Klawer Hotel
Review Summary
Melanie C - Nov 2020
Overall score
Ideale wegbreekplekkie,. Die rustigheid en gasvrye personeel is iets baie spesiaal om te ervaar.
Philip S - Oct 2020
Overall score
Lekker geslaap.
Christa J - Sep 2020
Overall score
Beste kuierplek in die geweste!
Klawer Hotel's response
Baie dankie waardeer en maak 'n eienaar se hart bly. Sal vir Elvis & Tyson groete stuur.
Juanita K - Sep 2020
Overall score
Heerlik. En baie gasvrye mense.
Carol H - Sep 2020
Overall score
Disappointing.
Read moreBarney H - Sep 2020
Overall score
Goeie oornagslaapplek.
Dana H - Sep 2020
Overall score
Kamer is basies, maar skoon en gerieflik; stortdeur kort aandag, maak moeilik oop en toe.
Helena S - Sep 2020
Overall score
Meer as voldoende vir wat ons benodig het.
Jacobus Andries T - Sep 2020
Overall score
Ruim kamer, vriendelike ontvangs, veilige omgewing vir kar
Marli D - Aug 2020
Overall score
Baie lekker geslaap.
Louwrens E - Aug 2020
Overall score
Dit was so heerlik.
Estelle M - Feb 2020
Overall score
Die plek self staan nie op 'n regte plek nie. Te geraas deur die nag met bottelstore wat reg onder venster is. Bed was nie in 'n goeie toestand nie en daar was ook nie 'n stoel voor spieël nie. Die kosse was ook nie van die varsste nie en die bar kan eintlik net rokers geniet.
Jacobus N - Oct 2019
Overall score
It was OK but I will not recommend it to non-smokers.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was OK, maar ek sal dit nie aanbeveel vir nie-rokers nie.
Waterbesparing nie werklik aangespreek nie. Geyser te ver van kamers geleë en dit neem tyd vir water om warm te word. Eetkamer nie omgewingsvriendelik vir nie-rokers nie. Ruik verskriklik na rook.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Janice O - Sep 2019
Overall score
Home away from home.
Klawer Hotel's response
I am sorry we have only one family room with a Double bed and 2 single beds, please ask for room15 next time.
Susan B - Aug 2019
Overall score
Ons het heerlik gekuier en lekker geslaap.
Klawer Hotel's response
Goeiemiddag Susan
Baie dankie vir die goeie terugvoering, ons waardeer dit baie.
Wanneer julle weer hier by ons verby kom sal ons julle 'n 20% afslag gee op julle etes.
Baie dankie
Moorrees
Johan B - Jun 2019
Overall score
Clean, neat and very secure parking.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon, netjies en baie veilige parkering.
Baie lekker hamburger special ook gehad. Sal enige tyd aanbeveel vir enigeen.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Klawer Hotel's response
Baie dankie waardeer maak 'n eienaar se hart bly.
Bennie V - Jan 2019
Overall score
Skoon, waarde vir geld, lekker kos.
Klawer Hotel's response
Baie dankie, ons waardeer die terugvoer.
Herman S - Dec 2018
Overall score
Te swak om in te oornag.
Gregory H - Aug 2018
Overall score
Baie teleurgesteld met min wat hotel bied vir die prys bied.
Cecil L - Aug 2018
Overall score
Rookgevulde kamer en eetplek onaanvaarbaar.
Leonie P - Aug 2018
Overall score
Swak.
Carla E - Jul 2018
Overall score
Rustig.
Willem P - Jan 2018
Overall score
Very nice stay in a nice town.
Ivan C - Nov 2017
Overall score
Sal nie weer van dienste gebruik maak nie.
Henno V - Nov 2017
Overall score
Baie lekker geslaap en geëet!
Joan M - Oct 2017
Overall score
Peaceful and calm.
Janine J - Sep 2017
Overall score
Great.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Great.
Baie netjies. Vriendelike diens. Heerlike kos.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Klawer Hotel's response
Baie, baie dankie. Dit word hoogs waardeer.
Johan K - Sep 2017
Overall score
Positive.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Positief.
Kamer baie beknop. Geen stoele in kamer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sonja S - Sep 2017
Overall score
Baie ou hotel wat kan doen met 'n bietjie verf en herstelwerk en modernisering.
Peter V - Aug 2017
Overall score
Die kamers en gange is baie donker en toegang vanaf buite is moeilik.
Ansie H - Aug 2017
Overall score
Was very pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was baie aangenaam.
Baie goeie diens en betrokke by die kliënte. Baie joviaal en goeie kennis oor die omgewing met ons gedeel. Die aandete en ontbyt was van goeie gehalte, baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lucinda S - Jun 2017
Overall score
Excellent over night accommadation, secured parking and friendly reception.
Chris V - Jan 2017
Overall score
Very nice for a 3 night stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker vir drie nagte se slaapplek.
Ons toer met motorfietse, so ons soek skoon, netjiese en 'n lekker bed om in te slaap. Die swembad op 'n warm Desembermiddag na 'n dag op die motorfiets was 'n welkome addisionele lafenis. Hier het ons 'n baie lekker aandete geniet en daar is ook braaiplek as jy wil selfsorg doen.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dewald W - Jan 2017
Overall score
Completely surprised, not what I expected.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Deeglik verras, nie wat ek verwag het nie.
