Kierie Kwaak Self-Catering Units
Review Summary
Glynis S - Jan 2021
Overall score
Kierie Kwaak was cost effective, in the location we wanted.
Kierie Kwaak Self-Catering Units's response
Dear Glenys,
Thank you for your review.
I am happy to confirm that we found the problem with the plumbing and fixed it.
We are always open to any suggestions for modernization and would welcome comment from our guests.
Warm regards,
Sonja.
Derek O - May 2019
Overall score
Die verblyf was baie gerieflik met goeie fasiliteite en alles was reg.
Gayle A - Dec 2018
Overall score
Tranquil surroundings.
Michael P - Nov 2018
Overall score
Die Lage in den Bergen ist sehr schön. Einfach aber zweckmässig ausgestattet.Sitzmöglichkeit an einem kleinen sanft plätschernden Bach. Für Wanderer und Naturliebhaber ein Traum. Auch nach Stellenbosch ist es nur 8 km.
Natalie A - Oct 2018
Overall score
If you love birds, nature and no TV, this is the place for you!
Dr Kolie V - May 2018
Overall score
Netjies.
Maryke R - May 2018
Overall score
Oulik, piekant, netjies, beeldskone natuur, vars lug, vars water, rus vir die siel.
Johan W - Nov 2017
Overall score
Good value for money. The environment is well cared for. Just a pity that there's no cleaning service as well as a radio.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie goeie waarde vir geld. Omgewing baie mooi en goed versorg. Net jammer daar is geen skoonmaakdiens nie. Ook nie 'n radio nie.
Warm water 'n uitdaging. Werk met gas en is nie baie effektief nie. Maak my hart seer om soveel water in die Wes-Kaap te mors. Toe later agtergekom: As jy nie warm water binne 20 sekondes het nie, draai kraan toe en begin weer. Om een of ander rede gaan die gasvlam baie maklik dood of steek nie aan nie. Badkamer baie beknop.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kierie Kwaak Self-Catering Units's response
Beste Johan, met 'n gas warmwatergeiser, draai mens eers die warm water oop en as dit lekker warm is, voeg jy koue water soos nodig by. Dit laat die meganisme by die vlam opwarm en brand die geiser dan egalig. So nie, kan dit gebeur dat die temperatuur fluktueer. Gelukkig kry ons water direk van die berg en het ons nie 'n water tekort nie. Ons sou baie graag wou, maar ongelukkig was dit al spasie beskikbaar vir die stort en kan ons niks aan die grootte doen nie. Ons hoop jy het andersins jou verblyf en die omgewing geniet en sal ons weer besoek.
Vriendelike groete,
Sonja.
Zonehl N - May 2017
Overall score
Convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Este R - Mar 2017
Overall score
Too short.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Te kort.
Dis die tweede keer dat ons by Kierie Kwaak bly en ons sal weer daar bly! Dit is ongelooflik mooi en baie rustig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karen V - Jan 2017
Overall score
Beautiful place to rest, it was clean and tidy.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige plek om te gaan rus, dit was baie netjies en skoon.
Daar was pragtige natuur. Dit is asemrowend mooi. Die eenheid was netjies en gerieflik. Ons het lekker gekuier en ontspan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marna C - Sep 2016
Overall score
Everything in order.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Als in orde.
Sien gerus die sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Adelle V - Aug 2016
Overall score
Not a good stay at all.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Niks lekker gebly nie.
Ek weet nie wie dit so reël nie, maar ons was 2 enkelpersone in 'n eenheid wat vassit aan 'n ander een, met 'n gesin van 5. Hulle het so geraas dat ons nie kon wag om te ry nie. Verder het daar vanaf 16:00 die middag tot in die vroeë oggendure kloppende musiek van iewers af gekom. Dit is stiller by my kantoor in die stad as wat dit daar was waar ons vrede gaan soek het. Verder is die plekkie belaglik klein. 'n Mens moet uit die bad- of slaapkamer gaan om te kan aantrek. En daar is net twee opsies om te wees, of voor die stoof wat buite werking was of in die piepklein kamer, waar jy letterlik sydelings moet beweeg om uit te gaan. Die toaster was ook erg vuil met vorige gaste te kaas en krummels nog daarop. Nee wat. Ek kon nie wag om te ry nie. Net spyt ek moes my geld so mors.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kierie Kwaak Self-Catering Units's response
Beste Adelle, Dankie dat jy ons daarop gewys het dat die stoof nie werk nie. Dit is ‘n splinternuwe gasstoof en het ons ondersoek ingestel. Ons kon egter geen fout vind nie. Mens gebruik die aansteker om die branders aan te steek. Ons foto`s op LekkeSlaap is baie duidelik en dit laat geen illusie hoe ons eenhede saamgevoeg is en hoe groot die vertrekke is nie. Het jy nie gekyk voor jy bespreek het nie? Dan is daar tog geen klagtes nodig na die tyd nie. Ons versoek ons gaste om ander gaste in ag te neem. As jy ons gekontak het, sou ons hulle versoek het om sagter te praat. Na jou sms was ons 8:45 by jou voordeur maar was julle ligte reeds af en wou ons nie pla nie. Ons kon geen harde kloppende musiek hoor nie en was die ander gaste ook nie daarvan bewus nie. Ek vra groot om verskoning vir die vuil rooster. Gelukkig het jy net 50% van die bespreking betaal en was die vermorsing darem nie te groot nie. Vriendelike groete, Sonja van Zyl
Karien Z - Jul 2016
Overall score
Great getaway, relaxing with stunning view!
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Wegbreekplek duisend, rustigheid, natuurskoon, pragtige uitsig.
As jy wil wegbreek is dit die ideale plek. Die bergstroompie loop reg by die deur verby, dit is lowergroen en in die berg weg van die groot huis af. Die stort is bietjie knap, maar verder is alles baie gerieflik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Riaan S - May 2016
Overall score
Perfekte ligging.
Kobus V - May 2016
Overall score
Mooi plek!
Karline D - Apr 2016
Overall score
Spasie is beperk, maar dis netjies en skoon en het als wat mens nodig het vir 'n kort verblyf.
Diana M - Jan 2016
Overall score
Kort maar baie lekker oorgeslaap. Sal weer daar oorbly.
Ivan V - Dec 2015
Overall score
So tuis soos by jou eie huis.
Riana D - Nov 2015
Overall score
Heerlike ervaring binne natuur.
Nanet V - Nov 2015
Overall score
Heerlike plek in die beeldskone natuur waarvandaan 'n mens Stellenbosch kan verken.
Read moreKierie Kwaak Self-Catering Units's response
Beste Nanet,
Dankie vir jou positiewe terugvoering.
Ons water voorsiening kom direk van die berg. As gevolg van die lae watervlak wat ons tans beleef gebeur dit soms dat sediment in die water voorkom wat die filter in die gas-geiser affekteer, onreëlmatige toediening en temperatuur kan veroorsaak. Ons gaan die filters gereeld na, maar sal nou addisionele filters installeer om die probleem met die warm water uit te skakel. Vriendelike groete,
Sonja.
Betsie L - Oct 2015
Overall score
Baie mooi natuurskoon en stilte.
Ruan M - Aug 2015
Overall score
Beautiful surroundings, but accomodation not that great.
- Capacity: 19 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Pontrieux Farm, Jonkershoek, Stellenbosch, 7600, Western Cape
- All ages welcome