30% off Get 30% off on stays that are 30 nights or longer. This special is always valid.
Klaasvoogd West Accommodation at Klaasvoogds Cottages | TravelGround
+62

Klaasvoogds Cottages

18 reviews
Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 18 reviews for Klaasvoogds Cottages
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Berylleen F - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Berylleen F
With spouse/partner

Wonderlike bederf, amazing, ligging net heerlik.

Baie goeie inligting deurgegee van die omgewing en kuierplekkies.

Mart-marie H - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mart-marie H
With friends

Beautiful cottage with the perfect setting!

The perfect getaway with a relaxed view. The most beautiful cottage and a very friendly owner!

Klaasvoogds Cottages's response

Hi Mart-Marie en vriendinne. Baie dankie vir die goeie resensie. Dit is vir ons lekker as gaste tevrede is. Julle is n gawe klomp sussies en skoonsussies. Beste Groete, Charles en Jane

Klaasvoogds Cottages
Charlien C - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlien C
With spouse/partner

Peaceful area and stunning house.

Very neat and comfortable, centrally located to explore the surrounds.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige omgewing en pragtige huisie.

Baie netjies en gerieflik, sentraal geleë om die omgewing te verken.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Klaasvoogds Cottages's response

Hi Charlien, ons is bly julle het die verblyf geniet en baie dankie vir die goeie resensie. Veilig reis en ons hoop julle geniet die vakansie verder. Beste Groete, Charles en Jane.

Klaasvoogds Cottages
Isobel O - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Isobel O
With spouse/partner

Heerlike naweek!

Ons het hier gebly vir die Wacky Wine-naweek en die plek het 'n wonderlike en rustige ligging. Dis baie netjies en skoon en die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Die uitsig is regtig pragtig en die Opstal het alles wat ons gesoek het. Skitterende skoon linne, kombuis baie goed toegerus, Nespresso koffie, skottelgoedwasser, gemaklike banke - tot 'n wasmasjien vir die wat iets wil was! 'n Baie lekker naweek en ons mis al klaar ons twee maats, Jack en Daisy, die plaas se honde. Die stilte en privaatheid was heerlik.

Klaasvoogds Cottages's response

Hi Isobel,
Baie dankie vir die goeie resensie. Dit gee ons ook baie plesier as die gaste n lekker naweek het. Baie dankie dat julle die opstal in so n uitstekende toestand vir ons gelos het. Jack en Daisy het Sondagaand vir hulle pelle gaan opsoek by die opstal maar moes ongelukkig lang bek terugkeer.
Beste groete,
Charles en Jane

Klaasvoogds Cottages
Antoinette S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antoinette S
With friends

A gem between the vineyards!

Beautiful house with character, nestled in the perfect location. Jane is a perfect host, the Klaasvoogds Opstal very clean, well-equipped and the best location ever. Will definitely recommend it and will visit again.

Klaasvoogds Cottages's response

Dear Antoinette,

Thank you so much for the nice review and also for looking after Opstal. You were delightful guests and we do hope to see you again.

Best regards,
Jane

Klaasvoogds Cottages
Pierre J - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pierre J
Family with young children

Baie, baie aangename belewenis!

Uitstaande kliëntediens ontvang. Baie betrokkenheid vanaf eienaars om te verseker dat ons verblyf uitstaande was. Baie mooi geriewe en alles puik onderhou.

Klaasvoogds Cottages's response

Beste Pierre, Yvonne en familie, julle is n gawe familie en ons het julle verblyf geniet. Dankie ook dat julle die kothuise baie netjies gelos het en vir die natmaak van ons vrugte boord.

Beste groete,
Charles

Klaasvoogds Cottages
Yolande T - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolande T
With friends

Lovely stay in a beautiful, stylish cottage!

Charles and Jane are hospitable and warm-hearted! We enjoyed our stay in the beautiful cottage a lot. Will definitely go back. What an experience to stay between the vineyards! Thank you very much.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlikste verblyf in ‘n pragtige, stylvolle kothuis!

Charles en Jane is gasvry en hartlik! Ons het baie lekker gebly in die mooie kothuis. Sal definitief teruggaan. Wat ‘n belewenis om tussen die wingerde te kon bly! Baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Klaasvoogds Cottages's response

Beste Yolande,
Ons is so bly julle het dit geniet. Dit is altyd wonderlik vir ons om entosiastiese en lewenslugtige gaste soos julle te ontvang, mense wat ons pragtige omgewing deeglik verken en geniet. Baie dankie ook dat julle die kothuis in 'n onberispelike toestand gelos het. Ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer te ontvang
Beste Groete,
Charles en Jane

Klaasvoogds Cottages
Ezbe V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ezbe V
With friends

Gesellige verblyf met baie vensters om pragtige uitsig te geniet.

