Kihara Guest House
Review Summary
Liezel D - Sep 2019
Overall score
Pleasant overnight stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangename oornagplek.
Ons is baie vriendelik ontvang deur Joan. Alles was skoon en netjies. Nie seker of daar WiFi is nie, want ons het nie 'n password gekry nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kihara Guest House's response
Middag Liezl
Indien u gevra het vir die wagwoord van die Wi-Fi sou ek dit vir u gegee het, dit is beskikbaar.
Groete
Joan
Adre L - Jul 2019
Overall score
Netjies, keurig en gerieflik geleë.
Ronelle G - Jun 2019
Overall score
The clean, neat room is suitable for overnight stays, but is very small for self-catering accommodation.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Die skoon, netjiese kamer is geskik vir oornagverblyf, maar is baie klein vir selfsorgverblyf.
Die kamer was skoon en netjies en die gasvrou baie behulpsaam en het haar bes gedoen om ons tegemoet te kom. Daar was nie 'n verwarmer nie, een is wel op versoek verskaf. Bethlehem is te koud om in die winter sonder 'n verwarmer reg te kom. Koffie, tee en melk, asook beskuit en toiletware is verskaf. Dit sal gaaf wees as daar 'n gordyn voor die deur van kamer 1 gehang kan word aangesien die buiteligte baie helder in die kamer inskyn. Ons het gereken op selfsorgverblyf en dit was werklik baie klein hiervoor. Die werkoppervlak is te klein en twee mense kan beswaarlik by die klein tafeltjie eet. Sal die gastehuis aanbeveel vir mense wat net wil oorslaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Liezl B - May 2019
Overall score
Dit was 'n heerlike oornagfasiliteit.
Lynette E - Apr 2019
Overall score
So heerlik gebly dat ek sal moet terugkeer.
Antonette W - Mar 2019
Overall score
Great.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Puik.
Puik akkommodasie wat in elke reisiger se behoefte voorsien.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lydia S - Feb 2019
Overall score
Heerlik.
Jd F - Feb 2019
Overall score
Goeie diens en waarde vir geld.
Jaco S - Dec 2018
Overall score
Stil, rustig omgewing, alles wat jy nodig het en naby die mall waar alles is.
Antoinette V - Nov 2018
Overall score
A little small for self-catering, but great for one night if you just sleep over.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Bietjie klein vir selfsorg, maar reg vir een aand as jy net oorslaap.
Ons het lekker daar geslaap maar, die plekkie is baie klein vir selfsorg. Die spasie is baie beperk. Plek kan doen met vleisbak en slaaibak. Daar is geen tafel om by te eet nie. Daar is nie braaigeriewe of sitplek buite nie. Ons moes braaier leen by die kamer langsaan. Die glasdeur maak dat die lig heelnag in die kamer skyn. Ek stel voor dat daar net 'n gordyn gehang word. Die baie ligte buite maak dat dit te lig is om rustig te kan slaap. Dit is egter 'n baie netjiese en skoon plekkie en die gasvrou was baie vriendelik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mari L - Oct 2018
Overall score
Dit was baie gerieflik met alles wat ons nodig gehad het vir oorslaap.
Coen V - Oct 2018
Overall score
Baie netjies en rustig en baie goeie diens ontvang.
Ancois H - Oct 2018
Overall score
Gemaklik en veilige oornag.
Gert J - Sep 2018
Overall score
Lekker gebly.
Marita C - Jul 2018
Overall score
Very neat, comfortable and safe.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies, gerieflik en veilig.
Baie netjies, gerieflik en veilige plek om te bly. Geleë in 'n baie rustige deel van Betlehem.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elma P - Jun 2018
Overall score
Netjiese, skoon en veilige akkommodasie.
Mandi C - May 2018
Overall score
Very neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies.
Lekker gekuier by julle. Dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hermann V - Apr 2018
Overall score
Aanvaarbaar as jy net een nag wil oorslaap.
Helene B - Mar 2018
Overall score
Baie mooi en modern.
Elfie S - Feb 2018
Overall score
Netjiese skoon kamer, waarde vir geld.
Kihara Guest House's response
Dankie Elfie, vir jou mooi boodskap. Dit was regtig 'n plesier om jou as gas te akkomodeer.
Groete, Joan.
Kihara Gastehuis
- Capacity: 12 people
-
Check-in: 14:00 to 18:00
Check-out: 10:00 - Address: 22 Barry De Kok Avenue, Panorama, Bethlehem, 9701, Free State
- All ages welcome