Klaarstroom Accommodation at Klaarstroom Guest House | TravelGround
+11

Klaarstroom Guest House

26 reviews
Guest House

Review Summary

4.5 out of 5from 26 reviews for Klaarstroom Guest House
Cleanliness
4.5/5
Service
4.7/5
Location
4.5/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.2/5
Amanda V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda V
With spouse/partner

Lovely stay in the quiet village.

Lovely stay and friendly and helpful host and hostess who made us feel very at home.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike verblyf in die stil dorpie.

Pragtige verblyf en vriendelike en behulpsame gasheer en gasvrou wat ons baie tuis laat voel het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Klaarstroom Guest House's response

Hi Amanda,

Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was 'n plesier om julle te huisves.
Ons hoop om julle in die toekoms hier by die Klaarstroom Gastehuis weer te sien.

Vriendelike groete,
Jeremy en Sharon

Klaarstroom Guest House
Lea(cc) T - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Lea(cc) T
With spouse/partner

Verrassende klein plekkie, maar 'n juweeltjie.

Dankie vir al julle hulp.

Ronelle P - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronelle P
Family with teenagers

Gasvry en vriendelik! Baie karakter en gerieflik!

Sien sterre.

Ada B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ada B
With spouse/partner

Eg plattelandse gasvryheid!

Hier kan jou siel rus! Heerlike verblyf met sagte bed, spierwit beddegoed, vars lug en lekker kos alles in een saamgevat!

Don W - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Don W
Individual traveler

What a wonderful place, the guest house was lovely. The place will be recommended to all that are travelling in that direction.

Wonderful couple that run the guest house.

Gert V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gert V
With spouse/partner

Wat 'n wonderlike dorpie en mense.

'n Baie interessante dorpie met uiters vriendelike mense. Dit het gevoel of ons die personeel al jare ken en het regtig lekker gekuier en geëet.

Neal D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Neal D
With spouse/partner

Relaxed and tranquil stop-over in the Klein Karoo.

My wife and I stayed one night on our way back to Johannesburg with our two little doggies in tow. This is the second year we have stayed in this beautiful guest house just north of De Rust and the Meiringspoort mountain pass. If you have never driven through Meiringspoort before, you need to do so. We rate it as the best mountain pass in South Africa - staggering views of sheer mountainous rock faces that dwarf you as you drive under them, a truly awe-inspiring experience. We frankly don't look anywhere else when booking accommodation in the area as Klaarstroom Guest House has everything that we need - large, clean rooms, ample space for our doggies to run around and explore, a splash pool to cool off, tasty home-cooked meals and wonderful, warm, personalised attention from Sharon and Jeremy who look after our every need. We don't see this as a stop-over. It is a destination to be enjoyed and this year was no different. We thank you both, Jeremy and Sharon, for a lovely time spent visiting!

Amanda D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda D
Family with young children

Die aangenaamste verblyf-ondervinding ooit.

Ons verblyf by was absoluut ongelooflik. Alles was skoon en netjies en ons was oorval deur gasvryheid. Behalwe vir 'n heerlike ontbyt het ons ook baie aangename aandete by die gastehuis geniet, teen 'n minimale bedrag ekstra. Nog 'n aangename ekstra was die interessante brokkie nuus oor Klaarstroom, sy mense en sy gastehuis. Gaan besoek gerus vir Jeremy en Sharon by Klaarstroom Gastehuis om meer uit te vind. Ons bevel dit ten hoogste aan.

Louis V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Louis V
Family with teenagers

Enjoyed.

Very neat accommodation in a small town. Delicious dinner and breakfast. Hospitable owners.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik gebly.

Baie netjiese verblyf op klein dorpie. Lekker aandete en ontbyt. Baie gasvrye eienaars.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Klaarstroom Guest House's response

Dankie, Wina. Bly jul het jul tydjie hier geniet.

Klaarstroom Guest House
Alan R - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alan R
With spouse/partner

After a long drive we were welcomed by delightful hosts Jeremy and Sharon to a serene farm-like atmosphere.

Lovely hosts, clean lodgings, peaceful surroundings, beautiful Karoo sunset, wholesome breakfast all served as a wonderful break from hours of driving over passes and through poorte - will request a night there again if nearby in the future.

Peter W - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peter W

This is what hospitality looks like.

I have seldom had such attentive service! One is made to feel as if one is at home rather than in an institution. The rooms are lovely, the house warm and welcoming and Jeremy and Sharon very kind indeed. The meals are excellent, especially breakfast. It's like visiting friends when one stays.

Klaarstroom Guest House's response

Thank you Peter
It was a pleasure to get to know you and to share our part of the world with you.
We look forward to hosting you on your next visit.
Kind regards
Jeremy and Sharon

Klaarstroom Guest House
Juanita S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Juanita S
Family with young children

Vriendelik, skoon, netjies en huislik.

