The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Kinmel Guest Farm | TravelGround
+35

Kinmel Guest Farm

Self Catering

Review Summary

4.5 out of 5from 67 reviews for Kinmel Guest Farm
Cleanliness
4.5/5
Service
4.5/5
Location
4.7/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.4/5
Ilse D - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilse D
With spouse/partner

Vriendelike ontvangs, lekker gekuier en gerus.

Pragtige plek en die natuur onbeskryflik. Alles was net perfek.

Neels V - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Neels V
With spouse/partner

Lekker gekuier.

Die eienaars moet oorweeg om handrelings aan te bring by die onderste gedeelte van die trappe.

Chienne W - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chienne W
With spouse/partner

Rustig en verfrissend.

Perfekte plek om weg te breek en teherlaai, sneeu maak dit self meer spesiaal.

Bruce I - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bruce I
With friends

A great place to stay and explore Rhodes and the surrounding area.

Simple but fantastic accommodation with great views on a working farm. Great location outside Rhodes. If possible avoid the road from Naude's Neck and Maclear.

Kobie R - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Kobie R
With spouse/partner

Ons het baie lekker gebly. Baie dankie Wilna en Willem vir jul gasvryheid.

Selfsorgeenheid wat beskik oor alles wat mens nodig het.

Sandra D - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sandra D
Family with young children

Baie goeie ligging en uitsig.

Vriendelike ontvangs van plaaseienaars.

Mari-alet V - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mari-alet V

Goed-vir-die-siel-plaaswegbreek

Ons het baie lekker by Kinmel gebly. Die plaas is net buite die dorp, pragtige uitsigte en lekker stappaaie. Die huisie het meestal wat mens nodig het, maar ons het ongelukkig baie koud gekry. Die berge was wit gesneeu rondom ons, maar die kombersies op die beddens is vreeslik dun en daar is geen verwarmers nie. Al die kamers is in die solder en dit raak vreeslik koud daar bo. Ons het gelukkig n ekstra slaapsak in ons bakkie gehad, anders sou ons defnitief verkluim het. Ek voel vir mense wat van ver af reis kan hulle gerus bietjie koffie, tee en suiker hê, asook genoeg hout, siende daar baie min in die dorp beskikbaar is. Maar geheel en al lekker gebly - baie skoon en netjies. Sou 5 sterre gee as daar warm komberse was!

Mariette S - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mariette S
With spouse/partner

Rustige plaasverblyf.

Baie vriendelike eienaars. Nie maklik om van KZN-kant daar uit te kom.

Jean M - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
0/5
Value for money
4/5
Jean M
Family with teenagers

Really lovely, but remote.

The accommodation was great and the area was stunning, surrounded by the most beautiful mountains. Very remote.

Charles B - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charles B
Family with young children

Relaxation and peace with stunning views

Spacious rooms. Beautiful spot to braai or picnic in the garden. Our 2 year old had the best time ever. We walked a different direction every morning and had a wonderful time. We didn't want to leave. Thank you for your hospitality.

Henk L - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henk L
With spouse/partner

Rustige prentjiemooi plaaslewe.

Kinmel is 'n pragtige plekkie om te bly. Goed toegerus. Gerieflik en skoon en ruim. Vriendelike ontvangs gehad met aankoms. Rustige plaaslewe, met skape en beeste. Sal beslis aanbeveel as oornagstop of selfs 'n paar dae se bly.

James B - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
James B
With spouse/partner

Both Kinmel and Rhodes are worth a detour.

A warm welcome after a long day in this oasis of an area. We were really sorry that we were only there for one night, however we can always return.

Jacques B - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques B
With friends

Huisie is baie netjies en baie om te doen in die area.

Die huisie is net buite Rhodes en op die plaas. Ons was baie verwelkomend ontvang en tuis gevoel. Kinder kon 'n hanslammetjie help melk gee. Daar is mooi rivier met forel in op die plaas (vra vir toestemming). Die berge is reg om jou en dis baie rustig. Met bergpasse omtrent in alle rigtings. Die dorp Rhodes is ook 'n plek waar mens moet loop. Baie dankie Kinmel, ons sien julle weer.

Adelle C - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adelle C
With spouse/partner

Pragtige uitsig.

Die plek was skoon en netjies. Loopafstand vanaf die dorp. Ons het ook al die pad stroom langs geloop nadat die gasheer ons van die staproetes op die plaas vertel het. Dit was pragtig. Lekker gerus en die uitsig geniet.