Lekker restaurant, vriendelike diens en gerieflike verblyf soos net die Wes-Kaapenaars dit kan doen! En die wyn is so naby!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Faren M - Dec 2016
Overall score
Surprisingly pleasant.
Michelle D - Sep 2016
Overall score
Personeel is vriendelik, ons het baie welkom gevoel.
Jean K - Sep 2016
Overall score
Incredible people.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflike mense.
Sal beslis weer daar gaan bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Koos V - Sep 2016
Overall score
Netjies.
Andries J - Sep 2016
Overall score
Geen probleme.
Marietjie M - Sep 2016
Overall score
Very friendly staff!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Personeel is baie vriendelik.
Slaapgeriewe egter nie na wense nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
George K - Sep 2016
Overall score
Low standard with bad beds and many faults.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Swak standaard met swak bed en baie foute.
Die stortpype loop aan die buitekant van die muur. Die toiletbak en toerusting is goedkoop en staan half oop. Kassies in kamer en badkamer is outyds en onnet. Bed en matras is deurgeslaap. Badkamerteëls is swak. Hierdie plek het 'n totale opknapping nodig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johan B - Sep 2016
Overall score
Kos baie goed. Vriendelike personeel. Kamer kort verbeterings.
Read moreIngrid W - Aug 2016
Overall score
Great service and friendly staff.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende diens en vriendelike personeel.
Dis soos 'n oase in die woestyn! Mense is verskriklik vriendelik en laat almal welkom voel. Met ons wegtrek die oggend het ek en my man albei gese "ons sal definitief weer kom kuier by julle".
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Roger S - Jul 2016
Overall score
Nagmerrie.
Lee M - Jun 2016
Overall score
Loved it!
Angela M - May 2016
Overall score
Die kamer was voldoende vir een aand se verblyf.
Read moreAmor W - May 2016
Overall score
Kamers nie so wonderlik nie.
Lanie V - Feb 2016
Overall score
Vriendelike bestuur, maar verouderde geriewe en decor.
Astrid M - Oct 2015
Overall score
A great and relaxed country hotel.
Klawer Hotel's response
Thank you very much for the good report. The Wi-Fi is unfortunately out of our hands signal sometimes good, and sometime not. Even cell phones has the same problem from time to time.
Wynand F - Sep 2015
Overall score
Kamer was pateties.
Flip G - Sep 2015
Overall score
Goeie verblyf.
Nienie G - Sep 2015
Overall score
Baie teleurgesteld!
Gert H - Sep 2015
Overall score
Kos voortreflik. Veiligheid 'n prioriteit.
Klawer Hotel's response
Goeie dag Gert,
Jammer om van die ongerief te verneem. Ons het net voor Blommetyd (07/08/2015) die kamers klaar gekry so lugversorgers sal nog in kom asook die utisuigwaaiers. Ek stem saam met die slaapbank is nie voldoende vir 'n volwasse nie. My bestuur is so in gelig, en net kinders onder 10 jaar sal voortaan daarop toegelaat word.
Indien u weer hier wil tuis gaan, bied ek vir u 'n 35% afslag aan.
Hoop u vind dit in orde so.
Hotelgroete,
Moorrees
Hein H - Sep 2015
Overall score
Baie goed! Die kamers bied waarde vir geld.
Paul R - Sep 2015
Overall score
Skoon en aanvaarbaar.
Gert D - Sep 2015
Overall score
Baie gerieflike kamer en badkamer.
Lourens V - Sep 2015
Overall score
Ons was 2 nagte in die omgewing om blomme te kyk.
Elize F - Aug 2015
Overall score
Ons het hier oornag.
Amos V - Jul 2015
Overall score
Aangekom en dadelik weer vertrek.
Sonja D - May 2015
Overall score
Way too overpriced.
Jaco V - May 2015
Overall score
Klawer se hotel is 'n juweel van 'n plek om oor te bly met gasvrye ontvangs.
Nadia F - Jan 2015
Overall score
Onsmaaklik.
Read morePiet M - Jan 2015
Overall score
Net een nag oorgeslaap en dit was heerlik.
Hans Jacob Bernardus C - Dec 2014
Overall score
Ons het ontbyt geniet.
Candice D - Dec 2014
Overall score
I felt like there wasn't much effort to make the room welcoming, and the pictures slightly misleading.
Read moreScotty M - Oct 2014
Overall score
Ek was baie teleurgesteld oor die restaurant.
Koos V - Sep 2014
Overall score
Goed!
Dirk L - Sep 2014
Overall score
'n Regte treffer!
Read moreOtto U - Sep 2014
Overall score
Ons het versoek om van kamer te skuif omdat ons kamer by die kroeg was.
Barbara M - Sep 2014
Overall score
Well received after a long day of travel, well fed and very comfortable bed
Martin G - Sep 2014
Overall score
Baie dankie vir die gasvryheid en die netheid van ons kamer.
Mariette M - Aug 2014
Overall score
Heerlike kos en puik diens!
Charles F - Jul 2014
Overall score
'n Smaakvolle plattelandse hotel!
Nicoline M - Jun 2014
Overall score
Netjiese verblyf.
Annette M - Jun 2013
Overall score
Baie aangenaam
- Capacity: 49 people
-
Check-in: 13:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 120 Main Road, Klawer, 8145, Western Cape
- All ages welcome