The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Klaserie River Safari Lodge | TravelGround
+32

Klaserie River Safari Lodge

Review Summary

4 out of 5from 2 reviews for Klaserie River Safari Lodge
Cleanliness
3.5/5
Service
4.5/5
Location
4.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
3.0/5
Margo Smit D - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Margo Smit D
With spouse/partner

We felt extremely welcome, in a pretty and easy going lodge. Well worth our time spent!

This is a very comfortable, clean, easy going lodge with the greatest asset a lodge can wish for: friendly, hospitable people working there! We had a great time, felt very welcome and every need was catered for. Knowledgeable guides, good food, animals up close, it was all there.

Tanja V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Tanja V
With spouse/partner

The staff and guests were very friendly and made our stay pleasant.

We expected much more value for the price we unfortunately paid. The management team and staff were absolute stars, helpful and friendly, but unfortunately that doesn't make up for the lack of value, example two beds that are pushed together does not constitute a double bed, and a lunch consisting of a small bowl of salad and a garlic bread does not constitute a meal. We requested to attempt the guided bush walk but our request was not met enthusiastically as it seems they didn't suit the guide at the time we wanted (the morning of 1 January). The guide that took us on the game drive's shirt was untucked, which looked untidy, but otherwise he was very thoughtful and knowledgeable. I have been in the industry for 10 years and I understand that staff and guides are tired at the end of the year, but it is a priority to never neglect your guests for your own gains. The place has a lot of potential, but unfortunately it is not quite up to the standard they're charging for yet.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die staf en gaste was baie vriendelik wat ons verblyf aangenaam gemaak het.

Ons het baie meer waarde verwag vir die prys wat ons ongelukkig betaal het. Die bestuurspan en staf was absoluut sterre, hulpvaardig en vriendelik, maar ongelukkig maak dit nie op vir die tekort aan waarde nie, bv. twee beddens wat teen mekaar geskuif is, maak nie 'n dubbelbed nie, en een middagete wat uit 'n klein bakkie slaai en 'n garlic broodjie bestaan het, maak nie 'n maaltyd nie. Ons versoek om 'n "guided bush walk" aan te pak, was nie met entoesiasme ontvang nie siene dat dit geblyk het asof dit nie die gerieflikheid van die gids op die tydstip wat ons versoek het gepas het nie (die oggend van 1 Januarie 2017). Die gids wat ons op die wildbesigtigingsrit gevat het se hemp het uitgehang, wat effe slordig voorgekom het, maar verder was hy heel bedagsaam en belese. Ek, wat al vir 10 jaar in die industrie werk, verstaan baie goed dat staf (en gidse) teen jaareinde uitgeput is, maar dat dit 'n prioriteit is om nooit jou gaste af te skeep nie ten spyte hiervan en eie belang. Die plek het baie potensiaal, maar is ongelukkig nog nie op die standaard vir die huidige prys nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Klaserie River Safari Lodge's response

Goeie dag,
Ons kliënte en hul ervaring by ons is baie belangrik en alle terugvoer word hoog op prys gestel. Ons is baie trots op die lodge en dit is fantastiese nuus dat u dit kon sien in die bestuurspan en die personeel. Dit was vir ons baie vreemd om die terugvoer vanaf u te kry aangesien ons menige male gevra het of u tevrede is en of daar iets is waarmee ons u kan help en elke keer het u gesê dat alles fantasties is en geen probleme of ongemaklikhede uitgewys het nie.

Dit is vir ons baie sleg om te hoor dat u nie die etes by die lodge geniet het nie, ons versoek dat gaste met bespreking ons in kennis stel van enige dieet vereistes sodat ons hul daarvolgens kan akkommodeer. Ongelukkig het u geen van u ongemaklikhede of ontevredenheid uitgewys terwyl u by ons was nie. Sou ons hiervan weet sou ons dadelik werk daarvan gemaak het om die situasie te verbeter. Ons gebruik baie gemaklike matras omsetters soos al die ander lodges in Suid-Afrika en het tot dusver nog geen klagtes daaroor ontvang nie.

Staproetes word altyd aangebied vir ons gaste maar niemand wou aan aktiwiteite deelneem die oggend van 1 Januarie nie. U het gesê dat u vroeg Kruger Wildtuin toe wil ry, daarom was ontbyt om 07:00 bedien. As gevolg hiervan was daar nie tyd om te gaan stap nie aangesien die staproetes reeds om 06:30 begin.

Die kamp gaan altyd uit hulle pad vir al ons gaste om te verseker dat ons voldoen aan hulle versoeke. Die feit dat u al 10 jaar in die industrie is, sal u weet dat dit die beste is om klagtes of ongemaklikhede dadelik by die lodge met die bestuur uit te klaar.

Dankie weereens vir u terugvoer.
Groete,
Klaserie River Safari Lodge Span.

Klaserie River Safari Lodge
From R3 780
per night (for 2 people)
From R3 780
per night (for 2 people)
From R3 780
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 22 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 61 Guernsey Road, Thornybush, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY1MGZlYzE5LTI2YzYtNDMzZi04YmMyLTczMTA2ODAxYjk3OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R3 780  per night (for 2 people) 2 5 1 4 61 Guernsey Road Thornybush 1380 Limpopo 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -24.424847 31.119147
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!