The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Kiara Lodge | TravelGround
+28

Kiara Lodge

56 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 56 reviews for Kiara Lodge
Cleanliness
4.7/5
Service
4.2/5
Location
4.8/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.4/5
Ernest B - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ernest B
Family with young children

Ontspanne en rustig.

Dit is 'n maklike manier om te ontspan en net rustig te wees.

Lize-mari D - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lize-mari D
With spouse/partner

Ons besoek was heel aangenaam.

Ons tydjie by Kiara Lodge was ongelooflik, soveel gehad om te doen daar. Die kamers was mooi skoon, die badkamer het net vir my effe bedruk gevoel. Die restaurant se diens was nie heeltemal wat ons verwag het met ons eerste aand daar nie. Dit was load shedding en daarom kon ons sekere goed op die menu nie bestel nie.

Ernest B - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ernest B
With spouse/partner

Netjies en waarde vir geld.

Rustigheid, mens beleef die natuur.

Kiara Lodge's response

Geagte Ernest,
Baie dankie vir u hersiening, en ons is verheug dat u albei u vakansie in ons berg skuilplek geniet het.

Kiara Lodge
Susann D - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susann D
With friends

Pragtige natuur, baie netjies.

Baie netjies, sal beslis aanbeveel.

Stephan V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Stephan V
Family with young children

Baie lekker omgewing met besondere uitsigte, warm swembad groot teleurstelling, was af vir die 2 dae en dit was koud buite.

Baie mooi plekkie en sal weer gaan.

Douw S - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Douw S
With spouse/partner

Was awesome.

Enigste klagte: Die vrou wat by restaurant werk jaag jul kliënte weg, sy het 'n slegte manier om met kliënte te praat, sou graag elke dag daar wou eet, kos is briljant maar as sy daar is het ons geloop. Die ander dame wat daar werk is fantasties, sy laat jou welkom voel en dis hoe dit hoort. Die ander staf is baie goed. Sal weer gaan maar sal restaurant glad nie ondersteun as daardie vrou daar is. Verder was dit asemrowend mooi en baie lekker.

Anke C - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anke C

Heerlike plek vir groot groepe met kinders.

Hierdie is die plek as jy as gesin of vriende wil vakansie hou. Veral met kinders. Baie om te doen, al is dit koud of reënerig. Ek sien uit om weer te gaan.

Ernest B - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ernest B
With spouse/partner

Netjies, stil en rus vir jou siel.

Als was goed gewees.

Kiara Lodge's response

Baie dankie vir u resensie Ann, en ons is bly dat u vakansie geniet het.

Kiara Lodge
Michelle M - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle M
With spouse/partner

Beautiful landscape. Relaxing getaway.

Friendly staff. Beautiful scenery.

Kiara Lodge's response

Hi Michelle,

Thank you very much for your feedback. It's great to know that you both thoroughly enjoyed your holiday.

Regards,
Kiara Lodge

Kiara Lodge
Henning M - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henning M
With friends

Heerlik gekuier in 'n puik, skoon en gerieflike chalet in pragtige natuurskoon.

Puik diens en goed-toegeruste verblyf het kuier soveel lekkerder gemaak.

Kiara Lodge's response

Hi Trudi,

Baie dankie vir u vriendelike woorde. Ons is bly dat u almal 'n wonderlike vakansie kon geniet.

Groete,
Kiara Lodge

Kiara Lodge
Elbie T - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Elbie T
Family with young children

Lekker, maar kort aandag!

Die swembad was vuil! Ons het 2 babadoeke op die bodem gekry! Die selfoonsein was ook nie na wense nie! Steeds 'n pragtige plek.

Kiara Lodge's response

Hi Elbie, dankie vir jou resensie.
Ons vra om verskoning vir die swak helderheid van die swembadwater. Die warm weer veroorsaak dat die water effens muf word. Ons het met kommer kennis geneem van wat u in die swembad gevind het, en hierdie saak word intern ondersoek.
Ons installeer binnekort ekstra toerusting om ons WiFi-sein te versterk.
Groete

Kiara Lodge
Chanrilize C - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chanrilize C
With spouse/partner

Breathtaking.

Kiara Lodge is a must stay for any person and family. The lodge has entertainment for everyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Asemrowend.

