The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Kingston House B&B | TravelGround
+25

Kingston House B&B

B&B

Review Summary

4.8 out of 5from 7 reviews for Kingston House B&B
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.7/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Henk D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henk D
On business

Tweede slag hier en puik soos altyd.

Die slag 'n kollega saam gehad en hy kon nie glo hoe netjies die plek is en hoe professioneel ons hanteer is nie. Wat ook goed was dat hulle ons ontbyt 'n halfuur vroeër gedoen het as normaal aangesien ons vroeër wou wegkom die oggend. Met my vorige besoek het hulle dit ook gedoen. Sal die plek baie aanbeveel.

Roelien S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roelien S
With spouse/partner

Baie lekker plek.

Kingston House is n baie lekker gastehuis. Die ontbyt wat hulle bedien is heerlik. Alles is baie netjies. Die kamers is ook baie netjies en word elke dag skoongemaak. Die gastehuis is ook baie netjies en skoon.

Aukeline D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Aukeline D
With spouse/partner

Very comfortable and very friendly host and hostess. Excellent value for money.

Very nice stay. 8 minutes from the sea. Everything very clean and tidy. Delicious breakfast every morning as well as friendly, prompt service. Howard and Michelle are wonderful, helpful host and hostess. We really enjoyed our stay and would love to stay there again. Thank you to you two.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gerieflik en baie vriendelike gasheer en gasvrou. Uitstekende waarde vir geld.

Baie lekker gebly. 8 minute vanaf die see. Alles baie skoon en netjies. Heerlike ontbyt elke oggend asook vriendelike, flinke diens. Howard en Michelle is wonderlike, behulpsame gasheer en gasvrou. Ons het ons verblyf baie geniet en sal weer graag daar wil bly. Baie dankie aan julle twee.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marietjie D - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marietjie D
On business

Baie gaaf en mooi.

Pragtige ou gebou met die mooiste interieur. Mooi tuin en lieflike uitsig.

Elizabeth B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizabeth B
With spouse/partner

Fantasties!

Kingston House is 'n pragtige plek, vriendelike mense, baie skoon. Ons sal enige tyd weer daar oorbly, ons kan ook Kingston House B&B aanbeveel. Fantasties is die enigste manier om ons verblyf op te som in een word.

Kingston House B&B's response

Baie dankie. Ons is bly dat julle u vakansie geniet het.

Kingston House B&B
Michael E - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michael E
Individual traveler

Professionele, vriendelike diens.

Ek was baie beïndruk met die diens, netheid en personeel by Kingston. 'n Rustige omgewing sonder dat enige iemand 'n oorlas word. Ek sal definitief weer aanklop by hulle deur.

Kingston House B&B's response

Dear Addolorata,

Thank you, it was very nice to meet you. Good luck with your new venture.

Kind Regards,
Howard

Kingston House B&B
Joyce V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Joyce V
With spouse/partner

Good accommodation.

Excellent accommodation and a good destination.

From R1 195
per night (for 2 people)
From R1 195
per night (for 2 people)
From R1 195
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 14 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 2 Kingston Close, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBlYjExOTFkLTMxZjgtNDMwZi1hZWU5LTQ2YzI2ZTBmYjI5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 195  per night (for 2 people) 7 5 1 5 2 Kingston Close Umhlanga 4319 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -29.721409988318 31.084694266319
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!