Daniel B - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Daniel B
Family with young children

Brilliant guest farm

Wonderful stay calm and break away from city life

Amanda L - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda L
With friends

Rustig en baie mooi uitsig.

Eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Dit is 'n werksplaas en die plaasgeluide skep 'n baie rustige atmosfeer.

Eckart V - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eckart V
With spouse/partner

Magical stay in magical nature with wonderful hosts. Tip top chalet.

To see the moon so close to Jupiter, Saturn and Scorpio was a rare experience. The silence at night was absolutely recharging. The bleating of the sheep calling their lambs and vice versa was music to our ears. And off course the cock calling his hens to order at 04h00 also!

Tom N - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tom N
With spouse/partner

Wonderlik, rustig, skoon en netjies.

Wonderlike plek om te bly, rustig en netjies op werkende plaas, behulpsame gasvrou en absolute waarde vir geld. Ons sal beslis terugkom.

Gerhard S - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gerhard S
With spouse/partner

Netjies, skoon, vriendelik diens.

Wanneer jy vertrek voel dit soos ou vriende wat jy agter laat.

Helmuth Z - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helmuth Z
With spouse/partner

Lieflike omgewing naby Rhodes, rustig, stil, vreedsaam en goed toegeruste akkommodasie.

Vir 'n baie rustige wegbreek die ideale plek. Pragtige bergagtige omgewing, mooi plase, min verkeer. Akkommodasie baie goed toegerus in kombuis, meubels, bed- en- badkamerfasiliteite. Hartlike ontvangs, gasvrye eienaars. Naaste plekkie is Rhodes waar min voorraad te koop is, geen winkels as sulks nie, maar wel eetplekke. Baie B&B aanbiedinge in kothuisies. Pragtige plase in omgewing. Ons het via die Naudepas vanaf Maclear na Rhodes gery, die pad was ongeteer, by tye weggespoel en sleg, geen ander verkeer nie, maar wonderlike oop groen landskappe om te fotografeer. Ons het die verblyf baie geniet!

Duncan F - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Duncan F
With spouse/partner

Enjoyed the stay and surrounds.

The venue has all the amenities and is spacious. It is very good value for money and if in the area would stay there again.

Wim K - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Wim K
With spouse/partner

Verras deur sterreprag.

Hoewel ons nie veel tyd op die plaas spandeer het nie, was die verblyf vir ons goed genoeg vir die doel waarvoor ons dit bespreek het, aangesien ons heelwat deur die dag gereis het. Kinmel is toegerus met alles wat nodig is en ons het baie lekker warm geslaap tydens hierdie besonderse koue tyd op 'n baie gemaklike bed. Ons kon met ons terugkeer van ons daguitstappies rondstap op die plaas en die besonderse vars lug en skape met hul nuwe lammertjies geniet. Een aand het ons gedink dis ligte wat aangelaat is toe die helder skyn van sterre en skrefie maan by die venster in skyn. Wat 'n belewenis was dit nie om daardie prag wat lank verlore is vir ons stadsmense, te beskou.

Jaco E - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco E
With spouse/partner

Will definitely visit there again.

Very neat accommodation. Fireplace was an absolute winner in the cold evenings.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sal beslis weer besoek.

Baie netjiese verblyf. Kaggel was absolute wenner in die koue aande.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ilse R - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ilse R
Family with young children

Lovely stay in the Rhodes area!

The fireplace makes the house warm. It is fully equipped. We stayed there wonderfully.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike verblyf in die Rhodes-omgewing!

Die kaggel maak die huisie heerlik warm. Dit is ten volle toegerus. Ons het heerlik daar gebly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Paul E - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul E
With spouse/partner

'n Baie gerieflike en goed toegeruste verblyfplek.

Ons is vriendelik ontvang deur die gasheer en elke oggend is die huis skoongemaak en genoeg hout is voorsien vir die koue wintersaande. Lieflike uitsig oor die berge.

Arndt A - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Arndt A
Family with young children

Good location to overnight before heading up to Tiffindel.

See stars.

Daniel G - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Daniel G
With friends

Nice place when first looking at it, problems only noticeable when staying over.

Nice rooms, clean setup. Have to pay extra for firewood which lasts a max of 2 hours with the only heater being a woodburner and there is also rodents in roof making it difficult to fall asleep.

Ferdinand D - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ferdinand D
Family with teenagers

Lovely. Unbelievable environment.

Drove across Naude's Neck into the snow. It was an experience. Had a lot of help with arrangements with mountain passes, regarding which are accessible and not. Lovely stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik. Ongelooflike omgewing.