Wat 'n heerlike verblyf by Klaasvoogds Cottages! Die opstal is pragtig, uiters skoon en baie goed ingerig. Die huis is lig met baie vensters om die uitsig oor die wynlande te geniet. 'n Heerlike stoep en ook 'n kaggel binne skep geleentheid vir heerlike kuiers. Baie stil en veilige omgewing maar tog naby aan baie om te sien/doen. Jane en Charles is baie gasvry en vriendelik. Ons sal weer gaan kuier!

Klaasvoogds Cottages's response

Your wonderful review is much appreciated. We are so glad you enjoyed your stay and thank you for leaving the cottage in an immaculate condition. Look forward to seeing you again.
Warmest regards,
Jane and Charles

Klaasvoogds Cottages
Elene & Dennis S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elene & Dennis S
With spouse/partner

Ons het 'n wonderlike naweek gehad en in die mooiste omgewing en die pragtigste akkommodasie gebly.

Dit is 'n uitstekende fasiliteit in 'n pragtige omgewing. Die diens was puik en die fasiliteit is meer as volledig toegerus. Ons sal beslis teruggaan en sal dit ook ons vriende bekendstel.

Klaasvoogds Cottages's response

Dear Elene and Dennis,

Thank you for taking the trouble to write such a lovely review. We look forward to seeing you again and thank you for taking such good care of our cottage.

Warmest regards,
Jane and Charles

Klaasvoogds Cottages
Nella-marie V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nella-marie V
With spouse/partner

Wonderlike, rustige naweek in pragtige cottage.

Wat 'n wonderlike ervaring! Dekor met mooi ou Kaapse meubels, wit en blou bybehore met kwaliteit in detail maak dit 'n vyfster-akkommodasie. Die pragtige uitleg met groot vensters om die mooi natuurskoon ten volle te waardeer, uiters skoon en netjiese linne, kombuis en badkamer asook die mooi tuin is 'n absolute aanwins wat die naweek nog lekkerder gemaak het. Met hierdie kwaliteit inrigting van die cottage kon mens regtig rus en ontspan. Ons voel verkwik!

Klaasvoogds Cottages's response

Good day Nella-marie,

Thank you so much for the lovely review and for taking such good care of our cottage. It is much appreciated.

Warmest regards,
Jane and Charles

Klaasvoogds Cottages
Niel D - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Niel D
With spouse/partner

Voortreftelike verblyf met asemrowende uitsig vanaf die stoepe. Die ideale plek om te ontspan en as basis te dien vir verkenning van die omliggende omgewing.

Sien sterre.

Klaasvoogds Cottages's response

Beste Niel,
Baie dankie vir die goeie resensie, dat julle die Opstal in 'n onberispelike toestand gelos het en ook vir die bespreking van jou familielede. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Beste Groete,
Charles en Jane

Klaasvoogds Cottages
Elzabe D - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elzabe D
With spouse/partner

Pragtige kothuis met alles en meer wat mens begeer!

Hierdie is een van die bes-ingerigte plekke waar ons nog gebly het. Die klein bederfies soos beskuit, koffie, melk in die yskas, ens. is altyd welkom! Daar is 'n pragtige uitsig, en die eienaars was ontsettend vriendelik en hulpvaardig. Die plekkie is vreeslik netjies en het groot vensters met die lieflike wingerde en berge daarnaby. Aan te bevole!

Klaasvoogds Cottages's response

Hi Elzabe.
Baie dankie. Ons is so bly dat julle van die kothuis hou. Baie dankie dat julle dit in n onberispelike toestand gelos het.
Beste Groete
Charles en Jane

Klaasvoogds Cottages
Sureta W - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sureta W
With spouse/partner

Baie netjiese en lekker verblyf!

Die cottage was netjies en skoon en perfek ingerig vir 'n wegbreek-naweek. Die tweeslaapkamer cottage is groot en ruim vir twee mense en ons het heerlik daar gebly. 'n Naweek was net te kort. Sal beslis teruggaan. Jane en haar man was gasvry en ek kan vir enigiemand Klaasvoogds Cottages aanbeveel!

Klaasvoogds Cottages's response

Beste Sureta,
Julle was wonderlike gaste en het die kothuis in n uistekende toestand gelos.
Baie dankie. So bly julle het dit geniet.
Beste groete, Charles en Jane

Klaasvoogds Cottages
Lynette W - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynette W
With friends

Stylvolle kothuise tussen die wingerde.

