Kitty's Selfsorg Huisie
Review Summary
Stoney S - Mar 2022
Overall score
Lekker rustig, en moeite is gedoen om die stort vir gestremdes te vergemaklik.
Brian W - Jan 2022
Overall score
Welcoming and friendly.
Kitty's Selfsorg Huisie 's response
Brian, baie dankie vir jou mooi resensie. Sien uit na julle besoek in die toekoms. Dinah
Delona L - Jan 2022
Overall score
Stil, rustig en veilige plekkie.
Mariska Z - Dec 2021
Overall score
Was soos 'n huis weg van die huis. Rustig, privaat en het gemaklik gebly.
Kitty's Selfsorg Huisie 's response
Mariska, baie dankie vir jou vriendelike resensie. Dit was lekker om julle hier te huisves. Sal plan maak met bababadjie. Seënwense vir julle. Tannie Dinah
Renette B - Nov 2021
Overall score
Lekker rustig.
Kitty's Selfsorg Huisie 's response
Hi Reinette, baie dankie vir julle mooi resensie, was heerlik om julle hier te ontvang. Mooi jaar vir julle. Dinah
Venessa K - Oct 2021
Overall score
This was value for money, I will recommend this to overnight stay where you get a good rest before your next journey.
Ena P - Sep 2021
Overall score
Baie lekker en gesellige plek.
Kitty's Selfsorg Huisie 's response
Baie dankie vir jou mooi resensie, ek waardeer. Hoop sien julle weer in die toekoms.
Lorenzo G - Aug 2021
Overall score
Rustigheid.
Kitty's Selfsorg Huisie 's response
Baie dankie vir jou resensie Lorenzo, mooi dag! Dinah.
Mariaan M - May 2021
Overall score
Fantastic.
Kitty's Selfsorg Huisie 's response
Hallo Mariaan, baie dankie vir jou resensie. Was so lekker om julle hier te huisves. Hoop sien julle weer in die toekoms. Groete Dinah
Colleen S - Apr 2021
Overall score
Very neat and tidy, and it had just what we needed!
Kitty's Selfsorg Huisie 's response
Hi Colleen, thank you so much for your lovely review. You are more than welcome! Hope you will come visit again. Dinah
Andre O - Apr 2021
Overall score
Netjies en skoon.
Corné W - Dec 2020
Overall score
Dit was baie rustig, ek het my geniet en ek dink my vriende het ook. Hulle kan nie ophou praat nie, hulle wil weer kom.
Yvette B - Oct 2020
Overall score
Peaceful getaway
Kitty's Selfsorg Huisie 's response
Thank you Yvette for your positive review. You are most welcome to come visit again. Dinah
Salomé V - Oct 2020
Overall score
Waarde vir geld.
Kitty's Selfsorg Huisie 's response
Baie dankie Salomé, groot plesier. Julle altyd baie welkom. Dinah
Eben S - Mar 2020
Overall score
Very comfortable place with an inside braai and everything you need for a great time.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflike plekkie met binnebraai en als wat mens nodig het vir 'n lekker kuier.
Lekker ruim stort. Ek is groot en sukkel maar om by party stortdeure in te klim, kop bly kap maar hier is die lieflikste oopplan-stort, lekker binnebraai as dit reën en die lekkerste stil omgewing vir daai wegbreek naweek. Dit is weg van verkeer af en nie te ver van middedorp af nie. Pynlik netjies, skoon en als op sy plek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kitty's Selfsorg Huisie 's response
Hi Eben,
Dit was n groot plesier met julle hier! Dankie ook vir noodhulpkurusse wat julle by skole aanbied. Sien uit na n volgende keer.
Mooi bly!
Dinah
Hanlie S - Jan 2020
Overall score
Rustig, kindervriendelik, fantasties!
Kitty's Selfsorg Huisie 's response
Baie dankie julle, was heerlik om julle hier te hê.
Julle is pragtige jong mense!
Kom gerus weer.
Renee P - Jan 2020
Overall score
Lovely accommodation, very neat. Welcoming host.
Kitty's Selfsorg Huisie 's response
Thank you Renee for you lovely review. You are most welcome. Looking forward to your next visit.
Dinah
Eben B - Dec 2019
Overall score
Baie gerieflik, veilig en netjies.
Kitty's Selfsorg Huisie 's response
Baie dankie Eben, dit was heerlik om julle hier te huisves. Mooi jaar vir julle. Kom gerus weer. Dinah
Regardt S - Oct 2019
Overall score
Baie, baie lekker gewees.
Kitty's Selfsorg Huisie 's response
Baie dankie julle oulike mense, was so lekker om julle hier te huisves.
Sien uit na volgende keer! Julle is meer as welkom!
Mooi bly,
Tannie Dinah
Anna F - Sep 2019
Overall score
Beautifully clean, quiet and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtig skoon, stil en rustig.
'n Heerlike plek om skoene uit te skop en rustig te raak na 'n lang reis. Alles wat mens nodig het, vir selfsorg, is daar en die gasvrou is baie behulpsaam en vriendelik. Mens voel sommer dadelik tuis. Ons het heerlik daar gebly en dit sal volgende keer weer ons eerste keuse wees.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kitty's Selfsorg Huisie 's response
Baie dankie Anna, heerlik gewees om julle hier te ontvang. Julle baie spesiaal.
Sien uit na volgende keer!
Dinah
Annemie F - Sep 2019
Overall score
Baie netjiese en gerieflike woonstel.
Kitty's Selfsorg Huisie 's response
Vertrou jou selfoonprobleme is al opgelos, die verwarring met besprekings datum was nie van ons kant af nie. Na vele oproepe van my kant, en vir jul 1 nag verblyf in my huis gegee het, is ek baie jammer vir jou teleurstelking. Was nogtans lekker om jul hier te ontvang!
Corrie A - Jul 2019
Overall score
Aangename en vriendelike verblyf.
Kitty's Selfsorg Huisie 's response
Baie dankie julle oulike mense, was groot plesier om julle te huisves! Sien uit na n volgende keer!
Kitty's Selfsorg Huisie
Dianah G - Jul 2019
Overall score
Wonderful, peaceful and very pleasant reception and accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlik, rustig en 'n baie aangename ontvangs en verblyf.
Dit was regtig baie aangename ondervinding en ons sal dit definitief aanbeveel. Alles was skoon en netjies. Omgewing en atmosfeer was baie rustig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kitty's Selfsorg Huisie 's response
Baie dankie julle! Ek wil julle ook bedank, dat daar nie eers 'n teken was dat daar n ou hondjie saam gekuier het nie. Hoop sien julle weer in die toekoms.
Kitty's Selfsorg Huisie.
Esmund V - Oct 2018
Overall score
Awesome place. Very neat and just perfect for an out of town trip.
Kitty's Selfsorg Huisie 's response
Esmund,
So bly julle het jul verblyf terdeë geniet. Dankie ook vir jul puik resensie! Vertrou ek sien julle weer volgende jaar.
Kitty's Selfsorg Huisie
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 35 Unie Street, Bredasdorp, 7280, Western Cape
- All ages welcome