Het oor Naude's Nek in die sneeu gery. Dit was 'n belewenis. Het baie hulp gehad met reëlings t.o.v. bergpasse, wat is toeganklik en wat nie. Heerlik gekuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mari-lu R - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mari-lu R
With friends

Quite cold but enough fireplaces to warm up.

We only stayed one night. We had a very nice stay, even though it was very cold. The area is picturesque.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker koud, maar genoeg kaggels om by warm te word.

Ons het slegs een nag oorgebly. Ons het baie lekker gebly al was dit vreeslik koud. Die omgewing is prentjiemooi.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johann R - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johann R
With spouse/partner

Had a very nice stay.

Beautiful environment, friendly host and hostess. Very neat, spacious unit that is well equipped.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly.

Pragtige omgewing, vriendelike gasheer en gasvrou. Baie netjiese, ruim eenheid wat goed toegerus is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Willy S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willy S
With spouse/partner

Peaceful and serene.

Another wonderful farm experience with fantastic views of Maluti Mountains from the stoep.

Arthur G - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Arthur G
With spouse/partner

Beautiful area.

Why do guesthouses only offer the TV channels no one watches?

This review has been translated,click hereto view the original version.

Mooi omgewing.

Hoekom bied gastehuise net TV-kanale wat niemand na kyk nie?

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bernard B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bernard B
Family with teenagers

Fantasties.

Kan Kinmel enige tyd aanbeveel.

Dalene S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Dalene S
With friends

Excellent value for money and definitely recommend.

Kinmel Guest Farm is a gem in a beautiful setting. The owner was very friendly and hospitable and we immediately felt welcome. The accommodation also exceeded our expectations. It is spacious and well-equipped and everything was clean and tidy. We were delighted to visit the spacious sidewalk and further explore the beautiful area on foot and by car. The roads are sometimes rough, so it is definitely recommended to use a 4x4 vehicle, but the surroundings are breathtakingly beautiful and the people are very friendly. The lovely, historic town, Rhodes, of course, is just a stone's throw away and definitely worth a visit. We enjoyed our stay and will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende waarde vir geld en beslis aan te beveel.

Kinmel Guest Farm is 'n juweel in 'n pragtige omgewing. Die eienaar was baie vriendelik en gasvry en ons het sommer dadelik welkom gevoel. Die akkommodasie het ook ons verwagtinge oortref. Dit is ruim en goed toegerus en alles was skoon en netjies. Ons het heerlik gekuier op die ruim stoep en het verder die pragtige omgewing te voet en ook per voertuig verken. Die paaie is soms baie rof so dit is definitief aan te beveel om van 'n 4x4 voertuig gebruik te maak, maar die omgewing is asemrowend mooi en die mense is baie vriendelik. Die lieflike, historiese dorpie. Rhodes, is natuurlik ook net 'n klipgooi weg en beslis 'n besoek werd. Ons het ons verblyf baie geniet en sal beslis weer daar bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Richard L - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Richard L
With friends

Excellent stay, very comfortable and good facilities.

A great place to stay in very comfortable accommodation with friendly hosts, great views and good fishing, when the rivers are not flooding!

Rowan B - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rowan B
Family with young children

Was very nice.

Kids had an awesome time. Never asked to watch TV or play their tabs. Were feeding lambs/milking cows then hiking and fishing.

Albert J - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Albert J
With spouse/partner

Lekker.

Sien die sterre.

Laetitia V - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Laetitia V
With friends

Puik.

Uitstekende verblyf. Ons moes 'n paar keer veranderinge aan ons getalle maak en die eienaar het uit sy pad gegaan ons almal te akkommodeer. Plek is netjies en skoon. Het aan al ons behoeftes voldoen en sal definitief vorentoe weer van hulle diens gebruik maak.

Johan B - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan B
With spouse/partner

Rustig en pragtig.

Die rustigheid van die plaas-atmosfeer en vriendelike boere sal jou siel rus gee.

Inez M - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Inez M
With spouse/partner

Fantastic, wonderful, nice fireplace, peaceful atmoshpere.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasies, wonderlik, lekker kaggel, rustige atmosfeer.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johann C - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johann C
With spouse/partner

Conveniently close to Rhodes, but peaceful and quiet on a farm.

Friendly people, enough space mixed with the baaing of sheep, calmly grazing.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik naby aan Rhodes, maar rustig op 'n plaas.

Vriendelike mense, genoeg spasie gemeng met skape wat blêr en rustig rondwei.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jurie M - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jurie M
With spouse/partner

Tranquil and quiet with ideal hosts.