Ek en my man en nog twee pare het die Wine on the River fees in Robertson bygewoon in Oktober 2017. Klaasvoogds kothuise is ideaal hiervoor geleë: slegs enkele kilometers van die feesterrein, maar steeds tussen die wingerde en in die natuur. Die 2 stylvol gemeubileerde kothuise akkommodeer 6 volwassenes gemaklik, met heerlike kuier- en braaiplekke. Die selfsorg-kombuise en badkamers is goed toegerus met onverwagse luukses soos koffiekapsule-masjiene in elke kothuis, houers vol beskuit, vuurmaakhout, Weber-braaiers en goeie produkte in die badkamers. Jane en Charles is uitstekende gashere en bly deurgaans in kontak, sou jy dit so verkies. Daar is 'n lys met goeie restaurante en wynplase in die omgewing. Ons kom beslis weer volgende jaar!

Klaasvoogds Cottages's response

Beste Lynette, Derek en vriende,

Ons is so bly julle het dit geniet. Baie dankie dat julle beide kothuise in 'n onberispelike toestand gelos het. Ons sien werklik uit daarna om julle weer te ontvang

Beste groete,
Charles en Jane

Klaasvoogds Cottages
Heidi K - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heidi K
With spouse/partner

Wonderful cottage with everything you could wish for.

The cottage is beautiful ... well furnished, stylish and clean! So lovely to be in a vineyard. It was so quiet and we enjoyed the bird life.

Klaasvoogds Cottages's response

We're delighted you enjoyed your stay and thank you for looking after our cottage so beautifully.

Regards,
Jane and Charles

Klaasvoogds Cottages
Joshua W - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joshua W
With spouse/partner

Perfect weekend away!

Absolutely loved our stay, can't wait to go back again!

Klaasvoogds Cottages's response

Thank you Joshua, for taking the time to place a review and for leaving the cottage in an immaculate condition. We are delighted that you enjoyed your stay and we look forward to see you again.
Regards, Charles.

Klaasvoogds Cottages
Melanie G - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Melanie G
With spouse/partner

Got some great rest. Stunning venue and the views ware wonderful!

We stayed there in July. We use the Morso fireplace every evening. Nice and warm under the down duvet. Sun warms the place throughout the day. Every window has a beautiful view! Enough hot water for bath and shower. Explored new farm roads every day. Would love to visit again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het heerlik gerus. Venue is beautiful met wonderlike uitsigte!

Ons kuier was in Julie. Ons het die Morso-kaggel elke aand gebruik. Heerlik warm onder die donsduvet geslaap. Die sonnetjie skyn heeldag by die huis in. Elke venster het prentjiemooi uitigte! Ons het lekker warm water gehad om mee te bad of stort. Het elke dag ander plaaspaadjies gestap. Sal graag weer daar kan bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Klaasvoogds Cottages's response

Melanie is natuurlik geregtig op haar siening dat ons net 4 sterre werd is itv waarde vir geld en veiligheid. Maar vir die rekord, en ten spyte van honderde ander gaste se sentiment, die redakteur van n bekende reis tydskrif skryf in n artikel dat Klaasvoogds Cottage uiters billik geprys is. n 90m2 Luukse argiteksontwerpte eenheid vir 2, met lemoenhoutvloere, skuifvensters met van die mooiste uitsigte rondom, kamfer- en stinkhout kaapse antieke meubels, Kurdiese kelim, Morso stoof,olieverfskilderye,kristalkandelaar, vry pantoffels en snoesige japonne, ens, ens… dit alles vir R 585 per person per dag? Besluit self. Wat sekuritiet betref word Klaasvoogds beskou as n baie veilige landelike area. Goeie hout tuinmeubels en n weberbraai staan onaangeraak op die oop stoep vir die afgelope 8 jaar. Ons het nog net een insident van oppertunistiese klein diefstal ervaar en dit was vinning opgelos deur die plaaslike gemeenskap. In die Suid-Afrikaanse konteks verdien ons n 5 ster gradering. Charles Barnard

Klaasvoogds Cottages
Gerrit J - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerrit J
With spouse/partner

The perfect getaway.

This was exactly as on the photos. Amazing hospitality. Well equipped. Absolutely peace and quiet.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die perfekte wegbreekplek!

Klaasvoogds Cottages is presies soos die prentjies lyk! Ongelooflike gasvryheid. Baie goed ingerig. Absolute rus en vrede.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

was R1 450
From R1 015
per night (for 2 people)
was R1 450
From R1 015
per night (for 2 people)
was R1 450
From R1 015
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 7 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 11:00
  • Address: Geduld Farm 251, Klaasvoogds Cottages, Klaasvoogds East, Robertson, 6705, Western Cape
  • No children under 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATyxyfK6n0g4bE8fjMMN7qEJSDFwzMUHvQr56OryyOQ9TVEAf3E?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 450, now From R1 015  per night (for 2 people) 18 5 1 5 Geduld Farm 251 Klaasvoogds Cottages, Klaasvoogds East 6705 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 11:00 -33.800893728035 19.999171653514
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com