies binne 20 minute met die kar), maar ons het baie lekker geswem in die branders met laagwater. Baie veilig en rustig. Sal weer hier bly eerder as Plettenbergbaai self, en a.g.v. die strandmeer en atmosfeer, ook eerder as die ander groot woonstel/kompleks tipe plekke in Keurbooms. Baie toeganklike en netjiese tennisbaan.

Keurbooms River Lodge's response

Dear Wim,

Many thanks for the generous review.

Regards,
Peter

Keurbooms River Lodge
Lynn E - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynn E
Family with teenagers

Ideaal geleë tussen die rivier en see. Neem gerus 'n kano of boot saam.

Verblyf was netjies, skoon en alles in werkende orde. Sluit nie skoonmaker in nie, reël dit vooraf. Ideaal vir gesin met kinders.

Ilse K - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilse K
Family with young children

Fantasties,skoon, perfekte ligging met klein kinders.

Wat 'n pragtige en gerieflike grond-eenheid! Alles werk, en alles is byderhand. Baie dankie vir 'n wonderlike verblyf!

Keurbooms River Lodge's response

Many thanks Ilse for taking time out to complete the review. Hope that we will be able to accommodate you and your family for another holiday. regards Peter

Keurbooms River Lodge
Ena-mari B - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ena-mari B
With spouse/partner

Veilig, skoon en netjies.

Dis 'n rustige area, naby aan verskeie bestemmings om te besoek. Die eenheid was skoon en netjies.

Ildemari P - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ildemari P
Family with teenagers

Absolutely perfect.

We had a very good stay. The place is spotless, neat area, large lawns for kids to play their hearts hout. You will see me every year.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut perfek.

Ons het baie lekker gebly. Plek is silverskoon, omgewing is netjies, groot grasperke vir kinders om te speel. Hierdie plek sal my jaarliks sien.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Keurbooms River Lodge's response

Many thanks for the wonderful review.

Keurbooms River Lodge
Elzette D - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elzette D
Family with young children

Onvergeetlik en baie kindervriendelik.

Netjiese tuine en daar is alles wat jy nodig het. Kliëntediens was briljant. Die huis is skoon en ruim en alles is daar wat jy sal nodig hê. Die tuin is pragtig en die kinders het dit baie geniet.

Keurbooms River Lodge's response

Hi Elzette, Thank you for taking time out to post the review and the kind remarks.
Please return and we will give you a special discount.
Regards, Peter

Keurbooms River Lodge
Zander J - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Zander J
Family with young children

Plek is heerlik om in te bly.

Baie kinder-, kano- en hengel-vriendelik. Kinders kan fietsry, swem en tennis speel. Binne seisoen was daar baie kinders wat saam krieket gespeel het. Baie parkering en baie kindervriendelik. Daar is net geen skoonmaakdiens of droogskoonmaakfasiliteite by die lodge nie. Om vir twee weke te bly en self die skottelgoed en vloere te was, het dit nou nie vir my gedoen op my vakansie nie. Mens neem aan daar is deesdae oral skoonmaakdienste, so mens vra nie eens meer nie.

Piet D - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Piet D
With friends

Eenvoudig fantasties en uitstekende diens.

Die ligging is uitstekend, diens puik en veiligheid baie goed.

Rynal H - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Rynal H
With spouse/partner

Baie rustige ontspanningsplek.

Ons kuier was baie aangenaam en ons het ons baie geniet. Ons sal dit oorweeg om weer die plek te besoek.

Liezel M - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezel M
Family with young children

Kersfeesvakansie met kleintjies was heerlik gerieflik!

Heerlike eenheid met lekker spasie en baie gereedskap in die kombuis. Die kompleks self was pragtig en die tuin waar al die kinders kan speel en maatjies maak was fantasties vir die kleintjies.

Estelle S - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Estelle S
Family with teenagers

Excellent location for a weekend of peace and quiet.

We were met by Derek who let us into the unit which was clean and tidy. We went for lovely jog in the morning, we played tennis, did fishing and walked to the beach. The best was the fact that it was so quiet that one could sleep late in the mornings!

J.c.r. Jannie L - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
J.c.r. Jannie L
With spouse/partner

Dit was in 'n mooi plek met rustige en veilige omgewing. Skoon en netjies!

Het baie lekker gebly. Beveel dit regtig aan.

Colin T - Dec 2011
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Colin T
Family with young children

Great location. The apartment was clean and well equipped.

We enjoyed the stay. The location is hard to beat - as its on the river, only a ten minute walk to the beach, and right in the heart of the Garden Route. Facilities very good - DSTV, swimming pool, tennis court (with floodlights). The apartment was also well equipped.

From R1 250
per night (sleeps 4)
From R1 250
per night (sleeps 4)
From R1 250
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Keurboom River Road, Keurbooms, Plettenberg Bay, 6600, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAzNWU2YjgzLTg0ZWMtNGY1NS04MDlmLTFiMDdmMmU0MTcyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 250  per night (sleeps 4) 17 5 1 5 Keurboom River Road Keurbooms 6600 Western Cape 0860 022 102 14:00-17:00 10:00 -34.008664794675 23.404033184052
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!