Kiara Lodge is 'n moet verblyf vir enige persoon en gesin, daar is vermaak vir almal by die lodge.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kiara Lodge's response

Hi Apie, Baie dankie vir u vriendelike woorde en ons is bly dat ons vakansieoord albei aan u vakansieverwagtinge voldoen het.
Groete

Kiara Lodge
Danie G - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Danie G
With friends

Neat and full holiday service on site.

We were well received but had to wait until 15:00 for key. At most other resorts accommodation is available from 14:00. All services and gardens are well maintained. Refrigerator did not get cold, only freezing was reported. Furthermore, the chalets are superbly finished and equipped with all necessities.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjiese en volledige vakansiediens op terrein.

Ons is goed ontvang, maar moes wag tot vir 15:00 vir sleutel. By meeste ander oorde is akkommodasie reeds vanaf 14:00 beskikbaar. Alle dienste en tuine is goed in stand gehou. Yskas het nie koud geword nie, slegs vriesgedeelte was gerapporteer. Verder is chalets fantasties afgewerk en met alle benodigdhede toegerus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kiara Lodge's response

Hi Danie, Baie dankie vir u resensie en ons is bly dat u en u vriende 'n lekker vakansie gehad het.
Ons vra verskoning vir die probleem met die yskas in u chalet.
Groete

Kiara Lodge
Dries K - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dries K
With spouse/partner

Rustig skoon. Lekker geslaap.

Baie rustige, skoon en veilige verblyf gehad.

Kiara Lodge's response

Hi Andries, baie dankie vir jou resensie. Ons is bly dat julle albei 'n ontspanne vakansie by ons pragtige oord geniet het.
Groete

Kiara Lodge
Tiaan S - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tiaan S
Family with teenagers

Nietjies en skoon. Sal weer aanbeveel.

Sien sterre.

Kiara Lodge's response

Hallo Tiaan,
Baie dankie vir u puik resensie, ons waardeer u ondersteuning, ons bied binnekort weer u en u gesin aan.
Groete

Kiara Lodge
Amanda P - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda P
Family with young children

Very nice, would like to stay longer but the system doesn't allow it.

We would've like to extend our stay for another day, but that option is not possible. We asked at reception, but they couldn't help us and said we had to do this through the agency. If we call you, you say it's not possible, because the system shows it's fully booked, even though no one came to our chalet on Sunday night. It only shows up on the cleaning services not coming on Sundays. We then had to check-out and return home earlier. Perhaps you should consider making the option available. You could've made +/- R3000 extra.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker, sou graag wou langer bly maar die sisteem laat dit nie toe nie.

Ons sou graag ons verblyf met nog 'n dag verleng, maar daardie opsie maak julle nie moontlik nie. Ons het by ontvangs gaan vra, maar hulle kon ons nie help nie en het gesê ons moet deur die agentskap dit doen. As ons julle bel sê julle dis nie moontlik nie, want die sisteem wys dis volbespreek, al was daar niemand wat die Sondagaand na ons in chalet ingekom het nie. Dit wys net volbespreek oor die skoonmaakdienste nie op Sondae inkom nie. Ons moes toe maar uitklok en vroeër huiswaarts keer. Miskien moet julle daaraan dink om die opsie beskikbaar te stel. Julle kon nog +/-R3000 maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kiara Lodge's response

Beste Amanda,

Baie dankie vir die oorsig van ons oord. Dit is wonderlik om te weet dat u gesin hul verblyf terdeë geniet het.

Ons sien uit daarna om u weer te sien.

Groete,
Kiara Lodge

Kiara Lodge
Ansonet O - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ansonet O
Family with young children

Peaceful and beautiful!

Wonderful family holiday!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en pragtig!

Heerlike gesinsvakansie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kiara Lodge's response

Hi Ansonet,
Baie dankie vir u hersiening, en ons is bly dat u gesin 'n lekker vakansie op ons oord geniet het.
Groete

Kiara Lodge
Letitia E - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Letitia E
With spouse/partner

Gerieflik, pragtig en veilig.

Dit was ons eerste besoek aan die area en ons was aangenaam verras deur die vriendelike personeel en gemaklike en toeganklike behuising. Die restaurant se kos is heerlik en die atmosfeer is voorwaar gesellig. Wens ons kon langer kuier.