Calm overnight stay on a lovely farm with nice, short hiking trails. Willem and Wilma are the ideal hosts and make one feel so at home.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en stil.by ideale gasheer en gasvrou.

Oornagverblyf was rustig en stil op mooi plaas met mooi kort staproetes. Willem en Wilma ideale gasheer en gasvrou wat jou tuis lat voel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hester H - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hester H
With friends

Pleasant place with pleasant people.

Willem and Wilna gave us a friendly reception even though we arrived later than planned. The house was very neat and comfortable. For future guests - remember that the units are above each other and the stairs are quite steep. Thank you - we had a lovely stay and hope to return one day.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangename plek met aangename mense.

Willem en Wilna het ons vriendelik ontvang alhoewel ons later as beplan daar gekom het. Die huis was baie netjies en gerieflik. Vir toekomstige kuiergaste daar - onthou net die slaapplekke is almal bo en daar is nogal steil trappe. Baie dankie - ons het heerlik gekuier en hoop om weer eendag terug te gaan!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mias S - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mias S
With spouse/partner

Farm tranquility.

Was freezing and we only stayed the one night, but we were cozy and it was possible to make a fire. I love the merino sheep! Didn't even hear them at night ... very peaceful!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustigheid van 'n plaas.

Dit was vrek koud en ons het net een nag oorgeslaap, maar het warm geslaap en kon vuurmaak as ons wou. Ek het gehou van die merino's wat in lamtyd om ons geslaap het! Het hulle nie eens gehoor deur die nag nie ... baie rustig!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marius D - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Marius D
Family with young children

Baie lekker wegbreek!

Sal weer terugkom om stilte en kaggel te geniet. Nogmals dankie!

Elizna V - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizna V
With spouse/partner

Comfortable, neat accommodation on a farm just outside of Rhodes en route to Naudesnek.

The fireplace is a bonus! Friendly host who is always helpful. I am glad we stayed at Kinmel and was not disappointed at all that we didn't stay in town, because it was roomy on the farm with a beautiful view. Will stay there again, even though we were only 2 it is ideal for a nice group of people as well seeing as how there is enough space by the braai area.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemaklike, netjiese verblyf op 'n plaas net buite Rhodes op pad na Naudesnek.

Die kaggel is 'n pluspunt! Vriendelike gasheer wat baie behulpsaam is. Ek is bly ons het op Kinmel gebly en was glad nie spyt dat ons nie in die dorp gebly het nie, want dis baie ruim op die plaas met pragtige uitsig. Sal weer daar bly, al was ons net 2 is dit ideaal vir 'n lekker groep mense ook aangesien die braai-area oorgenoeg spasie het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marelise T - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marelise T
Family with teenagers

Netjies, skoon en gemaklik. Glad nie koud gekry nie!

Heerlik, gemaklike verblyf vanwaar ons daagliks na Tiffendel kon reis. Alles wat nodig is, is beskikbaar. Let wel t.o.v. huis en verblyf... nie kos nie. Gasvrou het ekstra myl gestap om ons ekstra nag te kon akkommodeer. Kan met gemak aanbeveel.

Adele C - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Adele C
With friends

Comfortable.

We had a nice time. The place was neat and tidy. We don't have any complaints. Wonderful fireplace in the lounge, we chatted in front of the fire every night.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemaklik.

Ons het lekker gekuier. Die plek was netjies en skoon. Ons het geen klagtes nie. Die kaggel in die sitkamer was die beste, want elke aand het ons voor die vuurtjie gesit en gesels.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Noelien D - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Noelien D
Family with young children

Lekker is nie die woord nie!

Dit is dié plek om oor te slaap. My kindertjies het die plaaskuier geniet en wou nie terug Gauteng toe kom nie. Vriendelike, opregte eienaars. Oom Willem en Tannie Wilma, baie dankie dat ons op julle juweel kon rus!

Lynette P - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynette P
With spouse/partner

A welcoming place in the most beautiful surroundings.

We enjoyed our stay at Kinmel very much, the owners are very hospitable, the accommodation is excellent and the setting is beautiful. The drive over Naude's Nek and to Tiffendell was challenging but so worth it. We saw a very beautiful part of our country.

Fay V - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Fay V
With spouse/partner

Hier kan 'n mens rus!

Ons het so lekker op die plaas gebly. As jy 'n plekkie soek om regtig te rus is Kinmel die plek!

Elette D - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elette D
With friends

Ons was in Rhodes vir `n troue.

Dit was `n onvergeetlike ervaring. Rhodes is `n ongelooflike plek.

Henning V - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Henning V
With spouse/partner

Heerlike gasteplaas, goeie verblyf, gawe mense .