Wat 'n wonderlike plek om die jaar af te sluit. Om onder sulke oop hemele te sit in die middel van die Karoo op oujaarsaand en die kinders kan vrylik rondhardloop en veilig voel. Heerlike swembad wat jou laat voel soos op 'n plaas -alles aan die gastehuis, die eienaars en Klaarstroom is net onvergeetlik en spesiaal. Sal verseker weer gaan kuier.

Charvette R - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charvette R
Family with teenagers

Vriendelik en gasvry en voel sommer tuis.

Die fasiliteite beskikbaar is skoon en netjies. Plaas-effek met bome en windpomp. Smaaklike kos en billik geprys. Kan beslis aanbeveel.

Anita D - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anita D
With spouse/partner

Ons verblyf, kos, gasvryheid, netheid omgewing was fantasties.

Ons verblyf, kos, gasvryheid, netheid omgewing was fantasties. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel. Die mooiste klein dorpie en omgewing. Jeremy en Sharon is ongelooflik aangenaam en het ons almal op hul hande gedra. Ons sal definitief weer daar 'n draai maak as ons in die omgewing moet oornag.

Andra B - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andra B
Family with teenagers

Lovely, interesting and beautiful overnight place.

The owners go out of their way with their hospitality and the meals are daintily prepared and served. Both the beautiful house and the town have really interesting stories behind them.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit is 'n heerlike, interessante en mooi oorslaap plekkie.

Die eienaars doen baie moeite met gasvryheid en die etes is keurig voorberei en opgedien. Die huis is pragtig met interessante stories rondom die dorpie en huis.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rene D - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Rene D
Family with teenagers

Very peaceful, basic and homely.

The host and hostess were very friendly and we immediately felt at home in the guesthouse. Parking for the caravan was a bit of a problem but luckily Klaarstroom's crime is apparently not a problem. Food was delicious and rooms clean but very warm. We had a lovely stay and will visit again (when it's cooler).

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustig, basies en huislik.

Die gasheer en vrou was baie vriendelik en ons het dadelik aanklank met die gastehuis gehad. Parkering vir die karavaan was bietjie van 'n probleem maar gelukkig is Klaarstroom se misdaad blykbaar nie 'n probleem nie. Kos was heerlik en slaapkamers skoon dog baie warm. Ons het lekker gebly en sal weer kom (as dit koeler is).

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rassie V - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rassie V
Family with teenagers

Comfortable and friendly service.

Sharon and Jeremy really ensures that you feel like old friends and not guests. This is Karoo hospitality at its finest! Do yourself a favour and visit Klaarstroom Guest House if your heading that way in future.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemaklike en vriendelike diens.

Sharon en Jeremy laat mens eerder soos ou vriende voel as gaste. Dit is Karoo-gasvryheid op sy beste! Doen jouself die guns en staan daar oor as jy weer in daai rigting gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Klaarstroom Guest House's response

Wow baie dankie vir jou resensie Rassie. Ons probeer maar ons bes om mense te laat tuis voel en geniet dit so baie om 'n geleentheid te kry om sulke gawe mense te ontmoet en om deel te wees van hulle "happy memories".

Klaarstroom Guest House
Eric & Alicetine M - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Eric & Alicetine M
With spouse/partner

Tuiste weg van die huis - pure plaas in 'n baie klein dorpie.

Klaarstroom gastehuis is die ideale oornag stop op pad na Meiringspoort/George toe en naby genoeg aan Prince Albert vir 'n dag besoek. Jeremy en Sharon is baie gasvry en laat jou waarlik tuis voel. As jy rus en vrede soek weg van die stad se gejaag is hierdie plek vir jou. Dis soos 'n huis weg van die huis. Moenie TV en WiFi verwag nie. Daar is wel selfoon-ontvangs. Ontbyt en aandetes was heerlik. Daar is 'n swembad vir die wat wil afkoel in die somer.

Klaarstroom Guest House's response

Ons is so bly dat ons die rustigheid en vrede van ons stukkie hemel met jul kon deel, Alicetine and Eric. Dankie vir die mooi woorde.

Klaarstroom Guest House
Etienne G - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Etienne G
With spouse/partner

Karoo-gasvryheid en rustigheid.

Ons het 'n wonderlike ervaring by Klaarstroom Gastehuis beleef. Die swemdam en rustige atmosfeer is iets besonders. Ons het die geselsies met eienaars en veral hul dogter baie geniet. Ons sal beslis weer besoek indien die geleentheid dit voordoen.

Klaarstroom Guest House's response

Sjoe, baie dankie vir die mooi woorde. Ons is so bly julle het jul tydjie hier by ons geniet.