Kiara Lodge's response

Hi Letitia, Baie dankie vir u vriendelike woorde en ons is bly dat u albei u verblyf by ons oord geniet het. Ons sien daarna uit om u weer te sien.
Groete

Kiara Lodge
Veronica V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Veronica V
Family with young children

It was great, staff are friendly and helpful.

Kiara Lodge is well-equipped, even for kids. A lot of activities.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was baie aangenaam, werkers is vriendelik en behulpsaam.

Kiara Lodge is baie goed ingerig, ook vir kinders. Baie aktiwiteite.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kiara Lodge's response

Hi Veronika,
Baie dankie en ons is bly dat u almal u gesinsvakansie by ons oord geniet het. Dit was ons plesier om u te help om 'n onvergeetlike vakansie te geniet.
Groete

Kiara Lodge
Wynand V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Wynand V
Family with young children

'n Baie lekker gesinsvriendelike vakansie, veral as jy kleuters het.

'n Pragtige plek tussen die berge, baie stil en rustig. Dit is een van die min plekke wat voorsiening maak vir gesinne met kleuters. Daar is genoeg vermaak om grootmense en kinders besig te hou.

Kiara Lodge's response

Beste Wynand,

Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly dat u u onlangse gesinsvakansie by ons oord geniet het. Dit is wonderlik om te weet dat jou kinders 'n goeie tyd gehad het.

Groete,
Kiara Lodge

Kiara Lodge
Mabebe N - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mabebe N
Family with teenagers

Picturesque.

A place of breathtaking beauty, very friendly people, lots of family friendly activities and adventure galore.

Kiara Lodge's response

Hi Elizabeth,
Thank you very much. We are pleased that you all enjoyed every aspect of your recent holiday at our resort.
Regards

Kiara Lodge
Elza V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Elza V
With spouse/partner

Ontspannend.

Skoon rondawels. Goed toegerus. Ons het vir private rondawel versoek en presies dit so gekry 47A. Baie stil omgewing. Genoeg aktiwiteite om jou besig te hou. Ontvangs het nog baie om te leer rakende internetbetalings. Slegs op die kommunikasie van die webtuiste kon hulle mee werk. Nietemin beveel ons Kiara Lodge aan. Dit is die moeite werd.

Kiara Lodge's response

Hi Elza,
Dankie vir u insiggewende resensie. Ons vra om verskoning vir die aanvanklike probleme met die betaling by ontvangs.
Groete

Kiara Lodge
Carine M - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carine M
With friends

It was fantastic.

It was very nice. Definitely recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was fantasties.

Dit was baie lekker. Beveel dit definitief aan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kiara Lodge's response

Goeiedag Carine,

Baie dankie. Ons is bly jy het jou verblyf geniet.

Groete

Kiara Lodge
Alvina M - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alvina M
Family with young children

Definitely a must see.

The lodge is situated in very beautiful surroundings with a great mountain view. We enjoyed our stay.

Kiara Lodge's response

Hi Alvina,
We appreciate your feedback and are pleased to read that you all enjoyed your recent family holiday at our resort.
Regards

Kiara Lodge
Anneke B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anneke B
Family with young children

Dit was puik!

Akkommodasie was netjies en skoon. Alles wat jy nodig het is daar. Sal beslis weer gaan.

Kiara Lodge's response

Hallo Anneke,
Baie dankie vir u resensie. Ons sien uit daarna om jou weer te sien.
Groete

Kiara Lodge
Lizette D - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizette D
With spouse/partner

Mooiste plek.

Kiara Lodge is 'n pragtige plek met alles wat jy nodig het vir 'n wegbreek. Baie om te doen vir kinders. Die verblyf is luuks en modern. Restaurant het baie lekker kos. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Ek sal vir seker terug wees.

Kiara Lodge's response

Hi Corne, baie dankie vir u vriendelike woorde. Groete

Kiara Lodge
Ernest B - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ernest B
With spouse/partner

Peaceful.

Beautiful nature and a peaceful experience.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig.

Mooi natuur en rustige ervaring.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kiara Lodge's response

Hi Ernest,
Baie dankie vir u resensie. Ons was bly dat u 'n rustige vakansie by ons oord gehad het.
Groete

Kiara Lodge
Werner R - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Werner R

Lovely accommodation.

