Key West 417 by CTHA
Review Summary
Ané O - May 2018
Overall score
Very nice. Apartment has everything you need.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Baie mooi. Woonstel het als wat jy nodig het.
Ons het heerlik gebly. Die parkering was wel 'n ontrief met die wat ons elke aand moes vra waar ons kan parkeer nadat ander inwoners gekla het dat die parkering aan ons gegee eintlik hulle parkering is. Die straat waaraan die woonstel grens het nogals voetgangers deur die nag. Daar was ook 'n geval gewees waar mense baklei het, dus kan dit gebeur dat jy gereeld wakker word deur die verloop van die nag. Die woonstel self voel veilig en sekuriteit het elke aand kom kyk as ons in ry dat als ok is. Die woonstel is ook lekker sentraal geleë. Ons sal wel weer daar gaan bly weens die geriewe van die woonstel self. Let wel dat daar nie WiFi beskikbaar is nie, al is dit gelys op van 417 Key West se advertensies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 14:00 to 18:00
Check-out: 10:00 - Address: Kildare Road, Key West, Milnerton, 7435, Western Cape
- All ages welcome