Kingfisher Lodge
Review Summary
Jaco H - Feb 2020
Overall score
Pragtige kamers en ongelooflike plek. Selfs mooier as op die foto's. Ongelooflike vriendelike mense.
Jan S - Jan 2020
Overall score
Rustige atmosfeer.
Christa F - Jan 2020
Overall score
Ouwêreldse blyplek.
Caron G - Jan 2020
Overall score
Convenient.
Verna D - Dec 2019
Overall score
Beautiful home. Felt like royalty stepping back in time.
Abraham R - Dec 2019
Overall score
Absoluut tuis en veilig gevoel en waardeer die opregte moeite.
Kingfisher Lodge's response
Baie dankie, opregte waardering.
Carina
Rika M - Dec 2019
Overall score
Gerieflik.
Chrizaan T - Dec 2019
Overall score
Baie lekker plek, maar nie so skoon nie.
Melissa B - Sep 2019
Overall score
Verval en cluttered.
Elizabeth N - May 2019
Overall score
Peaceful and pleasant with a delicious breakfast.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig en aangenaam met 'n heerlike ontbyt.
Ons het 'n aangename 2 dae gehad. Die gastehuis is baie rustig en die mense vriendelik. Ons het alles gehad wat ons nodig het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lenir P - Jan 2019
Overall score
Ons het rustig oorgeslaap.
Tersia Y - Jan 2019
Overall score
Baie lekker gewees.
Anton B - Dec 2018
Overall score
Oornagblyplek.
Henriette D - Dec 2018
Overall score
Gerieflike oorblyplek met heerlike swembad en stewige ontbyt.
Lance L - Dec 2018
Overall score
Disappointing.
Anette R - May 2018
Overall score
Vriendelik ontvang, skoon en netjies.
Kingfisher Lodge's response
You are welcome back any time, Anette.
Thank you for the good review.
Regards,
Carina
Rika O - Mar 2018
Overall score
Rustige atmosfeer, love die honde.
Kingfisher Lodge's response
Hi Rika
Dit was 'n plesier om jou te akkommodeer.
Beste groete
Carina
Susna S - Jan 2018
Overall score
Rustig en verfrissend.
Read moreKingfisher Lodge's response
Baie dankie vir die goeie terugvoering.
Ek wens julle die beste toe, vir 2018.
Groete
Carina
Chris V - Jan 2018
Overall score
Skoon en netjies met lekker ontbyt maar ook teleurgesteld.
Melanie M - Jan 2018
Overall score
A fairly comfortable stopover.
Kingfisher Lodge's response
Hi Melanie,
Sorry about the no fridge room, most my rooms do have a bar fridge.
I do use 100% fruit mix but will remember to rather buy fresh orange juice.
Thank you for the review.
Kind regards,
Carina
Theresa V - Jan 2018
Overall score
Gemaklike ruim kamer met toegang tot alle fasiliteite.
Santie W - Dec 2017
Overall score
Traag.
Johan H - Dec 2017
Overall score
Skoon beddegoed. Goeie ligging.
Maritha T - Dec 2017
Overall score
Ons sou graag vir ontbyt wou bly om die kos te beleef, maar moes vroeg ry.
Janet D - May 2017
Overall score
Very pleasant. Personnel very friendly and helpful. Sunday lunch was a hit!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Sondagmiddagete was 'n treffer!
Baie gasvry en vriendelike plek. Net jammer dat die riooldreinering probleme verskaf het wat tot ongemak gelei het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dianne J - Jan 2017
Overall score
Aaklige ervaring.
Read moreYolanda M - Jan 2017
Overall score
We had a lovely stay, the room was spacious and very neat.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het heerlik geslaap, die kamer was ruim en baie netjies.
Die kamer is ruim en baie netjies. Ons het heerlik geslaap. Ek sou net voorstel dat julle noem dat daar honde op die perseel is. Toe ons by ontvangs aanmeld is ons omring deur honde. Dit is die eienaar se honde en bly op die perseel. Vir ons was dit nie 'n probleem nie maar dit sal dalk ander gaste steur, as mens dit weet help dit jou dalk om jou keuse te maak vir die bespreking. Die personeel was baie vriendelik en ons het ontbyt ook geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gerrit O - Dec 2016
Overall score
Baie rustig en aangenaam!
Marius Fischer F - Jan 2016
Overall score
Lekker ruim en netjiese kamer, geen ys of melk in yskas!
Read moreKingfisher Lodge's response
Good day Marius,
Thank you for the positive feedback. Milk and ice are available in the fridge and homemade apricot jam are available in little holders on the table. The season has been a crazy period, but it is no excuse for little things to be wrong. The gate has been fixed. Unfortunately we could not do it immediately, but it was dealt with on Monday.
Beste Groete,
Carina
Thea V - Jan 2016
Overall score
Netjiese geriewe en vriendelike personeel.
Jacques S - Dec 2015
Overall score
Basiese oornagfasiliteite in Graaff-Reinet.
Read moreKingfisher Lodge's response
Hi
Dit is n mal tyd van die jaar en ek en staff werk round the clock.
Kamer 8 word beskryf op website.
Dit is die eerste keer dat ek klagtes kry van die kamer.
Miskien sou kamer 2 familie kamer beter geskik gewees het vir die gesin.
Ek het gesukkel met my swembad, maar dit is nou helder blou......baie moeilik om alees 100% te he vir almal 24/7.
Ek doen my beste met almal.
Vra verskoning vir dit wat nie 100% was nie.
Meeste van my gaste book weer terug op pad terug van vakansie.
Beste Groete
Carina
Harry M - Dec 2015
Overall score
Gerieflik om daar oor te slaap
Elaine Pauw P - Nov 2015
Overall score
Swak waarde vir geld - vuil.
Kingfisher Lodge's response
Beste Elaine,
Dankie vir u terugvoer. Ons vra om verskoning dat die verblyf nie na wense was nie. Die banke en matte was reeds geboek vir droogskoonmaak. Ons is ook besig om die res na te gaan en uit te sorteer.
Groete,
Kingfisher Lodge- bestuur
- Capacity: 21 people
-
Check-in: 14:00 to 22:00
Check-out: 10:00 - Address: 33 Kitchener Road, Cypress Grove, Graaff-Reinet, 6280, Eastern Cape
- All ages welcome