Khaya Langa Guest House
Review Summary
Carina M - Dec 2017
Overall score
Rustic and tranquil, with interesting area and other decor, dozens of trains and a pool table for a relaxing evening.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustic en rustig, met interessante omgewing en ander decor, treine by dosyne en 'n pooltafel vir 'n ontspannende aandjie.
Die gastehuis sal nie in almal se smaak val nie omdat dit baie rustic is, maar dit is tog waarde vir geld. Baie skoon en gasvry. Interessante decor soos die klipmuur met die glas in, die tronk van die polisiestasie langsaan se deure as voordeur en vele meer. Ons sal weer daar besoek aflê en oorslaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 17 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 3 Plein Street, Machadodorp, eNtokozweni, 1170, Mpumalanga
- All ages welcome