Die gasteplaas is net buite Rhodes en pragtig geleë. Die omringende berge en natuurskoon maak daarvan 'n spesiale plek. Baie ruimte vir kinders om te baljaar!

Morne V - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Morne V
Family with young children

Die stilte geniet en ook die sneeu.

Sal dit beslis vir vriende en familie aanbeveel.

Faan V - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Faan V
With spouse/partner

Gerieflik, warm met pragtige uitsig.

Buite het nog afronding nodig. Inligting oor omgewing was kosbaar.

Jors J - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jors J
With friends

Baie geniet ─ ek gee nie sommer 5 sterre nie! Bespreking en betaling was gemaklik en ek het meer gekry as verwag.

Baie positief ervaar en sal met vrymoedigheid weer van LekkeSlaap en Kinmel gebruik maak. Eienaar was besonders vriendelik en behulpsaam.

Brian V - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Brian V

Slaapkamers en boonste badkamer baie beknop, trappe baie steil en matrasse deurgeslaap.

Mooi uitsig oor berge, maar slaapkamers en boonste badkamer baie beknop en trappe baie steil. Lekker groot onderdakstoep met braai.

Augi A - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Augi A
With spouse/partner

Heerlik!

Gul ontvangs, pragtige uitsig, netjies, skoon en goed toegeruste plek.

Ivan J - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ivan J
With spouse/partner

Gasvry, netjies en skoon.

Die grondpad na Rhodes is nie baie goed nie, maar ons het heerlik gekuier op die plaas.

Thys B - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Thys B
With friends

Asemrowende deel van ons land.

Uitstekend geleë om die omgewing te verken, veral die passe. Kamers op boonste vlak is netjies maar klein. (Lang mense sukkel bietjie met die skuins plafon en die mure is maar dun). Die res van die kothuis was goed en ons het ten spyte van die klein probleme baie lekker gebly. Die kaggel is 'n wenner en het die plek goed warm gemaak. Die skape wat in groot getalle gelam het was 'n besonderse ervaring!

Ena C - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Ena C
With spouse/partner

'n Pragtige omgewing!

Die woonvertrek en kombuis is ruim, maar slaapkamers voel ingedruk. Die badkamers is ruim. Alles was skoon en ons het lekker geslaap.

Mireille P - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Mireille P
Family with young children

Goed!

Sien die sterre hieronder.

Anita V - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anita V
With friends

Dit was heerlik en pragtig.

Daar is nie 'n vulstasie of outobank op Rhodes nie. Dit sal goed wees om voornemende gaste te waarsku.

Jeanette V - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jeanette V
With spouse/partner

Ons kan niks negatiefs sê nie - alles was in orde en skoon.

Ons sal beslis weer daar gaan oorbly. Ons was al 'n paar keer in Rhodes en het toe op ander plekke gebly, maar sal in die toekoms weer by Kinmel oorbly.

Martin N - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Martin N
With spouse/partner

Dit is 'n baie bekostigbare lodge wat jou alles bied wat jy nodig het.

Ek sal hierdie lodge met sy vreedsame atmosfeer regtig aanbeveel vir enigiemand wat wil oornag of selfs langer wil bly. As jy stilte in die natuur verlang, dan is Kinmel die plek vir jou.

Jeff M - Apr 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeff M
With spouse/partner

Beautiful area, lovely spacious cottage, helpful owners

The countryside around Rhodes is spectacular. We wish we had been able to arrive earlier so that we could have done one of the walks described in the well presented information brochure in the cottage. The cottage is beautiful, spacious, comfortable and clean. The owners were friendly and gave helpful advice about which route we should take when we left the following morning.

Ken H - Apr 2013
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Ken H
With spouse/partner

Lovely Guets Farm

Nice people, beautiful area. From KZN area, and recommend you do not take Naudes Nek pass. Took us 4hrs to travel 90km. Would've been fun in a 4x4.

From R700
R700 R595
per night, for 2 ppl
From R700
R700 R595
per night, for 2 ppl
From R700
R700 R595
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 16 people
  • Check-in: 14:00 to 00:00
    Check-out: 09:00
  • Address: Farm Kinmel, Rhodes, 9787, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc67eb7ab3abeb9cdc42d831a2366031ccc82a2c0d449cdc269d177b0f5e417febb16a5f9ddf65495ade5366db203a91e41d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700, now From R595  per night, for 2 ppl 67 5 1 5 Farm Kinmel Rhodes 9787 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-00:00 09:00 -30.790373162158 27.977414131165
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!