We enjoyed the stay at Kiara Lodge, the accommodation was neat, modern and perfect. Just feel like the managing staff can be more friendly and not chat amongst each other at reception when guests check in.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lieflike verblyf.

Ons het lekker gebly by Kiara Lodge, die verblyf is netjies, modern en alles was perfek. Voel net die bestuur personeel kan bietjie meer professional wees en hoef nie by ontvangs te redekawel onder mekaar terwyl gaste inklok nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sonja V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja V
With spouse/partner

It was absolutely unbelievable.

Kiara Lodge is one of my favourite places to stay at. The service is excellent and the staff very friendly. The food at the restaurant is great. Really worth the effort to stay there. Will definitely book again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was absoluut ongelooflik.

Kiara Lodge is een van my gunsteling plekke om te bly. Die diens is uitstekend en die personeel baie vriendelik. Die kos by die restaurant is onverbeterlik. Regtig die moeite werd om daar te bly. Sal beslis weer daar bespreek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kiara Lodge's response

Beste Sonja,

Baie dankie vir u vriendelike woorde. Dit was ons plesier om u as ons gas te ontvang.

Groete,
Kiara Lodge

Kiara Lodge
Carol C - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carol C
With spouse/partner

Plek om te ontspan.

Kiara Lodge is gesinvriendelik met alles wat jy kan nodig hê, gerieflike huise, staproetes, 'n dam vir visvang, speelpark vir die kinders en 'n pragtige skoon warm swembad. Lekker restaurant en kroeg. Alles in die natuurskoon van die berge en n veilige omgewing. Definitief n vakansieoord om weer te besoek.

Kiara Lodge's response

Hi Carol, Baie dankie vir u vriendelike woorde. Ons sien daarna uit om u weer te sien. Groete

Kiara Lodge
Elra D - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elra D

Perfect family getaway in stunning setting.

Loads of activities for kids, beautiful location and modern well equipped units. Will definitely return.

Kiara Lodge's response

Hi Elra, Thank you very much and it's great to know that your family enjoyed their recent stay at our resort. Regards

Kiara Lodge
Madelene S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madelene S
Family with teenagers

Uitstekend!

Ons verblyf was heerlik. Plek is pragtig, goed ingerig en baie goed om te doen vir gesinne. Ons het die warmwaterswembad en die restaurant baie geniet. Kos was uit die boonste rakke. Gaan beslis weer Kiara Lodge besoek! Dankie, al het dit heel naweek gereën was ons verblyf heerlik.

Renier H - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renier H
With spouse/partner

Excellent!

The checking in process is quick and the staff were very helpful. The facilities are very neat and clean and the mountain view is unbelievable. There is something for everyone to do and the Tuesday braai and Wednesday bingo were some of our highlights. We will definitely visit Kiara again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Prima!

Die inboekproses is vinnig en die personeel was uiters hulpvaardig. Die fasiliteite is baie netjies en skoon en die uitsig op die berge is ongelooflik. Daar is iets vir almal om te doen en die Dinsdagaand braai en Woensdagaand bingo was van ons hoogtepunte. Ons sal beslis weer Kiara besoek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kiara Lodge's response

Beste Renier,

Baie dankie vir u resensie. Ons is bly dat u die verblyf geniet het.

Groete,
Kiara Lodge

Kiara Lodge
Margaret M - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Margaret M
With friends

Whoa. What a place to be again and again. Everything was in order for visitors really. My team were so delighted and wish to book again.

Excellent choice with a lot of activities to relief stress. We just missed a boat sailing due to renovation. We really experienced nature with mountainous atmosphere.

Michael K - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Michael K
Family with teenagers

Perfect base for a visit of Golden Gate National Park.

For us it was a perfect place to explore the upper part of Drakensberg region. We did some small hikings in the camp itself, but also explored the Golden Gate National Park, driving some loops with the car (here a clear recommendation to visit the vulture restaurant) but also doing some hiking tours. Unfortunately the pool was out of order and WiFi was not available during this time. This was for us not really important, because we are out in the nature most time of the visit. But it should be communicated to the customers booking the lodge in advance and before arriving.

Kiara Lodge's response

Hi Michael, thank you very much for your review. Our apologies for both the lack of our heated pool and Wi-Fi during your stay, but both were a result of a power outage and we were waiting for technicians to repair them. Regards, Kiara Lodge.