Klaarstroom Guest House
Louisa S - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Louisa S
With spouse/partner

Goeie gasheer en gasvrou.

Lekker skoon en rustige Karoo-akkommodasie op 'n lang pad Kaap toe.

Klaarstroom Guest House's response

Dankie, Louisa - ons geniet dit om hierdie stukkie hemel met mense te deel.

Klaarstroom Guest House
Karin V - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Karin V
With spouse/partner

Heerlik gekuier en geswem.

Ideaal as jy lekker wil kuier, en ook Meiringspoort wil verken.

Klaarstroom Guest House's response

Ons is so bly dat julle jul kuiertijie geniet het!

Klaarstroom Guest House
Gert D - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Gert D
With spouse/partner

Laaste aand van Karoo-toer!

Baie stil dorpie. Ou gebou, maar baie gerieflik vir egte Karoo-atmosfeer. Lekker etes en baie vriendelike gasvrou.

Klaarstroom Guest House's response

Dankie vir die mooi woorde, Gert!

Klaarstroom Guest House
Hans W - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Hans W
With spouse/partner

Grossly overpriced with what you actually get, very dissappointing.

The room was good, the bathroom needs a lot of work with a stained bath and brick floor in places, If it is supposed to look old fashioned, at least finish it off. I went into the kitchen to put something in the fridge and the kitchen was just a mess and looks as though it has not been cleaned for weeks, The exterior ie. the garden is in dire need of maintenance and cleaning. After the write-ups that we saw we were actually worried that we were at the wrong place. The supper price of R125.00 per person is a rip-off, for a piece of chicken some vegetable and pudding. R50.00 would probably be more reasonable. Lesson learnt. Once bitten, twice shy.

Klaarstroom Guest House's response

We are sorry that you did not enjoy some aspects of your stay, Hans. We wish you had mentioned your concerns while you were here. Our eco-friendly waterwise Karoo garden is not to everyone's taste. We wish you happier stays.

Klaarstroom Guest House
Dianne O - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Dianne O
With spouse/partner

Net oornag.

Daar is soveel geskiedenis in die area. Die fliek, Faan se Trein, is daar gemaak. Dit was lekker om daarvan uit te vind en te hoor. Ek dink die eienaar kan meer aandag aan die tuin gee. Dit was so lekker buite maar die tafel en stoele was vol splinters en ongemaklik om op te sit. Daar was ook baie muskiete, seker maar na al die reën. Miskien sal dit goed wees wees as hulle die plek bietjie opknap want dit lyk asof hulle nogal besig is.

Klaarstroom Guest House's response

Dankie vir jou terugvoer, Dianne - ons waardeer dit. Ons verskaf ons gaste met muskietroom en inproptoestelle sowel as dakwaaiers vir hul gemak. Jy sal bly wees om te hoor dat opknappings 'n prioriteit was in die laaste jaar. Ons geniet dit om die geskiedenis en mooi stories van die omgewing (en die fliek-stories) met ons gaste te deel omdat ons so lief is vir hierdie stuk aarde waar ons geseen is om te bly.

Klaarstroom Guest House
Marie T - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Marie T
With spouse/partner

Rustige huis in 'n rustige omgewing waar geen eise aan jou gestel word nie. Jy kan net ontspan na 'n lang dag se ry.

Die plekkie is iets anders as die deursnit gastehuis. Die eienaars is 'hands on' en besonder gasvry. Ons het 'n heerlike volle ontbyt gekry met filterkoffie. Dis rustig en netjies, hoewel daar onderhoud nodig is.

Klaarstroom Guest House's response

Ons is so bly dat julle jul tydjie by ons geniet het, Marie en baie dankie vir jou terugvoering. Ons is die laaste jaar baie besig gewees met opknappings.

Klaarstroom Guest House
Maggie F - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maggie F
With spouse/partner

Absoluut ongelooflik!

Dit was 'n ongelooflike ervaring, Sharon en Jeremy is great, gevoel of ek by die huis is. Ons het sommer op Facebook foto's gesit en gesê dit is 'n MOET vir enige iemand wat die kant toe kom.

Klaarstroom Guest House's response

Baie dankie vir jou gawe woorde, Maggie - ons waardeer! Ons is so bly dat julle julle kuiertjie hier by ons by die Klaarstroom Guest House so geniet het.

Klaarstroom Guest House
From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 12:00
  • Address: 1 Main Road, Klaarstroom, 6932, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5ZjMxNTFiLTJjYTAtNDU2NC1iZGQxLTliZTA1NzU4ZjAzOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R800  per night (for 2 people) 26 5 1 5 1 Main Road Klaarstroom 6932 Western Cape 0860 022 102 14:00-22:00 12:00 -33.332258303224 22.537035942078
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com