Klein Bolayi Game Lodge
Review Summary
Chantalle K - Dec 2021
Overall score
Beautiful place very relaxing and tranquil. Very friendly and accommodating services.
Emoret S - Dec 2021
Overall score
Beautiful environment & tranquil embience.
Morne D - Nov 2021
Overall score
Baie lekker rustig daar in die bos gekuier.
Lizette P - May 2021
Overall score
Baie gawe mense en goeie gasvrou.
Mishack M - Jan 2020
Overall score
It was a bad stay.
Johann S - Apr 2016
Overall score
Expected more.
Read moreDanie F - Mar 2016
Overall score
Stil, goeie ervaring om natuur te beleef.
Klein Bolayi Game Lodge 's response
Danie,
Baie dankie vir jou kommentaar ons sal verseker kyk na die pad en vra dat dit herstel word en sover moontlik binne ons vermoe die pad wat ons kan herstel. Die herstelwerk doen.
Baie dankie en ons hoop om julle gou weer hier te verwelkom.
Petro
Klein Bolayi
Makhado Y - Jan 2016
Overall score
We had a good stay at the lodge.
Suanne B - May 2015
Overall score
Baie stil en rustig, baie lekker en mens kan regtig ontspan in die hartjie van die natuur.
Colleen D - Jan 2015
Overall score
Very disappointed.
Read moreKlein Bolayi Game Lodge 's response
Colleen,
I am so sorry to hear about your bad experience here at Klein Bolay Game Lodge. I cannot change anything about your experience but will promise you to look into the matter on a daily basis and rectify all the problems as it occurs. I really appreciate your feedback. Please do have a heart and report such matters to me personally in future to have it looked at immediately. I can promise you that I will make sure it does not happen again as far as possible but will do all in my power to try to avoid problems like this happening.
Kind regards and with true regrets
Petro
Klein Bolayi Game Lodge
Christo K - Jan 2015
Overall score
Advertensie misleidend.
Klein Bolayi Game Lodge 's response
Christo,
Ons is jammer om van jou teleurstelling te hoor en sal op die saak ingaan, ons hoop om ons diens te verbeter in die toekoms en dat ons net goeie verslae sal kry. Daar is ongelukkig altyd die menslike faktor betrokke maar dit sal aangespreek word en ons glo en hoop dat nie alles vir julle 'n slegte smaak in die mond gelaat het nie.
Baie jammer en kom gerus weer.
Petro
Klein Bolayi Game Lodge
Margaret N - Oct 2014
Overall score
It was a good trip
Philip B - Jul 2014
Overall score
'n Heerlike area en atmosfeer, maar geen kombuis in die eenheid nie.
Richard C - Jul 2014
Overall score
Great location for the Mapungubwe National Park
Albert Z - Jul 2014
Overall score
Baie goed!
Michealle O - Aug 2013
Overall score
Puik!
- Capacity: 52 people
-
Check-in: 10:00 to 19:00
Check-out: 09:00 - Address: R572 Pondrift Road, Musina, 0900, Limpopo
- All ages welcome