Kiara Lodge
Nico K - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nico K
With spouse/partner

Baie lekker gebly.

Baie lekker lodge, netjies en skoon. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Ek sou 'n ekstra swembad verkies waar kinders nie toegelaat word nie.

Kiara Lodge's response

Hi Nico, Dankie vir jou resensie. Ons is bly dat u u verblyf geniet het. Groete, Kiara Lodge

Kiara Lodge
Deon L - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Deon L
Family with teenagers

Pragtige plek, erg onvriendelike personeel.

Baie ongeskik by ontvangs. Swembad en roeiboot buitewerking sonder om dit vooraf tot ons aandag te gebring het, maar eers toe ons daar stop.

Kiara Lodge's response

Hi Deon, Dankie vir jou resensie. Ons is jammer dat jy voel ons ontvangspersoneel was onprofessioneel. Ons het u klagte met hulle bespreek. Groete, Kiara Lodge

Kiara Lodge
Carina H - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carina H
With friends

Fantastic.

We were 10 friends who stayed at Kiara Lodge for 2 nights. Beautiful resort. Definitely child friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasities.

Ons was 10 vriende wat 2 aande by Kiara Lodge oorgebly het. Baie mooi oord. Beslis kindervriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kiara Lodge's response

Geagte Carina, Baie dankie vir u vriendelike woorde. Ons is bly dat u almal u verblyf geniet het.
Groete,
Kiara Lodge

Kiara Lodge
Marli H - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marli H
With spouse/partner

We had a very nice stay and will definitely go back again.

Received a friendly welcome. Neat facilities and the spa was fantastic. The service at the restaurant can be a bit better. But it was a pleasant experience and we will definitely go back again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer terugkeer.

Was vriendelik ontvang. Netjiese geriewe, en die spa was fantasties gewees. Die diens by die restaurant kan op geknap word. Maar dit was 'n aangename ervaring en ons sal beslis weer terugkeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kiara Lodge's response

Geagte Marli, dankie vir u resensie. Ons is bly om te lees dat u albei, u verblyf geniet het en ons sien uit daarna om u weer te sien. Groete, Kiara Lodge.

Kiara Lodge
Eska P - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eska P
Family with young children

Gesinsvriendelik!

Ons het heerlik gebly by Kiara Lodge! Ons huisie was baie naby aan alles gewees. Huisie was skoon en netjies en die olie heaters het vir seker gehelp vir die koue in die aande. Daars genoeg om te doen vir enige ouderdom! Die restaurant se kos is iets uit die boeke uit en brand nie 'n gat in jou beursie nie. Mamma is bederf by die Spa wat hemels was terwyl Pappa met die twee dogtertjies gaan swem het. Ons het 'n bietjie gesukkel om in te klok aangesien die bespreking nie duidelik genoeg deur gegee is nie, maar nietemin, ons is nie een dag spyt dat ons daar kon tyd spandeer nie. Ons sal vir seker weer van Kiara Lodge gebruik maak!

Kiara Lodge's response

Geagte Carla,

Baie dankie vir u gedetailleerde oorsig en vriendelike woorde. Dit is duidelik dat u hele familie elke oomblik van hul vakansie by ons oord geniet het. Ons sien daarna uit om u weer te verwelkom.

Groete,
Kiara Lodge

Kiara Lodge
Henlie S - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henlie S
With spouse/partner

Dit was absoluut met een woord "fantasties".

Ons het dit baie geniet. Die restaurant se kos en diens was uit die boonste rakke. Lisa is 'n ster, sy het uit haar pad gegaan om ons vriendelik te ontvang. Die verblyf was puik. Ons sal definitief weer hulle besoek.

Kiara Lodge's response

Geagte Henlie, baie dankie vir u resensie en vriendelike woorde. Lisa sê ook baie dankie aan jou. Groete, Kiara Lodge.

Kiara Lodge
Ferdi H - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ferdi H
With spouse/partner

'n Awesome plek. Aanvanklik was ons nie tevrede met die eenheid wat aan ons toegeken is nie, maar die vriendelike staf het ons tegemoed gekom en 'n ander eenheid gegee met 'n pragtige uitsig. Dit is daardie klein dingetjies wat mens laat praat van die plek en beslis weer sal besoek in die toekoms. Hou vol met jul goeie werk.

