Klaasvoogds Opstal
Review Summary
Christiaan L - Jan 2022
Overall score
Beautiful, comfortable, top-quality accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige, gerieflike, hoë gehalte blyplek.
Ons het met vier grootmense heerlik gebly in hierdie baie goed toegeruste en gerieflike huisie, met hope karakter, pragtige rustige omgewing en hoë kwaliteit afwerkings en toebehore. Boonop baie gawe en behulpsame gasheer en gasvrou. Hoogs aan te beveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Klaasvoogds Opstal 's response
Baie dankie vir die goeie resensie en dankie dat julle die Opstal in n perfekte toestand gelaat het. Ons is bly julle het dit geniet en sien uit om julle weer te sien.
Andrew G - May 2021
Overall score
We had a thoroughly enjoyable stay at Klaasvoogds Opstal.
Klaasvoogds Opstal 's response
Dear Andrews,
We're so glad you enjoyed your stay. Thank you for taking the trouble to write a review. We enjoyed having you to stay and hopefully will see you again.
Warmest regards
Jane and Charles
Johan D - Feb 2021
Overall score
Pragtige plek om te ontspan tussen wingerde met die mooiste uitsig oor die Breederiviervallei. Lekker naby Robertosn en Montagu.
Klaasvoogds Opstal 's response
Dear Johan,
Many thanks for your review. We are delighted you enjoyed your stay and hopefully will see you sometime in the future.
Warmest regards
Jane and Charles
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 15:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Geduld Farm 251, Klaasvoogds Cottages, Klaasvoogds East, Robertson, 6705, Western Cape
- No children under 10