Kiara Lodge is 'n bobaas plek. Ons het lekker gekuier, goeie kos in die restuarant gekry, lekker geslaap en almal se vriendelikheid terdeë geniet. Die wat daar gaan oorbly kan gerus ook die lekker moerkoffie en kondensmelk oorkant die pad by "Di Bus Stop" probeer.

Kiara Lodge's response

Geagte Ferdi, dankie vir u gedetailleerde oorsig en vriendelike woorde. Dit was ons plesier om u te help, om albei 'n aangename vakansie te hê. Groete, Kiara Lodge.

Kiara Lodge
Bernard R - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Bernard R
Family with young children

Ideale vakansieplek vir oud en jonk.

Ons was besonder beïndruk met hoe goed die Lodge instand gehou word en die beskikbare geriewe. Genoeg om te doen by die lodge en omgewing.

Kiara Lodge's response

Geagte Bernard,
Baie dankie vir u vriendelike woorde. Ons is bly om te lees dat u almal u verblyf geniet het.
Groete. Kiara Lodge

Kiara Lodge
Melissa L - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Melissa L
Family with young children

Ideaal met 'n gesin van klein kindertjies.

Ons het heerlik gekuier en alles wat ons nodig gehad het was tot ons beskikking.

Kiara Lodge's response

Liewe Melissa,

Dankie vir u resensie. Ons is bly om te sien dat u familie hul onlangse verblyf by ons geniet het.

Groete,
Kiara Lodge

Kiara Lodge
Herma V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Herma V
Family with teenagers

Lekker verby!

Keira was vir ons 'n oornagstop, het ons geweet hoe mooi en lekker dit was het ons beslis langer gebly. Jy is so na aan die asemrowende mooi natuur, ons sal beslis weer teruggaan en familie saamneem.

Kiara Lodge's response

Geagte Herma, dankie vir u resensie. Dit is wonderlik om te weet dat jy almal jou gesinsvakansie by ons resort geniet het. Groete, Kiara Lodge.

Kiara Lodge
Dave D - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Dave D
With friends

Slaap.

Geen WiFi, jy moet R200.00 vir 200 mb betaal.

Kiara Lodge's response

Geagte Dave,

Dankie vir u resensie. Ongelukkig is die verskaffing van gaste met Wi-Fi in 'n bergomgewing nie so goedkoop as in 'n stad of dorp nie en daarom moet ons gaste betaal vir gebruik.

Groete.
Kiara Lodge

Kiara Lodge
Karien N - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karien N
Family with young children

Unbelievable.

Very clean and tidy accommodation. Incredible views and scenery. There is a lot of fun activities for children. Will definitely visit Kiara Lodge again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflik.

Baie skoon en netjiese verblyf. Ongelooflike uitsig en natuurskoon. Daar is baie goed vir kinders om te doen. Sal vir seker weer Kiara Lodge besoek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kiara Lodge's response

Liewe Karien,
Baie dankie, dit is wonderlik om te sien dat jou familie hul bergvakansie geniet het.
Groete Kiara Lodge

Kiara Lodge
Chantel C - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantel C
Family with young children

Stunning. Value for money.

It was breathtaking.

Kiara Lodge's response

Dear Chantel,

Thank you for your kind words and generous grading of our resort. It was a pleasure having you all stay with us.

Regards
Kiara Lodge

Kiara Lodge
Marelize D - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marelize D
With friends

Lekker vakansie saam met kinders.

Die 2 slaapkamer chalet is goed uitgerus met al die benodighede en 'n mooi uitsig van die omgewing. Ons was 'ver' van die swembad/speelareas, maar dit was nogsteeds loopafstand. Dis baie oulik dat die swembad en speel areas onderdak is, want dan is die weer nie 'n faktor nie. Die winkel het klein verskeidenheid so vat maar wat jy nodig het of ry na Clarens vir voorraad.

Kiara Lodge's response

Geagte Marelize, Dankie vir u resensie en ons is bly om te sien dat almal 'n goeie tyd gehad het by ons oord. Groete Kiara Lodge.

Kiara Lodge
Karl T - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karl T
With spouse/partner

If we can, we will return.

The only negative comment I have is, that you have to go through the inventory list to check if everything is in order. That should be the job of the staff.

Kiara Lodge's response

Dear Karl,

Thank you for your feedback and grading. We look forward to welcoming you both again in the near future.

Regards.
Kiara Lodge

Kiara Lodge
Lynette J - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lynette J
Family with young children

Great.

Great for families with small children to keep them entertained.

Kiara Lodge's response

Dear Lynette,

Thank you very much and it is great to see that the whole family enjoyed their recent stay with us.

Regards
Kiara Lodge

Kiara Lodge
Charlene D - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlene D
With friends

Rustige en mooi omgewing.

Die plek is in 'n baie mooi area, die eenhede is baie netjies en die skoonmaakdienste is puik. Dit is 'n baie rustige atmosfeer en ons het baie lekker gebly. Die ontvangs is glad nie op standaard nie en ons het gevra dat hulle na die kaggel in die leefarea kyk - ons het glad nie terugvoer gekry daaroor nie.

Kiara Lodge's response

Geagte Charlene,

Dankie vir u resensie en ons is bly dat u almal u verblyf met ons geniet het. Ons is jammer dat ons ontvangs span nie onmiddellik aan u hulp verleen het nie.

Groete
Kiara Lodge

Kiara Lodge
Vyver K - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Vyver K
With spouse/partner

Nice place to stay but missed a fireplace!

Beautiful location and the spa is wonderful, but as it is a cold area, every place should have a fireplace.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker blyplek maar het 'n kaggel gemis!

Pragtige ligging en die spa is wonderlik, maar aangesien dit 'n koue area is, behoort elke plek 'n kaggel te hê.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kiara Lodge's response

Geagte Vyver,

Baie dankie vir u resensie en dit is goed om te sien dat u albei u verblyf by ons oord geniet het.

Groete
Kiara Lodge

Kiara Lodge
Liezel V - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Liezel V

2 Adults had to sleep on very uncomfortable couches, but the area and the rest of the stay was nice.

The stay was nice except that 2 adults had to sleep on very uncomfortable couches. The booking was for 8 adults, then you give beds and not couches.

This review has been translated,click hereto view the original version.

2 volwassenes moes op baie ongemakilke banke slaap, maar die omgewing en res van verblyf was lekker.

Die verblyf was lekker behalwe dat 2 volwassenes op baie ongemaklike banke moes slaap. Die bespreking was vir 8 volwassenes dan gee jy veblyf met beddens en nie banke nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kiara Lodge's response

Geagte Liezel,

Dankie vir u resensie en ons is bly om te sien dat u almal u verblyf geniet het. Ons groter eenhede word gewoonlik deur gesinne bespreek en daarom het een slaapkamer banke. Ons raai gaste aan om hul besprekings konsultant te adviseer oor watter slaapreëlings hulle verkies.

Groete
Kiara Lodge

Kiara Lodge
Paul G - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Paul G
With spouse/partner

Very nice.

Divine food at the restaurant.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker.

Die restaurant se kos is top gehalte.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kiara Lodge's response

Geagte Paul.

Baie dankie vir u resensie en ons restaurant personeel waardeer ook u vriendelike woorde.

Groete
Kiara Lodge

Kiara Lodge
Anton L - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anton L
With spouse/partner

Breathtaking.

This is 'n pretty little place in the Maluti Mountains. The view is fantastic and the reception was excellent. I can definitely recommend it to other travellers.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Asemrowend.

Hierdie is 'n pragtige plekkie in die Malutiberge. Die uitsig is fantasties en die ontvangs uitstekend. Definitief 'n aanbeveling vir ander reisigers.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kiara Lodge's response

Dear Anton,
Thank you for your wonderful review.
It was a pleasure to host you and we look forward to hosting you again in future.
Regards,
Kiara Lodge

Kiara Lodge
From R880
per night (sleeps 2)
From R880
per night (sleeps 2)
From R880
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 70 people
  • Check-in: 15:00 to 16:00
    Check-out: 09:00
  • Address: R712, Clarens, Dihlabeng, 9701, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU2YTY4OTE4LWRlYjgtNDI4OS04OGE4LWY4OGE4NjVhMmE4Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R880  per night (sleeps 2) 56 5 1 5 R712 Clarens 9701 Free State 0860 022 102 15:00-16:00 09:00 -28.509529 28.563278
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!